
Die tweede ontmoeting
deur Kaapseboertjie
(Lees eerste episode HIER)
Die ervaring van ons eerste ontmoeting het vir lank my bygebly. Saans kon ek my oë toemaak en dit was asof sy nog hier by my was. Sy het net voor sy huis toe was, iets in my hand gestop om my aan haar te herhinner. Dit was die sagte satynbroekie wat sy die aand gedra het, op daardie stadium sopnat van die
aand se opbou.
As ek dan so op my eie was, kon ek haar present uithaal en ligweg nog haar reuk op dit herken. Dit gee my net sidderings en my lyf reageer onmiddelik soos die reuke, smake en gevoelens terugkom.
Maar so gaan tyd verby. Ons elk terug in ons eie lewens, ons eie provinsies. Daar word daagliks nog gesels, soms uiters warm oor die aand se gebeure en wat sou kon plaasvind vorentoe. Ons gesels, beplan en vertel wat ons als wil maak met mekaar. Natuurlik meer braaf in skrewe as werklik aksies.
Toe kom daar weer ‘n geleentheid dat ek moet reis vir werk Johannesburg toe. Ons gesels en spreek af dat ons definitief weer een aand moet uitgaan vir ete en kuier. Die tyd om te vlieg breek aan en die eerste dag gaan so vinnig verby met vergaderings en afsprake. En skielik breek die aand aan. Ek het aanwysings gestuur na die gastehuis en sy het gesê sy tel my sommer weer op, dan eet ons saam iewers naby.
Ons lag en gesels soos die vorige keer. So gemaklik saam in mekaar se geselskap. Terg natuurlik so bolangs oor die vorige keer se nadraai van die ete, maar oor die algemeen vloei die gesprekke so vlot en gemaklik. Dit het gevoel of ons ure weg was, maar het eers snaaks na die horlosie gekyk toe ons in die
kar weer klim en sien dat die ete eintlik vinnig was. Dis nog redelik vroeg in die aand. Terug by die gastehuis, nooi ek haar in vir ‘n koffie, want ons gesels so lekker vanaand dat ons eintlik nie nou al wil groet nie.
Ek kry die ketel aan die gang en bekyk die koffieversameling op die rakkie wat hulle aanbied. Terwyl die water kook, spring sy skielik op en kom gee my ‘n stywe drukkie en plaas haar mond teen myne. Ons hou mekaar vas in ‘n soendruk, voor sy weg beweeg en weer op die bed gaan sit.
“So ja, ons het dan nie eens ordentlik hello gesê vanaand nie,” lag sy.
Ek het haar koffie aangegee en oorkant gestaan met my stomende koppie in my hand. Nog voor ek betyds kon waarsku, het sy gou uitgevind die koffie is warm. Baie warm – my tong het die oggend amper nie die eerste sluk oorleef nie – en teruggelê om dit eers op die bedkassie te sit.
“Ons wag maar eers dat daai afkoel,” sê sy met ‘n lang uitstrek op die bed.
Haar wat so lê op die bed laat skielik ons vorige ontmoeting in visuale beelde in my gedagtes opkom en het ‘n warmte in my laat op vlam. Ek het onwillekeurig my skielike ongemaklikheid probeer skelm regskuif wat nou begin groei in my broek.
Sy moes dit raakgesien het, want toe ek opkyk, kyk sy reguit in my oë met n uitdrukking wat definitief anders lyk as die vroeer gelag.
“Jammer, ek kan nie …” het sy geprewel terwyl sy skielik vroetel by haar rok en onderklere aftrek oor haar bene. Dieselfde sagte mooi bene wat sy nou met die oplig van haar rok, wyd oop sprei voor my op die bed. Sy kyk vir oulaas oor na my tussen haar bene deur, en le haar kop agteroor. Met n wikkel van
haar boud om meer in direkte lyn met my te le, is al wat ek hoor: “Bring daai tong hier, ek moet
dit weer voel.”
Dit hoef sy my nie weer te vra nie. Ek het my beker amper hard neergesit en oorgestap na haar. Ek kon al klaar die begin van die klamheid sien blink op haar sagte lippe en het net geweet daardie hemelse smaak van haar gaan binnekort teen my mond wees. Sommer met die afsakslag op die bed krul haar been om my nek om my nader te trek. Haar hande voel-voel na my gesig en hou my teen die kant van my slape vas. So stuur sy my kop nader, dieper met haar aroma wat my wese weer van voor af op vul. Met die eerste proe van my lippe teen haar natheid, hoor en voel ek die sagte “purr” wat deur haar lyf gaan. Met haar hande steeds op my kop wat direksie aangee, verloor ek myself totaal in haar genot. Ek is net bewus weereens van haar hier voor my, teen my. Haar smaak teen my lippe en oor my tong. Haar bewegings en geluidjies wat al meer rukkerig raak. Tot sy met n harde kreun teen my vasdruk en ek haar spasms teen my mond kan voel.
Toe ek regop kom vir asem, is sy weer besig met haar streling oor haar lyf. Die aansig van haar wat so lê op die bed, verlore in haar ekstase is iets om te aanskou. Seksueel en sensueel op een slag. Haar hand gly oor haar lyf, tussen haar bene asof sy die hitte wil voel, dan weer oor haar lyf. Met haar oe nog styf toe, haak sy my met haar been om nie weg te beweeg nie en druk dan met haar voet voor teen my broek.
Dan vroetel haar tone oor my belt en fluister sy net: “Trek uit jou broek en kom na my. Ek wil jou voel teen my.”
My broek is skaars af van my voete of daardie bene van haar is weer in aksie. Vleg om my lyf en trek my nader aan haar. Soos ek op haar afsak met my hardheid wat skuif en rus teen haar klam lippe, grom sy sag en wriemel haar lyf onder my en haar hande gly onder my hemp in en trek dit oor my kop. Dan lig sy haar bolyf en trek haar rok oor haar eie kop, wat eers effe vashaak en ons met ‘n giggel haar probeer verlos uit die verstrengel. Met ‘n behendige knip agter die rug glip sy haar bra ook los en weg en trek my dan heeltemal op haar af.
Haar lyf voel warm en tuis teen my en ek voel die hardheid van haar tepels wat druk teen my bors soos sy haar arms om my nek strek en ons mekaar omhels in n diep soen. Ons lywe lê styf teen mekaar vas, en die diep asemhaling deur ons neuse al geluid wat die kamer vul soos ons soen al dieper en dieper raak.
Daar is nou geen meer skelm wegsteek van my hongerte vir haar nie en my hardheid gee nou sulke egalige kloppings soos hy tussen ons vasgedruk is.
En skielik breek sy die soen en trek haar kop diep in die kussing sodat sy na my kan kyk. Haar oë wat my amper deurboor met ‘n soeking, ‘n vraag dalk en ‘n ligte frons op haar gesig. Vir ‘n oomblik lê ons net so. Staar na mekaar en net die egalig klop van my hardheid die enigste beweging.
Sy sluk diep as haar hand skielik tussen ons indruk en sy met ‘n vinnige beweging die kop wat nog klop afdruk.
“Wat maa …” wou ek begin vra, maar dit was te vergeefs.
Die af druk was ferm genoeg.
Sy was nat genoeg.
Ek was hard genoeg.
‘n Vloekwoord verdwyn met ‘n inasem in albei se monde. Die kop haak vas, glip, haak, glip. Dieper en dieper klop en glip ek by haar in. Haar oë is nou styf toegeklem, ‘n diep frons steeds daar terwyl sy byt op haar onderlip. Ek is in totale vervoering, maar iewers in die wasems van haar hitte wonder ek of sy nie dalk seerkry nie.
Maar voor ek iets kon vra, gryp sy my kop vas en begin my diep en gulsig soen, terwyl haar bene om my boude gly om my al die pad by haar in te trek. Haar mond hang oop teen myne terwyl sy ‘n paar keer diep asemhaal en dan met ons neuse teen mekaar gedruk fluister sy: “Jammer. Ek kon nie meer nie, ek moes jou binne my hê. Ek hoop nie jy gee …” maar ek het haar geantwoord deur my heupe te lig en weer diep in haar te druk.
Met ‘n glimlag op my gesig as verdere aanduiding het ek haar diep en warm begin soen. Daar is weereens nie woorde om die gevoel van haar te beskryf nie. So warm en sag om my toegevou, het ons stadig in ritme met mekaar beweeg. Haar hande het oral oor my rug gevryf, soms met naels wat krap wat my hoendervleis gegee het, tot sy my boude vasklem en knyp.
“Wag, dis my beurt,” het sy skielik gesê en my van haar af gedruk en my laat uitglip uit die warm natheid.
Vir ‘n oomblik het ek langs haar op my rug gelê in verwondering oor die ervaring wat ons sopas deur is. Terwyl sy haarself begin regop bring en oorskuif na my, tref dit my meteens toe ek afkyk na my hardheid wat nou glinster van haar natheid.
“Ek het nie ‘n kondoom nie. Ek het nie gedink ons gaan, jy weet…”
Maar voor ek verder nog iets kon voorstel, is haar hand om die skag en ek voel die hitte van haar asem op die kop.
“Oh hel,” is al wat ek kon uit kry toe sy my sag in haar mond neem.
Daai gevoel. As lippe oor die kop gly, teen die skag af. ‘n Man kan nie daai aan ‘n vrou verduidelik nie. Dit is vir my een van die mees sensitiewe en ongelooflike gevoelens wat jy kan ervaar. Soos ek haar mond voel gly, hoor ek die geluide wat haar lippe om my maak en ek begin vanself grom van die genot wat deur my vloei. Dan glip die kop uit haar mond met ‘n ligte plop en sy soen die kop vir oulaas, voor sy haar been
oor my swaai en met die skaf stewig in haar hand, die kop teen haar lippe druk en dit laat inglip in haar in.Soos sy haar sit kry gly ek dieper in tot ek heeltemal in haar is en sy plat op my sit.
Sy buk af, trek haar hare weg voor haar mond en soen my weer. Ek proe myself, haarself tegelyk op haar lippe.
“Moenie worry nie, ervaar net ons … nou … hier,” fluister sy teen my mond en gly haar hande onder my arms in sodat sy hulle bo my kop uitstrek en ons vingers in mekaar verstrengel raak.
Dan begin sy haar heupe beweeg. Egalige op en af bewegings. Haar borste skuur- skuur hoer op teen my en haar kop is nou agteroor getrek. Die beweging laat haar stadig hoer skuif en as ek my mond oopmaak in afwagtig, druk sy haar tepel oor my mond. Ek laat my tong om dit krul en dan deur my tande glip.
Sy los my hande en druk haar regop, vingerpunte wat rakelings aan my bors raak sit sy regop op my.
Dan met haar hande agter haar, op my kniee begin sy ry. Vinniger en vinniger. Ek klem haar manjefieke borste in my hande vas terwyl haar heupe al meer rukkerig begin beweeg. Die ongelooflike hitte wat in my ophou het ‘n intensiteit wat ek nie sal kan keer nie. Ek voel hoe ek op swel, als intrek en regmaak vir die ontploffing wat so opgebou is oor maande.
Tussen rukkerige asemhalings deur smeek sy: “Ek … wil… voel …”
My hande glip af na haar heupe terwyl ek al meer opdruk teen haar vas. Probeer dit beheer. Probeer enigiets om die genot te verleng. Ek voel haar kloppings rondom my skag en ‘n verhoogde natheid tussen ons. Ek kan nie meer nie en druk myself hard op teen haar, terwyl ek haar heupe hard vashou en haar stilhou op my. Dis asof ek die orgasme voel terugtrek soos ‘n tsunami sal maak voor hy ‘n golf uitstuur. Dit trek hier uit my diepe binneste en begin dan rol na een punt toe. Daar waar ek in haar is. Ek weet nie of dit ‘n brul of ‘n skree was nie. Maar iets amper dierliks het uit my uit gebars, diep in haar in. Sy het haar hand voor teen haar gehou, seker daar waar sy dit kon voel.
“O, genade, wow,” sê sy in amper ongeloof. “Ek gaan ook …” voor ek haar voel ontplof rondom my.
Dit wou voel asof die totale hitte wat ek in haar ingeskiet het met ‘n golf weer terug oor my kom,
rondom my en uit haar uit.
Ons het lank eers net so gelê. Haar wat sit op my. Die hitte tussen ons iets onbeskryfliks. Dan lig sy haarself op en kyk terwyl ek stadig uit haar gly. Die kop bloedrooi en nat soos hy te voorskyn kom uit haar hitte, gevolg deur ‘n groot straal van my ontploffing.
Sy het met haar vinger deur die lippe gevryf en met ‘n stout kyk na my dit in haar mond gesit. Toe weer ‘n slag, die keer die vinger in haar laat gly, voor sy dit in my mond druk en dan afbuk en my soen.
Stadig gly sy half van my af met een been wat opgekrul oor my lê en haar kop op my bors. Ons orgasmes wat nat uit haar drup en teen my been af loop.
“Dit was nodig”
“Ja, dit was baie nodig.”
Was ons laaste woorde, voor ons albei wegraak in ‘n halwe slaap in mekaar se arms. Die laaste gedagtes in die wasigheid van die slaap die ongeloof oor die ervaring. Die hoop vir meer daarvan.
5 COMMENTS
Kaapseboertjie, wat kan ek meer sê as: Baie dankie !
Dis so intiem en opreg mens wil daaraan vat………
kaapseboertjie, ek’t dit met jou eerste episode reeds genoem : Jy kannie ‘n storie skryf nie, Jy LEEF dit !
Uitmuntend !
Dankie man. Ek probeer dit maar so skryf dat die leser hopenlik so bietjie kan deel in die oomblik wat ek ervaar het
Pragtig sensueel! Dankie
Goeie donner maar dit was ‘n mooi storie.