
Rooi
deur Neil A Motum
Chris de Burgh sing van ‘n Lady in Red, maar waar ek jou onder jou sambreel met jou rooi bikini gesien het, het ek geweet jy is nie ‘n lady nie; ‘n vrou, ja, volbloed VROU, maar nie ‘n lady nie.
Jy het op jou rug gelê, jou bene opgetrek, jou knieë effens vanmekaar af. Ek het gewonder of jy so gelê het toe jy hom in jou ingenooi het, die nag waarin julle saam die kind wat op jou gelê het, verwek het.
Die peuter, ‘n seuntjie, het skuins oor jou lyf gelê. Een voet het tussen jou bene ingeval en sag oor die ronding van jou vroulikheid gekrul, sy kop het op ‘n bors gerus. Ek het geweet dat julle baie so lê.
Toe hy vas slaap, het jy skuins gedraai en hom langs jou neergesit. Jou pragtige borste het los beweeg en sag onder die twee koppies van jou toppie probeer uithang. Ek het geweet dat jy hom geborsvoed het, en gewonder of jy so lê dat jou man jou borste kan liefkoos. Druk jy jou tepel tussen twee vingers vir hom plat sodat hy dit hard kan suig, of los jy hom om jou tiete self te brei? As jy hom so voer, trek en peuter hy aan homself om jou te wys hoe jags jy hom maak? Trek jy sy draad om hom aan te spoor om jou beter te eet?
Jy het teruggedraai en weer plat gelê. Ek kon jou beter bestudeer en het op jou bult gekonsentreer waar dit met ‘n skielikheid van jou plat maag af oploop tot ‘n rondheid wat ure en ure se genot voorspel. Ek kon sien hoe die materiaal tussen jou (dik?) lippe inneig en ek het geweet dat jy glad-glad skeer.
Jou bo-beenspiere was soepel, ek kon die krag sien waarmee jy eenkeer jou heupe opgetel het om anders te lê. Ek het gewonder of jy hulle optel as hy tussen jou bene is; stamp jy hard teen hom vas as jou (of sy) orgasme naderspoed? Hou jy daarvan om af te kyk na waar sy kop tussen jou dye beweeg as hy jou eet? Krom jy jou rug effens om die sensasie beter te beleef?
Jy het opgebeur en iets uit jou strandmandjie gehaal: ‘n appel. Jy het jou mond groot oopgemaak en ‘n hap gevat. Ek kon sien jy weet van blow-jobs en ek het gewonder hoe jy dit doen. Sit jy op die rand van die bed terwyl hy voor jou staan? Lek jy hom teen sy skag op en af terwyl jou hande om sy balle speel? Suig jy sy kop saggies totdat hy kerm en jou waarsku dat hy gaan spuit? Hou jy stil as hy kreunend teen jou vasdruk en sy saad diep in jou keel afpomp? Of moet hy plat lê sodat hy heeltemal in jou mag is? Laat jy hom toe om aan jou te raak terwyl jy hom gek maak? Mag hy jou deurlek en jou lippe insuig terwyl jy in ‘n 69 oor hom staan?
Jy het regop gesit en klaar geëet. Ek het geweet jy hou van bo-wees en gewonder wat jy verkies. Sit jy op jou knieë en beheer so die spoed en die diepte waarmee jy hom in jou instamp? Of sit jy met jou voete plat, jou doos oopgesper om sy voël? Mag hy in jou jags vroulikheid inkyk, die lippe dikgeswel van die malsheid wat hy in jou wakkermaak? Vryf jy jou borste self, laat jy hom toe om aan jou te raak of gebeur dit op baie duidelike bevele en instruksies?
Jou selfoon het gelui en jy het versigtig in Engels geantwoord. Toe het jy opgespring en verder, gemakliker, in Portugees gepraat. Jy het met jou rug na my toe gestaan, jou ferm boude na my gedraai. Jy het die sand afgevee en toe, onwillekeurig, met die aksie aangehou vir solank as wat jy gepraat het. Jy vingerpunte het heeltyd oor jou boude gevee, en ek het geweet jy hou daarvan om van agter af gevat te word. Ek het gewonder hoe jy dit verkies: kniel jy op ‘n bed sodat hy agter jou kan staan wanneer hy in jou ingly? Sak jy met jou bolyf af tot op die bed om die growwe wrywing van die lakens teen jou tepels te voel? Hou hy om jou heupe vas terwyl hy in jou inboor? Buk hy oor jou, sy bors teen jou rug terwyl hy jou tiete bestraf, jou tepels punte trek? Of staan jy tussen kosyne, met jou arms hoog bokant jou kop, jou romp opgetrek oor jou heupe, jou broekie om jou enkels, want sy jagsheid (en jou gewilligheid) het julle by die voordeur oorval?
Jy het jou sak ingepak, die seuntjie opgetel en oor die sand gestap in die rigting van die hotel hier op die strand. Jy het hom by die speelgroepie (onder streng toesig) afgelaai en die trappies van die hotel opgewip. Twee ure later was jy terug: ek kon sien dat jy gestort het. Jou haarpunte was nog nat en jou vel het gegloei. Toe haal jy ‘n dik pak note uit jou strandsak en sit dit in jou beursie. Jy het ‘n aantekening in ‘n klein swart boekie gemaak, en toe weet ek dat jy van alles hou soos wat ek dit hierbo beskryf het.
Want jy is NIE ‘n lady nie, ‘n volbloed vrou, ja, maar beslis nie ‘n lady nie…
3 COMMENTS
baie dankie…
Briljant ! Buiten dat die gedagtes ‘n weerspieëling is van menigte man se denke as hy na ‘n mooi vrou kyk, is die kinkel aan die einde ‘n bonus !
Dankie Neil !
WOW! Lady in Red voorwaar!
Sjoe, ongelooflik goed geskryf!