Annie Kekkelbek
kombiekiehier kondig met trots aan dat Annie Kekkelbek besluit het om in die toekoms haar wedervaringe met ons lesers te deel eerder as met watkykjy.co.za se lesers.
Sy sê die voordele wat ‘n seksonderwerp-site vir haar as bydraer belowe bring die slet in haar uit. Sy skryf dus vir orgasmes. Haar vorige skrywes kan hier en hier gelees word.
Annie gaan Saterdag haar bates by die Bruce Springsteen konsert rondswaai en sal Maandag kom vertel wat sy als gesien het.
Sy is baie dankbaar vir watkykjy wat vir haar die geleentheid gegee het om haar skryf-tande te slyp.