
Slapende Voyeur (2)
deur Jakkie
SY
Ek hoor die nattigheid soos hy in sy broek met homself speel. Ek voel die nattigheid in my verder opbou. Ek gaan ontplof van jagsheid. Ek sal hom moet keer voor hy kom anders gaan ek nie my deel kry nie.
Ek spring regop en vra: “Wat maak jy?!”
Soveel van verleë en gevang op die job het ek nog nooit in my lewe gesien nie. Ek het nie seuns nie, maar ek is seker dat ‘n “teenager” nie so verleë sal wees as sy ma hom vang draadtrek soos hy vandag is nie. Hy staan met sy hand in sy broek. Sy broek nat uitgeslaan. Sy harde voël is duidelik sigbaar in sy hand. Ek ken hom jare en ek ken die kyk in sy oë as hy jags is. Hy is verby jags.
Hy het so geskrik hy stotter en stamel ‘n onsamehangende antwoord wat iets sê van hy het na my gestaan en kyk …
-0-
HY
Ek staan en speel met my voël en droom van die lekkerte om haar te naai. Sy lyk mooier hoe nader ek aan fyndraai kom. Ek moet wegloop. Ek moet net ‘n laaste lekker kyk inkry voor die skootklap … Ek vryf my vinger nog een keer oor die nattigheid op my voël se kop en voel die hemelse sensasie deur my lyf gaan.
Skielik sit syregop met die woorde: “Wat maak jy?” Ek is uitgevang en sy gaan befok vir my wees. Wat antwooord ek? My brein is in “overdrive” maar my mond stamel en stotter iets wat ek nie eers verstaan nie. “O fok ..my kak is geboek!”
-0-
ONS
“Kom hier,” hoor ek haar sê. Ek is eintlik nog in skok. Sy begin lag. Ek weet nie of ek moet glo wat nou gebeur nie. Sy smile, is sy kwaad?
“Kom hier,” hoor ek haar weer sê. Ek bly staan voor die bed en kan nie my bene beweeg nie. My voete voel of hulle vas sit aan die vloer.
‘Kom hier,” hoor ek haar weer sê. Sy beweeg nader na my toe, my hand steeds in my broek. Sy vat my arm terwyl my hand nog in my broek is.
“Ek is moertoe,” hoor ek myself sê. Sy trek aan my arm en dwing my om op die bed te gaan lê.
“Draai op jou rug en trek jou broek uit,” hoor ek haar sê.
Ek maak so, want ek is uitgevang. My manlikheid is halfmas, seker so onseker soos ek nou is tussen lekker en in die kak wees na meer as 30 jaar! Soos ek lê vat sy haar hand en begin oor my nat voël speel. Sy vryf die nattigheid teen die skag af en dit voel baie lekker. My manlikheid word harder. Ek dink ek is seker vergewe …
“Staan jy en draad trek terwyl ek slaap?” vra sy my.
My fok, dis eintlik duidelik wat ek gedoen het. In die vyftig en uitgevang dat ek draadtrek terwyl ek na haar kyk.
“Ek is moertoe,” is my antwoord.
Sy speel so bietjie met my en my voël word harder. Syspeel soos net sy kan. Vat die nattigheid van my en vryf dit om die kop van my voël. Stadig, soms harder as anderkere. Soms van bo na onder om die kop van my voël en soms van onder na bo om my voëlkop. Die ritme wissel, bietjie vinniger en dan weer stadiger. Af teen die skag tot teen die balsak. Ek is amper op die negende wolk! Ek begin voel hoe ek gaan kom … en sy stop.
Sy staan op van die bed. Loop tot langs my kant van die bed. Klim oor my en kom sit op my gesig. Ek sien die poesie se lippe voor my. Ek ruik haar lekkerte voor my. Ek vat my vingers en trek die lippe uitmekaar. Ek sien die ingang na die lekkerte voor my en skielik voel ek haar mond oor my voël en hoe ek in haar mond ingaan. Ek bêre my gesig, my tong, in haar. Die smaak is so lekker soos die lekkerste poeding. Hemels! Ons speel vir lank met mekaar. My mond, wange, neus, gesig, ag ek weet nie, sommer alles, is sopnat van haar lekkerte. Haar vingers styf om my skag by my balsak. Vandag is die vrou van my lewe besig om my tot ander vlak van lekkerte te dryf. Skielik voel ek hoe sy haar genot teen my begin vryf. Vanaf die bokant van haar klit tot onder by haar anus. So vryf sy haar teen my. My mond en stywe tong hou ek stil en sy vryf haar teen my gesig en neus. Met elke op en af beweging druk sy terug en maak haar mond al hoe stywer teen my voël, op en af …
In al die jare was sy nog nie so met my nie. Ek begin dink hoe ek haar gaan naai. Die naai moet nou gou kom, want ek gaan kom! Skielik voel ek hoe sy begin styf trek by haar bene. Ek voel hoe sy terug druk teen my gesig. Sy gee so kreun en ek voel hoe daar begin om nattigheid uit haar uit te kom. Die selfde tyd begin sy my voël met haar hand te trek terwyl ek nog in haar mond is.
“Ek gaan kom,” probeer ek van tussen haar bene vir haar sê. Dit help nie veel nie.
“Ek gaan in jou mond kom!” probeer ek haar waarsku voor ek van my inhoud in haar mond inskiet. Die nattigheid loop oor my wange en ken, ek voel hoe my kom in haar mond inskiet.
“Fok, dit was lekker!”
2 COMMENTS
Lekker Baie lekker…..
Wens my vrou wil so “open minded wees……
Jakkie, ek moet beken ek het jou eerste aflewering met verskyning misgeloop maar dit nou gelees. Jou styl is gemaklik maar onbewustelik dringend en jy kry reg om my elke keer stokstyf te maak !
Lekker,man,lekker !
Ek is seker Amitaf gaan dit ook weer geniet ☺