Wat van rook en eet, want terwyl jy gerook is, sal jy dan ook eet en ge-eet word! Dit hou ook baie langer en is baie meer intens! Sy lyk baie eetbaar! Reply
Ek eet liewer… nie rook nie
Wat van rook en eet, want terwyl jy gerook is, sal jy dan ook eet en ge-eet word! Dit hou ook baie langer en is baie meer intens! Sy lyk baie eetbaar!
Van die kosbare drie D’s – doos, drank en dagga – is dit nog net die drank wat kortkom.
Sy kan geeet word,maar eek eet of vat nie twak nie. Hehehehehehe
Die van Blerk in my kom nou uit!…bbê-bbê-bbê. Ek EET jong blare…
laat so blaartjie my kop draai.
Ou Bokke. Groen Blare.
Ek eet veel eerder voor ek rook. Njammies