Opstyg
deur Rasputin
Ek het my Rasputin-naam in Switserland gekry op ‘n feitesending, sommer die eerste aand, om die waarheid te sê, pas na ons in ‘n koue reënerige hotelletjie, net onder die sneeulyn afgeklim en ingeboek het. Met my HarrisTweed 3-stukpak en ‘n windverwaaide langerige swart hare en bosbaard, moes ek vir ‘n dametjie in die ontvangskroeg waarskynlik soos Rasputin, die eksentrieke Russiese monnik gelyk het omdat ek kop en skours bo die klomp Switsertjies uitgesteek het, want sy het in ons geselskap van ses, plus ons Switserse gasheer ingedruk en vir my ‘n handgerolde sigaret aangebied. Ek het dit van die hand gewys omdat ek glad nie rook nie. Die gasheer het gesê ek het haar gevoelens seergemaak, want dit was ‘n seldsame kompliment en gebaar van bewondering.
Tien dae later vlieg ons groep terug Suid-Afrika toe en beland ek sowat agt rye voor die res van my groep, op die paadjiesitplek van die viersitplekblok van ‘n heel groot Boeing – sodat my lang bene beurtellings in die paadjie kan rek.
Vanaf die oorkantste kant staan ‘n doodgewone man effe opsy dat sy vroutjie kan inskuif en agter hom vul ‘n ander man die ry.
Aandete word sommer kort na opstyg bedien en kombersies daarna uitgedeel vir die nag en die kajuitligte afgesit. Net leesliggies brand hier en daar.
Die blonde doodnormale, onopvallende vroutjie begin dadelik haar sagteband boek lees met haar regterhand wat op die armleuning tussen ons. Ek sit my hand op my linkerknie om haar nie te steur nie, maar beweeg my knie met hand geleidelik en baie stadig, so, dat ek baie saggies aan die rugkant van haar hand raak … sagter as ‘n veertjie … net soortvan, amper!
Ek voel sy trek nie terug nie en na die omblaai, sit sy wraggies weer haar hand presies daar terug. Die keer maak ek seker dat sy my pinkie, wat ek verder oor my knie gevou het, voel. Steeds geen reaksie nie … maar beslis was sy nie ongelukkig nie. Haar man lyk of hy dadelik gaan slaap en trek sy kombers tot oor sy skouers op, maar sy lees voort.
Ek het doodseker gemaak sy is ten volle bewus van my hand, voor ek my kombers óók oor my getrek het, maar met net die regterhand, sodat my linkerhand, steeds teen haar, ook bedek was en daarmee saam, dan ook haar hand.
Gedagtig aan die afgehaalde eerstedagmeisie, voel ek nie lus om hierde doodgewone getroude jong vroutjie óók af te haal nie en streel toe baie liggies met my pinkie teen die rugkant van haar hand … so liggies, dat sy net moes wonder óf my hand weer beweeg het. Haar man sê iets wat ek nie verstaan nie in ‘n taal verwant aan Duits, en maak sy oë toe, kop teen haar skouer.
Ek merk dat haar boek net oop bly op een plek en besef sy lees nie meer met aandag nie. Toe ek weer my pinkie teen haar hand beweeg, voel ek duidelik ook ‘n beweging aan haar kant. Dit móés ‘n goedkeuringsbeweginkie gewees het, want toe ek my hand effe lig en ook op die tussenreling plaas en voel dat sy glad nie wegbeweeg nie, draai ek my hand om, palm na bo … en haar klein handjie gly heeltemal in myne. Baie gou gly vingers tussenmekaar. Te heerlik! Ek voel hoe my broek styf span.
Ek draai baie effe op my sy en verskuif kamtig my kombers effe met my regterhand sonder om haar regterhand te los. My loshand sit ek sag op haar voorarm en begin saggies oor haar arm streel, geleidelik hoër. Met ons hande steeds inmekaar vasgesluit, begin ek ook haar bo-arm streel en effe knie en sorg ek dat die rugkant van my regterhand ongemerk teen haar bolyf druk.
Swaar asemhaling en ‘n effe trilling van haar lyfie verraai die spanning waarin sy moes verkeer met haar man se gesig na haar gedraai. Sy het intussen haar boek neergesit en bril gebêre en ook haar kombers opgetrek. Haar bewegings het haar byna slapende man laat omdraai. Met die bewegende lywe draai ek ook op my linkersy en gly my loshand onder haar kort los mou in, tot bo-op haar skouer. My vingers gly oor haar bra se bo-bandjie en laer af. Sy bied geen weerstand nie en ek vorder tot waar die bandjie vasheg teen haar bors. Sy ruk toe twee vingers nog dieper sak en aan haar stywe tepel raak.
Sy laat my toe om later vier vingers oor haar borsie te vryf en ek beweeg my hand stadig sodat die tepel van die een vinger na die ander spring. Haar asemhaling raak byna te hard.
Ek los haar ander hand en borsie en begin met altwee hande vroetel waar haar bloes en romp bymekaarkom en sy lig haar lyf net effe sodat al die kledingstukke losser sit. In een beweging slaan ek die armleuning tussen ons op en merk dat die leuning tussen haar en haar man nog afgeslaan is tussen hulle. Wat ‘n eienaardige, hartkloppende, avontuurlustige, spesiale gevoel om op “een bank” te sit met ‘n vreemde vrou met haar man teen haar aan die ander kant, nogal met ‘n armleuningskeiding tussen hulle, maar niks tussen my en haar nie.
Sy het effe weg van my gedraai om haar slapende man beter toe te maak terwyl my hande beide onder haar los bloes op haar sy en rug beweeg het en in een behendige beweging, haak ek haar bra los. Sy wip byna van die onverwagse losskietbeweging van haar bra maar glip gou heeltemal uit die ding.
Baie gou vorder ek tot twee hande om haar lyf, elk hand gevul met die heerlikste klein tietiekies met stokstywe punte. Tepels wat rillings deur haar hele lyf laat skiet as vingerpunte vinnig oor hulle beweeg soos oor ‘n sinkplaatpad. Ek dog sy kom sommer so met die aanloop … so verrassend lekker was die gewaagde eerstekeer.
Sy het self haar romp se knoop en zip losgemaak toe sy nie meer heeltemal helder kon dink nie en voel hoe ek my hande laag oor haar maag en heup beweeg. Bittermin oorreding was nodig toe sy voel ek vroetel aan haar broekie en begin hom afbeweeg. Sy het net weer seker gemaak dat haar man slaap en nie teen haar druk nie en haar broekie uitgetrek en heeltemal teen my kom sit met haar onderlyf.
My linkerhand, laag teen die bank om haar het makliker as wat ek verwag het oor haar lae maag en skaamhare gegly en sy was sopnat en glad tot buite haar koekie. Ek was baie versigtig met haar uitstaande pêreltjie, want sy was jagsverby en kon dalk onverantwoordelike geluide maak… maar ek het tog my een vinger stadig diep ingegly.
Sy het duidelik nie verwag dat my regterkand op haar boudjie óók onderom gaan beweeg en óók tussen haar nat gliberige bene gaan beland nie. Die twee hande gelyk, elkeen met ‘n vinger van voor en van agter het haar regtig gevang. Ek moes met my ken op haar lae rug haar probeer plat hou, want sy was skielik op beide haar knieë op die vliegtuigsitplek met haar agterlyfie byna op my op my bankie en haar hande op die armleuning tussen haar en haar man. Dit het byna gelyk of sy gaan iets totaal onverantwoordeliks aanvang. Iets wat haar man en ook omliggende reisigers báie sou ontstel!
Ek moes brieke aandraai en haar kalmeer en het albei sopnat hande op haar swaaiende borsies gesit en haar ferm teen my getrek sodat sy kon ophou spartel en rustig raak, maar die skielike los van haar gladde onderlyf en die warm gladde hande op haar stywe tieties het amper ‘n nog groter uitwerking op haar gehad. Sy het met haar regterhand my knopbroek gegryp en dadelik die zip oopgetrek en my stywe ding krampagtig vasgegryp en na haar boudjies getrek … teen my aangeskuur en wou hom net in hê … kom wat wil!
Toe ek wegskram en half keer, pluk sy na ‘n rukkie ‘n langmou-jassie uit haar handsak en glip daarin en begin openlik oor my klim.. Ek dog sy gaan my net daar en dan voor almal ry, maar sy gly oor my en trippel kaalvoet die gangetjie af, maar nie voordat sy nogal hard aan my arm getrek het om óók toilette se kant toe te kom nie.
Jammerlik moes ek ‘n tweede Switserse lyfie teleurstel. Ek kon nie anders nie! Sy wou die mylhoogklub aansluit net daar en dan, maar my geselskap manne het nie almal geslaap nie en ek het geweet: as ek opstaan en saamgaan, gaan daar sonder enige twyfel, nie meer genoeg brieke wees nie.
Die hoofrede hoekom ek in elk geval nie dadellik kon opstaan nie, was natuurlik die lamppaal op my skoot!
Sy het teruggekom en met die weer oor my klim, my lamppaal stewig vasgevat met twee hande hoewel hy onder die kombers was en baie vriendelik geglimlag. Sy het haar slapende man se nek en skouers mooi toegetrek en weer teen my kom sit, die keer haar gesig na my kant, en ‘n paar keer opgekyk. Haar gesig was so gedraai dat ek duidelik kon sien sy is oorstelp van die genotvolle verrassende onverwagse gebeure, maar dit was net so duidelik dat sy gesoen wou word.
Met die baie soennery en tongdanse in mekaar se monde het my een hand voor op haar skoot beland en sy het dit self weer gemaklik op haar kaal koekie geplaas soos wat sy hom wou hê.
Haar man het ‘n uur later opgestaan, oor die ander ou geklim, badkamer toe gegaan en haar rug sag aangeraak toe hy haar kombers effe optrek, maar hy kon nie haar onderste oog sien wat pieringroot oop was nie. Kort na hy weer ingesluimer het en ons twee die derde keer begin vry het, het die vlugbemanning begin roer en ligte aansit, sodat ontbyt gou bedien kon word voor ons op Jan Smuts land.
Dit was loshande my kortste vlug ooit van Europa na Suid-Afrika, maar een wat ek altyd sal onthou as baie spesiaal! By die doeane het ek kans gehad om nog een keer diep en lank in haar oë te kyk en die diep kuile het gesê: Afrika se verskuilde wildgeid is nooit voorheen besef nie.
1 COMMENT
Ja ne… Om een of ander ede is ‘n lang vlug vir my ook ‘n erotiese ervaring. Lekker storie!