Die Karooplaas (5)

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Jan Pielewiet

(lees vorige episode HIER)

Vandag is ons troudag. Ek het uiteindelik genoeg moed bymekaar geskraap om Willemien te vra om my vrou te word en saam het ons beide ons ouers gevra, wat gelukkig na baie siel uittrek ja gesê het. Vir die volgende paar maande het dit rof gegaan met ring soek, verlowingspartytjie, troureëlings en dan nog gewone boerdery take ook.

Ek staan voor die kansel en wag vir my bruid. Aan my sy is Japie, my beste skoolvriend van Sub A af, deesdae se Graad Een. Saam het ons kak aangejaag, saam slae gekry en saam begin hormone kry. Aangesien ek in ‘n streng huis grootgeword het was my kennis van girls redelik skraps tot ek hoërskool toe is. Ek en Japie kon darem piele vergelyk en so af en toe saam draadtrek en dan het ons gewoontlik gekyk wie kan die verste kom of die vinnigste sy orgasme kry. Ons het Scopes en Penthouses uitgeruil sodat jy darem na nuwe gesigte kon kyk terwyl jy jouself uithelp.

Die Troumars ruk my terug na die werklikheid en uit my dagdrome uit. Ek vlieg op en loer gang af waar Willemien aan haar pa se arm aangestap kom. Sy het so ‘n lang wasige rok aan en haar gesig is versteek agter ‘n sluier. My hart maak bokspringe want ek het haar nog nooit so mooi gesien nie. Die tannie wat die rok gemaak het, het beslis volpunte gekry, want die rok beklemtoon alles wat mooi is en steek weg die bietjie wat nie perfek is nie. Willemien se borste is die mooiste goed wat ek nog gesien het met ‘n push-up bra wat dit uitlig en vertoon soos twee roomballe op uitverkoping. Ek voel sommer my horing druk hier skeef binne in my onderbroek.

Ek weet die dominee het iets mooi gepreek, maar ek kan net dink aan Willemien en hoe lief ek haar het. Die onthaal is in die dorp se ontspanningsaal gehou met die DJ wat die een danstreffer na die ander gespeel het. Teen eenuur die oggend was ons flou kole gedans en verskoon ons onsself na “De Honeymoon” suite toe.

Ons het vooraf ooreengekom om eers die volgende dag te begin met die honeymoon, want ons het geweet ons gaan heerlik kuier saam met ons vriende en famielie en wil nie moeg wees vir die groot daad nie! Willemien het my die laaste drie maande voor die troue geen seks gegee nie, my uitgehonger sodat ek darem die eerste wettige spyker sal onthou was haar verskoning. Ek het geslaap soos ‘n klip tot die son begin opkom en toe begin vroetel aan my wettige vrou hier langs my in die bed. Watter heerlike gevoel was dit nie om te weet sy gaan van nou af elke oggend in my arms wakker word nie. Willemien maak haar oë stadig oop en loer vir my met so ‘n skelm glimlaggie.

“Môre ou Grote,” is die eerste woorde wat ek hoor en toe ek haar hand op my voël voel besef ek eers sy praat nie met my nie. Soos blits het ek die komberse afgegooi en haar vasgedruk op die bed. Hardegat wat sy is, sê sy dat sy eers wil gaan verfris in die badkamer en ek moet solank koffie maak. Wat de fok? Ek wil net my vrou spyker en sy het klomp stories. Maar nou ja, laat ek maar die beste voël voor sit.

Ek maak gou koffie en gaan sit weer op die bed, net betyds om te sien hoe Willemien uit die badkamer uitkom. Sy het so Franse kant broekie aan wat net genoeg toemaak om die mooi daaronder te beklemtoon en ‘n sagte pienk bra wat alweer die twee parmantige borsies ‘n hupstoot verleen.

Ons drink rustig kofffie, maar die oomblik toe haar beker leeg is bespring ek haar soos pa se stoetram wat ‘n ooi op hitte ruik. Sy wou nog keer toe het ek haar klaar ontkleë en daar sien ek toe my trougeskenk. Sy het haar kaal geskeer met net so klein driehoekie hare aan die bokant. Die kom loop al drade uit my voëlkop uit, maar ek duik eers af om die heerlikte van nader te gaan bekyk. My tong dartel oor die kaal lippe en haar klitoris is meer prominent as wat ek kan onthou… die dingetjie ook so lanklaas gesien…

Na ons mekaar seker drie of vier orgasmes gegee het sluip ons uiteindelik uit die huis uit en gaan groet die res van die familie en paar vriende wat saamgekom het vir ‘n “Brunch” voor almal weer terugry. Die fluite en aanmerkings skimp duidelik daarop dat hulle weet wat ons die laaste twee ure gedoen het. Na ete pak ons die kar en sleep vir Margate.

Ons gaan hou honeymoon by die see! Soos twee kinders baljaar ons in die branders en lê dan in die son. Ons het so wind/sonskerm ding gekoop wat ons kan opslaan om effens skuiling te bied teen die wind of son, wat ookal die meeste pla. Die derde oggend was ons al vroeg op die strand om ‘n lekker spot te kry. Aangesien dit buite seisoen was word die strand eers na middagete besig as die skole uitkom. Ek en Willemien het ons tuisgemaak en ‘n versnapperingkie geniet todat die wind opgesteek het en ons in die skuiling gaan wegkruip het vir die sand wat aangejaag kom. Aangesien ons Karoomense is wou ons elke moontlike tydjie op die strand geniet en dit so lank as moontlik uitrek. Maar dan is daar die koerasie vlakke wat ons weer woonstel toe dwing.

Ek en Willemien lê in die skerm en loer uit vir die branders wat breek en skuimbolle teen die rotse spat. Die windjie maak dit koel en ek voel hoe Willemien haar lyf teen myne druk om bietjie hitte te kry. Ek lê lepel agter haar en streel oor haar plat magie met die effense riffels van ‘n geoefende six-pack. Dan dwaal my hand asof vanself na die onderkant van haar buuste en vloei dit al teen die rant van haar bikini-top op en dan weer af teen haar ribbes tot ek haar bikinibroekie se naat voel. Ek volg die naat tot my vingers oor haar heuwel streel. Aan die beweging van Willemien se bors kan ek sien dat sy dit geniet en opgewerk raak.  Sy beweeg haar heupe net so effens dat ek kan voel hoe haar boutjies teen my knop skuur.

Willemien se hand voel sy pad oor my heup na Willempie toe en die volgende oomblik voel ek hoe sy hom uithaal en tussen haar boude in laat glip. Sy trek haar broekie so effens eenkant toe en die volgende oomblik voel ek haar sagte nat wat warm om my vloei. Ek glip sag in tot ek heeltemal in is en dan begin ons stadig wieg in ‘n liefdesdans wat eindig in ‘n oordonderende orgasm, reg daar op die strand. Die gevoel van haar poesie wat klop rondom my voël melk my leeg en ek is totaal in haar mag. Ons lê so met die reuk van seks wat om ons dwaal en wragtag begin Willempie alweer kop optel. Die vars seelug doen hom blykbaar goed. Ek glip my vingers oor die genotknoppie wat nou effens taai is waar ons komsouse begin droog word het en streel die knoppie eers teen die een kant dan teen die ander kant. So nou en dan maak ek my vinger nat in die sappies wat alweer mildelik begin vloei het en dan voel ek Willemien begin wegbeweeg. Ons moet seker oppak neem ek aan, maar Willemien het ander planne. Sy gaan staan hande viervoet met haar kop wat uitsteek aan die voorkant.

“Kom spyker my!” kom die opdrag en ek maak soos die baas beveel.  Willemien gebruik haar een hand om Willempie te laat ingaan in die genotgrot wat vir hom wag en dan vat ek haar heupe vas en begin haar hard te spyker.

“Fok! Ek kom!” skree Willemien en ek moet vashou soos haar heupe ruk en dan begin ek ook leegmaak binne in haar binne ‘n uur na my vorige orgasm!

Te gou is die vakansie verby en moet ons terug plaas toe om in ons eie huisie in te trek. Pa het die ou voorman huis laat uitverf en die basiese meubels is in. Terug op die plaas dra ek soos ‘n wafferse Don Juan my bruid oor die drumpel en laat val haar op die nuwe dubbelbed, ‘n trougeskenk van Willemien se ouers aan ons. Natuurlik moes ons die bed inwy en seker maak hy sal ons gespeel kan hou.

My ooitjie is tuis en ek is so tevrede soos ‘n kat wat ‘n bakkie room uitlek. Of is dit dalk room koek eet?

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

7 thoughts on “Die Karooplaas (5)

  • Avatar
    Mar 16, 2019 at 8:09 am
    Permalink

    Dankie julle. Ek is maar ‘n leke skrywer en waardeer almal se terugvoering.

    Reply
  • Avatar
    Mar 2, 2019 at 9:56 am
    Permalink

    Heerlik en mal daaroor ook!

    Reply
  • Avatar
    Feb 28, 2019 at 1:53 pm
    Permalink

    Jan dis nou wraggies waar ‘n vreelikke goeie storie. Absoluut finominaal geskryf, hou so aan.

    Reply
  • Avatar
    Feb 27, 2019 at 6:17 pm
    Permalink

    Die vroulike liggaam is so fantasties, alles water!!!

    Reply
  • Avatar
    Feb 27, 2019 at 3:54 pm
    Permalink

    Hierdie “plaas” se wortels skiet diep grond, in my in.
    Ek wil net hê dit moet aanhou groei en groei.

    Reply
  • Avatar
    Feb 27, 2019 at 1:55 pm
    Permalink

    Ek is mal oor hierdie vervolgverhaal 🙂

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)