Die Karooplaas (4)
deur Jan Pielewiet
(Lees vorige episode HIER)
Ek is klaar met my derdejaar en geniet die Desembervakansie op die plaas. Vroegoggend word ek wakker gemaak deur pa wat self nog deur die kaas geslaap lyk. Ons moet gaan help by oom Koos van die buurplaas. My eerste vrees is ‘n plaasaanval en dat Williemien of haar ouers iets oorgekom het. Die veld brand aan die voet van Platberg en ons moet help keer dat dit nie in die kloof ingaan nie. As dit eers daar in is dan kry ons hom nie geblus nie.
Ek vlieg op en trek vinnig aan terwyl ma besig is om koffie en beskuit reg te sit en toebroodtjies te maak vir saamneem veld toe. So dag kan lank raak. Na ‘n vinnige slukkie koffie en paar beskuite druk ek droeëwors en biltong in my sak en dan moet ek solank die brand-sleepwa met die watertenk en pomp regkry terwyl pa van die werkers gaan wakker maak.
Ek is nog besig om slaansakke te laai toe pa stop met vier manne by hom. Ons ry buurplaas toe waar Willemien en haar pa alreeds by die kamphek wag en ons sien nog twee bakkies aangery kom van die anderkantse plase af. Dit is nou maar een plek waar ons boere nog kan saamstaan al is dit net om ons eie grond te beskerm. Die “grootmense” staan en bespreek strategie en wie waar begin blus en ek en Willemien loer vir mekaar.
‘n Paar minute later is die reëlings getref en ons ry nader aan die vuur, elkeen na sy plek soos bespreek. Ek is agter op die bakkie met die waterspuit en skuins agter ons kom die manne met die nat sakke om alles dood te slaan wat gloei nadat ek dit natgespuit het. Pa bestuur versigtig om die klippe en probeer so na as moontlik aan die brand kom. Die waterkar sak vining soos die drukpomp hard werk en ons moet gaan volmaak. So herhaal die proses hom ‘n paar keer en dwarsdeur dagbreek hou ons aan met baklei. Die voorlaaste keer wat ons gaan volmaak klim Willemien agter op ons bakkie. Haar pa het ‘n band gesny en hy is besig om ‘n spaarwiel op te sit. In die omstandighede vat jy nie n kans om sonder ‘n spaar wiel te ry nie. Willemien kan nie iets daar doen nie so sy ry sommer saam met ons met die bos sleutels as ons dalk na die volgende kampe moet deurgaan.
Die plaaspaadjie is maar knopperig en paar keer val Willemien teen my en elke keer hou ek haar bietjie vas voor ons weer weg van mekaar staan. Terug by die vuur word al my aandag deur die vlamme vereis sodat ek min na Willemien kan loer. Wanneer die tenk weer leeg is ry ons terug dam toe om te gaan volmaak. Die volgende keer wat Willimiem weer teen my val hou ek haar lank vas en voel hoe haar bors teen my arm druk. Ek voel ook hoe sy haar boudjies teen my voorkant vryf. Sy is alweer besig om my jags te maak en pa sit hier onder ons voor in die bakkie.
Uiteindelik het ons die vuur geblus en kan ons klompie boere laer trek op Willemien-hulle se werf. Piekniekmandjies word uitgehaal sodat honger kolle gestil kan word en dors kele geles kan word. Oom Koos bedank almal vir hulle hulp en sê hy en Willemien sal nou regkom. Die gebrande area sal ‘n ruk lank gemonitor moet word om seker te maak die vuur staan nie weer op nie. My pa bied sommer namens my aan dat ek oog kan hou dan kan hulle oumense gaan inhaal op verlore slaap. Jongmense het mos nie slaap nodig nie….
Natuurlik bied oom Koos Willemien se dienste aan, want sy kan bestuur as ek dalk erens moet doodspuit.
Ek en Willemien groet die res van die mense en klim in oom Koos se bakkie om ons eerste rondte te gaan ry. Skaars uit die gesigveld van die manne skuif sy op dat sy styf onder my blad kom sit met haar een hand wat op my bobeen rus.
“Het jy na my verlang?” kom die vraag hier van onder. Ek weet ek is lus vir die girl, en het al gedink in verlief en dalk lief, maar dit nog nooit verwoord nie.
“Ja, baie!” antwoord ek. Toe besef ek dat ek lief geraak het vir die dingetjie hier onder my.
“Het jy my darem ook gemis?” vra ek terug.
“Vir jou en vir Willempie,” kom die antwoord en saam met dit gee sy my meneer ‘n drukkie deur my broek.
Gelukkig kon ons nerens meer iets van die vuur sien nie en gaan parkeer op ‘n koppie wat redelik in die middel van die brand was en vanwaar ons ‘n oog kon hou op alles rondom ons. Ek sit op die bonnet en sy kom staan tussen my bene met haar rug teen my. Ek hou haar om haar middel vas en sy lê terug teen my bors. Ek kan voel my hart klop ekstra vinnig en skraap al my moed bymekaar om in haar oor te fluister.
“Ek is lief vir jou, my bokkie.”
“En ek vir jou,”kom haar antwoord terug.
Sy draai om en soen my lank en innig terwyl haar lang naels my rug kielie. Ek vryf haar stywe boudjies en voel hoe sy haar heuwel van genot teen Willempie skuur. Ek tel haar op die bonnet nadat ek haar uit haar klere gehelp het en spyker haar stadig en ordentlik op die bonnet. Dit is die eerste keer wat ons liefde maak en nie net ‘n vinnige spulse sessie wat net op ontlading gefokus is nie. Ek voel my orgasme opbou tot op ‘n punt waar ek nie meer kan terughou nie en voel dit opborrel soos lawa wat uit ‘n vulkaan bars en spuit haar propvol van my warm sperm. Ons bly stadig beweeg om elke oomblik te geniet en ek voel hoe Willempie sag word binne-in haar tot dit met ‘n sagte plof uit haar uitval. Ek is volkome gelukkig en ten spyte van die hartseer van die brandskade kan ek nie ophou glimlag nie.
Ons is eers laatoggend terug plaas toe om verslag te gaan doen dat alle vure geblus is! Haar ma gee my so ‘n “all-knowing” smile asof sy ons dopgehou het deur ‘n verkyker en gesien het hoe ek haar dogter se vuur blus met my brandslang. Blykbaar het sy iets vermoed, want sy het die aand vir Willemien gepols oor ons verhouding asook die leviete voorgelees oor onbeplande swangerskappe.
Aangesien ons ouers nou al redelik seker was daar is iets aan die broei tussen ons twee kon ons meer gereeld oor en weer gaan kuier en nie wag vir verskonings om mekaar te sien nie. Alhoewel ons streng dopgehou is kon ons nog so af en toe wegglip vir ‘n heerlike vry en vinnige sekssessie tussen die bome of onder in die droeë rivierloop en selfs een keer op die berg waar ons eerste naaisessie was.
Die laaste jaar van my studies was baie lank, ek kon Willemien omtrent net vakansies sien, want petrol is duur en daar kan nie op en af gery word nie. Aangesien ek nie nodig gehad het om uit te gaan en girls te gaan soek nie kon ek al my aandag aan my studies gee en klaarmaak Cum Laude. My pelle het natuurlik na elke sessie wat hulle uit was kom vertel watter hot girls daar was en hoeveel kere hulle girls opgelaai het wat maar te gewillig was. Ek het geluister en probeer saamgesels, maar my gedagtes was by my ooitjie waar sy wag op die plaas.
4 COMMENTS
Ek het die storie soo geniet…
Pragtig…. wens ek het so n buur nooi gehad op die plaas…ai ai was maar allees
Ai, trek my hart nou n punt na n boerklong
Weereens netjies gedoen Jan, maar ek glo nie hierdie storie is klaar nie.