Sondige Sondagspeletjies – nog woonstelpret (3)

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Brombeer

Taalversorging deur Lusman

(Lees vorige episode HIER)

Ons het so in die sagte laatmiddagson op die bed bly lê en luier, ek op my rug met my arms behaaglik agter my kop en jy op jou sy teen my aangevly. Jou kop was op my boarm en jou arm gemaklik oor my bors.

“Jy is skielik stil. Is jy spyt?” wou jy weet.

“Nee, glad nie. Ek lê maar net en wonder waaroor jy en Sandra alles nog gesels.”

“Ek het gesê ek is jammer. Vergeet dit nou, tóé. Ek moes nie die vertroue wat sy in my gestel het verbreek het nie. Dit was in elk geval bedoel as ‘n welverdiende pluimpie.”

Ek wou hardop lag – ons het so pas albei ‘n baie groter vertrouensbreuk teenoor haar gepleeg. Snaaks genoeg het ek nie tans baie skuldig gevoel daaroor nie, maar ek het geweet dat die selfverwyt wel later sou kom.

Ek moes eintlik opstaan en huis toe gaan, maar ek het ook geweet dat ek nog eers daai laaste van die verbode vrugte móés proe. Van nuuskierigheid is die kerke leeg en … Ek was juis ook regtig nuuskierig om te hoor wat my liewe vrou nog van my vermoëns as bedrewe minnaar te sê gehad het.

“Ek is nie kwaad daaroor nie. Vertel wat sy nog sê.” Elke man wil hoor hoe goed hy in die bed is – of hy dit nou openlik wil erken of nie.

“Sy reken ook dat jy van middelmatige grootte is, maar weet hoe om dit te gebruik.”

Dankie, ek kon beslis sonder hierdie stukkie nuus klaarkom, het ek gekwets gedink.

Jy het egter vinnig bygevoeg: “Ek dink sy is dalk maar net bederf, want ek dink dat jou meneer lekker groot en veral dik is.” Om jou opmerking te beaam het jy jou vuis oor my halfmas skag gesluit. Die aanraking het my paal weer in ‘n kits laat regop spring. Ek het na jou gekyk en toe jou blik oor my maag gevolg, waar my manlikheid ‘n hele vuisbreedte bo jou hand uitgesteek het – jou duim en ander vingers het nie gesluit nie. “Meneer” se kop was ‘n donker rooi-pers en steeds blinknat.

“Sy reken ook dat jy nogal lekker lank kan uithou ook, en dat jy haar plesier bo jou eie stel. ‘n Man so na my hart – min mans doen dit, weet jy. Dis net wham-bam, thank you ma’am. Sal ons kyk of sy weer reg was?”

Was dit ‘n uitdaging?

Ek het op my sy gedraai en jou lyf weer bewonder. Ek het met my vingers oor jou tieties gespeel en verwonderd gekyk hoe daai lang tepels regop spring en donkerder raak onder my aanraking. Ek het die ontdekkingstog voortgesit en die ferm rondinge van jou borste liggies in my hande geknie. Jou tepels was vuurwarm in my handpalms. Jy het behaaglik gekreun en jou bene het weer onwillekeurig oopgegaan.

My hand het liggies oor jou plat maag afwaarts gestreel, tot by die perfek geknipte driehoekie skaamhare hoog bo jou mons. Daarna is die tog verder suidwaarts voortgesit en ek het jou warm skaamheuwel met my bak hand bedek. Dit was sag en klam. My middelvinger het weer maklik in die welkome nat gleuf weggesak.

“Dis heerlik as jy aan my vat. Jy is so teer. Maar ek wil jou nóú in my voel, asseblief,” het jy gefluister en my teruggedruk op die bed. “Ek wil jóú ry.”

Jy het wydsbeen oor my onderlyf kom hurk en ek kon sien hoe jou klit vir my tong uitsteek tussen die geswelde lippies van jou poesie. Jy het my voël in jou hand geneem en dit behendig tussen jou lippies ingelei.

Toe jy stadig oor my skag afsak, het ek na my asem gesnak en gevoel hoe die aardse hitte om my totale lengte vou – millimeter vir millimeter – totdat ek baldiepte in jou was. Jy het eers net so bly sit; jou oë toe en jou kop agteroor. Jou hande was op my bobene en jou mond was effe oop. Jou asem het gejaag. Ek het my hande uitgesteek na jou borste en een in elke hand begin knie – net liggies. Ek kon jou hart voel klop. Jy het gekreun en my stadig begin ry.

“Dis heerlik met jou in my,” het jy geprewel en jou ritme het vinniger – meer intens – begin raak. Ek het jou harde tepels rof tussen my wys- en voorvinger gekneus en jy het instemmend gehyg: “Ja, vat aan my tieties … speel hard met my nippels. O ja …”

Na ‘n ruk het my een hand jou bors verlaat en ek het met my duim jou klit begin masseer. Jy het weer daai tjankgeluidjies begin maak en nog vinniger begin ry.

“O fok, ek gaan weer kom. Ek … ek … kóm!” het jy gegil en geruk asof ‘n elektriese skok deur jou stroom. Ek kon voel hoe jou skede om my paal in spasmas saamtrek.

Na ‘n rukkie het jy jou oë oopgemaak en uitasem gesê: “Nou’s dit weer jou beurt. Hoe wil jy my hê?”

“Ek wil jou van agter af ry,” het ek onbeskaamd geantwoord.

“Bedoel jy agter by my in?”

Jy het effe onseker en geskok gelyk en alhoewel ek dít óók graag sou wou doen, het ek kopskuddend terug geantwoord: “Nee net … jy weet …hondjiestyl.”

“H’m, ja, ek hou daarvan. Dis so dierlik,” het jy ingestem en afgeklim en dadelik  op hande en knieë langs my op die bed kom staan.

Ek het myself op my knieë agter jou staan gemaak en eers weer – sou ek ooit genoeg kry? – in verwondering na jou gestaar. Daar was jy weer oop en weerloos voor my. Die binnelippies van jou koekie het aanloklik vêr uitgehang. Ek het my paal in my vuis geneem en dit behendig in jou ingedruk – heeltemal. Jy het na jou asem gesnak en met jou agterstewe teen my bekken gedruk. “Ja, naai my so.”

Ek het nie op my laat wag nie en het jou hard begin stoot. Ek kon voel hoe my vol balle teen jou nat dosie klap elke keer as ek wegsink in jou. My hande was op jou welgevormde heupe.

“Harder … naai my hárdér!” het jy geskree en ek het gedink dat die bure jou beslis kon hoor. Ek het gehoor gegee en met mening begin pomp. Die stilte was gevul met die intieme nat klapgeluide van ons liggame teen mekaar. Ek kon voel hoe jou hand my balle knie, oor die onderkant van my nat skag beweeg en dan weer oor jou klit streel.

“Uhhh … ek gaan weer … ék kóm wéér!” gil jy en druk jou boude styf teen my aan. Ek pluk my voël net betyds uit jou uit en kom met ‘n harde kreun in lang, dik blertse oor die rondinge van jou boudjies. Dit bly uitpomp, sarsie na sarsie en ek voel hoe my voël in my vuis klop. Ek sou graag ín jou wou kom, maar dis nou moeilikheid soek.

“Dôner, dit was lekker,” sug jy as jy omrol. Ek kom lê weer op jou en jy vou jou bene oor my boude en soen my behaaglik. Dis nat waar ons onderlywe teen mekaar druk.

“Ek moet aanstaltes maak,” sê ek as my oog die wekker op die bedkassie vang. Dit was al later as wat ek gedink het.

“Wag eers. Ek het nóg ‘n verjaarsdagverrassing vir jou,” glimlag jy ondeund.

Wat nog? dink ek en rol van jou af.

(Lees volgende episode HIER)

2 thoughts on “Sondige Sondagspeletjies – nog woonstelpret (3)

  • Ek wil in haar bly nadat ek gekom het…. haar laaste bewende rilling deur haar liggaam voel spoel ….

    Maar hy mag nie….

    Reply
  • Willewill

    Brombeer ek rol in vervoering mee met elke ding wat die twee doen.
    Heerlik, hou maar aan,☺

    Reply

Leave a Reply to Willewill Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)