Poesiekuns
Jacqueline Secor maak prentjies van poesies. 😉 Of met dit, of op dit. Sy doen dit om mens te herinner dat skoonheid nie al is wat ‘n vrou het om te bied nie, of so iets. Ons stem saam met die beginsel alhoewel dit dalk ‘n vreemde manier is om die boodskap oor te dra. (Jy gebruik die vroulike liggaam om te sê dat dit verkeerd is om die skoonheid van die vroulike liggaam te besing as dit al is wat jy van haar besing. Ek dink die boodskap raak dalk bietjie weg in die fuzzy argument.)
Haar kunswerke is wel vir ons nogal mooi en interessant. Hier is ‘n paar. Kliek op haar naam hierbo om nog voorbeelde te sien. 🙂





Hierdie vrou ken van teken – wragtig pragtig!
Het nog altyd gesê skoonheid is ‘n kuns…
nogal goed sal ek se, kan werk op n boek cover.
Ai ek het weer nie aandag gegee aan jou inleiding nie…sorry
Ongelooflik, kitch genoeg om in Waterkloof se mansions te pryk.
Maak sy soortgelyk met totties ?
Nee, want haar doel en issue is mos om die skoonheid van die vrou te besing?