7 thoughts on “Bloufoto

  • May 3, 2018 at 9:37 pm
    Permalink

    Eina pyn… (goeie pyn van jy-weet-wat)… 😉

    Reply
  • May 3, 2018 at 7:47 am
    Permalink

    Ja Petrus, ek sien onse Edeldierbare vat weer kansies. Sy moet gestraf word. 1000 soene op die boude. Hehehehe. Sys heeltemal te mooi om gestraf te word. En ons like haar te veel.

    Reply
    • May 3, 2018 at 7:48 am
      Permalink

      😍😃😘

      Reply
  • May 3, 2018 at 6:51 am
    Permalink

    Sensuele, prikkelende foto, INDERDAAD !
    Baie Dankie ♥
    Weereens ‘n bewys dat die misterieuse, mistieke, nie-duidelik herkenbare altyd baie meer prikkelend is as die naakte waarheid.
    Of is daar van ons lede wat NIE saamstem nie ?
    Is dit dalk hoekom mens ook nie sommer blatante naak penisse sien nie ….vra maar net ☺

    Reply
  • May 3, 2018 at 1:52 am
    Permalink

    Hierdie pragtige suggestie gehul in misterieuse lig en sy, bewys weereens dat provokasie en illusie meer uitlokkend en gewaagd is as die naakte waarheid……

    Reply
  • May 2, 2018 at 4:28 pm
    Permalink

    Hehe, sorry man, vakansiedae en goed is nie goed vir site-inhoud byhou nie. Volgende week begin ons uiteindelik met ‘n vol week so dan sal ek weer mooi gehoorsaam wees en vir julle plesier verskaf 😉

    Reply
  • May 2, 2018 at 4:15 pm
    Permalink

    Net oor ek laas geimpliseer het dat daar dalk straf uitgedeel kan word beteken nou seker ook nie ons moet so lank wag nie…

    Dankie Annelise.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)