Saamry

Hoe lank gaan ek lees: 5 minute

deur Victor Alexander

“Jy is laat.”

Haar stemtoon is kil, maar ek sien die duiweltjies in die blou manvangers.

“Kak man, jou vliegtuig het nou net geland,” lag ek terwyl ek die tasse by haar vat.

Terwyl ek so vorentoe buk kry ek so ‘n sweempie van haar parfuum. Net genoeg om ‘n man geinteresseerd te hou. Ek vermy die verlammende ogies en sit die tasse weg. Ek kan haar oë op my voel terwyl ek wegstap.

“Jy het jou hare verander,” sê ek ongeergd.

“O ja hou jy daarvan?” vra sy, half beindruk dat ‘n man enigiets opgemerk het. “Hulle noem dit Peroxcide blond en die styl is ‘n nuwe shaggy-bob wat hulle nou in New York doen.”

Sy draai haar kop vinnig van links na regs dat die hare haar in die gesig piets. “Minder moeite en dit waarsku mense dat hulle nie moet moeilikheid soek nie,” lag sy.

Sy kyk af na die wit afslaankap 635i.

“Nice karretjie, Vic.”

Haar stem drup van sarkasme. Sy spring in die passasiersitplek en kyk oor haar skouer na die wit leer.

“Dis darem ‘n moerse poesvanger dié,” sê sy met n skelm glimlaggie.

Ek vermy nog steeds haar oë en antwoord ongeergd. “Nee man, die werk gee vir my die ding.”

“Hmmm-hmmm, whatever,” lag sy terwyl ek ‘n bietjie te vinnig oor ‘n spoedhobbel ry en ons albei vorentoe gegooi word.

Ek kan dit nie meer langer ontwyk nie. Ek kyk na regs en die blou oë dring tot in my siel in. Die parfuum vorm ‘n onsigbare arm wat voel of dit my nadertrek. Ek probeer desperaat die onderwerp verander.

“Die son sak vinnig, ons moet roer sodat ons die sonsondergang kan vang.”

Tevrede dat sy n bietjie van haar gif in my ingepomp het sit sy genadiglik ‘n sonbril oor daai oë en sit terug terwyl die wind haar kort hare laat rondpiets en sy haar gesig opdraai om meer son te vang.

Daar is ‘n ruk stilte tussen ons terwyl ek deur L.A. se verkeer sukkel. Gelukkig is dit ‘n Sondag so hier en daar kry ek ‘n kans om die beemer sy sin te gee en bietjie tyd op te maak. Die son woed sy pad na die horison toe, maar uiteindelik is ons op die US1 en by San Buenaventura Beach is ons skielik langs die see. Sy ruk haar bril af en spring op haar knieë om oor my kant af te kyk na die strand en branders.

“Dit is fantasties,” jil sy terwyl sy met haar linkerarm op my skouer druk.

“Was jy al in L.A.?”

“Nee, nog net hierdeur gevlieg,” skree sy terwyl die wind oor die windskerm haar woorde wegwaai.

Haar arm ontspan en sy sak haar kop effe. Skielik is dit asof ons bewus is van mekaar, maar nie een van ons wil iets wys nie. Sy staar na die see en wys opgewonde na ‘n paar kite surfers met ‘n slanke arm wat sy voor my gesig verby druk. Ek kyk terwyl ek een oog op die pad hou. Sy laat haar lyf inmekaar vou langs my en terwyl ek voel hoe ek begin bewe in my binneste fluister sy in my oor: “Kan ‘n mens dan nie iewers stop om die uitsig te waardeer nie?”

Nie een van ons hoef enige iets verder te se nie. Sy gly terug in haar sitplek in en by Pismo Beach draai ek af tussen die hoë heuwels in. ‘n Styl pad vat ons op na ‘n verlate uitkykpunt toe. Ek parkeer sodat die kar weg wys van die see af.

Sy laat haar nie twee keer nooi nie. Met een sprong is sy in die agtersitplek en wag vir my met genot in haar oë oor hoe ek sukkel om oor die sitplekke te klim. Die wit leer is warm teen my vel. Sy draai om op haar knieë en kyk vir die see met haar ken in haar hande.

“Dit is so mooi,” sê sy maar haar stem is so swaar van spanning dat dit nie baie opreg klink nie. Ek gaan staan met my knieë weerskante van hare en druk saggies teen haar.

“Niks so blou soos die Stille Oseaan nie,” sê ek met ‘n bewerige stem. Sy druk terug teen my en vlei haar kop teen my bors. My arms vou toe om haar en sy lig haar mond na bo om myne te ontmoet. Warm en intens ontmoet ons lippe in n passievolle eenheid.

Wat deur die soen gekommunikeer word sê meer as ‘n duisend woorde. Sy breek weg van die soen af en haar gesig bevestig die boodskap. My een hand gly oor haar bors terwyl die ander afsak na haar kaal bo-bene toe. Haar asem kom rukkerig oor haar nat lippe in afwagting vir my hand om sy bestemming te bereik. Iewers in my verstand registreer ek dat sy nie ‘n panty aan het onder die minirompie nie. ‘n Duisend duiweltjies dans deur daai oë terwyl sy vermakerig die stukkie kant oor haar een vinger draai en dan langs haar laat val. Ek is nie seker wanneer sy van dit ontslae geraak het nie en ek gee nie om nie. Maagspiere trek saam in afwagting.

My verstand weier om te glo wat ek voel. Die mees perfekte stukkie van die heelal is in my hand. Haar oë is halftoe en sy hyg terwyl ek haar penetreer met my vingers. Met my linkerhand probeer ek my Levi’s losmaak terwyl ek haar weer soen. Haar hande strek agtertoe en help my om die broek oor my heupe te stroop. ‘n Gretige hand om my penis laat die passie ruk deur my lyf. Sy trek haar bloes oor haar kop en ek help haar om van haar bra ontslae te raak.

Met ‘n koorsige kyk van die blou kykers staan sy regop op die sitplek en leun vorentoe oor die rand van die kajuit. Ek volg haar en sekondes later is ek binne in haar. Die oomblikke wat volg is so magies dit voel of ons vir oomblikke oorflits in ‘n ander realiteit in. My hande sluit om haar volmaakte borste. Sy draai haar kop af en kyk terug na my toe.

“Harder, druk dit harder,” sê sy uitasem. Ek druk haar borste harder en sy kreun van plesier terwyl sy haar kop laat sak in ‘n Peroxcide sluier. Ek voel hoe sy terugdruk met elke beweging van my heupe. Ek gryp haar hare met my een hand en trek haar kop agtertoe. Haar bevredigende gilletjie gevolg deur ‘n “ja nog, trek dit meer,” bevestig hoeveel genot sy uit dit kry.

“Harder, doen my harder,” hyg sy terwyl die orgasmiese klank in haar stem ritmies sterker en vinniger raak. Vir ‘n hemelse minuut gebruik ek elke greintjie krag in my liggaam om haar wens waar te maak. Die aanmoediging en toon in haar stem styg tot ‘n klimaks. Ek voel haar vagina begin saamtrek en sy lig haar kop boontoe en laat die wonderlike klank van haar orgasme uit volle bors in die vallei voor ons afdaal. Ek voel ‘n aardbewing deur my liggaam ruk, sterker as wat ek ooit gevoel het. Soos haar orgasme begin afneem begin sy kreun van plesier en sy draai haar lippe om myne te ontmoet. Vir ‘n kosbare paar sekondes is ons liggame totaal een.

Ons bly in dieselfde posisie terwyl die nagloed deur ons pols en ons asems jaag van die inspanning. Op daardie oomblik kom ‘n geel bakkie met n klomp tieners om die draai gejaag. Meeste sit agter op die bak en jubel en gil van opgewondenheid, veral toe hulle ons raaksien in ons menslike hoop van passie. Met nog ‘n paar gille en fluite verdwyn hulle om die volgende draai. Sy kyk met verbasing op na my.

“Welkom in L.A.,” sê ek. “Almal het seks, so gereeld as moontlik en op enige plek wat hulle wil.”

Die son raak aan die horison en die oranje gloed spoel oor haar spierwit vel. Haar oë lag terwyl sy omdraai.

“Ek is honger, voer julle dan nie julle gaste hier in California nie.”

“Ja, maar eers nadat ons saamgery het,” sê ek droog terwyl die BMW se enjin brul en die dak stadig oor ons toevou.

“Vic, dit was ongelooflik,” së sy met n hees stem. Vir ‘n oomblik dink ek aan ‘n sarkastiese opmerking, maar ek weet dit sal nie gepas of oortuigend gewees het nie. “Dit was onbeskryflik,” sê ek terwyl die skemer om ons toesak en ons uit die heuwels afsirkel na die kuspad toe.

‘n Hele ruk later raak sy vir ‘n oomblik ernstig.

“Jy weet dit gaan nooit werk tussen ons nie, nê?”

Ek knik sonder om oogkontak te maak. “Ja ek weet, ons sê dit elke keer as jy kom kuier. Maar in hierdie oomblik is dit eenvoudig perfek.”

Sy glimlag en laat sak haar kop op my skouer terwyl die maan opkom oor die oseaan en die myle onder ons wiele deurglip.

One thought on “Saamry

  • Amitaf

    Very nice
    I’m wet with want

    Reply

Leave a Reply to Amitaf Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)