Die pad van ontdekking van my seksualiteit (3)

deur Jazz

Na matriek kry my jongste die geleentheid om vir drie maande in Londen te gaan bly. Vir die eerste keer in 23 jaar is ek single en het my huis vir myself. Met ‘n tiener in die huis was my internet-dating tot nou beperk tot warm geselsies, koffie afsprake, en so hier en daar ‘n skelm kuiertjie in skooltyd, maar my vrees om ontdek te word het dit tot die minimum beperk.

Skielik is ek vry om in my huis te maak wat ek wil, ek put genot daaruit om kaal rond te loop. Op die sitkamer bank te lê en masturbeer terwyl ek en een of twee van die vele nuwe vriende wat ek maak “sex chat” en self’s “video chat.” Soos dit maar gebeur op die sites kom en gaan die mense. Ek is in ‘n professionele beroep en werk vir myself so die getroude mans wat deur die dag van die werk af wil gesels word onmiddellik gediskwalifiseer. Na my ondervinding met die man met die pet besluit ek ook om meer versigtig te wees deur eers vir koffie te ontmoet, dan indien altwee partye belang stel vat ons dit verder.

So ontmoet ek dan vir T, ‘n swiss wat al ‘n hele paar jaar in Suid-Afrika woon. Ons gesels lank online, sexy warm gesprekke, ontmoet vir ‘n drankie een aand na werk en dan nooi ek hom vir ‘n braai en om oor te slaap. Ek is baie opgewonde vir my oornag-date en gaan koop so paar stukkies sexy onderklere ens. Voor hy opdaag trek ek my onderklere uit. My groot borste swaai los in my top en my donker bossie bokant my toe nog ongeskeerde poesie is duidelik sigbaar deur my wit katoen kuitbroek.

Met sy aankoms steek T die vuur aan en ek wys gou vir hom waar hy al die speserye kan kry. Ons is in en uit die by patiodeur bymekaar verby en so in die verby gaan merk ek die man se merkwaardige horing in sy broek. Die meneer is groot, hard en reg vir aksie! Na so rukkie raak ons rustiger, die vuur brand, vleis gemarineer en drankies geskink en gaan sit op die patio. T kom staan so wydsbeen oor my en sê: “Look what you caused with those amazing boobs,” terwyl hy sy meneer vrylaat en vir my aanbied. Ek gee hom eers so paar trekke en sien die druppel vog blink by sy opening. Daai voorkom-druppeltjie laat my mond water en my tong lek dit af sodat ek kan proe.

T se piel is lank en dik en ek sukkel om hom heeltemaal te sluk, maar as ek so na sy kreune van genot moet luister dink ek nie ek vaar te sleg nie. Hy geniet sy blowjob terdeë, maar na ‘n rukkie trek hy my op, trek my broek af en buig my oor die patio tafel. Hy druk sy vingers in my en sprei my natigheid oor my poes voor hy homself diep in my instoot. Hy naai my baie stadig in en uit so stadig dat dit vir my voel of ek gaan mal word en ek begin kerm en smeek vir harder ten volle bewus van my bure lang’s my wat alles kan hoor, want ek hoor hulle gesels!

Stadig maar seker versnel ons ritme en net soos ek my oorgee aan die genot van my eerste orgasme trek hy sy piel uit en sê vir my om weer te gaan sit. Hy druk sy piel terug in my mond en naai my mond diep en vinnig. “I want to come on your tits!” roep hy en ek ontbloot my tiete vir hom terwyl ek “yes, yes” skree. Na ‘n paar laaste plukke aan sy piel spuit hy sy kom oor my tiete dat dit by my nipples afdrup. Ek gryp sy piel en melk elke druppel uit hom uit, lek him skoon en vryf dan sy kom soos room oor my tiete en maag in.

Verder verloop ons aand rustig en na ete verskuif ons na die slaapkamer. T sê vir my dat hy so baie gekom het dat die res van die aand se plesier aan my behoort. Hy maak hom gemaklik tussen my bene en lek en suig en lek my op al die regte maniere sodat ek herhaaldelik kom en tot ek hom smeek om te stop.

Ek word die volgende oggend wakker met T wat so lekker styf agter my “spoon.” Ek wikkel my boude so bietjie en binne minute glip sy harde piel in my in …

‘n Paar weke later vertel T vir my hy het iemand ontmoet en hy wil kyk of hy ‘n verhouding met haar kan laat werk. Ek is cool daarmee, want ek het ook na die aand besef dat ek hom liewers as ‘n vriend wil hê en ons het goeie vriende gebly totdat hy na Gauteng verhuis het.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

6 thoughts on “Die pad van ontdekking van my seksualiteit (3)

  • June 30, 2016 at 12:20 pm
    Permalink

    Nee, nee, ignoreer vir Will; ek is NIE in Gauteng nie. Ek sukkel met ‘n Irish brogue, maar ek kan Boere-Engels doen. En ek het nie ‘n pet nie, maar ek is seker ek het iewers ‘n soort keps. Swiss … ek kan ‘n Lindt-sjokolade saambring?

    Reply
    • June 30, 2016 at 12:31 pm
      Permalink

      Jazz, Lawmangler is so lus vir jou lyf soos ons almal……maar hy gaan na absurde uitvlugte toe…lol…stick by my : alles 100% genuine !

      Reply
      • June 30, 2016 at 1:35 pm
        Permalink

        Jazz, jy is intelligent genoeg om self te besluit: “absurde uitvlugte” of ware kreatiwiteit, wat fantasie in werklikheid kan omtower … 🙂

        Reply
        • June 30, 2016 at 1:40 pm
          Permalink

          Jazz ek en Lawmangler versoek ‘n 3-some, assblief……

          Reply
  • June 30, 2016 at 8:02 am
    Permalink

    Jazz, ek sê weer : Jy kan maar !
    Ek is ook in Gauteng, hoop ons kan ontmoet as jy eendag hiernatoe kom ?

    Reply
  • June 30, 2016 at 7:13 am
    Permalink

    Mmmmm..sjoe..sommer lekker

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)