Die Klavierles (3)

deur Boschcak

(Lees vorige aflewering HIER)

Hy sug en sluk en sy penis pers een laaste, vlieënde skoot van sy saad uit oor Mientjie se manjefiek pragtige tiete, die uiterse seksuele genot golf nog een maal heen en weer in die skag en af na sy teelballe, en dan val hy soortvan vorentoe, die naskokke van die orgasme weergalmend in sy  hele lyf. Die amper folterende plesier vervaag stadig en Mientjie maak so ‘n “hmmm” geluid en druk sy steeds klipharde penis effens verder af en vryf die pers kop se onderkant oor haar semen-besmeerde tiet se bokant.

“O hel dit was ongelooflik,” sê sy na ‘n rukkie. “Ek het nie gedink jy het so baie daar in daardie balsak nie.”

Sy vat sy skrotum liggies vas, weeg dit in haar hand. Haar pragtige gesig is bloedrooi van opwinding.

Sy kyk weer op, en haar blosende gesig bo haar groot pienk-punt vroue-borste wat besmeer is met sy passievol gespuite saad is ‘n aangesig wat hy nooit in sy lewe sou vergeet nie.

Haar bedoeling is onmisbaar en hy buk af en soen haar, haar hande gaan dadelik agter sy nek in en haar tong is in ‘n oogwink weer in sy mond. Met die geweldige, waansinnige seksuele hongerte vir ‘n paar oomblikke bevredig na sy titaniese orgasme en sy komskote oor haar pragtige kaal lyf, kan hy vir ‘n paar oomblikke waardeer hoe lekker sy soen en hoe absoluut lieflik sy fisies is, die fyn-besnede, uiters vroulike gesig, die digte wenkbroue, hoe heerlik en vuurwarm haar mond is, haar tong teen syne …

Dan trek sy terug, glimlag op na hom, knik haar kop afwaarts, maak haar mooi bene wyer oop.

Hy sluk van senuagtigheid. Haar behoefte is duidelik, maar sy sê dit nogtans.

“Eet my uit …”

Sy penis spring amper dadelik weer, en hy begin dadelik ‘n tweede, bars-styf ereksie soos hy voor haar op sy hurke sak waar sy op die bankie sit.

Die heerlikste geur kom van haar harige, lieflike geslagspleet af, dit is ‘n muskus gemeng met iets anders, en is doodeenvoudig die wonderlikste reuk wat hy in sy lewe nog geruik het. Die dik, pienk lippe het sigbaar geswel, en glinster met nattigheid langs die donker, gewelfde gleuf van haar vroulikheid.

Sy druk sy gesig nader daaraan, maak haar pragtige bene nog wyer oop.

“Lêk die lippies … so van onder af … hou jou tong plat … jjjjaaaaAAA …”

Sy kantel haar kop terug, haar hande stuur sy kop. Mientjie se vulvalippe is sagter as satyn teen sy tong, hulle is vreeslik nat en hy is dadelik mal oor die smaak, effens skerp, maar ook soet, en hy sleep sy tong se plat stadig op oor die pienk voue, van onder net bo haar anus tot bo op die klit-kappie, en luister fyn na haar hortende asemteugies soos hy dit doen.

En weer en weer.

Sy kan nie stilbly nie, en so tussen haar jagende snikke na asem  prewel sy heeltyd instruksies en aanmoediging in ‘n plesier-gefolterde meisie-stemmetjie.

“Lekker Deon o ja dis so lekker … hmm … suig die lippie in jou mond in, o JA!”

Hy suig versigtig aan haar dik, linker vulva-lip, die sagte satyn vou en vervorm en hy trek dit in sy mond in, knabbel liggies aan die sagte voutjie, trek sy kop terug en laat dit uitglip. Dan slurp hy die ander een weer op, en sy los ‘n sagte plesier-gilletjie toe hy vir haar aan dit suig en toe laat uitglip weer uit sy mond uit.

“Ja o JA dit is reg net so Deon … suig dit … suig dit suig dit!”

Hy bring sy vingers nou saam, druk die groot sagte pienk lippe teen mekaar, lek al langs die donker gleufie van haar binne-vulva langs, suig dan albei lippe in sy mond in, trek terug, knabbel, lek … sy penis is al klaar weer soos smeltende staal onder tussen sy bene, ‘n wilde, oorweldigende penetrasie-honger speel op en af in dit en in sy lyf, heel anders as die rou elektriese seksuele plesier van vroer, en op een of ander manier sterker en nog meer oorweldigend.

Mientjie sug en sidder en hy voel hoe hoendervleis op haar binne-bene om sy wange uitslaan.

Sonder dat sy sê gly hy weer stadig sy tong opwaarts oor haar groot pienk-bruin vulva, druk dan sy mond oor die gekreukelde stafie vel wat oor haar erekte klitoris span en suig saggies en druk sy tong daarteen. Haar krullerige skaamhaartjies op haar ronde liefdesbultjie kielie sy neus se punt, en hy trek sy asem diep in, die geur van nat, jong vulva en vrou en die reuk van die digte bossie skaamhare!

Haar lyfie ruk en sy snak na haar asem. Die velletjie roer onder sy tong, en hy suig en trek aan dit met sy mond, kyk op na haar. Haar groot donker oë is half dof van intense genot, haar intens-pragtige gesig slap, amper soos iemand wat besig is om ‘n beroerte te kry. Sy haal hortend en amper roggelend asem.

Hy druk effens harder met sy tong, vorm die los vel af oor die stywe stafie van haar klit net onder dit. Dit is verbasend … hard? Hy het êrens gelees ‘n vrou se klitoris is die presiese biologies ekwivalent van sy penis, net baie kleiner en ‘n duisend maal meer sensitief, en hy kan dit met sy tong voel, dit het ‘n skag en ‘n amperse glans nes sy penis. Hy sleep sy tong stadig met die dik, stywe stafie se lengte af, voor, ondertoe, en trek dan die voorhuidjie weg met sy vingerpunt en druk saggies sy tong se punt teen die ontplote stomp knoppie-koppie van Mientjie se klitoris waar haar groot pienk skaamlippe saamsmelt.

Haar bene ruk en sy roep uit, iets wat soos “ogod!” klink, maar dit is so heerlik en die dingetjie is ferm sag-styf teen sy tong en haar bene klem skielik bewend om sy kop.

Hy laat sak sy tong andertoe, kielie met die punt in haar piepie-gaatjie, sleep dit dan stadig opwaarts, laat dit oor die stomp stafie se puntjie gly, los dan die kappie-velletjie en suig dit teen sy tande vas, laat los, lek dan weer van heel onder af, stadig en tergend oor die pienk voue, trek dan  weer haar kappie weg en lêk dan weer ferm en direk teen haar klitoris se stafie aan.

Sy ruk.

“Ooooeee hemel is jy seker jy het nog nooit hierdie gedoen nie?” Sy fluister en haar stem is verwese in uiterste genieting.

“Nee …”

“Jy is baie, baie goed … o HEMEL!”

Haar hande gryp sy kop, hou sy mond oor waar hy besig om herhaaldelik oor haar stywe rooi-pienk klittie se bokant lek terwyl hy haar klitoris-kappie weggetrek hou met sy vingerpunte verberg in haar sy-sagte skaamheuweltjie se digte krullerige haartjies. Haar bene bewe om sy wange, en sy haal snaaks asem, so ‘n sug-snak, sug-snak geluidjie. Hy kyk op, haar gesig en borste is bloedrooi gebloos, lieflike ogies styf toegeknyp en sy hyg oopmond tussen perfekte wit tande.

Sy eie plesier en opwinding verteer hom, vloeistof pêrel al klaar weer uit sy weer volle-erekte penis se punt, maar op een of ander wyse is die loutere plesier daarvan om die absoluut hoogste fisiese plesier te kan GEE vir haar, nog meer bevredigend as sy eie klimaks van nounet.

Hy lek weer, en dan weer oor die stywe klein pienk koppie tussen die pienk randjies. Haar asem fluit, en hy sien hoendervleis van lekker oor die marmerperfeksie van haar plat sexy magie versprei, en sien hoe haar borste ook hoendervleis, die pienk-rooi tepels amper dubbeld so groot geswel as vroer, die areolas om hulle nog donkerder en ook effens uitgeswel.
Sy gryp skielik sy kop, druk dit effens weg.

Haar stem is gefolterd en sy kreun saggies “liefling, o my liefling!” en druk dan weer sy gesig vas teen haar vulva.

“Sit jou vinger in, sit jou vinger in, sit jou vinger INNN!”

Sy skud haar mooi heupies, en hy bring sy vinger op, streel dit oor die pienk lippe, druk dan die punt versigtig in die donker sexy klofie tussen die opgehewe pienk heuweltjies van haar seks se lippe. Hy gly dit af, haar piepie openingkie ferm en effens opgehewe onder sy vingerpunte, en net onder dit die gekartelde randjies van haar vagina.

Hy trek dit af, druk sag en versigtig in die pienk voue en natttigheid en sy’s vreeslik glad en klam en hy is verbaas to sy vinger skielik diepte vind en in ‘n oogwink wegsak in haar klemmende, vuurwarm druppende vagina in.

Sy huil-skree iets woordeloos, skud haar kop van sy tot sy, haar gesig vertrek van genot. Dit gryp skielik ferm om sy vinger, hy’t nie geweet sy kan dit doen nie, haar vagina laat los, en gryp dan weer hard.

“JAAAA … o JAAAA …” kreun sy hard, haar lyf sidder weer. “Nog een, nog een!” kreun sy dan, en hy speel saam, sink stadig ‘n tweede vinger in haar nat, vuurwarm-smal genot-grotjie in. Sy sug en kerm van genieting.

Sy babbel nou amper, en hy besef met ‘n heerlike, swewende seksuele skok van intense lekker dat sy baie naby aan haar eie vroulike klimaks is. Kyk, om oor haar te kom en saad te skiet oor die marmer perfeskie van haar groot wit borste was die ongelooflikste ervaring sover van sy lewe, maar  -hierdie – om vir haar plesier te gee, haar te maak kom …

“Ok … ok ok … hou jou vingers daar en lek my klitoris … nee los die kappie doen dit so deur die kappie … oor my klittie … oor my klittie … oor my KLITTIE O JA fok fok FOK JA! JA! Net so Deon net so … JaaahaaaaaaAAAA!”

Haar smal, klemmende vagina ruk weer om sy vingers met ‘n gilletjie van genot van haar af, en dan weer. Hy is alweer op die rand van nog ‘n orgasme, die hemelse ervaring om met sy mond haar te plesier is net te lekker, te intens, te seksueel.

Sy beweeg skielik, skud haar heupies, haar voete roer en uit die hoek van sy oog sien hy sy het die bankie vasgevat met albei haar pragtige hande, en hoe haar kneukels wit word soos sy dit skielik styf vasklem. Haar heupe ruk effens op teen sy gesig, en sy stamp haar sagte seks orgaan op en teen sy gesig. Die lang spiere in haar perfekte bo-bene sidder om sy wange, en sy druk weer haar pienk lippe teen sy gesig aan.

“E-ek gaan k-kom! Ek gaan kom ek gaan KOM … lek so oor die kappie … lek dit … as ek sê ruk die kappie weg en lek net die koppie… net die KOPPIE o hel o fok … o fok … as ek begin kom druk jou vingers so diep in my vagina jy kan … hard … hard… Deon. Deon. DeON!EK GAAN KOM!NOU! NOU! RUK die kappie LEK MY KLITORIS LEK DIT LEK DIT!!!! EK GAAN KOMMMMM!!!!!!!!”

Hy pluk ru haar vulva se klittie kappie weg, druk sy mond ferm oor die klein bloedrooi stafie, en fladder dan sy tong teen die klein rooi knoppie se voorkant waar dit begrawe lê tussen haar dik pienk vulva lippe se samevloeing bo. Hy priem sy vingers so hard hy kan in haar syerig-stywe vagina op, sy kreun-gil woordeloos bo hom en haar vaginatjie trek skielik styf, ontspan, trek styf, ontspan, en dan begin dit bewe, en sy gil woordeloos bo hom dat sy kom, haar krete hoog en intens vroulik en gefolterd van uiterse seksuele ekstase.

Haar vagina hou op bewe en skielik begin dit ritmies saamtrek om sy vingers, dit druk, los, druk, los, druk, los en haar gilletjies gaan nog hoër en raak harder, haar hele pragtige kaal vroue-lyf sidder en bewe en hy rem haar klitoris se kappie nog harder weg, die miniatuur penissie van dit spring effens vorentoe en hy lek en streel dit met sy tong, sy neus begrawe in die oerwoud van haar digte skaamkrulle op haar plomp venus, heen en weer en links en regs en op en af. Haar gille verdubbel en sy begin ruk en sidder, stamp haar orgasmerende pienk vulva teen sy gesig op, haar hande skielik soos kloue om sy kop wat sy gesig vorentoe druk en vermorsel teen haar sagte, opgeswelde poesie, en die ritmiese sametrekkings om sy vingers binne-in haar intiemheid word kragtiger, en die sametrekkings al vinniger en vinniger soos sy skreeuend haar seksuele klimaks verduur.

Dit gaan verbasend lank aan, langer as wat syne was, hy is totaal oorbluf, dit is so mooi en seksueel en wonderlik, hy probeer net haar so stabiel hou as hy kan met sy arms en skouers en hy hou verbete aan om sy tong te dryf teen haar naakte klit en dit te suig terwyl haar gillende orgasme net aangaan en aangaan, haar vagina bewe en ruk sonder ophou. Sy praat deurmekaar, vloek, ril en sidder, haar lieflike gesig bloedrooi en haar perfekte gelaatstrekke verwronge soos die van ‘n seksuele demoon.

Uiteindelik word sy stiller, die orgasme-krampies begin stadig swakker word om sy vingers in haar vagina, en dan begin die tussenposes tussen elke krampie langer word. Sy ruk een laaste maal met so ‘n snaaksie “ghu!” geluid, bons haar heupe in die lug in en stamp met haar vulva sy gesig effens weg (hy sou eers later hoor dat, as sy net klaar gekom het, haar geslag se lippies en haar klitoris baie oorsensitief raak) en dan trek sy hom hygend op oor haar, en haar mond is lewend en dringend teen syne en sy hyg in sy gesig in. Sy klem hom skielik vas in ‘n drukkie, sy’s verbasend sterk, haar kaal, vuurwarm vel teen syne, haar groot, gepunte tepels teen sy harige bors.

Hy omhels haar ook, voel haar rugwerwels teen sy binne arms, hoe vuurwarm en sy-sag haar rug is, en dan klem sy hom net nog stywer vas en druk haar gesig in sy nek, steeds hygend.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

6 thoughts on “Die Klavierles (3)

  • Oct 24, 2018 at 9:30 am
    Permalink

    Ek het lanklaas n vrou se reaksie met soveel finesse beskryf gesien…..jy ken haar liggaam…en verstaan hoe om n vrou te laat feesvier in die orgasme ruimtes… sal seker darem my eie koors binnekort kan afgekoel kry…..

    Reply
  • Oct 19, 2018 at 9:46 am
    Permalink

    Sjoe…eks skoon opgehou asemhaal!
    Ongelooflik geskryf in my taal… man dit kan nie beter nie!
    Ek hoop dis nie die einde niet!

    Reply
  • Oct 17, 2018 at 6:11 pm
    Permalink

    Boschcak, goed gee my nou eers kans om te bedaar.
    Ou maaitjie hierdie is nou n absolute puik storie. Lanklaas gelees dat n juffrou so lekker kom. Ons wag vir die vervolg ou maat.

    Reply
  • Oct 17, 2018 at 4:46 pm
    Permalink

    Gr8 stuff! Baie goed geskryf. Geluk ou maat.

    Reply
  • Oct 17, 2018 at 4:22 pm
    Permalink

    Liewe ouers….die tweetjies is vuurwarm….dankie vir die lekker leesgenot

    Reply
  • Oct 17, 2018 at 3:31 pm
    Permalink

    Mmm lekker om so te spyker as mens nog jonk is ne. Mooi opvolg Dankie

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)