13 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • As ‘n borste-man , soms by voorkeur, is hierdie foto indrukwekkend….tog is daar vir my ‘n “houterigheid” (lees vals) aan die foto ? Stem iemand miskien saam…?

    Reply
  • Ai ja jai tepels en borste…

    Reply
  • Ooooooo die gedagtes wandel darm lekker na daai foto. Regtig mooi kurwes!

    Reply
  • Sjoe mooi was darem nog nooit lelik nie ne.

    Reply
    • annelisePost author

      Die rede waarom ek van hierdie foto hou is eintlik oor die vrou sulke stunning kurwes het. Die vasbind was net toevallig – dink hoe haar lyf daarsonder ook lyk – so regte uurglasvorm.

      Reply
  • Oppertunis

    Die hele BDSM-ding doen dit glad nie vir my nie.

    Reply
  • Die hele BDSM-ding doen dit glad nie vir my nie.

    Reply
    • annelisePost author

      Gelukkig verskil smaak. 🙂 Doen die ander foto’s dit vir jou? Watter soort en onderwerpe sal jy geniet?

      Reply
      • Ek stem met jou saam Annelise. Elkeen is geregtig op sy/haar eie smaak. Ek het nie kritiseer nie, maar slegs my opinie uitgespreek. Die ander “meer natuurlike” foto’s is vir my mooi. Ek kry net net nie dwang, submisie, straf, pyn, ens met sensueel en sexy vereenselwig nie. Maar dis my smaak en opinie. But each to his own.

        Reply
        • annelisePost author

          Ja-nee ek het dit nie as kritiek ervaar nie 🙂 Laat weet my as een onderwerp soms te veel word. Dis moeilik om self balans te hou soms. 🙂

          Reply
  • Nostradamus

    Aitsa!
    Dink net hoe mooi sal só selfie lyk wat spesiaal vir jou geneem en gestuur word terwyl jy uitstedig is!

    Reply
    • Ek sal net wonder wie de hel het haar so vasgebind terwyl ek nie daar is om te help nie….! 😀

      Reply
  • En ons bly op die tema van straf sien ek… Dankie vir die bederfie Annelise

    Reply

Leave a Reply to Nostradamus Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)