Mens en dier

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Lennette Newell het modelle soos diere geverf en hulle toe saam met die diere afgeneem. Mens kan seker filosofies raak oor die mens se dierlike natuur, maar ons dink dis sommer net cool. 🙂 Hier is ‘n paar voorbeelde. Besoek gerus haar webwerf vir nog pragtige fotos.

 

ani-human AFRICAN ELEPHANT

ani-human cheetah

ani-human connection series

ani-human burmese python

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)