18 thoughts on “Boobs, boobs en nogmaals boobs

  • July 7, 2018 at 9:31 am
    Permalink

    Baie mooi maar Annelise s’n is net te pragtig en prettig vir woorde!

    Reply
  • July 3, 2018 at 11:33 am
    Permalink

    Ek wonder, as ons begin om soos die res van die volk begin dreig met protes optrede, julle weet, of ons geliefde Edeldierbare sal swig voor publieke opinie?

    Reply
    • July 3, 2018 at 11:34 am
      Permalink

      Om wat te doen??

      Reply
      • July 3, 2018 at 12:56 pm
        Permalink

        Ons te seën met nog foto’s van jou in jou naakte glorie.

        Reply
          • July 3, 2018 at 12:58 pm
            Permalink

            😳 Daardie sal eerder in Vreesloos gebeur … of dalk het dit al 😜

            Reply
        • July 3, 2018 at 12:57 pm
          Permalink

          Ek sal dink daaraan 😉

          Reply
  • July 3, 2018 at 8:11 am
    Permalink

    Nee wat, Se net wat julle wil. Onse Edeldierbare is en bly sowaar die beste.

    Reply
  • July 2, 2018 at 8:55 pm
    Permalink

    Onderwerp
    Voorwerp
    Vir jou en jou borste sal ek neerwerp
    Ek sal myself opwerk
    En afwerk
    Terwyl die tweeling my teenwerk
    Ek sal jou opwerk
    Tot jy jouself by die krans wil afwerp
    En dan sal ek verander aan die onderwerp
    Sodat my voorwerp
    Jou kan bewerk

    En dan raak jy beserk!

    Reply
  • July 2, 2018 at 9:55 am
    Permalink

    Ek hou van Annelise én ek hou van altwee haar borste, so ek hou drie keer van haar!

    Reply
    • July 2, 2018 at 1:37 pm
      Permalink

      hahaha! Ag man! Julle fokus op die verkeerde onderwerp – ek is nie die onderwerp nie. 🙂 x

      Reply
      • July 2, 2018 at 1:59 pm
        Permalink

        onderwerp of voorwerp? taallesse was so lank terug

        Reply
        • July 2, 2018 at 2:06 pm
          Permalink

          Onderwerp en voorwerp is nie so belangrik as jy lyftaal ken nie. 😉

          Reply
  • July 1, 2018 at 3:32 am
    Permalink

    Die bly maar die mooiste. oulikste ‘tweeling’ wat die aarde bewandel ! !
    Annelise wen by verre, die ereplek as ‘beste’ , Dan…net jammer ons kry nie meer pics van haar kroneprys nie, ☺

    Reply
  • June 30, 2018 at 3:51 pm
    Permalink

    Wow. Dis wraggies dubbel “oooo” vir al daardie boobs. Daardie girls kan verseker sommer self help om hulle eie tepels te suig as die manne rondom te slap is. Ek persoonlik like meer Annelize se boobs, nes my eie vrou s’n.

    Reply
    • June 30, 2018 at 4:15 pm
      Permalink

      Hehe ag dankie 🙂 x

      Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)