Dirty Old Man (3)
deur Pacman
(Lees vorige episode HIER)
Ek sit vroegoggend onder die lapa, wat so ’n paar meter weg is van die hoofhuis. Die bosveld word wakker om my en dis nog koud, maar die son begin kop uitsteek. Ek drink koffie, die as van gisteraand se vuur is nog warm. Die gebeure die afgelope paar dae het my sò uitgeput, dit voel of ek ‘n vakansie nodig het om te herstel van hierdie vakansie! Ek was nog nooit op sò emotional roller coaster nie. Een oomblik sien ek my lewe voor my verbyflits, sien ek hoe ek al die respek wat vriende, my vrou, my eie kinders vir my het, verdamp in ‘n vlam van vernedering. Die volgende oomblik is ek verlig, dankbaar, en dan word ek opgewonde en jags soos ‘n tienerseun wat skelm ‘n Scope tydskrif onder sy bed ontdek. Die voeltjies kwetter en raas. Ek hoor ander geluide, diere wat roep en beweeg deur takke en gras. Ons vakansie is amper verby.
“En as jy so alleen hier sit,” dis Elmarie. Ek skrik my gat af, ek het haar glad nie hoor naderkom nie.
“Moenie so bekommerd lyk nie! Kan ek maar by jou sit?”
Sonder dat ek antwoord kom sit sy reg langs my. Sy het ‘n wit kamerjas aan en ‘n koppie koffie in haar hand. Ons maak nie oogkontak nie. Die kind se selfvertroue verbaas my steeds. Gewoonlik is dit “Oom” voor en “Oom” agter. Ek gee nie regtig om as hulle my op die naam noem nie, inteendeel ek verkies dit. Maar nie een van hierdie groepie kinders het dit nog ooit gedoen nie.
Ek dink weer aan die rit eergister terug van die Spur af. Elmarie was stil en het soms in my rigting geglimlag, maar meeste van die tyd by die bakkie se venster uitgestaar. Die radio was harder as gewoonlik. Ek het dit so verkies. Ons het intussen nog nie weer alleen gesels of tyd saam deurgebring nie.
“Ek hou ook van vroeg opwees in die bosveld,” sê sy. “Mens kan hoor hoe die veld om jou wakker word.”
“Ja, dis ook my gunsteling tyd van die dag,” probeer ek geselskap maak.
Ek kyk na haar en ek moet my nek omtrent krom draai, want sy sit amper reg teen my. Dis ‘n baie mooi jong vrou. Sy kyk so skuins na my en glimlag.
“Wil jy nog koffie hê? Ek gaan nog maak voor die hele huis wakker word en tou staan by die masjien,” vra sy.
“Ja dankie, sal lekker wees,” sê ek en gee haar my koppie. Sy streel liggies oor my skouer soos sy agter die houtbank wegstap huis toe. Kophou, Nick, kophou, dink ek, jy speel met vuur.
Sy is gouer terug as wat ek verwag het. Weer sit sy reg langs my, ek kan haar kamerjas se materiaal voel teen my arms. Die koppie is warm en die satyn koel.
“Dankie,” sê ek. Ons sit weer rustig, en ek voel nie meer so angstig by haar nie.
“Jou video is baie sexy,” sê sy uit die bloute en draai na my. Haar gesig is baie naby myne. Ek is stomgeslaan en mors amper die koffie. Ek weet nie hoe om te reageer nie.
“Ek dink hoe gouer jy daai video delete, hoe beter. Ons kan albei in baie groot moeilikheid kom,” probeer ek.
“Ek het nog nooit iets so intens en intiem gesien nie,” gaan Elmarie voort.
“Hoor jy nie wat ek sê nie?” ek probeer my stem sag hou, maar dis moeilik.
“Ja, ek hoor wat jy sê, maar sal sorg dat ons geheim veilig bly. Ek belowe.”
Ek is sommer kwaad, en sit regop.
“Trust me, I know what I am doing,” lag sy.
Ek sukkel om asem te haal. Ek vat ‘n sluk koffie. Diè kind speel met vuur, dink ek.
Dan is sy styf teen my met haar hand op my rug. “Ek wil jou iets vertel.”
Ek wil opstaan en loop, maar ek kan nie. Soos ‘n mot wat nie kan wegkom van die fatale kerslig nie, bly ek sit.
“Ek het al verskeie orgasmes gehad terwyl ek na jou video gekyk het. Insluitende een vanoggend baie vroeg.”
“El, El, Elmarie, asse-asse-asseblief,” stotter ek. “Jy moet die video delete en vergeet van die hele episode,” ek klem op my tande, en blaas die woorde uit my mond. “Jy speel met vuur.”
“Wil jy my vingers ruik, of proe? Ek het nog nie my hande gewas nie.” Sy glimlag.
My fok! Ek is skielik lighoofdig en my mond is droog. Ek probeer weer. “Elmarie, ass-ass…”
En toe is haar hand en vingers om my neus en oor my lippe. Sy druk haar middel en wysvinger speels in my mond en vryf nat oor my bolip en neus. Ek ruik skielik die intieme geur, die geur van ‘n nat jong poesie.
“Hoe proe ek, lekker?”
Beelde speel deur my kop. Die jong meisie in ekstase, die hand wat verwoed vryf en die vingers wat in- en uitglip, die nat gleuf, blink in die donker van ‘n vroeë oggend. Fok, fok, fok!
“My fantasie was hoe jy my eers met jou tong en dan met daai lieflike penis terg en diep bevredig, en dan oor my maag en koekie uitspuit.”
My kop suis. Ek moet hier wegkom.
“Ek word nogal baie nat tydens so ‘n spelery,” sê sy.
Ek sit, stomgeslaan.
“Elmarie, waar’s jy?” kom ‘n vrouestem skielik van die huis se kant af. “Ons gaan vandag wasgoed doen, so jy moet jou goed bring asseblief.”
Dis skoonsus wat die huishouding aan die gang kry.
“Goed tannie, ek drink net ‘n koppie koffie saam met oom Nick hier by die lapa, ek kom nou.”
Sy is steeds styf langs my. “Ek dra nie vandag ‘n panty nie. Net vir jou inligting,” sê sy terwyl sy opstaan en begin huis toe loop.
***
Ons sit aan middagetetafel en Elmarie kom sit langs my. Kos word opgeskep en oor en weer aangegee. Ons vat hande om te bid en ek kan dit nie help as om aan haar hand te wil ruik nie. Ons albei sit met ons elmboë op die tafel en haar hand is reg langs my gesig. Sy vryf liggies my hand.
“Amen!” sê Gerhard, Elmarie se pa.
“Amen!” prewel almal agterna.
Twee dae gaan verby wat nie veel tussen my en Elmarie gebeur nie. Ek wonder of sy ons interaksies beplan en my op sò ‘n manier probeer manupileer? Dat sy dus beheer hou van ons interaksies …
***
Dit begin in die vroeë oggendure reën. ‘n Heerlike bosveldreën. By ontbyttafel besluit almal (of so het ek gedink) om in te gaan dorp toe vir inkopies en om iets by die Spur te eet. Ek besluit om te bly en net rustig te wees. Ek wil my kop bietjie skoonmaak.
Ek lê op die bed en blaai deur ‘n tydskrif. Daar trek ‘n lekker koel windjie deur die huis. Ek stop soms en luister na die reën. Ek lê bo op die bed en het net my blou bokseronderbroek aan.
Skielik staan Elmarie langs die bed. Ek skrik so dat ek amper van die bed af val. Ek weet nie of ek ingesluimer het of wat aangaan nie. Maar ek het haar glad nie hoor opstap met die houttrappe nie. Inteendeel, ek het nie eens geweet sy is in die huis nie. Ek was onder die indruk dat ek die enigste een tuis is.
“Hoekom skrik jy so groot? Lyk of jy ‘n spook gesien het!” Sy praat nie hard nie.
Sy het ‘n kort somersrok aan wat los oor haar skouers hang en tot in die middel van haar bo-bene kom. Haar bruingebrande arms en bene lyk eksoties teen die ligblou materiaal. Sy het nie skoene aan nie. Sy gee nog ‘n treë nader en staan nou amper teen die bed.
“Wel, ek het nie geweet daar is ander mense in die huis nie,” sê ek. “Ek dog almal is dorp toe.”
“Wel, al die ander is weg. Dis net ons hier,” sê Elmarie.
Dis ‘n vreemde situasie. Ek weet nie wat sy hier soek nie, maar ek wil ook nie hê sy moet weggaan nie. Die stilte is uiters ongemaklik. Ek wil praat, maar weet nie wat om te sê nie. Ek besluit om stil te bly. Ek wil ook nie so ooglopend ongemaklik wees met Elmarie alleen by my nie.
Die stilte voel soos ‘n ewigheid, maar dit was seker net vyf sekondes.
“Ek hou van ‘n man wat boksers dra.” My fok! Die kind se voorbarigheid verstom my weereens. “Dis baie sexy.”
“Elmarie, ek … ek dink nie …” probeer ek.
“Wat is fout, ek het mos al baie meer as dit gesien?”
“Jy speel met vuur, Elmarie,” is al wat ek uitkry.
“Ek gaan nou-nou ‘n bondel wasgoed doen.. Ek is amper soortvan verlig.
“O, so wil jy weet of ek iets in die was wil gooi?”
“Nee,” sê Elmarie ferm met ‘n groot glimlag.
“Ek het iets vir jou gebring.”
Ek merk nou eers op dat sy met haar een hand agter haar rug staan.
“Wat bedoel jy?”
Sy bring haar linkerhand om en gooi ‘n paar stukkies lap op my.
“Ek het ‘n paar panties in die wasmandjie gekry!” Sy lyk opgewonde.
Ek is stomgeslaan, sprakeloos. Ek probeer regop sit, maar Elmarie druk my op my bors en kom sit reg langs my. My hart stamp in my borskas.
“Ek wil weer sien. Ek wil by wees wanneer jy dit doen.”
“El …El ..Elmarie … is jy mal?”
My kop suis asof Hurricane Katrina tussen my ore woed. Ek probeer weer. “El … El … Elmarie …nee, nee, nee.”
Asof sy my nie hoor nie tel sy die fyn stukkies lap op.
“Hierdie een is Maryna s’n,” en sy hou die grys stukkie lap op.
“Hierdie een is tannie Erika s’n. Ek sien mos hoe jy haar kyk, sy is nogal hot.” Dis ‘n wit satyn tanga.
“Hierdie een dink ek is ook Maryna s’n, maar ek’s nie seker nie.” Dis ‘n donkerblou boyshorts snit. Sy los dit op my borskas.
“Hierdie een is myne, ek het dit nou-nou uitgetrek.” En sy hou ‘n lig pers g-string voor my gesig.
Ek is steeds sprakeloos en weet nie wat om te doen nie. Die idee dat Elmarie hier langs my sit sonder ‘n panty en die ander vroue in die huis se panties hier voor op my bors uitstal maak my mal.
Sy vat my hand en plaas dit reg op haar bors. “Ek het ook nie ‘n bra aan nie.”
Ek kan dit nie help nie, maar ek voel hoe my penis roer in my bokser. Elmarie sak af, nader na my gesig. Ek verwag sy gaan my soen. Sy praat sag reg langs my oor. Ek kan haar warmte voel, ek kyk hoe haar jong borste los hang in haar rok. “Ek wil dit weer sien.” Haar stem is sag. “Sien hoe jy spuit oor ons panties. Asseblief Nick.” Sy bly vir ‘n oomblik in dieselfde posisie, naby aan my. My penis is nou kliphard en my bokser broek staan soos ‘n tent.
“Wat kry ek uit die deal?” hoor ek myself vra. Dis glad nie wat ek beplan het om te sê of vra nie. Dit voel of ‘n ander persoon deur my praat! My logika en gesonde verstand sê ek moet so gou moontlik uit hierdie situasie kom. So gou as moontlik wegkom. Ek kan nie alleen saam met hierdie meisiekind hier wees nie!
Elmarie staan op, staan weer langs die bed. Sy glimlag, maar dis duidelik dat sy nie my vraag verwag het nie. Sy vryf deur haar lang swart hare en glimlag. Ek sien die jong bors teen die kant van haar rok.
“Soos wat bedoel jy?”
“Ek het jou gesê jy speel met vuur,” sê die ander persoon in my se stem.
Elmarie giggel. “Ek is nie ‘n bang meisie nie.”
Ek lig my hand en raak aan haar been. Sy ruk effens. Ek beweeg liggies en stadig op teen haar been. Ek draai op na haar heup se kant toe, my palm voel die sagte vel. Ek voel oor haar heup been en nog bietjie op. Sy verplaas haar voete om wyer te staan. Ek vermy met opset eers die plekkie waar ek die graagste wil vat. Ek vryf oor haar maag, en voel hoe sy asem haal. Ek het nog net haar been gesien en soos ek op beweeg sien ek die tan-lines van haar bikini. Haar oë is op skrefies.
“Nick …”
Ek vryf oor haar naeltjie, liggies en in sirkels. Dan weer bietjie boontoe.
“Nick … asseblief. Vat aan my. Ek brand …”
Haar stem is sag en sy forseer die woorde asof sy dit blaas deur haar tande. Ek sak my hand saggies en in sirkels af laer, weer oor haar heup, af in haar binne-been en oor haar knie. Ek vryf aan haar knie en bietjie op. Ek voel die sagte warm vel. Haar asem jaag. Ek kan haar stywe nippels teen die rok sien span. My penis was nog nooit so hard nie.
Ek trek my broek af met my ander hand. My penis spring uit en wip wip. Elmarie staar met groot oë onbeskaamd.
“O Here, Nick ….” prewel sy.
Ek vat haar hand in myne en beweeg weer stadig op teen haar been. Sy staan weer wyer. Ek is intens bewus van haar vinnige asem, haar jong sagte vel en haar hand in myne. Ek kan haar ruik. Hoog op in haar binneboud voel ek die nat slymerige haartjies. Sy ruk. Ek draai haar hand in myne sodat haar hand binne myne is en druk verder op. Ons albei het nou ons hande op haar sopnat jong poesie. Sy snak na haar asem. Ek druk en vryf haar hand sodat haar vingers in die nat gleufie gly en oor die heuwel vryf. Daar is meer hare as wat ek verwag het. Ek sien nog niks nie, want haar rok hang oor ons hande.
“Jou beurt eerste,” sê ek. Ek vryf en druk nog haar hand vir ‘n paar sekondes.
Elmarie se hand beweeg onder haar rok. Sy staan wydsbeen en effens gebuk. Haar mond is oop, en sy haal vining asem. Ek vat my harde penis in my hand. Ek voel hoe hy klop. Elmarie staar met groot oë terwyl haar hand onder haar rok besig is.
“Hou jy waarvan jy sien?” vra ek.
Sy knik maar sê niks. Ek vat die wit satyn-panty en vryf dit stadig oor my penis. Ek voel die sagte koel materiaal. Elmarie se hand beweeg nou in ‘n ritme. Ek vat haar ligpers g-string in my ander hand en vryf weer op teen haar been. Ek vryf die materiaal en speel met my vingers op teen haar been tot waar sy besig is. Ek druk die stukkie lap in haar vingers en sy vat dit angstiglik. Saam vryf ons deur haar sagte nat gleuf. My vingers volg hare. Ek voel die ritme en die patroon. Ferm en harde sirkels oor die klit en dan diep in die gleuf tot by die opening waar sy met die punt van haar vinger klein ligte sirkels maak. Sy is sopnat. Dis ‘n heerlike gevoel.
Ek vat haar panty uit haar vingers en streel dit nou saam met die wit satyn panty oor my kloppende penis. Ek is sò jags, dit voel of ek enige oomblik gaan ontplof. Elmarie staar steeds grootoog na my penis. Ek gly weer my hand op in haar been en vind haar hand. Ek trek dit stadig weg en af met haar been.
“Lig op jou rok.”
Sonder om te vra of te protesteer lig Elmarie haar rok op. Ek sien die pikswart haartjies teen die wit vel. Dit glinster van die natheid. Sy hou haar rok op met beide hande. Met my een hand beweeg ek op en begin haar nat poesie vinger, en met die ander hand begin ek my penis trek en draai. Ek voel Erika se sagte satynpanty gly oor my penis. Elmarie stoot haar heupe uit na my en beweeg saam met die ritme van my vingers in haar. Sy staan onbeskaamd jags en uitdagend voor my, haar oë stip op my. Ek kan voel ek is baie, baie naby aan kom en werk bietjie stadiger. Ek het my duim op haar klit met ferm drukke en sirkels terwyl ek my vinger in die gleuf op en af laat gly. Haar poesie is klein. Elke derde keer glip ek my vinger se punt in haar in. Dit het ‘n oorweldigende effek op Elmarie. Sy klem om my vingers en ry hard op my hand en kreun net so hard. “Fok, Nick … fok …” Blaas sy deur haar tande.
Ek besef sy is naby en ek stop eers.
“Trek jou rok uit en gaan sit op die bed.”
Elmarie haal diep asem en trek haar rok oor haar kop en stap om die bed. Sy is n baie mooi meisie.
“Ek kan omtrent nie loop nie,” sê sy saggies.
Sy gaan lê teen die kopstuk. Sy het donker nippels, wat nou kliphard en astrant regop staan. Ek vat haar hand en lei dit weer na haar poesie toe. Ons begin weer saam vryf en vinger. Elmarie tel weer spoed op.
“Jy en jou lekker piel maak my jags,” fluister sy.
Haar kru taal laat wip my penis. Ek kan nie ophou kyk na haar nie. Die plat magie, die bleek vel waar die bikinilyne is, die jagsheid in haar oë, en dringende hand tussen die swart haartjies.
Ek gaan staan op my knieë langs haar. Erika se satynpanty hang oor my stywe penis. Ek vryf die stukkie lap op en af en draai dit oor my penis.
Ek vat haar g-string en druk dit teen my neus, trek diep in, ruik haar intiemste geure. Elmarie snak na haar asem. Ek begin my penis nou lekker lank en hard trek.
“Wat sien jy Elmarie? Hou jy daarvan?” vra ek saggies.
Elmarie knik haar kop. Ek ruik haar panty en dit maak my mal. Ek vryf weer met haar panty oor my penis, saam met Erika s’n.
“Ek ruik jou poesie, Elmarie, dis heerlik. Dis mos wat jy wil hê?”
Met een hand hou ek haar panty teen my gesig en met die ander trek ek my penis. Sy blaas verwoed deur haar neus, haar oë steeds vas op my kloppende penis. Die kop is nat en blink, en ek voel hoe die golf opbou. Ek is verby omdraaipunt en besef ek het nie meer beheer nie. Ek voel hoe my boudspiere klem, amper in ‘n spasma gaan. My penis was nog nooit so hard nie. My rug trek krom en ek stoot my heupe vorentoe. Ek voel hoe die druk opbou en die sperm begin opbruis uit my lende. Ek leun vorentoe, gooi Elmarie se pers g-string oor haar bo-been en mik met my penis. Die eerste skoot ontplof en tref haar op die maag. Ek ruk en stotter en stringe wit saad skiet uit my. Die tweede en derde skote tref vol op haar been en panty. Blink en nat loop die toue oor haar been af. Ek ruk onbeheerst. Elmarie se oë staar verstar, asof sy bedwelmd is, en die gesig wat voor haar afspeel stoot haar oor die wal. Sy sak vooroor en begin ruk. Haar hand doen ruk bewegings tussen haar bene. Haar gesig verkleur na bloedrooi en haar asem blaas asof sy ‘n 100 m sprint gehardloop het.
“O jissis …… uh ……. uh …..” Sy kry nie veel meer uit nie. “Uh….uhhh!”
Asof ‘n mag van buite haar oorneem ruk sy en maak skril geluidjies vir meer as ‘n halfminuut, haar oë nou gesluit en haar mond oop. Sy gryp haar nat slymerige panty en, in die oomblik van oorgawe, vryf sy dit deur haar poesie. Sy is rooi oor haar hele bolyf. Sy is in ‘n ander wêreld.
Die rukkings bedaar ‘n ruk later en sy gaan lê op haar sy, met haar rug na my toe. My penis het begin sak en sperm druip nog slymerig uit. Erika se wit satynpanty het ook in die slag gebly, lê sopnat deurdrenk tussen ons. Elmarie se been en maag het blink strepe. Selfs op haar borste is dit nat van my saad. Ek sweer ek het albei my balsakke droog uitgeskiet!
My asemhaling begin bedaar en ek hoor Elmarie is ook rustiger. Ons lê in stilte en ek luister na die reën. Na ‘n tyd draai Elmarie om en kyk na my. Sy glimlag.
“Ek het nog nooit so ‘n woeste orgasme gehad nie”, sê sy. “In fact, ek het nog nooit ‘n orgasme saam met ‘n man gehad nie.”
Ek probeer dink aan iets sinvols om te sê.
“Jy is ‘n baie stout meisie,” is die beste waarmee ek vorendag kom.
Ek lê op my rug, en my penis lê halfmas op na my naeltjie. Elmarie kom vorentoe en vat met haar hand om die skag. Sy voel en druk saggies. Sy kyk my in die oë.
“Voor hierdie vakansie verby is moet jy my naai. Hoor jy my?” Sy bly my vas in die oë kyk vir wat voel soos ‘n ewigheid. Dan soen sy my met so ‘n nat oopbek soen wat ‘n tinteling deur my lyf jaag, en staan op. “Ek het baie wasgoed om te doen,” sê sy parmantig. Sy maak die wasgoed bymekaar en stap kaalgat uit die kamer. Haar treë maak ligte kraakgeluide soos sy die trappe afloop. Ek is weereens stomgeslaan.
10 COMMENTS
Pragtig!!
Sexy
Maak my lekker lus
Uiters briljant en jagswekkend!
Skitterstorie! Ek hoop sy naai sy vrou ook?
Ja nee bliksem. Hierdie stoutgat ou man maak my jags met sy stories…sal graag so stoute partytjie wil hê eendag…lekker Pacman. Vertel voort
Sjoe ou Pacman, hierdie is mos nou n storie en n half. Tot my rekenaar skerm het begin sweet. Well done.
Heng! Wat ‘n lekker storie. Dit het my totaal jags gemaak! Dankie.
Bliksem!
Well done!
Pacman… Uitstekend geskryf!
Pacman hierdie is een van die stokstyf-lekkerste verhale wat ek nog ooit op ons site gelees het. As Elmarie se panty nou hier by my was het ek ook ‘n bydrae daarop gelos ! Sjoe !
Hierdie storie is verskriklik hot!