Slet
deur Ramkat Erasmus
Die seksberader op die radio is in diep gesprek met die omroeper oor seksuele gedrag en wat aanvaar is en wat nie. Mense bel in en lig opinies. Die omroeper se idee van aanvaarbare seksuele gedrag is ‘n redelike eng, tradisionele, een-man-en-een-vrou-in-‘n-monogame-verhouding terwyl die berader weer ‘n baie oper idee het van as-jy-niemand-seer-maak-nie-anything-goes…
Ek het al vantevore in my kar na die program geluister en is verbaas oor wat die mense wat inbel se opinies is. Ekself het nie juis enige hang-ups nie en het al baie dinge prober en mee gespeel, maar uiteindelik besluit dat ek dit die meeste geniet as dit ek en een meisie is en ek ten minste van haar geselskap hou.
‘n Vrou bel in en kla oor die program, sê dat seks privaat is en dat mense nie daaroor moet praat op die lug nie. Die berader probeer haar tot ander insigte oorreed, maar dis puur verniet. Die inbeller eindig haar oproep deur die twee as slette uit te kryt en smyt dan die foon neer. Die berader en omroeper herhaal hulle standpunt dat mens oor seks moet praat. Die berader voeg by dat sy op ‘n daaglikse basis met mense en hulle seksuele problem te doen kry en dat dit nie van haar ‘n slet maak nie. Dan wonder die omroeper wat die defenisie van ‘n slet is.
Ek skakel oor na ‘n ander stasie toe en dink onwillikeurig aan Petra. Petra de Lange. Eindomsmakelaar, en niemand se idee van ‘n slet nie.
-0-
Ek sit by die restaurant en wag en sien hoe Petra se Volvo by die parkeerarea inry. Sy parkeer by die eerste en beste oop plekkie en klim uit. Soos gewoonlik is sy geklee in ‘n netjiese snyerspakkie waarvan die romp tot net onder die kniëe kom. Sy’t sykouse aan en hofskoene met ‘n effense hak. Sy maak haar kattebak oop en buk in om haar aktetas en handsak uit te haal. Dan maak sy toe, die alarm biep en sy voel aan die handvatsel om seker te maak dis gesluit. Sy kom aangestap en ek besef dat ek haar nog nooit in ‘n langbroek, of enigiets anders as die snyerspakkies gesien het nie.
Ek staan op en trek vir haar ‘n stoel uit. Sy groet my by name, effens uitasem, en maak verskoning dat sy laat is. Dan sit sy die aktetas neer en gaan sit met haar handsak op haar skoot. Sy buk af, tel die aktetas op sit dit op die tafeltjie neer en maak dit oop. Sy trek ‘n dokument uit wat sy aan my oorhandig en dan gee sy vir my ‘n bos sleutels.
“Kaart en transport, en jou sleutels. Baie geluk met jou koop.”
Ek kyk vlugtig na die dokument en sit dit dan saam met die sleutels in my rugsak. Sy het my gehelp om ‘n gemeubuleerde woonstel te koop op die dak van ‘n gebou in die middestad. Ek is die enigste mens wat daar bly, want deur die dag is dit ‘n kantoorgebou. Die plek het sy eie ingang, eie hyser, bio-herkennings veiligheidstelsel wat niks sal oopmaak sonder my retina- en vingerafdrukke nie. Die vorige eienaar is oorlede en sy weduwee wou nie meer daar bly nie. Ek was op die regte tyd op die regte plek en na 4 maande se onderhandeling is die plek nou myne.
“Sjampanje?” vra ek en sy knik. Ek het reeds ‘n bottel op ys laat sit en ek wink vir die kelner. Hy kom nader en ek vat die bottel by hom. Ek maak oop en skink eers vir haar en dan vir myself ‘n glasie. Ons klink en drink en dan sit ek agteroor.
Ons gesels oor die weer, Eskom, politiek en krieket. Haar stem pas perfek by haar. Dis sag en fyn. Haar gesig is ‘n mengsel van fyn gelaatsrekke en sagte vroulike rondings. Popmooi, sou my ma gesê het. Sy praat suiwer Afrikaans en meng nie haar tale nie. Sy gebruik ook nie moderne uitdrukkings nie. Ek kan my nie indink dat sy enigiemand as “dude” sal aanspreek nie.
Ek vra haar oor die feit dat sy nooit broek dra nie en sy vertel my dat haar streng Hollandse ma vas geglo het dat ‘n dame nie langbroeke dra nie en definitief nooit, ooit denim nie. Dit het nou al so ‘n gewoonte geword dat sy nie eers meer daaraan dink nie.
Die middag draal verby en dan, as die sjampanje klaar, is vra ek of sy saam met my na die woonstel will kom kyk. Vir ‘n oomblik huiwer sy, asof sy nie wil nie, of dalk ‘n ander afspreek het. Maar dan knik sy haar kop met ‘n fyn glimlaggie.
Ek stap saam met haar en wag dat sy haar aktetas in haar kar se kattebak toesluit. Ek gee die karwag ‘n ekstra fooitjie om ‘n oog oor haar kar te hou en hy sê hy’s aan diens tot eenuur in die oggend as die restaurant sluit.
Ons loop na my kar toe en gooi ons sakke in die kattebak.. Die middestad is besig om leeg te loop en ons vorder vining tot by my gebou. Ek druk die regte knoppie en die staaldeur skuif op. Dan ry ek in en wag vir die deur om agter ons toe te rol. Ek druk weer ‘n knoppie en ’n tweede staaldeur skuif oop. Ek ry tot by die deur na die hyser en klim uit. Ek maak oop en ons stap tot by die hyserdeur. Ek druk my duim in die gaatjie in. ‘n Rooi liggie gaan aan en af en die hyser se deur skuif oop. Dit het my ‘n volle uur saam met die sekuriteitsmaatskappy gevat om die stelsel so te kry dat dit net vir my sal aanvaar.
Ons klim in die hyser en ry tot bo waar die deur weer geruisloos oopgly. As sy voor my by die hyser uitloop is ek skielik bewus van haar parfuum. Haar parfuum en nog iets. Iets aards, vrouliks.
By die swaar dubbeldeure gaan staan ek voor die kissie wat aan die muur aangebring is. Ek druk die aktiveringsknoppie en ‘n liggie gaan aan. Ek skuif sodat die liggie in my linkeroog inskyn. Daar is ‘n zoemgeluid en dan ‘n klik. Die liggie gaan af en die deur klik oop. Ek kan as verdere sekerheidsmaatreël die deur nog ‘n keer sluit met een van die sleutels aan my bos, maar dit voel na te veel moeite.
Ek hou die deur vir haar oop en sy stap in. Die meubels is modern, met baie leer en chroom. Nie heeltemal my smaak nie, maar tot tyd en wyl ek geld en lus het, moet dit bly. Ek het per slot van rekening daarvoor betaal …
Ek tel die afstandbeheer op en druk ‘n knoppie. Die gordyne voor die skuifdeure na die patio skuif oop en die vertrek is skielik gevul met die laaste strale van die son wat besig is om agter die rantjies in die verte weg te sink.
“Wyn?” vra ek, en sy knik.
Ek stap kombuis toe en trek ‘n bottel koue wyn uit die yskas. Ek soek soek deur die laaie en kry eindelik ‘n oopmaker. Dit vat my nog ‘n verdere rukkie om glase op te spoor in een van die menigte kaste, maar ek kry darem ‘n skinkbord, sit alles daarop en loop terug na die sitkamer toe. Petra is nie daar nie. Ek maak die wyn oop, skink twee glase en gaan sit om te wag.
Na ‘n rukkie begin ek dink dat sy darem nou baie lank in die kleedkamer is. Ek staan op en stap gang af.
“Petra?”
“Hier” kom haar stem uit die slaapkamer uit.
In die hoek teen die muur aan die ander kant van die bed staan ‘n “dumb valet” Dis ‘n kontrepsie van hout met plek vir ‘n baadjie, hemp, broek skoene en laaitjie vir mansjetknope en dies meer. Petra se baadjie en bloes hang oor die hangergedeelte en haar romp om die staaf wat vir broeke bedoel is. Haar broekiekouse hang bo-oor die romp en haar skoene staan netjies onderaan.
Ek steek verward vas. Niks waaroor ons gepraat het of enigiets in haar lyftaal het my die idee gegee dat sy haar klere voor my wou uittrek nie. Ek hoor ‘n sagte geluid en dan staan sy in die deur na die tamaai badkamer. Sy het ‘n wit valletjiesbra aan en ‘n bypassende broekie.
“Waar’s die wyn?” vra sy met ‘n effense glimlag
Ek sê vir ‘n oomblik niks, maar draai dan om en kom ‘n minuut later met die twee glase wyn terug.
Haar broekie en bra hang nou ook oor die ander klere.
“Lyk my jy’s effens verbaas” sê sy en daar is nou ‘n skor noot in haar stem.
“Wel… Dit is ‘n verassing,” kry ek darem uit.
“Goed of sleg? Jy’s nie gay nie, is jy? ”
“Allermins”.
Sy stap nader en vat die wyn. Terwyl sy my uitdrukkingloos in die oë kyk vat sy ‘n slukkie. Sy knik.
“Lekker wyn.”
Sy kyk my vir ‘n paar oomblikke aan, dan lag sy.
“Jy lyk soos ‘n parra voor ‘n slang. Waarvoor wag jy? Trek uit… Ek het ‘n ander parra wat ek jou wil wys.”
Die onverwagte kru uitdrukking vang my effe onkant, maar ek sit my glas neer, trek my t-hemp oor my kop en woel my belt los. Ek trap my skoene uit, trek die broek uit en gaan sit op die rand van die bed om my kouse uit te trek.
“Ek was bang jy gaan so jags wees dat jy nie jou kouse uittrek nie,” en weer vang haar taal my onkant.
Ek staan op en trek my onderbroek uit.
Sy kom, glas in die hand, nader. Sy vat weer ‘n slukkie. Dan omvou sy my sakke met klein handjie.
“Lekker groot piel wat jy het. Ek’s bly. Ek hou van groot piele.”
Sy gaan af op haar kniëe, vat ‘n sluk wyn en trek my voëlkop in haar mond in. Die kontras tussen haar warm tong en die koue wyn laat rillings teen my rug op en af gly. Elke nou en dan sluk sy die wyn af en dan laat los sy my voël om weer ‘n slukkie wyn te vat. Na ‘n ruk hou sy op om wyn in haar mond te sit en soen en suig my behendig. Ek voel die drukking opbou in my sake en begin my heupe vorentoe en agtertoe beweeg. Dan laat los sy skielik en sit terug.
“Stadig ou grote … Die aand is nog lank …”
Sy staan op en loop na die bedkassie toe waar my wyn staan. Sy sit haar glas neer en buk vorentoe totdat sy, kop onderstebo tussen haar bene deur na my kyk. Sy steek een hand tussen haar bene deur en met twee vingers trek sy haar skaamlippe uitmekaar uit. Haar koekie is helder pienk en glibberig nat.
“Hou jy van my poesie?”
Ek knik.
“Hoe baie?”
“Baie …”
“Wys my. Trek jou draad”
Ek vat my skag vas en begin stadig my hand op en af beweeg. Sy kom regop en gaan sit-lê met haar bene op op die bed. Haar hand gly op en af oor haar skaamlippe en binne in die pienk van haar kern in.
“Piel en poes, jy moet koes, want netnou gaan daai pielietjie hoes!”
Ek is nou heeltemal verward. In die vier maande wat ek haar ken het ek haar nog nooit ‘n kru word hoor gebruik nie. Die vrou voor my is seksueel aggressief en sy skroom nie om te vloek nie.
“Pla dit jou as ek vloek?”
“Nee. Dis net …”
“Net wat?”
“Onverwags. Ek het nie verwag dat jy so gaan … Praat nie”
“Hoekom nie?”
“Jy gee die indruk dat jy ‘n dame is. En dames maak nie so nie …”
“Moenie ophou om draad te trek nie!”
Ek begin weer my hand op en af beweeg. Haar vingers boor nou in haar in en haar asem jag.
“Hou aan draad trek, maar moenie kom nie!”
Ek trek stadiger terwyl sy haarself al vinniger bevredig. Dan ruk haar onderlyf en sy kom terwyl sy hard kreun.
“Aaaah, fok jou fokken slet! Jy kom altyd te gou,” kreun sy dit uit, terwyl sy haarself op die poesie klap.
“Slet, slet, slet!” en met elke uitroep klap sy haarself. Dan spring sy op en kom na my toe wat nog steeds stadig staan en draadtrek terwyl ek die vrou in stomme verbystering dophou.
“Kom naai my ou grote. Kom naai my hard!” en sy gryp my aan die voël en sleep my bed se kant toe. Sy buk op die kant van die bed met haar boude in die lug. Sy trek weer haar skaamlippies met een hand oop en met die ander trek sy my nader. Ek help in gly dan in haar in. Haar poesie is styf en glibberig.
“Aaaah, fok,” kreun sy. “Ek het geweet jou piel gaan lekker in my parra sit. Naai my. Naai hard. Komaan. Naai my!”
Ek trek terug en begin dan eers stadig, maar dan al harder en vinniger in haar indryf. Sy’t haar hand tussen haar bene en slaan haarself ritmies op die kittelaar terwyl sy “slet, slet, slet” fluister.
Ek voel hoe sy begin kom en haar warm sappe oor my spuit. Dis te veel vir my en ek pluk uit en kom oor haar rug en boude. Sy vryf van die kom tussen haar boude in en draai dan om en suig my tot ek leeg is.
“Dink jy ek is ‘n slet?” vra sy. Ek kyk na die pragtige gesiggie tussen my hande en ek sweer ek weet wragtig nie wat die antwoord is nie.
“Ek weet nie.”
“Ek IS ‘n slet. En vanaand is ek jou slet. Vanaand gaan jy my in al my gate naai. Tot jy moeg is. Tot jy uitgenaai is. En dan gaan ek jou piel suig, tot jy weer lus is om my te naai. En jy gaan my jou slet noem. Die hele tyd.”
Sy kyk diep in my oë en ek wil wil sê nee, maar dan byt sy my voëlkop. Ek gryp haar aan die hare en trek haar weg.
“Eina fok…”
“Wat is my naam?”
“Slet. Jou naam is slet.”
“Dis reg. En nou is die slet reg vir nog naai. Sal jy asseblief jou slet in die hol naai?”
Sy draai om en gaan lê op haar maag. Met haar vingers masseer sy die nattigheid van vroëer tussen haar boude in. Sy druk ‘n vinger in haar rosyntjie in. Ek spoeg in my hand en vryf dit oor my voëlkop. Dan spoeg en nog ‘n keer en rol dit tussen haar boude in. Sy trek haar boude weg van mekaar af met haar hande en ek druk stadig maar seker my piel tussen my slet se boude in.
“Fok, fok, fok … Jou slet hou van holnaai!”
En dan vergeet ek van alles en naai haar soos die slet wat sy is.
3 COMMENTS
Uitstekend !
Ek hou hiervan…
Goeie een die holnaai is die beste het al probeer maar ek moet se eenkeer holnaai wil jy aanmekaar