Eksamenflater

deur Pinocchio

Die kenmerkende gevoel van angstigheid is in my agterkop as ek by die lokaal opdaag. Dis een van my laaste eksamens voordat ek my soveelste graad kry. Teen hierdie tyd moet ek al gewoond wees daaraan, maar dit verbaas my elke keer as ek eksamen skryf. Ek het ‘n vaste roetine: Iets om te kou en iets om te drink terwyl ek almal dophou wat instap. Ek kyk vir almal en tel die spanning op wat in die lug soos ‘n onweerswolk hang. Almal het dieselfde kyk in die oë … strak van afwagting. Hier en daar lyk iemand gemaklik, alhoewel meeste maar gestress is.

Sy kom staan kort voor my waar ek op die trappe sit. Sy het ook die kenmerkende kyk in die oë. Met die duidelike afwesigheid van grimering, lyk sy nie na iemand na wie jy twee keer sal kyk nie, alhoewel daar is iets wat my oë laat vestig op haar. Sy het duidelik vinnig aangetrek, met gemak as doel voor oë. Die stywe oefenbroek pas soos ‘n handskoen en ek is seker daar is niks onderaan nie. Die lang t-hemp lyk amper soos ‘n minirokkie. Sy druk haar boeke teen haar borste vas soos sy wag vir die deur om oop te gaan.

Skielik is dit tyd en die deure gaan oop. Almal stroom soos miere in om hulle plek in te neem. Sy is per toeval voor my en ek asem haar parfuum in. Ek ken dit nie, maar dit ruik lekker. Ek wonder of dit so ruik tussen haar borste …

Die vraestel is moeilik. Die konsentrasie is nie heeltemal daar nie, want ek kan haar nie uit my gedagtes uit kry nie … veral nie met daardie stywe broekie nie. Per toeval sit sy so skuins voor my. Diep ingedagte sit sy en kou haar pen. Stadig in en uit … onbewus van my wat haar dop hou. Ek skop myself en verdiep my in die vrae voor my. Ek sit my pen so twee minute voor die tyd verstreke is neer. Dis verby! Ek voel goed oor dievraestel, maar ek weet dat ek maar moet wag voor ek my kuikens tel.

Haar tafel is leeg en ek sug. Ek sou nogal verder wou kyk …

Die vraestelle word ingeneem en ek stap uit. Die adrenalien suis deur my are, soos elke keer wat ek ‘n eksamen klaar maak. Sommer opgecharge, dink ek, terwyl ek met ‘n huppel in my stap uitstap. Ek sien haar buite staan en wag. Ek wil eers verby stap, dan besluit ek … bogger dit! Ek stap nader en vra vir haar hoe dit gegaan het. Kort voor lank klets ons soos ou vriende oor eksamens, vraestelle en studies oor die algemeen. Dis ‘n sonnige dag en op die ingewing van die oomblik vra ek haar of sy ‘n koeldrank wil drink. Sy kan ongelukkig nie, maar wonder bo wonder nooi sy my uit vir ‘n koeldrank by haar plek. Dis net om die hoek en ons stap sommer daarna toe.

Dis n kleinerige meenthuis. Sy bly alleen. Sy gooi vir ons ‘n Coke in en ons sit saam op haar bank. Ek kyk haar goed deur. Die borste wat so speel-speel bons in haar top, haar boude as sy buk, die naat wat tussen haar bene is as sy buk. Sy sit die radio aan op een of ander stasie wat ek nie ken nie. Die Pretenders speel oor die radio en sy staan en wieg voor dit. Ek weet nie wat dit is nie, maar iets sê vir my ek moet ‘n skuif maak. Ek staan op en gaan staan agter haar. Ek vou my arms om haar middel en begin saam met haar wieg. Ek asem haar hare in en wieg saam met haar. Ek begin styf raak en sy voel dit. Ek voel hoe sy haar boude teen my onderlyf druk. Haar hande is bo-op myne en sy druk haar kop terug. Haar wang is langs my mond en ek begin dit liggies soen. Sy draai haar kop na my toe en trek my kop na haar mond toe met een hand. Haar ander hand is steeds op myne. Ons wieg heen en weer soos wat ons soen, op die maat van die musiek wat rustig deur die vertrek speel.

Sy draai haarself om en omhels my. Sy kyk my diep in die oë terwyl sy haar heupe teen my druk. Stadig begin sy haarself teen my vryf. My hande is om haar middel en stadig beweeg ek dit af na haar boude toe. Klein en ferm is hulle in my hande. Ek leun vorentoe en soen haar. Sy soen my terug, en ek besef hierdie is op pad na een plek toe. Soos wat ek haar soen, druk ek haar teen die deurkosyn vas. Amper geweldadig soen sy my terug. Haar hand vind homself onder my hemp en met haar lang naels trek sy hale oor my rug. Ek druk my hand onder haar hemp in en vryf haar rug, van haar middel af op en oor haar bra. My hand beweeg af, na haar boude toe. My hand is oor haar stywe broekie en ek voel sy het of niks aan nie of n skamele deurtrekkertjie.

Ek druk my hand by haar broek in en is aangenaam verras om te voel sy het nie n broekie aan nie. Ek voel net haar ferm boudjies wat sy inspan soos wat sy teen my druk. Skielik trek sy weg en vat my hand. Sy lei my na haar kamer toe waar die dubbelbed vol boeke lê. Sy was duidelik besig gewees om te swot. Sy ruk die duvet saam met die boeke van die bed af en die wit laken staar ons aan. Woordeloos draai sy om, kyk my in die oë en trek haar hemp uit. Haar klein borsies bons soos wat hulle aan die hemp vashaak. Ek doen dieselfde en omhels haar.

Met my een hand maak ek haar bra-knip los, terwyl ek haar linkerbors met die ander hand vryf. Haar tepels is pienk, piepklein en penorent. Sonder om te skroom trek sy haar broek af en gaan lê op die bed. Duidelik is daar nie tyd om te mors nie! My broek verlaat ook my liggaam en ek klim op die bed saam met haar. Iets sê vir my sy wil my nou dadelik hê. Sy is sopnat tussen haar bene en ek ruik die reuk van haar lus.

Sonder om iets te sê vat sy my in haar hand en trek my na haar spleet toe. Ek verskuif my gewig en sit myself voor haar opening. Ek kyk haar diep in die oë terwyl ek met ‘n enkele beweging myself tot by my eiers indruk. Ek hoor hoe sy haar asem in trek en ek hou hom daar. Ek soen haar op haar nek, haar ken en haar mond. Sy begin my vurig terug soen, haar hande in my hare. Ek begin reëlmatig in en uit beweeg, elke haal ‘n bietjie langer. Kort voor lank is die bed besig om te ruk soos wat ek in en uit haar stamp. Haar hande is op my rug en ek sweer ek voel die bloed loop soos wat sy my rug krap. Ek byt haar oor saggies soos wat ek weer stadiger begin beweeg. Sy beweeg saam met my en ek kan sien sy geniet dit. Ek begin voel hoe die orgasme begin opbou en hou op, so halfpad uit.

Ek lek haar tepels en wag vir haar om ook af te kom. Ek voel sy het gekalmeer , en begin weer stadig in en uit gaan.

“Wag,” sê sy en wikkel haarself onder my uit. Sy gaan staan wydsbeen voor haar spieëlkas en kyk vir my oor haar skouer.

“Kom,” sê sy, en druk haar boude uit.

Haar lippe is pienk van al die wrywing en ek sien hoe ‘n druppel vog amper besig is om af te val. Ek laat my nie keer nie. Ek sien myself in die spieël soos wat ek agter haar staan. Ek vat haar borsies in my hande en sit myself stadig in. Ek begin weer stadig stoot en terwyl ek stoot, vryf ek haar borste, oor haar maag en beweeg af. Sy het ‘n klein klossie hare en ek trek my vinger daardeur soos wat ek haar van agter af stamp. My voorvinger vind haar klitoris en ek begin sirkels maak met dit. Al hoe harder en vinniger begin ek en sy beweeg. Sy druk haarself in my heupe in, en al wat ons hoor is die geklap-klap van ons aksie. Ek begin harder pomp. Ek vat haar om haar heupe. Sy het haar hande op die spieëltafel, haar oë toe. Harder en harder beweeg ons. Die botteltjies klingel en val om, maar ons weet nie. Ek voel hoe die orgasme groei soos wat ek voel haar lippe trek saam. Met ‘n kreun voel ek hoe haar orgasme tref en sy trek haar lippe saam, kop onderstebo. My orgasme tref soos ‘n skokgolf. Ek pomp haar vol van my vloeistof, tot by my eiers diepweggelê in haar diepste. Ek gryp haar borste vas en buk oor haar rug terwyl ek die golwe een vir een ry en geniet.

Stadig maar seker kom ons af aarde toe. Sy trek haarself van my af en draai om. Sy druk haar borste en onderlyf teen my vas en ons lek amper mekaar se mangels soos wat ons soen. Sy lei my terug na die bed toe en ek sien hoe loop die sappe teen haar been af, maar sy neem nie notisie nie. Sy trek my arms om haar en ek omvou haar borsie met my hand. Sonder ‘n woord voel ek hoe sy aan die slaap raak. Voor ek dieselfde pad volg skiet n gedagte deur mykop: Beste eksamen ooit!

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

6 thoughts on “Eksamenflater

  • Avatar
    Mar 17, 2019 at 4:17 am
    Permalink

    Goeie een, Pinnochio !
    As elke eksamen so kon eindig was ek vandag die mees “geleerde” mens in die Heelal !

    Reply
  • Avatar
    Mar 15, 2019 at 8:33 am
    Permalink

    Volpunte vir jou om daai bra-knip met een hand los te kry! 😉

    Reply
    • Avatar
      Mar 15, 2019 at 10:22 am
      Permalink

      Ja nee… Dis ‘n triek daay wat in my hele lewe nog nooit kon regkry nie!

      Reply
  • Avatar
    Mar 12, 2019 at 9:02 pm
    Permalink

    Yip. Ni esleg nie. Soek nog altyd na ‘n meisie wat nie ‘n panty onder haar oefenbroekie dra nie…

    Reply
  • Avatar
    Mar 12, 2019 at 3:23 pm
    Permalink

    Ai hoe moet n man nou gewerk kry met so n wulpse storie!
    Lekker man…sal maar weer later werk…

    Reply
  • Avatar
    Mar 12, 2019 at 2:10 pm
    Permalink

    Sjoe Pinnochio, wat n storie. Absoluut fantasties ou vriend.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)