
Moos se goete (3)
deur Wille Will
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Uit die kraaines het ‘n stem geroep: “Land in sig!”
Almal op die bodek het gestaar in die rigting waarna sy uitgestrekte hand beduie het. Daar was ‘n opgehewe, dynserige glimmering op die horison.
Van Riebeeck het op die moederskip die boodskap laat sein dat alle skepe hul seile bakboord moes draai. Terwyl die vlootjie van drie nader beweeg, kon mens waarneem dat hierdie meer as net ‘n eiland was. Die kuslyn, wat nou duideliker gedefinieer was as op dié vorige vaarte, het verder as die eindpunt van die horison gestrek. Die boodskapsein was hierdie keer: Hou al met die kus langs in ‘n suidelike rigting.
Ofskoon proviand al reeds gerantsoeneerd was en die vars water aan boord begin min raak het, het hulle uitgehou. Na drie dae het ‘n rotsbesaaide eindpunt met stormagtige, reusegolwe in sig gekom.
In die drie dae het Onse Jan as teenmiddel vir dors en honger ‘n toegif aan die bemanning gemaak. Hulle kon een slavin/slaaf van eie keuse na die bodek en slaapkwartiere bring as eie eiendom. ‘n Eiendomsakte moes egter by hom onderteken word. Dit moes vergesel word van 80 gulde. By die terugkeer na die VOC in Nederland sou hierdie bedrag van hul werksloon, verdien op see, verhaal word.
Die drie dae het ontaard in ‘n seksfees van ontsaglike omvang. Tonele van ongebreidelde seks en wilde kopulasie was bykans oral op elkeen van die drie skepe – bodeks, in die slaapkwartiere en selfs in die menasie – openlik te sien. Die sekshonger van die skeepslui was ooglopend veel hoër as die roepstem van ete en drinke!
Willem het sy Aanisa stil-stil, tussen die gille van ekstase en soms van pyn wat oorheers het, na die plek waar sy bed was gelei. Omdat hy ‘n nagwag was, was sy slaapplek afgekamp met seil vir stilte en privaatheid, sodat hy behoorlik kan rus in die dag.
Staande langs sy bed het hy haar bruin liggaam in ‘n omhelsing geneem en haar gulsig gesoen. Terwyl hy haar borste met die regop, donker en dik tepels kommetjie, een in elke hand, en sy kop afbuig om hul gulsig in sy mond te neem, het sy luide kreune van plesier gegee.
Met vurige reaksie het sy skielik sy arms weggeslaan. Sy het afgesak en op haar knieë het sy sy matroosbroek afgepluk tot op sy voete, sonder om eers knope los te maak. Sy penis was nog halfmas maar sy’t dit opgelig met haar linkerhand en sy eiers deur die balsak in haar mond geneem. Sy het hulle om die beurt gesuig en rondgerol in haar mond.
Sy reaksie was vinnig met ‘n harde voël wat soek na die son! Terwyl haar linkerhand se vinger dit by die basis vashou, het sy op en af gelek oor die ikoniese staaf. Haar regterhand was nou om sy balsak gevou. Sy het sy balle liggies geskommel. Toe het sy die ballas gelos en haar regterhand laat sak om haar vrug gereed te maak. Met ‘n intense vryf van haar genotsknoppie, het dit begin hard word van lus.
“Dis seer geil, Aanisa … seer geil!” het Willem geroep en haar liggaam opgetrek na sy bors toe. Hy’t haar bene met albei hande vasgevat, net onder haar boude, en haar lyf hoog opgelig. Sy toring van lus was nou net onder haar kom van passie. Sy’t haar een hand laat sak, sy penis vasgevat en in haar poesopening ingestoot. Sy het ‘n gil gegee en hy het hard gekreun toe sy lat moeiteloos in haar nat passieblom ingegly het – tot agter.
Vir ‘n breukdeel van ‘n sekonde het hul liggame asem opgehou. En toe begin die oeroue offer aan die liefde met die “dans van passie”. In, uit, in, uit, weer en weer smelt hul aksies saam. Die sappe spat van hul vurige geslagsdele af in alle rigtings, ook teen hul bene, soos hulle naai. Hulle het met soveel hartstog uitgesien na hierdie vrye oomblik van drif, dat hulle albei vinnig geklimaks het. Met lywe wat desperaat vir oulaas teen mekaar stamp om die genot te probeer vasvang, het Willem uitgeroep: “Godsverdomme, my Aanisa!” Sy’t sy hoof met albei haar arms vasgegryp en styf teen haar borste vasgedruk.
(Lees volgende episode HIER)
4 COMMENTS
Fokt Will sys mooi
Dankie, Jack, ek’t haar só bedoel ☻
Heil, Jan!…en dankie.
Die plasing van episodes uitmekaar le in ons Webmeesteres se hande. Onthou sy wil varieteit aanbied en gee anders dus ook plasings ruimte en bou die spanning vir die vervolgverhaal totdat die volgende episode verskyn
Dankie vir die terugvoer
Wille Will
Ek het net een probleem met die storie, die episodes is te kort en te ver uitmekaar!
Dankie vir ‘n heerlike storie Wille Will. Hou asb so aan!