Whoosh
deur Pinocchio
Die motorfiets skree onder my. My adrenalien vlakke styg eksponensieel soos wat ek deur die bergpas jaag. Ek voel hoe die teer se hitte opslaan teen my bene.
Soos ek om die draai kom, maak die pas oop voor my. Aan die linkerkant styg die berg vir 1000 meter op in die lug. Aan die regterkant kan ek vlugtig die meer sien deur die toppe van die bome. Die teerpad strek voor my uit, teen die hang van die berg af.
Ek sit die motorfiets in ‘n laer rat en draai die versneller. Ek voel hoe die wind deur my valhelm blaas en die stippelstrepe word een soos wat ek teen die berg af versnel.
Soos wat ek neerdaal na die voet van die berg toe, oorval die skaduwee van die lowergroen bome my. Ek voel asof ek die enigste mens op aarde is, soos wat die pad voor my uitstrek. In die verte is die son besig om agter die ver kant van die water te sak. Enkele ligte skyn langs die oewer. Nou ja, dink ek … hier gaan ons …
Die brul van die enjin onder my laat die voëls opvlieg soos ek verbyry.
Die hotel is klein en intiem.
Die dae vlieg verby. Dae van lang ritte teen die bergpasse uit. Die kronkelende paaie wat alles bied wat ‘n motorfiets wil hê. Dis my voorlaaste dag en vir ‘n verandering wil ek net rustig wees. Ontbyt by die restaurant, op die dek wat uitkyk oor die meer.
Soos wat ek instap, sien ek haar in die oggendson sit. Haar lang, reguit hare wat onder die breërand sonhoed uitsteek glinster soos die son dit vang. Haar oë is versteek agter massiewe sonbrillense. Haar lang bene is uitgestrek op die dekstoel.
Aitsa, dink ek terwyl ek verby haar stap.
Ek vlei myself neer so paar stoele van haar af, en geniet die son op my vel.
“Is dit jou Blade?” Haar stem ruk my uit my sluimer uit. Sy sit regop en kyk vir my.
Noudat die sonbril af is, sien ek die mooiste bruin oë. ‘n Geel bikinitop vou haar borste toe, en die sarong val oop, sodat haar bene heeltemal sigbaar is.
“Ja,” sê ek.
Kort voor lank gesels ons land en sand oor motorfietse. Sy ry self, maar haar fiets is
in die werkswinkel op die stadium. Ek het lanklaas so met iemand gesels. Die geselsie sit om in ‘n koppie koffie en dan middagete. Kort voor sononder sê sy skielik vir
my: “Kom ons gaan stap.”
Ons stap deur die woud en kort voor lank is ons by die water. Ons gaan sit op ‘n stomp en kyk hoe die son ondergaan. Ek bou ‘n vuurtjie om warm te word en sy lê teen my. Haar kop is teen my bors en ons word stil.
Haar hare ruik lekker. My hand is op haar heup en ek voel die sagtheid van haar vel. Dit laat my dink aan haar lang soepel bene wat vooruit haar uitgestrek het toe ek haar die eerste keer gesien het vanoggend. Ek voel hoe ek styf word.
Sy lê op haar hand op my maag en begin stadige kringe trek deur my hemp met haar voor vinger. Haar nael vind ‘n knoopsgat en wikkel daardeur. Haar nael op my maag maak my nekhare rys, en iets anders ook.
Sy ontdek die haartjies op my maag net bo my belt en luilekker speel sy daarmee. Sy kyk op en kyk my stip in die oë, terwyl sy haar hand op my stywigheid sit en druk. Sy leun vorentoe en soen my. Haar tong speel speletjies in my mond soos wat my hand teen haar sy af beweeg, oor haar boude, teen haar bene af.
Sy stoot my op my rug en sit wydsbeen oor my, reg op my kloppende stywigheid. Sy kyk my stip in die oë terwyl sy haar onderlyf teen my vryf. Sy gooi haar kop agtertoe en sit regop. In een beweiging is haar top en bikini-top af en haar
borste skyn in die vuur se lig. Klein, met tepels wat penorent staan. Sy knoop my hemp oop terwyl sy steeds my ry. Haar borste wieg heen en weer. My hemp is oop, en sy klim van my stywe onderlyf af. Ek hou haar dop as sy haar bikini broekie uittrek. Glad geskeer en blink van die nattigheid. Sy kniel by my, maak my broek los en trek hom af.
My stywe lat maak n klap geluid soos wat dit teen my maag skiet. Met haar voorvinger nael trek sy ‘n streep van my skrotum af tot by my kop. Die pyn skiet soos ‘n vuurkooltjie deur my.
Sy maak klein sirkels oor my slang se oog en versprei die sappe oor my kop. Meteens gooi sy haar been oor my en sit my kop teen haar lippe. Sy hou my stip dop terwyl sy my binne haar in gelei. My hande is op haar middel en my bene effens regop … haar hande druk my skouers in die grond in, terwyl sy stadig my begin ry. Op en
af …. op en af … haar heupe dans in die vuur se lig terwyl sy my ry soos n bloots perd.
Haar tempo versnel, en haar oë is toe. Duidelik het ons ‘n spot beet as sy haar kop vorentoe buig en my al hoe harder stamp. Tussen die vuur se geknetter en die klank van haar boude teen my bene speel ons ‘n natuursimfonie.
Ek voel meteens hoe die fyndraai nader kom en druk myself so diep ek kan in haar in. Sy voel duidelik dieselfde, want sy beur afwaarts voor die orgasme ons beide tref soos ‘n golf. Vir n paar minute ry ons die orgasme golf uit … stadiger en stadiger. Totdat sy luidkeels sug en vorentoe buig. Sy gee vir my ‘n soen en rus haar kop op my bors. Ek voel hoe ons sappe oor my loop.
Na n rukkie lig sy haar kop op en sê: “whoosh.”
3 COMMENTS
As ‘n man wat self al, per geleentheid, ‘n been oor ‘n motorfiets gegooi het moet ek erken ek het die storie baie geniet. Dankie.
Swoosh. Wat n goeie storie. Alle elemente van lismaak. Dit begin met die bike, die spoed, oop pad en als wat oop is.
Watter man hou nie van of word lis vir al dit nie. In die woorde van die wyse Septimus van Zyl: “my tande water en is lis soos n Kalahari leeu”
Lekker naai stories. ek nou skoons bokkerig