Kombiekieweer Donderdag: Kaptein, o my Kaptein (deel 5)
Deur Ramkat Erasmus
Klierkop kyk my aan asof hy enige tyd sy gasket gaan blaas. Sy gatgabbatjie lyk of hy wil begin huil. En ek smaail my smaail en sê niks.
Die Fransmannetjie het vanoggend vir my 4 foto’s ge-email van Parys af. (Frankryk, waar sy bly) Die eerste foto is van my en Kumalo in die werkswinkel en ons lyk asof ons weke laas geshower het – die ene ghries en muscles. (Kumalo het die muscles, ek die ghries) Die tweede foto is van my met ‘n bobbejaanspanner in my hand, my overall om my lyf geknoop, kaal bolyf en sweterig. Die laaste twee foto’s is van Klierkop en sy blonde mannetjie. In die eerste een kan jy duidelik albei se gesigte sien. Klierkop staan met sy hande op sy kop – sy hemp oopgeknoop en blondie suig sy voël. In die laaste foto gaan jy sien hoe Klierkop die mannetjie van agter af boudkap.
Ek het die laaste twee foto’s uitgedruk en gewag tot blondie by Klierkop se kantoor instap. Toe klop ek beleefd en vra of ek hulle iets kan wys.
Nou staan die twee en bubbles hap en ek geniet myself nogal.
“Waar kry jy dit?” wil Klierkop weet.
“Op email”.
“Van wie af…”
“Staf”, sê ek beleefd. “Dit maak nie saak van wie dit kom nie… Dis nou hier, en ek en jy moet besluit wat ons daaraan gaan doen.”
“Wat wil jy hê, Van der Merwe?”
Ek sê niks. Blondie begin saggies huil. Klierkop looi hom met ‘n elmboog in die ribbes. Hy snak na sy asem.
“Ek vra…”
“Ek het gehoor, Staf. Ek wil niks hê nie. Ek wil net hê dat jy van my case moet afklim. Dis al.”
“Jy naai Kaptein Verwey!”
“En jy naai die outjie. Maar ek het foto’s, en jy het fokol, behalwe jou verbeelding.”
Klierkop blaas soos ‘n armybakkie wat overheat in die middagson.
“Ek gaan jou opfok, Van der Merwe!”
“Jy’s welkom om te traai, Staf. Ek soek nie ‘n fight nie. Klim van my case af. Oor twee maande is ons by die huis en dan is alles oor.”
“Wat bedoel jy ‘oor’?”
“Ek gaan skuif, Staf. Ek gaan bedank.”
“En die foto’s?”
“Jy kan hulle kry. Ek het die oorspronklikes in ‘n baie veilige plek gebere.”
“Hoe weet ek jy gaan dit nie aan Sondag verkoop nie?”
“Ek dink nie hulle soek porno foto’s van twee dose in die DRK nie. “
“As jy dit probeer…” Hy lyk of hy my wil probeer moer, maar ek smaail net vir hom.
“Los my uit. Los Kaptein Verwey uit. En alles sal fine wees.”
Ek tap die blondie op die wang en loop uit. Kumalo sit onder die boom by die swembad en ek gaan sit langs hom. Hy gee my ‘n koue bier en ek vat ‘n lang suig voor ek begin lag.
-0-
Vir die res van die tyd in die DRK gaan alles klopdisselboom soos my Afrikaanse onderwyser altyd gesê het. Klierkop los my uit. Ek los hom uit. Vermoedelik los hy en blondie mekaar uit en ek en Kumalo maak planne vir ons terugkeer na die States toe.
Kumalo het my ‘n deal gemaak. Hy’t ‘n oom of ‘n ding wat ‘n big shot is by een of ander bank. Die perd is bereid om vir my en Kumalo ‘n klomp geld te gee om ‘n workshop oop te maak. Hy’t die deal vir my gestuur op e-mail en ek het dit vir Big Joe gestuur. Big Joe het gesê dis piele en ek en Kumalo wag vir ons big break as ons civvystraat slaan. My kontrak met die army loop uit sodra ek terug is by die huis. Kumalo het nog twee maande. Die idee is dat ek vir ons ‘n plek soek en begin koop aan gereedeskap vir die workshop. Sodra Kumalo sy gat uit die army uit het, begin ons Kumalo, Van der Merwe Diesel Magic.
Kumalo het ‘n girl wat kan boeke doen en foon antwoord vir ‘n begin. Sy oom sal die geld stoot en ‘n paar van sy kliente na ons toe verwys en ek en Kumalo sal die werk doen.
Klink fokken lekker vir my.
Die enigste kak ding is my Kaptein se reaksie as ek vir haar die foto van my email. Sy wil dadelik weet wie het dit geneem en dan as ek vir haar sê dit was die Fransmannetjie, wil sy weet of ek haar genaai het.
Vroumense?
-0-
Die Hercules land op Waterkloof en ons klim uit. Ek het my balsak op my skouer en ons gereedskap word later met ‘n container gestuur. My kapteintjie staan ons en inwag en ons word almal formeel met die hand gegroet. Ons balsakke gaan agter op die armybakkie en daar’s ‘n bussie wat vir ons wag. Ons klim in, en ek vrek van die lus vir my kapteintjie, maar sy gee my ‘n koue skouer en klim in haar armykar en fokof basis toe.
Soos ons uitry sien ek al die manne van die klub aan die oorkant van die pad staan met hulle bikes en hulle leathers aan. Ek vra die bestuurder om te stop en loop na my manne toe.
Almal groet, Varkie gee my ‘n druk en Big Joe sit eenkant op sy Harley met ‘n moerse smaail op sy bakkies. Hy hou ‘n helmet na my toe uit en beduie ek moet agterop klim. Ons trek weg en ry rustig klub se kant toe.
Ek wonder oor my Busa. Ek het al my danger pay elke maand oorbetaal na Big Joe toe. Dis om vir my ‘n nuwe Busa te koop. Die laaste keer wat ons mekaar ge-email het het hy gesê dat gaan nog so 3 maande vat voor ek ‘n decent Busa kan koop.
By die klub stop ons soos altyd en park die bikes. Varkie loop na die deure toe en maak oop. Ek kom agter almal kyk na my. Ek loop in die klub in, en in die middel van die vloer staan ‘n maroon Busa. Ek weet nie mooi wat aangaan nie. Dan kom Big Joe in, klap my op die skouer en vra of ek die bike laaik. Kak vraag, sit. Natuurlik laaik ek die fokken ding.
Hy sê dis myne.
Die manne het saam gespaar en my bike gekoop met my danger pay en hulle spaargeld. Fokkit, ek pink amper ‘n traan. Dan duck Varkie agter die toonbank van die kroeg in en kom uit met ‘n nuwe leerbaadjie en my helmet. Presies soos die een wat ek afgeskryf het toe ek die fokken bees gestref het.
Daar’s ‘n knop in my keel en ek moet fokken hard traai om nie te huil nie. Big Joe gee my die sleutels en sê ek moet seker by die basis kom. Hy sê hulle wag vir my vir ‘n moerse paartie.
Die Busa se tenk is vol en as ek in die straat indraai blink die maroon tenk is die sonlig.
Fokkit! Some guys have all the luck.
-0-
Kaptein Verwey is seriously afgepis as ek by die basis aankom. Almal se goed is weg, behalwe my eensame balsak wat in die middel van die paradegrond op aandag staan. Ek luister vir haar wat my uitkak terwyl ‘n swart korporaal probeer om notas te vat.
Sy lig my in dat ek ‘n paar dae af het om seker te maak alles is oraait an dan moet ek weer by die basis raporteer. Ek lig hἀάr in dat ek reeds my bedankingsbrief ingestuur het en dat ek klaar is met die army. Ek moet net uitklaar. Sy kyk my lank aan sonder om iets te sê. Die korporaal staan en wag vir iets om aan te teken.
“Onthou jy nog waar ek bly?” vra ek.
Sy sê niks, knik net.
Die korporaal wil weet wat ek gesê het, en die kaptein sê dis nie belangrik nie..
Ek strap my balsak aan my rug vas en kies koers huis toe.
-0-
My flat ruik na muf en motballe. Die fokken Fanie het belowe om een keer ‘n week te kom vensters oopmaak en motballe te gooi. Lyk my hy het motballe gegooi en nooit ‘n venster oopgemaak nie.
Ek maak oop, dump my balsak in die wasgoed mandjie en trek my uniform uit. Ek trek ‘n ptbroek aan en krap in die yskas. Iemand het ‘n klomp bier en biltong in die ysklas gesit en ek reken dit moes Varkie gewees het. Fokken Fanie sou alles gevreet en uitgesuip het.
Ek gaan sit voor die TV en kyk bietjie na wat aangaan in die lewe. Dis fokken depressing. Dan is daar ‘n klop aan die deur.
Ek maak oop en wonder bo wonder staan Patricia in die deur. Sy’t ‘n short aan met cowboy boots en ‘n check hemp wat sy om haar middelyf, bokant haar naeltjie vasgeknoop het. Haar bra steek uit en sy het obviously ‘n push-up bra aan, want dis cleavage van haar ken tot waar die hemp begin, en die hemp begin fokken laag af.
Agt maande in die DRK, met net een aand saam met die Fransmannetjie. Die ou dipstick begin sommer dadelik verduidelik hy’s reg vir aksie.
“Ek het gehoor jy’s terug.”
“Patricia…”
“Ek het vir jou biltong en bier kom aflaai. Sleutel by Fanie gekry.”
“Moerse dankie. Ek het gesien.”
Ons kyk mekaar lank. Sy’t my laas die moeder van alle koue skouers gegee toe ek en my kapteintjie by die klub aangekom het. Lyk my sy’t my vergewe.
“Kan ek inkom?”
Ek staan terug en hou die deur oop. Sy stap met haar waggelende gatjie in en loop yskas toe asof sy baie tuis is in my plek. Ek wonder skielik vir wie die fok almal Fanie my flat se sleutels gegee het. Ek en hy sal lank moet gesels.
Patricia knak ‘n bier en suig daaraan asof sy kwaai dors is.
“En toe? Hoe was dit?”
“Warm. Meesal vervelig.”
“Varkie sê jy’t bedank uit die army uit.”
“Yip”
“Wat gaan jy doen?”
“Ek en ‘n pel gaan ons eie workshop begin.”
“Oukei…”
Haar hand gaan na haar boonste knoop toe en sy maak dit los. Daar’s nou nog net twee knope en haar bra wat haar tiete in toom hou.
“Dis warm.”
“Nie so warm soos die DRK nie.”
“Was daar enige girls daar?”
“Army girl of twee. Almal redelik butch.” Ek sê fokol oor die Fransmannetjie en Kumalo se Indiërkapteintjie.
“So…” Sy maak nog ‘n knoop los.
Ek sluk. Die ou dipstiek bokspring nou in die ptbroek soos ‘n scrambler op ‘n wishy-washy baan.
“Het jy darem aan my gedink?”
“En of twee keer…”
“Is dit al?” En sy maak die laaste knoop los. Dan trek sy die hemp se pante weg van mekaar af. Sy staan nou daar met haar hemp wat oophang en haar bra wat fight om die tiete binne te hou.
“Jy weet ek laaik jou, nê?” sê sy.
“Uhmm, ja,” is al wat ek kan uitkry.
“Ek laaik jou al lank.”
“Thanks.”
“Ek het gekom om jou terug te verwelkom. Behoorlik.” En sy kom nader en soen my. Haar tiete boor in my borskas in en ek het my hande op haar gat en trek haar nader aan die ou dipstiek wat nou just about sy termostaat gaan gooi as ek aan my kaptein dink. Ek stoot vir Patricia weg.
“Gee my kans om uit te pak, te shower en iets anders aan te trek…”
“Ek wag sommer hier.”
“By die klub. Ek kry jou by die klub. Ek moet nog teruggaan basis toe om goed te teken. Papiere…”
Sy gryp my knaters deur die ptbroek en gee hulle ‘n squeeze. “Tot later, dan…”
Sy knoop haar hemp toe en loop, en ek gaan sit, met ‘n moerse horing en wag op my kaptein.
Ek besluit ek moet beweeg en loop balkon toe. Ek sien hoe Patricia uitloop en in haar Mini klim. Soos sy wegry kom my kaptein se Fiesta om die hoek en sy park op die spot waar Patricia nou net gestaan het. Sy klim uit en loop in die gebou in, en ek gaan wag vir haar in die gang.
Sy kom uit die lift uit en ek besef weer hoe mal ek oor die girl is. Sy’t ‘n stywe jean aan met so ‘n losserige gebreide toppie en sulke klein bootsies wat net tot bo haar enkels kom. Sy’t haar groot leerhandsak oor haar skouer.
Sy loop sonder ‘n woord in my arms in en ek staan lank so met haar kop wat op my bors rus. Ek kan voel die monster in my ptbroek word wakker en soek werk. Sy voel hom ok, want sy kyk op, smaail so effens en sê: “Lyk my jy’t my gemis…”
-0-
Ons lê langs mekaar op my bed en ek hou haar klein lyfie in my arms. Ons gesels oor die DRK, die army, wat ek gaan doen as ek klaar is en so aan. Dan vertel ek haar van die Busa en dat die manne by die klub vir my wag. Sy sit regop en sê sy gaan my los om alleen saam met die manne te kuier, maar sy maak my belowe om na die tyd na haar plek toe te kom.
Sy wikkel haar gatjie terug in die jean in en ek raak sommer weer opstandig, maar dan trek sy die toppie sommerso sonder die bra aan, druk die bra in haar handsak en sy gee pad.
Ek shower, trek aan en klim op die Busa.
By die klub staan die manne en kuier en ek kan sommer sien dit gaan ‘n lang aand word. Patricia is agter die toonbank en sy gee sommer dadelik vir my ‘n bier. Ek vertel van die DRK en lieg so ‘n bietjie oor hoe exciting dit was. Van Klierkop en die Fransmannetjie sê ek niks. Dan maak Big Joe almal bymekaar, sê dis ‘n weeksaand en tyd om te gaan slaap. Hy sê ons gaan ‘n gesamentlike breakfast run doen oor die naweek en almal groet en begin loop.
Ek klim op die Busa en maak my helmet vas en dan staan Patricia langs my. Sy sê niks, kyk my net. Ek kyk terug, nie seker hoe om die game te speel nie. Dan vryf sy my pielkop deur die denim, gee my ‘n smaail en gaan klim in haar Mini.
Ek ry deur die stil strate tot by die huis in Waterkloof waar my blonde kapteintjie in ‘n cottage bly. Ek maak so min as moontlik geraas en park die Busa. Dan vat ek aan die deurhandvatsel. Die deur is nie gesluit nie en ek loop in.
My kapteintjie sit op die bank met fokkol aan. Sy’t haar beentjies onder haar ingetrek en sy’t ‘n glas wyn in die een hand. Daar brand net een kers en sy lyk so fokken mooi ek staan sommer op aandag.
Sy gooi haar voete van die bank af en gly met haar boudjies na vorentoe. Ek laat my nie twee keer nooi nie en gaan kniel voor haar en druk my gesig in haar boksie in. Ek rev haar met die tong tot sy hardop hyg en my kop met haar handjies vashou. Sy trek my aan die hare en druk my gesig dieper in haar in. Ek begin net worrie dat ek gaan versmoor as sy my los en van die bank afklim.
Sy gaan staan op haar kniëe voor die bank en wys haar gatjie vir my. Ek pluk my denim oop en die ou pielman druk sy kop uit en soek werk. Ek stamp haar hard van agter af en sy druk haar gesig in die bank se kussings in en gee ‘n paar gille. Dit vat nie lank nie ek pluk uit en skiet haar rug vol balghries.
Sy vlieg op en gryp my aan die hare. Sy soen my dat my ore soos nat waslappe op my skouers hang. Dan druk sy my terug dat ek op my rug lê, gee die dipstiek ‘n pluk of twee en dan klim sy op en ry my met daai wolskoeter van haar dat ek dink sy wil my doodnaai.
Sy kom weer ‘n keer en dan move ons slaapkamer toe. Nou kyk, ek is nie bang nie. Nie vir ‘n girl nie en vir baie min ouens. Maar die girltjie het ‘n kyk in haar oë wat ek nog nie gesien het nie en dis die vyfde keer wat sy my laat kom het – in een dag! Drie keer in my flat en nou twee keer hier. ‘n Man is nie ‘n klip nie en hoeveel ek ookal hou van naai is ek nie ‘n masjien nie.
Ek laat haar lê en gaan lê langs haar. Ek vryf en streel en gebruik my hande en my vingers op die plekkies waar sy daarvan hou en dan, na sy nog twee keer gekom het, raak sy uiteindleik aan die slaap. Haar wekker sê dis drieuur en ek trek ‘n kombers oor haar. Ek trek aan en stoot my Busa tot in die straat. Dan laat ek hom teen die effense bultjie af freewheel en start hom as ek ‘n hele entjie van die huis af weg is.
Ek ry stadig tot by my flat, park die Busa en maak seker die hek is gesluit. Ek sal my moer seriously pluk as een of ander doos die ding steel. Ek sluit oop , klim in die lift en ry tot op my vloer. Ek sluit my voordeur oop, sit die helmet neer en trek my leerbaadjie uit. Dan loop ek slaapkamer toe. As ek in die deur kom, hoor ek iemand asemhaal. Ek gaan staan en maak reg om te fight. As een of ander donner by my plek ingebreek het… Ek switch die lig aan en sien vir Patricia kaalgat op my bed. Ek onthou sy’t gesê Fokken Fanie het vir haar die sleutels gegee.
Sy skrik wakker en vir ‘n oomblik kan ek sien sy weet nie mooi waar sy is nie. Dan hou sy haar arms na my toe uit.
Haar tiete is groot. Baie groter as my kapteintjie s’n, en sy self is heelwat groter. Ek wil nog teëpraat, maar dan lig my voël my in dat hy dalk net reg is vir nog een laaste rondte. Ek trek uit, krap in my laai en kry ‘n rubber. Ek skeer die pakkie oop en wil net die ding aansit as Patricia dit by my vat. Sy spoeg in die tuit en sit dan die ding in haar mond. Sy trek my aan die boude nader en sit die rubber om my pielkop met haar mond. Sy rol hom stadig af tot onder en dan kyk sy my in die oë terwyl sy met haar ander hand saggies aan my ballas begin vryf.
Ek staan en wonder of ek nie nou besig is om kak te soek nie en al wat ek voor my sien is my kapteintjie sy gesiggie. Patricia laat los en rol op haar maag. Die doggiestyle ding werk vir my, want dan hoef ek haar nie in die oë te kyk terwyl ek haar spyker nie.
Ek glip hom in en sy maak hom vas met haar binneste muscles. Ek werk hom met lekker lang hale en die rubber is dik genoeg om te keer dat ek te vinnig kom. Patricia trek haar boude oop en druk een van haar vingers in haar hol. Met die ander hand streel sy haar klit. Dan stop sy my, trek my piel uit haar uit en beduie ek moet die agterdeur kies. Ek glip hom stadig in, maar sy het of die ding olie gegee vroëer of haar ander sappe het die ding gelube. Hy gly gemaklik in en dan gee ek haar gas.
As ek uiteindelik klaarmaak het sy ‘n paar goeie gille gegee, my bene met haar lang naels gekrap en met haar vuiste op die kussings geslaan.
Ek rol af an gaan lê op my rug, heeltemal seker dat selfs my reserve tank nou leeg is. Patricia staan op en kom met bietjie kakpapier terug. Sy haal die rubber af, vee my mooi skoon en gaan spoel alles weg. Dan kom lê sy langs my met haar kop op my skouer. Haar lang hare kielie my neus, maar ek is te moeg om selfs dit uit my gesig uit te vee.
Net voor ek aan die slaap raak, dink ek: Fokkit. Some guys have all the luck.
2 COMMENTS
aiaia lekker man….kan een man so gelukkig wees?
Groot storie, kan myself inleef in die opset, was self in die force gewees. Het n paar goeie ervarings gehad. Dis dalk n storie vir later, ek is nie n skrywer nie