Chandri (4)

deur Jakkie

 

(Lees vorige episode HIER)

Ons ry na tannie Marie se gastehuis toe. Daar aangekom parkeer ek op my gewone plek. Chandri het duidelik ook al haar eie parkeerplek. Nadat ek en sy uitgeklim het loop ons na my kamer toe. Die vorige keer wat ek en sy by die gastehuis was is vars in my geheue. Ek is vol afwagting en dink sy gaan dieselfde doen en aanvallig wees soos sy die vorige keer was. Niks gebeur nie. Nadat ek die kamer se deur oopgesluit het stap ons in en sy sit haar oornagsakke neer langs die lessenaar-spieëltafel. Dit hang seker af of jy ‘n man of vrou is vir watter doel jy die tafel by die spieël gaan gebruik.

Chandri draai om en loop na my toe. Ons is in mekaar se arms en sy en ek soen mekaar met oorgawe. Ek voel hoe ek dadelik reg is vir aksie, maar sy hou bietjie meer terug. Sy tree terug en vra my of ek al gebad het. “Ja, gestort,” is my antwoord.

“Ek ook,” antwoord sy, “maar ek is lus om in die bad te sit. Ek het ‘n bottel rooiwyn saamgebring.” Sy tree weg en loop na ‘n sak en haal ‘n groot bottel wyn uit. “Jy sal vir ons ingooi, ne?” sê-vra sy. Chandri draai om en loop na die badkamerdeel van my kamer en ek hoor die water in die bad intap.

“Hier is nie ‘n oopmaker nie,” reageer ek.

“Ek kom voorbereid, kyk in die sak is ‘n oopmaker en glase. Gooi vir ons in, dis dieselfde wyn wat jy vanaand gedrink het. Ek let op in die klas …”

Ek hoor die water word toegedraai. Stilte. Ek weet nie eintlik wat om te doen nie. Moet ek uittrek, moet ek badkamer toe, moet ek op die bed gaan lê?

“Mnr. Salesman, kom jy bad?” hoor ek haar roep uit die badkamerdeel.

Ek stap na die badkamer se deur toe. Toe ek kan insien, sien ek Chandri staan met haar rug na die deur toe. Kaal!

My reaksie is: “Shit, maar dis ‘n mooi gesig wat my groet.”

Sy antwoord, sonder om om te draai: “Los die kamer se lig aan. Sit af die badkamer se lig. Bring die glase en die bottel. Ons gaan lank in die bad wees.”

Ek loop na die deur toe en sit die groot lig van die kamer af. Ek stap na my bed toe en sit die leesligte by die bed aan. Ek vat die wynbottel en die glase en stap na die badkamer toe. Soos ek nader stap na die bad toe sien ek Chandri sit in die bad. Die lig is nog aan. Ek sien die twee tieties. Ek sien die vlinder wat steeds sy teenwoordigheid aankondig. Ek sien die water wat deurskynend is en die geskeerde poesie adverteer soos sy sit. Ek sit die wyn en glase neer op die grond. Ek draai om stap na die deur toe en sit die lig af. Ek loop tot by die bad en trek uit. Klim agter Chandri se rug in die bad in. Ek sit met ‘n semi-stywe voël. Sy lê terug teen my maag met haar rug. Ons drink wyn en ek speel met haar tieties en nipples.

“Ai tog wat meer wil ek hê,” dink ek.

Ek weet nie hoeveel glase wyn het ons gedrink nie. Ek weet nie hoe lank het ons gesit en gesels oor enig-iets nie. Ek speel deurgaans met haar tieties en so nou en dan sit sy haar hand agter haar rug in en druk speels aan my voël. Elke keer is haar woorde

“Ek wil net kyk of is boetman nog reg vir my. Onthou ek het vanoggned gesê daar is baie waar jou vinger vanoggend was.”

Elke keer reageer ek met ‘n vinnige stywe voël. Elke keer draai sy om en ons gesels verder. Ek laat sak my hand onder die water en voel so saggies na haar poesie. Ek voel die spleet van die poesie. Die lig is min so alles is op gevoel ingestel. Ek sien in die dowwe lig hoe Chandri haar een been optrek terwyl die ander een steeds uitgestrek in die bad is. Ek voel hoe sy stadig terug druk teen my lyf.

Sy sê skielik: “Jy maak lekker, moenie ophou nie.” Ek besef dat sy gestimuleer word op haar klitoris en dat die water moontlik bydrae tot haar ervaring. Ek speel stadig met my vinger in klein sirkels soos wat ek kan bykom waar my middelvinger is. Chandri is stil behalwe vir haar asemhaling wat ek kan hoor.

Ek kom agter dat haar lyf styftrek. “Salesman, moenie ophou nie, jy maak lekker,” hoor ek haar fluister in my oor en haar mond soek na myne. Sy draai effens in die bad om my te kan soen. Ons tonge soek met oorgawe na mekaar. Soos sy gedraai het kan ek my vinger bietjie meer inkry. Ek voel die opening van haar genotgrot en druk my vinger dieper in.

“Nee, speel met my klitoris,” reageer sy dadelik.

Ek maak so. Die kombinasie van die water en die kaal lywe en seker bietjie van die wyn, dryf haar na ‘n orgasme. Ek voel haar bene druk teen die bad se kant. Ek voel hoe sy my tong soek en my byt. Ek hoor haar kreun. Ek voel haar liggaam ontspan. Ek vat my duim en knyp die twee poeslippies saggies onder die water. Sy kreun saggies.

“Los my bietjie, dit was baie lekker, jou beurt,” sê sy. Ek kyk na haar soos sy half op haar sy lê in die water van die bad. “Sit op die kant van die bad,” is die instruksie.

Ek gooi die laaste van die wyn vir ons in. Chandri sit in die bad en ek sit op die kant van die bad.

“Sit jou glas op die rand,” hoor ek haar sê.

Ek maak so. Sy vat my voël en begin stadig my voël te masseer. Ek weet dit klink snaaks, maar sy trek nie my draad nie. Sy druk en los en druk en los en druk en los soos haar hand op en af op die skag beweeg. Ek is hard, nie hard nie, HARD!

“Ek gaan nou kom,” waarsku ek haar.

“Nee, nog nie nou nie,” reageer sy.

Chandri vat ‘n sluk wyn uit my glas. Sy hou my voël en druk my voël in haar mond in. Die koue sensasie van die wyn op my voël en die wete dat ek in haar mond is maak my heeltemal mal. Ek is bang ek val van die bad se rand af. Ek stop haar.

“Nee, jy gaan my fokken gek maak,” sê ek vir haar. “Ek wil met my rug teen die muur sit al is die rand kleiner, want jy gaan my laat afval.”

“Mnr. Salesman jy sal more die dokter moet gaan sien, want jy het al vir my gesê jy is op die rand van malligheid,” hoor ek haar sê. Hierdie vrou maak my gek! Ek sit op ‘n randjie van die bad teen die muur. Ek het my voete probeer druk teen die rante van die bad sodat Chadri kan aangaan waarmee sy begin het. My voël staan soos die mas van ‘n seilboot op die Cape to Rio wedvaart in die lug. Gereed om tonne se wind te kan aanvat sonder om in te gee.

Chandri vat die glas en vat weer wyn in haar mond. Sy vat my voël en druk hom in haar mond. Ek voel die koel sensasie van die wyn. Ek voel hoe sy met die wyn in haar mond speel. Ek voel hoe haar mond op en af gaan oor my voël. Ek voel hoe die kom in my skag opbou. Ek gaan ontplof. Chandri se hand is skielik om die onderkant van my voël en druk hom hard.

“Nog nie nou nie, Mnr. Salesman, ek het gesê daar is nog baie waar vanoggend vandaan gekom het …” Sy lig haar op en druk haar mond oor my mond. Toe ek my mond oopmaak spoel die wyn in my mond in. My eerste reaksie is dat ons as tieners ons meisies so gesoen het. Maar dit was koeldrank! Ek weet nie of ek die wyn proe en of ek my voël proe nie, maar al wat ek weet is dat ek MOET KOM!

“Chandri, jy maak lekker. Jy het nou-nou vir my gesê ek maak lekker. Nou maak jy lekker,” sê ek. Ek sit terug teen die muur, die onmiddelike moontlikheid van my eie orgasme eers afgeweer. Chandri hou nie op nie. Soos ek sit teen die muur met my voete steeds teen die rant van die bad vat sy weer wyn in haar mond. Die keer laat sy die wyn stadig oor my voël loop soos wat dit uit haar mond loop. Dan vang sy van die wyn aan die onderkant van my balsak en lek dit op met haar tong oor die lengte van die skag van my voël. Ek weet nie of ek moet kyk en of ek my oë net moet toemaak en geniet nie. Ek is ook te bang dat hierdie lekkerte nie gaan hou nie … Ek voel weer die kom in my voël opstoot. Ek probeer haar waarsku. Ek gee ‘n kreun, ek wil sê ek gaan kom maar ek kan nie terughou nie. Ek dink Chandri het geweet, want sy het my uit haar mond uit en trek my draad terwyl sy my toelaat om my kom met ‘n streep oor haar vlinder te spuit!

“Mnr. Salesman ek is nog nie klaar met jou nie daar is nog baie waar vanoggend vandaan gekom het …”

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

3 thoughts on “Chandri (4)

  • October 21, 2017 at 8:32 am
    Permalink

    Sjoe! Hoe lekker sal dit wees om nou saam met haar in ‘n bad te klim…maar ek dink ek sal ‘n bietjie meer doen…nie net my vinger op haar clit nie!

    Reply
  • October 19, 2017 at 5:08 pm
    Permalink

    Jakkie, weereens welgedaan. EK geniet jou storie baie. Ek hoop net die arme “salesman” maak sy “target”, want soos ek gelees het was sy vinger op die “target”.

    Reply
  • October 18, 2017 at 11:42 am
    Permalink

    “Sal daar ooit weer ‘n Chandre oor ons drumpels loop ?”
    Ek wens ek kon die foto van Chandre in my brein vir julle wys…ai,ai,ai…dankie Jakkie. Good stuff !

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)