Sibbe (2)

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Bosvelder

(Lees eerste episode HIER)

“Sandy is jy hier?”

Sandy bly doodstil sit. Flip, Mike moes haar gehoor het. ‘n Sagte klop aan die deur. Sandy reageer nie.

Mike draai verlig weg. Seker maar ‘n kat of iets.

Sandy het die twee probeer vermy, maar dis net natuurlik dat hulle mekaar by tye moes raakloop en sy baie hard probeer het om haar ongemak weg te steek. ‘n Paar dae later stap Trish in haar kamer aan.

“Wat is dat Sands?”

“Wat bedoel jy”

“Kom aan, jy vermy ons, sit altyd in jou kamer”

“Ek swot man, Farmasie is tuf.”

“Stront, jy kyk ons skaars in die oë. Wat pla jou? Uit daarmee!”

Sandy sukkel om haar gedagtes te orden, hoe verduidelik sy?

“Was jy Vrydagoggend hier, Sands? Is dit die probleem? Jy het ons gehoor naai, is dit wat pla?”

“Jy praat lelik.”

“Ag kom nou amper-kleinsus, ons is groot mense. Ek en Mike is lief vir mekaar. Ons maak liefde, ons
spyker, ons naai. Wat jy dit ookal wil noem, dit bly dieselfde ding.”

“Ek het my werkstuk vergeet, die deur was oop, ek .. ek is jammer, ek wou julle nie afloer nie,” hakkel
Sandy.

Trish lag uit haar maag uit: “Ek hoop jy het die “show” geniet – was dit darem die moeite werd?”

“Jy is nie kwaad nie?”

“Ontspan Sands, vir wat? As ons met ʼn oop deur spyker moet ons dit seker vat as jy ons afloer.”

“Dit was nie aspris nie.”

“Fokkit Sans, ek terg jou, kom dis tyd vir ʼn bier.”

“Weet Mike?”

“Maak dit saak? Ek sal nie vir hom sê as dit jou beter laat voel nie.”

“Thanks, Trish, jy is ʼn pêl.”

“Dit het jou jags gemaak, Sands.” Sandy bly haar ʼn antwoord skuldig. “En toe masturbeer jy … of het
jy ʼn vibrator gebruik?”

Sandy weet nie waar om haar kop in te druk nie. “Julle het my gehoor?”

Trish lag haar nogmaals uit.

“Ja, Mike dink dit was ʼn kat of iets… Niks so lekker as kom nie. Het jy ʼn vib?”

“Flip, jy’s nuuskierig, nee ek …”

“Ons gaan “shopping” doen.”

Trish druk Sandy ʼn bier in die hand. “Cheers, op al jou toekomstige orgasmes.”

Saterdag sleep Trish vir Sandy dorp toe.

“Playthings.”

Die twee giggel in die gange af, Sandy grootoog oor die verskeidenheid speelgoed wat beskikbaar is, en die “porn” video’s op die rakke. Gay, lesbies, anaal, groepseks, noem dit en dis daar.

“Anaal. Doen mense dit regtig?” Sandy se verbasing in haar stem.

“Dit en baie meer.”

“Soos?”

“Wie’s nou nuuskierig? Ag soos maats ruil, Twee asters by een man, twee mans by een aster, dubbele plesier, allerhande goed.”

“Regtig, ek dog dis net …”

“Wakker word girlie, ons sal jou moet leer lyk dit my. Hier is die vibrators. Ek hou van die bunny. Jy kan hom indruk en daai oortjies pas lekker op mens se klit. Kyk die ene, dis die naaste aan een in die koekie en een in die hol wat mens kan kry sonder die ware Jakob.”

“Nooit,” keer Sandy dadelik

“Of die ene, hy het ʼn remote, mens druk hom in jou broekie, sommer terwyl jy loop, of klasdraf.”

Trish wys vir haar ʼn klein pienk vibrator, so lank soos ʼn pinkie, met twee ronde lippies.

“Daai lippies gaan lekker om mens se klit vou. Dis ‘n super lekker speelding die.”

“Jy’s mal – ek sal dit nooit in die klas doen nie.”

“Jy weet nie hoe lekker dit is nie. Dit maak ‘n vervelige klas kort.”

“Ek sal dit nooit kan doen nie. Jy het my mos gehoor as ek kom.”

“Dis die geheim, om stil te kom en jou “pose” te hou. Partykeer rev ek myself net so nou en dan op. Dan is jy lekker jags as die klas uitkom en skiet vir die naaste toilet. Ek het dit al gedoen terwyl ek die seuns op die rugbyveld rondjaag. Maar myne het nie ʼn remote nie, ek moet versigtig wees as ek hom wil aansit.”

“Fok Trish, ek het nie gedink jy is so rof nie.”

“Ek’s nie rof nie, jy’s flippen onskuldig. Kom ons vat vir Hasie en Pinkie.”

“Flip Trish, die goed is duur.”

“Dis op my, ons gaan lekker saamspeel.”

Sandy weet nie mooi hoe om die laaste woorde te verstaan nie. Bedoel Trish saam soos voor mekaar, of saam soos met mekaar, of wat?

Sy sou weldra agterkom…

Terug in die kar beveel Trish dadelik: “Toe, voor in jou broekie,” terwyl sy die remote beheerde vib uit sy verpakking haal en vir Sandy gee. “En teëpraat sal nie help nie, sit in.”

Sandy wikkel die masjientjie voor by haar broekie in. “Maak seker die ding sit mooi knus op jou klit,”
beveel Trish.

Hoewel sy nog betreklik onskuldig is, het die ervaring in die winkel Sandy nie onaangeraak gelaat nie.
Sy is taamlik nat en die masjientjie kry sy lêplek maklik. Die volgende oomblik ruk sy as die masjientjie skielik lewe kry.

“Fok Trish, kan jy my nie gewaarsku het nie?” terwyl sy haar bene teen mekaar knyp.

“Lê terug, ontspan en geniet die rit. Die pad huistoe is so lank of so kort as wat jy nodig het om te kom.”

“Fok Trish ek kan mos nie so in die kar nie?”

“Hierdie kar gaan nie by die huis kom voordat ek jou nie sien kom het nie.”

Trish ry stadig terug huistoe, terwyl sy die vib se spoed kort-kort verander. Sandy wikkel in haar sitplek, druk met haar hande die vibrator vaster teen haar klit net om dit weer te probeer wegtrek.

“Los die ding Sands, sit terug, ontspan en geniet die rit”. Trish ry aspris stadiger, stop by ʼn rooi verkeerslig. ’n Kar met van Sandy se studente maats stop langs hulle, waai en groet luidrugtig. Sandy probeer haar pose hou, glimlag en waai swakkies vir hulle, terwyl haar orgasme opbou. Gelukkig word die lig groen en die spulletjie stoom weg. Haar orgasme bou op, Sandy knyp haar bene toe, dan oop, krul haar tone, haar bene bewe. Die vibrator op volspoed bring haar kreunend tot haar piek.

“Ek het daai al gehoor…” terg Trish terwyl sy die vibrator se spoed stadig afstel en Sandy kans gee
om tot verhaal te kom.

“Fok Trish, jy is ʼn bliksem, waar het Mike jou gekry?”

“Orals, in die kombuis, by die swembad, op kampus, net waar die lus ons beetkry…”

“En dan se hulle die manne het net een ding op die brein, jy het wragtig net seks op jou brein.”

“Mens is net een keer jonk, Sandy, maak die beste daarvan.”

Terug by die huis sluip die twee soos stout kinders na Sandy se kamer. Trish sluit die deur agter hulle om soos sy dit gestel het “Ongeplaagd ons speelgoed behoorlik te toets.”

“Jy kan met Hasie speel – ek wil Pinkie probeer,” se Trish terwyl sy haar langbroek afstroop. “Kom
aan Sands, Hasie wil jou koekie proe. Strip.”

Sandy trek huiwerig haar denim uit, terwyl sy grootoog na Trish se gespierde bene kyk. Haar oë volg
onwillekeurig Trish se hande as die haar broekie uitrek en wydsbeen op die stoel gaan sit. Trish se koekie is skoon geskeer en die lippies loer vir haar. Ongeërg werk Trish, die klein vibrator, nog nat van Sandy se sappe tussen haar koeklippies in en skakel dit aan.

“Kom Sands, ek gaan nie alleen speel nie. Op die bed, Hasie is jags vir jou.”

Sandy het nie juis ʼn keuse nie, trek haar broekie uit en gaan lê op haar rug. Versigtig vroetel sy Hasie in haar koekie in en skakel hom aan. Die effek is bykans onmiddellik. Sy is reeds sopnat en uiteraard meer gevoelig na die vorige orgasme.

“Kyk vir my,” beveel Trish, terwyl sy agteroor op die stoel lê, haar bene wyd oopmaak en Pinkie op volspoed stel.”

Sandy sien Trish se nat, glinsterende koekie, die klit agter Pinkie verdwerg, terwyl Hasie se sensasie haar eie poesie vul.

“Draai na my toe, asseblief, ek wil jou poesie sien,” vra Trish.

Sandy draai haar onderlyf na Trish toe, haar laaste skaamte by die venster uit, sy sprei haar bene wyd vir hierdie maatjie wat haar die feite van die lewe leer.

Saam-saam klim hulle die leer na bo – na daardie plek waar die lewe ophou bestaan, waar net ‘n vrou kan gaan, daardie piek wat veel hoer is as wat enige man ooit sal bereik. Kreunend moedig hulle mekaar aan, bewende bene, tone krullend, die lekkerder as lekker wat uit hulle poesies deur die lywe trek. Sandy, meer gevoelig, minder ervare, bereik die piek eerste, sy stamp Hasie harder in haar in, sy kreun hard “O FOK, ofok, ofok, fok, fok, fok”. Dis genoeg om Trish se orgasme te sneller.

Ook sy kom rukkend, kreunend, sonder enige skaamte …

2 thoughts on “Sibbe (2)

  • Dit is n baie goeie stories en reg om enige man lekker jags te maak

    Reply
  • Bliksem dis n mooi storie dankie!!

    Reply

Leave a Reply to Adriaan Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)