Lusweer: Gee my die langpad
deur Saffie
Die motor is gepak. Daar’s die gewone bagasie, padkos, koffie en koelsak met ‘n paar biere en ‘n bottel wyn. Die son skyn heerlik warm. Ek en Brenda is oppad suidkus toe met vakansie. Mens kan die opgewondenheid aanvoel in die motor. Ons is byna soos twee tieners oppad na ‘n skoolpartytjie. “Don’t stop thinking about tomorrow!”…. sing ons luidkeels saam met Fleetwood Mac.
Uit die bestuurdersitplek kyk ek so skeef na Brenda. Sy’s aangetrek in haar kort rokkie en sandale. Sy sit effens wydsbeen met haar fyn bene reguit voor haar uit. Ek voel ‘n krieweling in my kortbroek en konsentreer weer op die pad voor my. Op die warmste van die dag gaan ons deur die Klein Karoo reis. Gelukkig het die motor goeie lugverkoeling.
Die eerste stop is vroegoggend net na agtuur by een van daardie heerlike stilhouplekke met die betontafels –en bankies. Dis reg langs ‘n droë rivierlopie. Ons beide moet gou vinnig ‘n draaitjie loop. Ek kyk hoe Brenda haar broekie aftrek en hurk agter ‘n bossie. Die slag raak die krieweling in my broek erger en ek staan en slaan water af met ‘n halfmas horing in my hand.
Ontbyt is heerlike dik snye graanbrood met tamatie en kaas, oorskiet boerewors van gisteraand se braai en gekookte eiers. Die geur van swart koffie hang in die vars oggendlug. Dit bly een van ons groot plesiere om vroeg in die oggend deur die Karoo te reis. Die ongelooflike stilte en die reuk van bossies, laat voel ‘n mens weer naby aan die aarde. Met ‘n stuk droeë wors in die hand, is ek weer agter die stuur en ons is verder oppad. Brenda flik deur die liedjies op die MP3 en die pad strek soos ‘n lang, swart slagaar voor ons uit.
Mettertyd trek die warm Karoo son hoog in die lug. Ek skakel die musiek af en laat my venster af. Mens kan die sonbesies hoor sing bo die motorenjin se geraas. Brenda het haar sitplek teruggeskuif en effens platter gemaak om ‘n bietjie te slaap. Haar rok is opgetrek oor haar bobeen en haar vel lyk sag en glad. Ek sit die lugverkoeling aan, nadat die venster terug is in plek. My hand vind haar bobeen en haar vel is warm onder my aanraking.
Een hand op die stuur, my ander op my geliefde se been en die pad wat reguit voor my uitstrek, dis mos waar ek wil wees … Brenda word slaperig wakker en gee so ‘n skewe glimlag na my kant toe. Ek skuif my hand ‘n bietjie hoë onder haar rok in tot teen haar heuwel.
“Ek’t van ons gedroom. Van daai slag by my ma-hulle, toe jy my van agter af gevinger het”, sê sy.
Ek raak onmiddelik bewerig lus wanneer sy so praat oor ons.
“Hoekom nou juis oor daardie keer?” vra ek.
“Jy weet mos ek’s mal daaroor wanneer ons skelm seks het en daar’s die moontlikheid om gevang te word”.
Die neuro-chemiese reaksie wat so ‘n sin op my brein het, verstom my telkens. Ek raak onverantwoordelik jags.
Ek druk my hand uit ‘n ongemaklike posisie voor by haar broekie in tot tussen haar bene en die klam warmte van haar koekie. Intussen lig ek my voet ‘n bietjie van die petrolpedaal. Ek wil beslis nie in die hospitaal opeindig a.g.v ons belustigheid nie. Sy skuif ‘n bietjie laer in die sitplek en trek haar rok op tot oor haar heupe. Met albei haar hande op my voorarm, hou sy my in plek, sodat ek my vinger in haar nattigheid kan inglip.
“Fok nou maak jy lus” en daarmee reik sy oor en begin die knop in my broek masseer.
“Ons gaan die motor omkeer, indien ons so aangaan”, sê ek en begin soek na ‘n plek om langs die pad af te trek.
Intussen het Brenda my gulp afgetrek en sit met my ding in haar hand. Sy hou my skag vas en met haar duim vryf sy oor die nat kop. Ten spyte van lugverkoeling in die motor, pêrel die sweet op my voorkop, soos ek konsentreer op die pad en my soeke na ‘n geskikte plek om af te draai. Uiteindelik sien ons beide ‘n plaaspad wat verlate genoeg lyk en ek draai in met ‘n stofwolk wat agter die motor uitslaan.
Ek bring die motor tot by ‘n plaashek langs die pad en parkeer met die agterkant byna teen die hek. Ons is beide verswelg in ons lus vir mekaar. Ons soen en lek mekaar se gesigte met oorgawe. Brenda sit terug en trek haar broekie uit. Met twee vingers maak sy haar spleet oop om haar vlesige klit te ontbloot en kielie die glinsterende knoppie met harde suggeluide agter uit haar keel. Ek kan myself nie keer nie en word van my broek ontslae. So sit-lê en kyk ons vir mekaar terwyl ons masturbeer. Die vensters is afgerol en die warm Karoolug waai saggies deur die motor.
Vervolgens lig Brenda haarself op en sit haar een been oor na die bestuurdersitplek.
“Sit jou hand onder my boude”… en sy laat sak haarself stadig oor die rathefboom tot die knop halfpad by die opening van haar poesie in verdwyn.
“Hou jy daarvan?”
In plaas van te antwoord, smeek ek dat ons oorklim op die agtersitplek, aangesien ek te jags is net vir draadtrek. Sy glimlag en beduie die hele agtersitplek is vol bagasie. Sy lig haarself van die rathefboom en gaan lê terug in die passasiersitplek.
“Vinger my tot ek kom”, sê sy.
Ek leun oor, druk twee van vingers in haar nat kwakertjie, kyk haar stip in die oë en vinger haar so hard as ek kan. Met ‘n klemming om my vingers en poesstropies wat teen my hand afloop, kom sy met ‘n diep kreun.
Brenda druk my terug en neem my kloppende voël in haar mond. Met haar hand pluk sy my terselfdertyd. Ek voel hoe ek begin sweef oor die wye Karoovlaktes en skiet my sakslym met taai skote in haar mond. Sy suig al my sappe in haar mond en lek die laaste druppel van my kop af, voor sy als insluk. Uitasem lê ons beide terug en kyk hoe ‘n stofduiweltjie ver in die veld dans. Ek smag na een van die koue biere in die koelsak, maar die langpad wag.
3 COMMENTS
Salig lekker!!
Ai hoe verlang ek nou na Saffie se stories !
Hy was ‘n fantastiese Erotiek skrywer…..soos hierbo as bewys.
Wonder wat het van hom geword?
‘n Hete trilsmullery, en dit nie net van die die warm Karoo-lug nie!