Astrid
deur Ragab, die onbeskaamde
Sy hou van swart. Swart is n praktiese kleur. Dit pas by alles. Sy haat dit om haar wit en navy uniform in die oggend aan te trek vir die vervelige kantoorpos, waar sy by ‘n dokterspraktyk in Lenchenlaan in Centurion vir die laaste twee jaar al werk. Sy voel naar elke oggend as sy die naam Algemene Praktisyn bo die grys gebou lees. Sy geniet die tannies se ontevrede kyke as die ooms skuldig vir haar bene onder haar navy mini-rompie loer en hulle oë boontoe beweeg na waar haar swart kantbra, wat sy moedswillig die oggend aangetrek het, deur haar wit bloes skyn. Sy geniet dit as sy leêrs liaseer en haar bloes optrek om gedeeltes van die groot tattoeermerk op haar sy te ontbloot. Die feit dat Dokter Venter, haar baas, amper tagtig jaar oud is en nie meer ordentlik kan sien nie gee haar die tipe vryheid wat nodig is om ‘n klein bietjie te ontsnap van die eentonige hok waarin sy haar daagliks bevind.
By die huis het sy vinnig gestort, ‘n kort leerrompie en swart The Kills vest aangetrek. Haar hare het sy in ‘n slordige bolla op haar kop vasgesteek. Sy het vinnig ‘n paar slukke whiskey uit die bottle gedrink en met n sigaret in die mond in haar kar geklim. Daar was ‘n local band wat ‘n gig in Melville gehad het en sy het gedink sy sal sommer by haar pel Steffie oorslaap wat in Wesdene bly. Sy het by die klub aangekom en na Steffie gesoek tussen die massa mense. Sy het by die kroeg gesit saam met van hulle ander pelle. Sy het nader gestap, vir Steffie op die mond gesoen en ‘n dubbel bestel. Oor Steffie se skouer het sy hom gewaar. James. Die baskitaar speler van vannaand se hoofband. Hy het stip vir haar gekyk en ‘n trek van sy sigaret gevat. Skinny jeans, plein swart T-shirt met sterk getatoeërde arms en ‘n baard. Sy groen oë was selfs in die swak lig treffend.
Na die gig het hy die kabels en amp in sy kar gaan laai en haar by die kroeg gekry.
“Is jy bang?” het hy gevra.
Sy het met duiweltjies in haar oë vir hom gesê: “Lyk ek bang?”
Hy het oorgeleen haar onverwags gesoen en gesê: “Nou kom saam met my.”
Sy het vir Steffie gewaai. Steffie het terug geknipoog en vir haar ‘n middelvinger gewys en sy het ‘n soen terug geblaas.
Hy het sy belt losgemaak en sy voël uitgehaal. Sy het vorentoe geleun en die kop van sy groot polsende orgaan met die punt van haar tong geterg sodat sy die sout, slymerigheid van sy jagsheid, soos ‘n connoisseur kon ervaar, dan gulsig hom diep ingesluk terwyl sy sy skrotum in haar hande gebrei het. Hy het haar bene gegryp en haar nader getrek op die bank. Met sy duim het hy haar anus masseer. En toe sy voël saggies ingewikkel. Sy het hard gemoan. Met twee vingers het hy tussen haar skaamlippe ingeglip. Hy het haar stadig en passievol gesodomiseer en sy was op die punt om weer te kom toe hy haar omdraai.
“Ek wil alles van jou hê, jou binneste vol maak,” het hy oor haar skouer in haar oor gefluister toe hy dringend haar pussy ingaan. Hy het haar hande agter haar rug vasgegryp met een hand en haar boude weggtrek met die ander. Hy het haar teen hom opgetrek sodat haar rug teen sy bors raak en met sy hand het hy haar klitoris gestimuleer, terwyl sy ander hand om haar keel was. Sy het haar totaal oorgegee aan sy honger vel.
2 COMMENTS
Al waaroor Ragab skaam hoef te wees, is omdat sy so min skryf.
Voorwaar ” Onbeskaamd ” !
Lekker-op-die-man-af storie, baie geniet.
Skryf nog !