Joe en Julie se Pretoria-piekniek

Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Safari Joe

‘Wat ek graag wil doen is om al my klere uit te trek en soos ‘n natuurkind – in die natuur – rond te loop. So ons moet ‘n plek soek waar daar nie ander mense is wat my kan sien nie.  Ek is maar ‘n skaam meisie, soos jy weet, Joe,” sê Julie met ‘n skalkse laggie en oordrewe knipoog.  Sy en Joe is besig om plannetjies te beraam vir hulle piekniek, die eerskomende naweek.  Joe kan skaars wag vir die naweek om aan te breek. 

Hy sug toe hy besef dat dit nou eers Woensdag is. Hy en Julie sit in sy VW Kewer by ‘n skool in Menlopark en wag vir Julie se kleinsus.  Joe se gedagtes dwaal ver en die wete dat Julie bereid is om al haar bates vir hom ten toon te stel – en nogal in die helder dag – is genoeg om Joe ‘n horing te gee.  Te midde van sy dagdroom, skrik hy amper toe hy Julie se hand op sy piel voel.

‘Joe, waaraan dink jy nou?’ vra sy met ‘n stout uitdrukking op haar mooi gesiggie.

‘Dink jy dalk aan alles wat ons hierdie naweek gaan doen?’

‘Hoekom begin ons nie sommer nou nie?’ terg Julie terwyl sy Joe se steeds groter-wordende piel bevoel.  Sy maak die boonste knoop van sy broek oop, trek die ritssluiter af en sommer gou het sy Joe se stywe piel in haar hand.

‘Julie, jissus, meisie, versigtig, hier’s mense wat ons kan sien!’

Julie laat haar nie afskrik nie.  Sedert sy die eerste keer Joe se piel ontdek het, as mens dit so kan stel, het sy nie ‘n geleentheid laat verbyglip om met sy seksorgaan te speel nie.  Sy trek die voorvel op en af oor Joe se groot rooiblink voëlkop, en vryf die slymerige voorsaad oor die punt van sy piel.  Joe krul van plesier terwyl hy ‘n ogie hou oor die omgewing – dit sou lastig wees as ‘n onderwyser of iemand anders hulle sou betrap. Hy wil nog verder protesteer, maar die gevoel is so asemrowend lekker dat hy terugleun en sy bedenkinge tersyde stel.  Julie se slanke vingers en elegante handjie is nou goed op dreef en Joe se piel staan dik en styf orent,  terwyl sy hom al vinniger en meer intens masturbeer.

Julie kyk met groot aandag reg na Joe se voël en rol haar palm oor die bloedrooi geswelde kop, wat amper groter is as haar vuis. Joe se lang, dik piel is tot barstens toe geswel en hulle altwee besef dat hy reg is om sy semenprojektiele te lanseer.

Net toe Joe dink die skoolklokkie gaan nou enige oomblik  lui, leun Julie skielik oor, laat sak haar kop en prop sy pielkop styf in haar mond.

‘My jirre Julie, wat maak jy nou?’ sê Joe, half benoud.

‘Ek wil hê jy moet in my mond kom,’ fluister Julie en dan hervat sy haar nou reeds meesterlike fellatio.

Joe is magteloos en al wat hy kan doen is om sy broek bietjie verder af te trek om die volle lengte van sy piel en ballas te bevry.  Julie se warm mond en wriemelende tong veroorsaak die mees verruklike wrywing en hy voel hoe haar gladde lippe styf oor sy piel gly.  Op en af, op en af.  Hy sou so graag sy hand op haar warm poesie wou hê, maar ongelukkig is die omstandighede net nie reg nie.  Dit sal moet wag tot die naweek.

Joe begin om daardie bekende gevoel in sy piel – of is dit dalk in sy brein – te kry dat sy orgasme nader kruip.  Hy sit sy hand ligtelik op Julie se kop blonde hare en hou sy asem op.  Joe se bene begin styf te span en Julie neem sy piel al dieper in haar warm mond in.  Sy’t nou amper die hele agt duim in haar en op sigself is dit genoeg om Joe se klimaks te ontlont.

‘Julie, ek kom nou, nou in jou mond!’ mompel Joe net ‘n sekonde of so voor die eerste straal semen teen Julie se verhemelte vasskiet.  Joe se hele onderlyf trek saam asof hy ‘n reuse kramp kry, maar dis ‘n kramp sonder pyn – net pure, ongelooflike plesier.  In die verte hoor Joe die skoolklokkie lui, maar hy steur hom nie eers daaraan nie.  Al wat hy ervaar is geluksalige genot soos die een lang stroom kom na die ander in Julie se gretige mondjie pols, en sy elke druppel met groot smaak sluk.  Joe se laaste sametrekking of twee borrel uit in Julie se warm, nat mond voor sy vinnig klaarmaak, die laaste slukkie gee en sy voëlkop gou aflek.  Joe het net-net sy halfstywe piel terug in sy broek en die ritssluiter op, toe die kleinsus opdaag, gereed om huistoe te gaan.  Op pad terug sit Julie met die grootse glimlag ooit op haar gesig.  Die kat wat die kanarie gevang het?  Einste.

Wat vat mens saam op ‘n piekniek?  Ek weet deesdae is dit anders, maar in Joe en Julie se Pretoria-dae was dit nie ‘n moeilike vraag om te beantwoord nie. ‘n Kassetspeler vir musiek, bier en wyn, koeldrank (Fanta Orange of Sparletta Creme Soda) en ys, koue hoender en boerewors (of frikadelle), knoffelbrood, en ‘n gemengde groenslaai.  Of dalk beetslaai.  As jy daarvan gehou het.  En partykeer hardgekookte eiers.  ‘n Opvoustoel of twee, ‘n lekker dik kombers om op te lê, ‘n paar kussings en iets om te lees.  ‘n Boek of as dit ‘n Sondag is, Rapport en die Sunday Times.

Dit is met al die goed op die agtersitplek van die Volla en ‘n groot mate van afwagtiging, dat Joe en Julie toe op die Saterdagoggend by hulle piekniekplekkie opdaag. En waar, as jy dalk wou weet?  ‘n Plat kliprif redelik hoog bo die Nkwe plesieroord, seker so 20 km of wat uit die stad.  Joe het seker gemaak om die mees private plek te kies, wel wetende dat Julie nie sommer kaalgat gaan rondloop in ‘n area waar daar ander nuuskierige oë gaan wees nie.

Nadat hulle alles mooi uitgepak en reggemaak het en die sonnetjie lekker warm skyn – hier teen 11-uur die oggend – begin Julie om van haar klere ontslae te raak.  Dit het vinniger gebeur as wat Joe verwag het. Onder haar ligte somer rokkie was daar amper niks. Net ‘n piepklein geel bikini.

‘Wil jy my help?’ vra sy ewe skugter en natuurlik staan Joe dadelik nader.  Hy maak die gespe los en sien hoe Julie se perfek gevormde borste ontpop toe sy die bostuk verwyder.  Haar pragtige pienk tepeltjies staan hoeka al orent, seker maar as gevolg van die fris luggie.  Sy buk af en trek die broekie af en oor haar enkels en voete.  Toe Julie terugstaan en haar skouers effe oplig,  ervaar Joe vir die eerste keer die totale aanslag van haar skoonheid. Skaars 20 jaar oud, is daar nie ‘n sweepie van ‘n rimpel of letsel te sien nie – net soepel, gesonde vel, ‘n uitbundige bos blonde hare, die mooiste groen oë ooit, met lang, natuurlike wimpers, en ‘n oulike spitsneusie.   Haar borsies is vol en ferm met klein, pienk tepeltjies, so naby aan volmaak as wat moontlik is.  Joe wil nie te openlik staar nie, maar sy blik gly af oor Julie se naeltjie tot by die ligbruin driehoekie wat tussen haar bo-bene uitloer.  In die helder daglig lyk haar donsdosie al te bekoorlik.

Die natuurkind in lewende lywe, dink Joe en wil net begin naderstap toe Julle hom in sy spore laat stop.

‘Dis jou beurt, Joe,’ sê sy.  ‘Trek uit, trek uit …’

Wat kan ‘n man nou doen? Jy doen wat sy vra. Joe raak ontslae van sy velskoene, sy hemp, sy kortbroek.  Hy kyk weer ‘n slag rond en trek sy onderbroek af.  Dit voel snaaks en half ongemaklik om kaal in die buitelug te staan en Joe se libido reageer in ooreenstemming.  Julie stap nader en vat Joe se halfstywe piel in een hand en trek hom nader.  Sy giggel terwyl sy ‘n paar tree verder loop, steeds met Joe se voël in haar hand.  Soos ‘n gewillige hond aan ‘n halsbandjie, loop Joe agterna.  Hy weet nie presies wat Julie beplan nie, maar hy’t ‘n idee dat daar dalk ‘n beloning gaan wees vir goeie gedrag.

Julie trek hom tot in die skadu van die naaste boom, en sak af tot op haar knieë.  Met haar regterhand styf om Joe sy stengel, begin Julie om sy nou harde piel met haar tong te bewerk.  Onder die gholfbal-harde kop, al langs die kloppende stam, af tot by sy ballas en terug.  Sy’s duidelik nie haastig nie en Joe is in die sewende hemel.  Hy verkyk hom aan die ongelooflike spektakel soos eers die groot kop en dan die dik skag tussen Julie se lippe verwyn. Haar mond is sag soos fluweel en haar tong is orals:  rondom en onder sy pielkop, af al langs die stengel en tot by sy balsak wat Julie spelerig in haar mond insuig. Joe se hele lyf krul van plesier.

Voor sake totaal handuitruk, streel Joe liggies oor Julie se wange en vra haar saggies om op die kombers te kom lê.  Dit is Julie se beurt om aan die ontvangskant van Joe se liefkosing te wees. Met sy stywe voel punt in die wind, sak Joe neer op die kombers. Hy en Julie skuif tot vas teen mekaar en met al die entoesiasme en vurigheid van bloedjong volwassenes wat baie onlangs die seksuele drumpel betreë het, begin hulle om mekaar lekker warm te vry. Lippe hier, hande daar, ‘n soentjie, ‘n drukkie, vele sugte van plesier. Op en af, bo en onder en met toenemende geesdrif ervaar hulle die opwinding wat nuutgewonde seksuele ervaringe  deur hulle are laat druis. Hulle ingebore skaamheid totaal ten syde gestel, is Joe en Julie nou so jags soos nog nooit in hulle kort leweens nie.  Vandag is die dag wat Julie haar maagdheid gaan verloor en die wete spoor hulle altwee aan tot die uiterste mate van opwinding en afwagting.

Joe hurk tussen Julie se lang bene en toe hy sy kop laat sak, val haar pragtige, gespierde dye oop, en haar perfekte poesie doem reg voor Joe se oe op.

Op universiteit het Joe ‘n paar keer die vooreg gehad om meisies uit hulle klere te help. Hy is nie ‘n totale nuweling op die gebied nie. Joe was geensins ‘n Don Juan nie, maar seksueel was hy heel behendig met meer ondervinding as meeste jong mans van sy era.

Nietemin, die Puk-meisies was nie juis bekend vir buitelig naai nie. Om te sê dat Joe nog nooit so iets beleef het nie, was glad nie ’n oordrywing nie. Die paar kere wat hy een van die studentedames se koekie onder oë gehad het, was dit in die half-donker in sy woonstel op Die Bult of in ‘n kar by die inry-teater.

En nou sit Joe op ‘n kombers op ‘n kliprant net buite Pretoria en hier, vol in sy gesig, is die warm, nat poesie van ‘n beeldskone jong dame. Wat meer is, sy het Joe gekies om die heel eerste man te wees om sy piel in daardie ongeskonde dosie te steek. Joe kan skaars wag.

In die helder daglig blom Julie se poesie soos ‘n ryp vrug. Joe verkyk hom aan die ligpienk lippies wat styf geswel is in antisipasie. Julie se labia is nie uitermatig groot nie, maar is perfek gevorm met ‘n amperse skoenlappervlerk baie prominent bo en die mees aanloklike gleuf in die wêreld, na onder.   Hy manipuleer die sagte, warm en sopnat opening en steek eers een en toe twee vingers in Julie se warm vagina. Sy maak haar bene effe wyer oop, kreun met plesier en prewel instemmend toe Joe se tong oor haar labia en klitoris begin speel.

‘Ja Joe, ja, oe dit voel fantasties. Moenie stop nie’. Joe se tong speel oor Julie se hele vulva, op en af.  Hy lek haar poesie soos ‘n hond wat water drink, en span selfs sy neus in om haar klitoris se stimuleer.  Hy stop elke nou en dan en blaas liggies oor haar verhewe vulva, en beweeg sy mond en lippe oor die sagte plekkies hoog aan haar bobene.  Hy suig haar klitoris en haar skaamlip-vlerkies in sy mond in, maar versigtig en stadig.  Joe weet darem dis nou nie ‘n plek waar mens rof of haastig moet wees nie.  Ten minste nie in die aanloopfase nie, dalk later.

Joe kan voel hoe Julie haar koekie ritmies begin beweeg en hy besef dat sy naby aan ‘n klimaks is. Sekondes later ervaar Joe die wonderlike gevoel om iemand anders seksueel te bevredig. Julie druk behoorlik sy oop mond en tong vas op haar warm, oop spleet terwyl sy kreun van genot.

‘Ek wil jou groot piel in my voel, Joe!, se Julie. ‘Sit hom in my poesie.’

Joe laat nie op hom wag nie. Hy stoot eers sy stywe piel op-en-af tussen Julie se nat binne-lippe wat teen die tyd baie prominent is. Hy kan sien hoe haar lippe oopsprei en weerskant van sy harde ereksie uitsteek. Beide Joe en Julie geniet die kontak tussen die mees sensitiewe plekke op hulle seksorgane:  haar klitoris en sy frenulum, net onder die kop.

Al is dit hoe lekker, is Julie op die stadium jags verby, en sy will met all mag Joe se piel in haar poes hê.  Sy steek ‘n hand uit en beweeg Joe se pielkop tot reg voor die opening van haar stywe vagina, en druk haar koekie hard teen hom op. Tot Joe se verbasing – en verligting – bied Julie se maagdevlies nie veel weerstand nie. Sy was so nat dat hy net een of twee keer ‘n bietjie moes druk, voor sy stokstywe piel diep in Julie se kraakvars poesie verdwyn.

Nog nooit het Joe iets so hemelslekker ervaar nie.  Om jou piel diep in iemand se mond te hê is heerlik, maar poes is koning. Daar is niks so lekker nie, en die plesier hou aan en aan.  Elke beweging van sy piel in Julie se sopnat poesie veroorsaak  ‘n sensuele rilling deur Joe se hele lyf – en hy sien dat sy net soveel plesier ervaar.  Eers stadig en toe vinniger druk Joe sy piel diep in Julie se warm doos, wat soos ‘n stywe, seepgladde handskoen oor sy ereksie gly.  Hy pomp en sy stoot terug, op en af, dieper en dieper, stadig en dan vinniger totdat sy piel naderhand soos ‘n klopboor in haar poesie dril.

Joe sou graag die ondervinding so lank as moontlik wou uitrek, maar hulle was altwee  so opgewerk dat net minute verloop het voordat eers Julie en toe Joe ‘n klimaks bereik.  Trouens, die een het tot die ander een gelei.  Toe Julie begin hyg en sy piel amper vasdruk tussen haar bobene, besef Joe dat sy op fyndraai is.

Toe hy sien en hoor hoe Julie kom, en voel hoe haar vagina ritmies saamtrek en sy piel as’t ware masseur, trek Joe los met die grootse orgasme wat hy nog ooit beleef het. Sy piel ruk soos hy kom en weermaals kom. Vir ‘n paar sekondes voel Joe of hy tussen hemel en aarde sweef. Die Franse beskryf ‘n orgasme as ‘le petit mort’, wat mens rofweg kan vertaal as ‘net ‘n bietjie dood’. En so was dit. Hopelik vir Julie ook, maar haar groot glimlag en die manier waarop sy Joe liefdevol omhels, spreek boekdele. As die groote van die natkol op die kombers ’n aanduiding was van hoe suksesvol die naaisessie was, slaag hulle altwee met vleuende vaandels. Noudat hulle die eerste keer met mekaar seks gehad het, lê die veld wyd oop vir Joe en Julie. Hulle het die eerste paar treë geneem op wat hopelik ‘n marathon van seks en liefde sou wees.

7 thoughts on “Joe en Julie se Pretoria-piekniek

  • Geriatrix

    Auk, jong man jy praat nou van Pretoria toe Pretoria nog Pretoria en VW kewers algemeen was. Nie seker of Nkwe nog bestaan nie maar as ek weer daar kom, sal ek gaan kyk waar julle so lekker gevry het. Nou dat ek daaroor dink, dalk nie want die rotse het met die jare steiler geword. Weet die Fonteine se inry is lankal vergete geskiedenis. Lekker storie en doe so voort!

    Reply
    • annelisePost author

      Ek weet nie hoe lanklaas jy by Nkwe was nie maar dit het so 5 jaar gelede nog bestaan, Geriatrix. Dis ‘n lekker vryplek, veral in die week wanneer daar niemand anders is nie … 😉

      Reply
      • Henk Mienie

        Waar woon jy ?

        Reply
          • Geriatrix

            Seker maar jy want nie een van ons ander sal of kan kwalifiseer nie! Bly om te hoor dat die plek nog (vyf jaar terug) bestaan. Nooit daaroor gedink om in die rotspoel te skinny dip nie en nou is dit te laat

            Reply
  • Baie lekker Safari Joe! Ek moet sê met die aanloop van die verhaal was ek effe verbaas toe sy ‘n maagd is ! Sy het al goed geknie voorgekom….haha…nietemin lekker geskryf en lekker genot verskaf.
    Doet so voort.

    Reply
  • JACK

    Joe is reg. Poes is KONING!!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)