Eendag op die buurplaas
deur Grootboer
‘n Klompie jare terug het ‘n boer my een oggend gebel, hy’t probleme met sy koelkamer se verkoelingstelsel gehad. Omdat dit deel van my besigheid is, het ek die nodige wat moontlik nodig sou wees gelaai en pad gevat. Op pad plaas toe, kry ek die man langs die pad en word meegedeel hy’s eers op pad vendusie toe en dan na sy ander grond toe. Sy vrou wag klaarblyklik vir my by die huis.
Daar aangekom, stop ek sommer by die agterdeur, want die koelkamer is deel van die kombuis. Klop aan die agterdeur en na die tweede keer se klop, maak sy die deur oop. Kom ons noem haar E. Ma van twee, laat veertigs, so 1,70m kaalvoet, donker bruin hare wat in haar nek hang, mooiste groot groen oë, vol ronde lippe, mooi songebruinde vel, 36B of C borste en ‘n mooi vol ronde sexy stel boude.
Duidelik het ek haar effens onkant gevang, want haar hare is nog nat van die stort. Lyk my sy het net ‘n rooi short en wit moulose T-hemp gegryp en oorgegooi. Daar word op die boere-manier gegroet met ‘n soen op die mond. Sy vra verskoning oor haar voorkoms, en ek stel haar dadelik gerus dat ek geen probleem met haar voorkoms het nie en dat sy nogal heel mooi lyk so. Die water drup mooi nat kolle
op haar hemp.
Tewyl sy my die koelkamer wys, merk ek dat die hempie mooi styf sit, maar dat ek nie enige vormdrag onder die hempie opmerk nie. Ook as sy voor my loop, merk ek ook op haar boude is lekker los in die shorts en daar is geen teken van broekielyne nie. Nou is hierdie man se bloed mos van die eerste oogopslag al besig om te styg. So in die gesels deur merk ek toe ook op die kameeltoontjie vertoon tog te pragtig. Wen ek nog so 5°C.
Ek begin toe gou werk en so halfuur later begin die verkoelingseenheid mooi loop. Derhalwe, moet die eenheid ten minste ‘n uur toetsloop, sodat die nodige verstellings gedoen kan word. Ek stap in die koelkamer in om die eenheid te inspekteer, merk ek E ook binne-in die koelkamer. Nou ‘n koue windjie en min klere is ‘n nare ding – alles staan mooi regop. Toe E uitstap en ek die deur toemaak gryp sy ewe skielik na haar tiete en hou hulle toe, want tot die areolas ets duidelik teen die hempie se dun lap. Ek vat instinktief aan haar arms en druk dit liggies af – ontspan E dis mooi en natuurlik.
Ek merk haar asempie begin lekker jaag en kort-kort lek sy daai volronde lippe af. Sy bring vir ons elkeen ‘n beker lekker koffie en ons sit so langs mekaar, na mekaar gedraai langs die kombuistafel. Na die eerste sluk, vra E of ek nie ongemaklik of bang is om so alleen op ‘n plaas saam met haar te wees nie. Antwoord ek haar, nee, eeder beskou ek my as bevoorreg om alleen saam met haar te kan wees. Na die tweede sluk voel ek iets teen my been – sonder om af te kyk besef ek dis haar kaalvoet wat teen my been vryf en al hoër op vryf.
Ek merk haar asem jaag nou te lekker van opwinding en haar tepels druk teen haar hempie se materiaal soos kinders agter die kerksaal se verhoog gordyn. Met die vryf sy met haar voet oor my binnedy en my mik. Ek leun vooroor en met ‘n snak van haar asem streel ek met my vinger oor haar linkertepel en tiet. Sy leun vooroor en ek begin haar vol op die mond soen. Ek’t tot daai dag gedog ek kon soen, maar daai dag het E my geleer wat soen is.
In die soen lig ek haar dat haar boude op die kombuistafel rus en haar tone nog op die kombuisvloer is. Sy’s oor my bors en boude. Eks vryf oor haar stywe tiete, oor haar sagte boude. Ek werk my hand agter haar rug onder haar hemp in en beweeg hom vorentoe. Word ek net daar beloon met ‘n mooi stel stywe tiete en regop tepels.
Heeltyd kerm en kreun E. Ek lig die halfnat hempie oor haar kop op en snak ek na my asem. My gevoel het vir my gelieg – E se tiete is asemrowend mooi. Mooi gesonbrand, sonder enige lyne. Ek soengroet elke tiet op die tepel met ‘n lekker soen.
In die proses trek E my hemp ook oor my kop. E druk my terug en kry my tepels tussen haar tande beet. Mis my hart so paar slae van lekkerte. Met my regterhand vryf ek teen E se linker bobeen op en om tot bo. Ek voel effense klamheid aan die broek se materiaal. Druk ek my wys- en middelvinger in die kort broekspypie op, sluk E my amper in soos sy na haar asem snak. Voel ek haar lippies is erg nat. Ek druk vir E terug sodat sy op haar elmboë op die kombuistafel rus. Met vingers beide kante van haar heupe trek ek die shorts stadig af. Mis my hart weer so paar slae toe ek sien daar’s ‘n piepklein holvlossie wat veronderstel is om haar koekie toe te hou, maar nou tussen die twee lippies ingetrek het.
Ek komplemeteer vir E oor haar lyf terwyl ek liggies oor haar lippies op en af streel. Ek sien sy druk met haar boude vorentoe sodat ek harder kan vryf. Wat ek toe maar doen, want hoekom sal ‘n man nou nie doen wat ‘n mooi vrou vra nie. Sy druk my skielik terug en glip van die tafel af. Onseremonieel beland my broek en onderbroek om my enkels. Sy gryp my halfmas piel en laat hom in haar mond verdwyn. Kry ek amper ‘n hartaanval van lekkerte. Oor die kop, langs die skag af en weer terug. Oor en oor en oor.
Ek moet keer, want as ek nou skiet dan gaan ek haar mangsel tot in haar maag afskiet. Ek trek haar op en maak haar op die kombuistafel plat op haar rug lê. Ek soen die lippies. Die holvlossie pla en ek trek die toutjies. Word ek beloon met die mooie son gebruinde koekie met die mooiste pienk in die kleur spektrum. Glad geskeerde effense lang lippies begroet my. Ek smul dadelik aan hulle. Ek proe haar nektar. Maar ek los die kleinkoppie duiwel vir eers. Werk my tong in-en-uit haar genotspoort. Ek’s in die paradys. Ek raak met my tong aan die kleinkoppie duiwel – dog ek net daar E word op die boud met ‘n beesprotter geraps. As ek gedink het sy’t voorheen gekerm en gekreun, verskuif sy nou die grense. Met die dat ek so aan haar klit lek en suig druk ek my middelvinger op in haar genotstonnel. Vryf teen haar
serviks – tog te heerlik. Vryf terug vorentoe – voel ek so stukkie aan die bokant soos ‘n growwe sinkplaat grondpad. Besef ek dis haar G-kol, want sy kerm lekker as ek daar vryf. Ek druk my middel- en ringvinger op in haar genotstonnel in, vingerpunte effens opgekrul, wys vinger en pinkie af onder toe. Begin ek om haar drupnat koekie op-en-af te werk. Met die linkerhand maak ek haar bene so wyd as
moontlik oop en druk effens bo die bekkenbeen af.
Dit lyk my E is besig om haar tiete af te trek soos sy hulle brei en trek. Ek verloor glad nie spoed nie en binne 20 na 30 sekondes dop haar oë om, kop word agteroor amper tussen haar blaaie ingetrek en sy gaan in ‘n amper epeleptiese skoke in. Boude pompend in die lug, eers helder vloeistof wat spuit en toe meer witroom wat uitvloei. Albei proe lekker, sonder enige urien smaak.
Na sowat twee minute wat sy so lê en lugpomp bedaar sy. Met ‘n glimlag wat byna om haar kop gaan sê sy net: ‘naai my.’ Met my piel wat al lankal klop van styfheid, werk ek die kop eers lekker op-en-af deur die witroom tussen E se lippies. Sy kerm nou tog te lekker en ek stoot vorentoe – baldiep. Nou kan ek maar die emmer skop – lekkerder is daar nie.
Paar keer in-en-uit, in-en-uit. Speel ek weer met my pielkop so deur E se lippies. E lê lekker met haar bene in die lug. Merk ek hoe die witroom oor haar rosyntjie spoel en hoe haar rosyntjie so hap na die witroom. Druk ek E se bene meer na haar toe en werk ek die witroom met my pielkop so oor haar rosyntjie. Kerm E haar lekkerte uit.
Ek druk toe so effens met my pielkop teen haar rosyntjie en voel dit begin meegee. E se mond gaan wyd oop en sy kerm haar lekkerte uit. Ek behou die drukking en verdwyn in haar agterste genotstonnel in – baldiep. Na ‘n kort rukkie begin ek stadig pomp – uit-en-in, uit-en-in. E kerm haar lekkerte luid uit. In die proses mis ek ‘n steek en gaan voor in. Sy laat my weet om dit daar te hou en vol te hou. Ek steek nou soos nog nooit in my lewe nie. E kerm met haar lekkerte my aan en tot hoër hoogtes.
Die volgende oomblik begin E weer oog omrolend kop agteroor trek terwyl haar genotstonnel soos ‘n jong verskalf jou vingers uit melk. Dit veroorsaak dat Eskom al hulle krag in my lende loslaat – die moeder van alle orgasmes. E gryp my vas en wat na ‘n ewigheid voel ontspan ons al twee.
Nadat ons skoon gemaak het en aangetrek het stap ons terug deur toe sodat ek kan ry. Gee E my ‘n lekker soen. Terwyl ons so staan en soen, beweeg my regterhand af na haar koekie toe en gee dit ‘n lekker druķkie. Voel ek skielik klou E my en begin spasmies ruk en kerm – papnat is haar skoon shorts …
6 COMMENTS
Die foto by hierdie storie is ongelooflik! Ek soudit graag sonder bedekking wou sien!
Baie dankie- die storie lyk of dit spesiaal vir my geskryf is!!
Joe Madam. Ek geniet die foto bo-aan die prentjie baie. 😉
Heerlike storie met baie jagse prentjies in my kop.
Dankie. Ek het dit baie geniet
Sommige beweer daar is nie iets soos dubbel-plesier nie. Lekker is mos net…plain-weg lekker?
Nee ek verskil. Die eerste plesier was om ‘n nuwe skrywer se werk te lees, want nuwe skrywers is skaars. Maar die dubbelplesier het tot uiting gekom toe ek die verhaal lees!
Dankie, Grootboer, ‘n lusmakende, jags storie wat ‘n man “fisies” laat reageer…en nie eke ou kry dit reg nie.
Skryf maar weer en weer en nog en nog, ek sal elke storie opslurp en geniet as dit van hierdie geplaaste storie se gehalte is..
Baie sexy “storie” hierdie. Baie dankie aan nog ‘n nuwe skrywer, dis baie lusmakend. 😉