5 thoughts on “Vrydagmiddag onderwater striptease

  • Sal skoon vergeet om vir die vissies te kyk. Dalk nog die borrels hap. Sjoe dis mooi.

    Reply
  • Asseblief, ek vra net : hoekom kan ek nie onderwater striptease sien nie / Daar’s net ‘n swart blokkie sinder toegfang ?
    Sorry vir my domgeit…..

    Reply
    • annelisePost author

      Ek weet nie? Dis n link wat deurgaan na n video op pornhub toe. Dalk is jou rekenaar op veilig gestel or iets dat jy dit nie kan kyk nie? Of jou rekenaar ? Kan ju ander video’s kyk? of youtube?

      Reply
  • Genugtig. Ek gaan ook nou begin scuba duik.

    Reply
  • Annelise jy sal maak dat ons elke Vrydag ons asems ophou…. Dankie

    Reply

Leave a Reply to Anonymous Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)