Wildtuinstorie

Hoe lank gaan ek lees: 2 minute

deur Rasputin, die Wilde Boer

Toe ek jonger was het dit soms rof gegaan – nie hardhandig nie – hande altyd sag, veral as dit oor vroueaanraking gaan, maar wilder as die wildtuin. Daar ook.

Ek dink nou terug aan Leeupan tussen Skukuza en Tshokwane. Ons wou heel voor staan as die hek oopmaak 5:30 by Laer Sabie, sodat ons voor ry ingeval leeus hulle in die nag êrens in die pad tuisgemaak het. In dié haas is die vorige aand se braaivleisgereedskap sommer in die padkosmandjie geprop by vroulief se voete. Met die stadig wildkyk raak mens op die langpaaie later verveeld indien daar nie baie aksie is nie … nee, nie baie buite te sien is nie … wat soms lei tot bietjie aksie in die kar.

Met die skink van die moerkoffie gee sy my die groot vleismes, wat regop gestaan het, lem na bo, sodat sy nie per ongeluk gesny of gesteek word nie. Dit was ons veertig jaar gelede trougeskenk met ‘n pragtige gevormde en geronde vlekvryestaal hef. Die hef begin vir my al meer belowend lyk en haar giggels en opmerkings dat ek laf is, por my meer aan en die warm moerkoffie dreig later om oor die rante te stort soos ons lag, maar die grappies het beslis deure geopen, want toe sy later haar ruglening sak “om nog ‘n slapie te vang,” merk ek dat haar bene nie meer styf teen mekaar is nie.

Sagte aanraking van haar knie en later binne-bobene het vinnig heel belowende resultate gelewer en op ‘n reguit stuk teer, kon ek met my knieë die kar min of meer padlangs hou terwyl ek versigtig weer die mes uit sy mandjieskede trek met my regterhand, terwyl my linkerhand onder haar broekie, haar aandag elders gekontsentreer het.

Die yskoue vleismeshef was genoeg om haar na haar asem te laat snak … opgevolg deur ‘n hyg omdat die hef heelwat harder en selfs dikker én langer as speelgoed was.

Sy was later nie meer tevrede met net hande en die mes nie, hoewel sy toe al een keer heeltemal op gallop geraak het. Daar moes vinnig na ‘n stil afdraaiplekkie gesoek word en leeupan het ideaal gelyk. Als het redelik maklik gegaan, sy op haar knieë met kop by die venster uit, elmboë op die “vensterbank,” tot ‘n ander kar óók kom kyk het waarna ons kyk.

Sy wat byna uit die venster hang, soos wat sy “leeus gesoek” het. My brieke was heeltemal weg, op volle vaart gewees, maar met nog effe teenwoordigheid van gees, my langlens kamera gegryp om oor haar skouer ook te mik na waarna sy “gekyk” het.

Maar gemaak of ek ‘n voël (in ‘n boom) afneem terwyl ek heeltemal verdwaal en die vool deur die kerk vlieg! Dit moes vir haar seker soos ‘n koël gevoel het, want sy’t byna gegil.. Ek het die lens behendig die denkbeeldige “wegvlieënde voël” laat volg sodat hulle verstaan ons is ywerige voëlkykers, maar eintlik is my vrou glad nie ‘n voëlkyker nie!

Sy was net altyd mal oor ‘n groot ene, mits die voorbereiding subtiel was. Sy mag nooit vooraf geweet het waarheen ek haar vat of wat in my kop aangegaan het nie. Nee! Dit moes altyd begin het met ‘n per ongelike aanraking aan haar skouer of byvoorbeeld in die paneelkissie soek vir iets terwyl my elmboog dalk ongemerk teen haar binnebeen skuur of iets in dier voege, maar daardie oggend het die ekstra-spesiale vleismes daai voorbereidings vervolmaak.

One thought on “Wildtuinstorie

  • Wille Will

    gaan voort,gaan voort of ek brul in jou nek, dêmmit !…smile

    Reply

Leave a Reply to Wille Will Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)