Dirty Old Man (1)

deur Pacman

Toe ek opkyk staan sy in die badkamer se deur! Red handed staan ek daar met ‘n ligblou panty in my hande. “Ek….ek….” probeer iets uitkry, maar my mond is droog en my hart klop bedonnerd in my borskas. Hoe verduidelik ‘n 42 jarige getroude man homself uit hierdie situasie? Haar gesigsuitdrukking sê sy het beslis nie verwag wat sy nou voor haar sien nie, maar sy begin nie gil of hardloop weg nie.

“Elmarie, ek….ek”, probeer ek weer, maar die 20 jarige student val my in die rede.

“Die bloue is myne, die pienke Maryna s’n en die swarte Lienka s’n.”

Haar arms is gevou voor haar, en sy kyk af op die vloer. Dit voel soos ‘n eweigheid, maar dis seker enkele sekondes.

“Ek sal later terugkom,” sê sy en stap uit. Sy trek die deur toe agter haar. Ek is kort van asem, ek voel lam en ek bewe. Wat de fok gaan nou gebeur? Ek is nou sò in my moer!

Ons is ‘n groep wat bestaan uit familie en vriende wat vakansie hou in die bosveld. Ons het ‘n groot self-catering lodge met braai, swembad, lapa en genoeg slaapplek vir baie. Elke dag is dit game drives, swem, braai, en dit word net al hoe lekkerder. Daar is nie meer “kinders” saam in diè sin dat hulle 10 of 12 jaar oud is en jou pla met koeldrank wat hulle mors, of een wat sy kop oopgeval het en so aan nie. Die “kinders” is nou studente en jong mense wat hulself besig hou en meestal met hulle eie dinge doenig is. Dis egter kinders van my skoonfamilie, vriende van ons, en vriende van my skoonfamilie se kinders. Twee jong manne vol spiere en drie mooi jong dames, almal uit die skool en almal so tussen 20 en 22 jaar oud. Die manne ry gewoonlik vroegoggend hulle eie koers in, en kom so by middagete aanmeld. Die meisiekinders is meer huisvas en spandeer meeste van hulle tyd op die bank met ‘n boek, of hulle is in die swembad. Elmarie en Lienka is vriendinne van my aangetroude niggie, Maryna, al 3 eerstejaar studente op ‘n bekende universiteit.

Dinge loop lekker, veral as jy heeldag rondom die vuur sit en die jong nat lywe loop verby huis toe en weer terug swembad toe. Of as ons op ‘n game drive gaan en voor jou op die game viewer voertuig se bankie sit een van die drie jong dames, of selfs van hulle ma’s, en jy sien so ‘n stukkie vlees onder ‘n hemp of romp uitsteek. Of as hulle langs die swembad lê en daai stywe bultjies onder swemklere laat jou gedagtes vêr dwaal. Ek het besluit dat nie een van die drie ‘n enkele haar op hulle jong dosies het nie. Die belofte van ‘n gleufie op die swembroek bottoms het my oortuig.

Daar is vier couples hier met die groepie jongmense. Die ma’s is self nie onooglik nie, veral Erika. Sy is my skoonsuster se beste vriendin, en ons ken mekaar al baie lank. Ook al saam op baie vakansies en naweke weg. Erika, soos meeste vroue seker maar in haar situasie, kyk baie mooi na haarself. Werk net halfdag (by haar man Daan, se makelaarspraktyk) en het dus tyd vir gym, haarsalon, naels ens. Sy lyk heelwat jonger as haar 46. Skoonsus (vroulief se suster) is self ook baie sexy. Donkerkop, altyd ‘n bok vir sports, lag baie. Lekker mens. Bietjie al laat oplig, uitsuig en watookal gedoen moes word om daai lyf so te hou. Net Gerda (my skoolvriend Niel se tweede vrou) is heelwat oorgewig en nou nie iemand oor wie ek fantasseer nie.

Met soveel mense in een plek is die badkamers soms ‘n problem. Ons plek het egter ‘n aantrekkamer met toilet naby die swembad en dan het die boonste kamers almal en-suite badkamers. Op die onderste vloer is ‘n badkamer wat die meisies deel (hulle drie bly in die twee kamers onder.) Dis ook die badkamer wat ons almal gebruik wanneer ons braai of TV kyk. Die seuns moet soggens in Neil-hulle se en-suite gaan stort en regmaak, want Hanno is hulle seun, en Christo is sy pêl.

Die moeilikheid het begin toe ek op ‘n slag badkamer toe loop om bietjie water af te slaan. Ek merk op dat daar vroue-onderklere in die mandjie lê en ek besef dis seker die meisies wat hulle swembroeke daar aantrek (hulle hang moontlik die nat bikini’s op aan die krane of so om uit te droog). Skielik voel ek my hart klop vinniger. Dan bring ek myself tot beheersing. Nee, fok man, jy is mos nie ‘n siek bliksem nie. Daai kinders het anderdag nog op jou skoot aan die slaap geraak. Of jy het hulle leer skiet, met baie fisiese aanraking om haar te leer die geweer vashou, ens. Jy het hulle soms opgepas as hulle ouers weg is vir die naweek. Nee, fok man, wat dink jy?

Maar die nuuskierigheid en die versoeking het die oorhand begin kry. Elke dag as ek die eerste keer daardie badkamer gebruik, en die kinders swem, kan ek my opgewondenheid nie hou nie. Ek kyk heel eerste of ek weer die fyn goedjies sien. Sovêr elke dag is dit daar. Elke dag ander kleure. My hande bewe, maar ek vat aan niks nie. Wil ook nie te lank wegbly nie. Terug met my bier in die hand kan ek nie anders as om te wonder wie van hulle dra wat in daai mandjie nie. Dirty old man, dink ek. Maar, troos ek myself, ek het mos niks gedoen nie. Wel, nog nie ….

Toe, so drie dae gelede, kon ek myself nie keer nie. Ek stap in die badkamer in en nog voor ek die deur kon toemaak, sien ek ‘n pers panty langs die mandjie op die vloer. Ek voel my mond droog word en sweet in my palms uitslaan. Ek maak seker die deur is toe. Ek hurk en tel die fyn stukkie material op. Voel dit gly deur my vingers, vou dit oop om die snit te sien. Dis ‘n French cut. My hart klop in my keel. Ek hou die panty in albei hande, asof ek dit wil opdra aan iets of iemand, aanbid. En dan ruik ek dit. My fok! Ek ruik mens, ek ruik bietjie parfuum. Ek weet waar haar diepste privaatste plekkie in daai panty was. My penis wip-wip in my broek. Skielik hoor ek iemand in die kombuis. Ek gooi die panty op die vloer en spoel die toilet. Ek bewe. Ek haal diep asem. En stap uit. Dirty old man, dink ek. Maar fok, ek is opgewonde. Wie van daai drie se pers French panty het ek in my neus gehad?

Soos elke krimineel wat altyd wegkom met sy eerste oortreding, het ek ook weggekom. En net soos elke ander krimineel word ek mak en dink ek sal nie gevang word nie. Net vroulief wat gister opgemerk het ek meer gereeld toilet toe gaan …

Gistermiddag het ek die grootste kans gevat. Meeste van die ouers was weg dorp toe en net ek en Neil was by die vuur. Ek het die wasgoedmandjie oopgemaak en elke panty en bra mooi bevoel en bekyk. ‘n Rooi G String, ‘n wit satyn item, en ‘n bloue in gewone snit. Ek probeer uitwerk wie dra wat. Elke panty heerlik bevoel en besnuif. Die reuk van oorryp vrugte en parfuum. Ek was so jags toe ek daar uitstap, ek was bang Neil merk my horing op.

En toe, vanmiddag net na middagete, vang Elmarie my. Ek weet nie hoe dit gebeur het nie. Miskien het ek die deur nie behoorlik toegemaak nie. Miskien het sy nie gedink daar is iemand daar binne nie en net ingestap. Weet nie, maar dit maak ook nie saak nie. Sy weet nou iets wat my hele lewe kan opfok.

Terug by die vuur probeer ek my pose hou. Ek probeer ook luister of ek iets hoor by die swembad. Alles lyk en klink normaal. Nie een van die meisies kyk my skeef of anders aan nie. Ek haal bietjie makliker asem. Miskien skraap sy moed bymekaar om vir haar ouers later te vertel. Kan jy jouself die fokkop voorstel? Ek verloor my eetlus en hou sommer op drink. Die ander vra of ek OK is.

“Ja, ek is net bietjie moeg, moet miskien so bietjie stadig met die Windhoek Lagers,” lieg ek deur my tande. “Nee Gerhard, ek is fokken bang jy vind uit ek het jou dogter, en haar vriendinne, se panties die laaste paar dae gaan snuif terwyl hulle geswem het,” dis wat in my kop aangaan. Fok, ek hoop nie ek het dit hardop gesê nie! Lyk darem nie so nie.

Ek staan op en verskoon myself. Ek gaan lê so bietjie. Vroulief is bekommerd.

“Hoe voel jy, het jy iets geeët wat jou ontstel, wil jy ‘n doktor gaan sien?”

Ek probeer my bes om haar gerus te stel. Sy los my later en ek gaan lê op die bed. Fokkol slaap. Ek is totaal angsbevange. Ek sukkel om my asem te kalmeer. My hart stamp in my bors, en ek besef ek het geen beheer oor wat volgende gaan gebeur nie. Elmarie gaan nou daardie besluit neem …

Ek gaan met sonsondergang weer af lapa toe. Almal wil weet of ek beter voel. Die meiskinders is ook daar en die vuur brand gesellig. Ek stel almal gerus, ek is OK, seker net bietjie ryk kos ens. Ek merk ook nie ‘n verandering in die atmosfeer of in enige iemand se gedrag op nie. Elmarie het seker nog vir niemand vertel nie. Ek weet nie wat om te doen nie. Sy treë op asof niks gebeur het nie. Ons gaan, soos ons al voorheen gedoen het, op ‘n night game drive. Elmarie beland op die bank voor my. Ons het fisiese kontak soos die voertuig oor hobbels en deur driffies ry. My bene teen haar rug. Sy gee my ‘n bier. Ek merk niks op in haar optrede dat sy ongemaklik of kwaad is nie. Terug by die lodge braai ons en gaan slaap. Almal behalwe ek. Rol rond, worry. Môre oggend gaan die kak spat. Ek kan my net indink hoe Elamrie nou alleen met haar ma gaan praat, en dan later in die kamer die ander meisies vertel van die dirty old man wat hulle panties bevoel en besnuif terwyl hulle swem.

Volgende oggend is ek eerste op. Stap af en gaan maak koffie en gaan sit by die lapa. Die sonopkoms in die bosveld is besonders mooi. Jy hoor voëltjies van alle soorte, die veld is vars. Ek gaan terug kombuis toe en maak nog ‘n koppie koffie. Ek draai om, en daar staan Elmarie. Die huis is stil, meeste mense slaap nog. Maar my ore suis. Ek wil weg hardloop.

“Môre Nick.”

“Hi Elmarie.”

Sy lyk nie ongemaklik nie.

“Ek … ek,” probeer ek weer.

“Ons moet praat,” val sy my in die rede.

“Ja, asseblief,” stotter ek.

“Ek sal jou laat weet,” sê sy en draai om.

Ek hoor die badkamer deur toe gaan. Ek is lam. Ek dink nie eers aan ‘n panty nie. Maar ten minste lyk dit of sy dit tussen ons wil uitsorteer. Fok! Dis darem ‘n bietjie van ‘n verligting.

By ontbyt word die dag se planne bespreek. Game drive, swem, lees, elkeen verklaar wat hy wil doen. Ek kry ‘n boodskap op my selfoon. Jy gaan aanbied om dorp toe te gaan. Dink aan ‘n rede. Ek ry saam. E. Die selfvertroue van die boodskap skok my. Sy weet duidelik dat sy my aan die ballas beet het! Ek werk saam, en verklaar my plan om dorp toe te gaan, apteek toe. Meeste van die gaste koop my storie.

“Ek wil saamry, Nick, ek moet paar goedjies kry. Is dit OK?” glip Elmarie in my plan in. Ek weet nie hoe om te reageer nie.

“Sekerlik, is jy reg, ek wil oor tien minute ry.”

Op die grondpad uit die plaas is dit doodstil in die bakkie. Die radio irriteer my en ek skakel dit af. Elmarie het ‘n kort denim romp aan en ‘n wit t-shirt wat styf oor haar borste span.

“Elmarie, ek … ek weet nie wat om te sê nie,” begin ek.

“Ek sal niemand vertel nie, moenie worry nie, Nick,” sê sy terwyl sy reguit in die pad kyk.

Weer die selfvertroue wat my stomslaan. Die venster is oop en sy hang haar arm uit terwyl sy praat.

“Daar is egter ‘n voorwaarde.”

Nou wil ek weer begin. Belowe ek sal nie weer nie. Belowe dit was ‘n enkele insident, en het nog nooit voorheen gebeur nie.

“Ek wil sien wat jy sou doen met my panty as niemand sou uitvind nie,” sê sy terwyl sy my reguit in die oë kyk.

My fok! Ek moet hard konsentreer om die bakkie in die pad te hou.

“Hoe, e … hoe bedoel jy?”

My stem bewe.

“Ek vermoed jy sou graag jou sperm in my panty wil skiet terwyl jy fantaseer oor my. Die sagte lappie voel en ruik. My diepste geure ervaar en dit dan oor jou penis vryf tot jy oorkook.”

My fok! Ek kan my ore nie glo nie.

“En ek wil evidence hê,” lag sy. “Video clip. Ons weet albei die gevolge as ek my ouers moet vertel van hierdie ding.”

Haar hand is nou op my been. Ons ry in stilte verder. Ek is net so stom soos die dag toe sy my met haar panty in my hand gevang het.

Naby die dorp vra sy, “Het ons ‘n ooreenkoms?”

Voor ek kan reageer sê sy: “Moet ek jou bietjie help?”

“Hoe bedoel jy? Wil jy hê ek moet …. ek moet …” Ek weet eintlik nie wat om te sê nie.

“Ja, nou. Ry Spur toe, jy kan daar is in die badkamer gaan.”

Met diè lig sy haar onderlyf op en trek haar panty af. Sy gooi die rooi satyn lappie op my been en smile.

“Moenie my teleurstel nie!”

Ons stap by die Spur in. Dis besig, baie mense. Ons kry ‘n tafel. Sy bestel vir ons elkeen ‘n bier. Ek staan op en verskoon myself.

“Maak gou!”, sê sy en knip oog. My ore suis soos ek tussen die tafels mik vir die badkamers …

 

(Lees die volgende episode HIER)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

11 thoughts on “Dirty Old Man (1)

  • December 9, 2016 at 12:56 pm
    Permalink

    Ackermans se aanpas kamers net so lekker.Jy sit op daai pofstoele met jou mede shopper wat jo straddle. ……….

    Reply
  • December 9, 2016 at 12:06 pm
    Permalink

    Netjies. Baie netjies. Erg baie netjies…

    (Dit lyk my ek is nie al een wat van die reuk van daardie fynbossie hou nie…)

    Reply
    • December 9, 2016 at 12:42 pm
      Permalink

      “… van daardie fynbossie …” love daai sin!

      Reply
      • December 9, 2016 at 9:22 pm
        Permalink

        wil jy nie groot seblief daardie bpttel tiet aan my donate.

        Reply
        • December 9, 2016 at 11:44 pm
          Permalink

          Hahaha! Selfs al het dit my nie laat kom nie?

          Reply
  • December 9, 2016 at 8:27 am
    Permalink

    Dankie vir die komplimente! Die opvolg is klaar geskryf. Watch this space….

    Reply
  • December 7, 2016 at 10:42 pm
    Permalink

    Spur mense: mense wat die lewe smaak!

    Reply
  • December 7, 2016 at 4:30 pm
    Permalink

    Baie bly om nie meer alleen te voel nie!! Altyd gedog ek is dalk heeltemal mal, getik in die kop en elders gepik!

    Verbeelding is seker een van die grootste wonders en talente..

    Heeeeerlik!!

    Reply
  • December 7, 2016 at 10:11 am
    Permalink

    Hierdie is ‘n fantastiese storie. Ek hoop Pacman stuur vir ons die vervolg soos sy brief belowe het.

    Reply
  • December 7, 2016 at 10:05 am
    Permalink

    Dit kan nie hier eindig nie! Asseblief nie! Waar is die res?

    Reply
  • December 7, 2016 at 10:00 am
    Permalink

    Sjoe…ek kannie wag vir Spur se toilet scene nie…..

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)