Scoop – London Tattoo Convention

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute
Stephen Fourie, ons fotograaf-vriend in London, was die naweek by die London Tattoo Convention waar hy fantastiese sexy foto’s geneem het. Hy‘t spesiaal vir kombiekiehier hierdie video saamgestel. Geniet, dis bevange! 🙂 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)