Fotoverhaal (3)
DAAR IS MEER AS EEN VERHAAL IN HIERDIE POS. HULLE IS ONDER MEKAAR GEPLAAS. 🙂
Deur Avanni
Dit is Vrydagaand. ‘n Lang, vermoeiende week is agter die rug.
Vir die eerste keer is ek dankbaar dat my man en seun weg is vir die naweek op ‘n spanbou, gereël deur die skool. Dit beteken ek hoef vir niemand reg te staan nie. Geen kos maak as ek nie wil nie. My tyd is net my eie. Ek stap deur kamer toe, sit my handsak neer en begin om my werksklere uit te trek. Die hoë hakke het my dood vandag. Normaalweg sou ek sommer in ‘n sweetpakbroek en t-hemp verkleë of my japon, maar vanaand wyk ek af van die sieldodende roetine.
Die huis is net myne. Ek hoef niemand in ag te neem nie en besluit vanaand doen ek wat my gelukkig maak. Ek besluit om alle inhibisies oorboord te gooi en poedelnakend rond te loop. Vry van alle beperkinge.
Ek tel my boek wat ek al weke aan lees van die bedkassie af op en stap kombuis toe. Ek gooi vir my ‘n glas yskoue Rosé in en sit die bottel wyn op die kombuistafel neer waar ek dit maklik kan bykom na ek my gemaklik gemaak het op ‘n stoel langs die tafel. My bene gooi ek nonchalant oor die tafel – nog ‘n taboe en verlustig my in die hygroman van Mills en Boons.
So verdiep is ek in my storie dat ek myself doodskrik toe ‘n hand skielik aan my skouer raak. Ek het niks gehoor nie en is amper te bang om te kyk.
Langs my staan ons buurman. ‘n Joviale man. So tien jaar ons senior, maar vir ‘n man van sy jare fiks en gespierd. Sy silvergrys hare en kort geknipte kenbaardjie netjies versorg en sy blou oë vertoon helder in sy bruingebrande gesig.
Ek wil vervaard opspring en toehou en keer, maar hy staan rustig met sy hand op my skouer, ‘n glimlag en sy vinger op sy mond om my te wys om stil te wees en rustig.
Al wat deur my kop maal is: “Hoe kom hy hier?”
Dan onthou ek van die stel huissleutels wat ons hom gegee het vir noodgevalle en die paniek in my bedaar effens. Hy leun oor en vul my wynglas weer op en gee dit vir my aan, sonder om ‘n woord te sê. Ek neem dit by hom en vat ‘n slukkie. Nogsteeds lam geskrik, weet ek nie wat om te doen nie.
Hy beweeg agter my stoel in en beide sy hande kom rus weerskante van my nek.
Hy begin my nek masseer met sy duime en ek kan voel hoe die spanning my verlaat.
Sy hande beweeg sagkens teen my skouers em arms af en hy streel op en af tot hy sien ek ontspan heeltemal. Steeds sê hy nie ‘n woord nie en ek handhaaf ook die stilte. Sy hande vind hulle pad na my sye en op na my borste en die sagte streelbewegings en die kniebewegings op my borste laat my heerlik ontspan. Ek maak my oë toe en gee my oor aan die sensasie.
My nippels word saggies tussen sy duim en wysvinger gerol tot hulle heeltemal stokstyf en orent staan. Die hande beweeg stadig af oor my lyf. Streel vlindersag oor my maag en dye, al met my bene langs tot by my enkels.
Hy haak my enkels van mekaar af en plaas my bene uitmekaar op die tafel neer. Daar is nou ‘n duidelike gaping tussen my bene en my mons is duidelik sigbaar. Sy hande begin hul terugtog na my dye. Ek haal vinniger asem in afwagting van wat mag kom en hou steeds my oë toe. Te bang dat as ek hulle oop maak, die wonderlike sensasie sal eindig.
Dan hoor ek hom ombeweeg en onder my bene deur buk om tussen my bene te staan. Hy sak af op sy knieë en sy hande sit hul verkenning van my lyf voort. Dan voel ek sy mond om my nippel sluit terwyl sy tong sy eie passies uitvoer em sy hande hul soektog voort sit.
Sy mond volg die pad wat sy hande baan en kom net bo my klit tot stilstand. Sy hande druk my bene wyer uitmekaar en ek kan hoor hoë diep asem hy my reuk in. Skielik dartel sy tong oor my klit en die sensasie laat my lyf ruk. Dan sper sy duime my lippe oop en sy tong beweeg op en af in my spleet voordat hy dit diep in my druk en dit heen en weer flikker. Dit is ongelooflik lekker en nou kan ek nie meer die stilte handhaaf nie en ‘n kreun ontsnap my lippe.
Dan voel ek hoe twee vingers sy tong in my vervang en die in en uit beweging laat my heupe saam beweeg. Sy mond sluit oor my klit en die suig en draai bewegings met sy tong stuur my oor die afgrond. Die mees fantastieste orgamse ooit!
Ek voel hom regop kom, dan buk hy oor en ek kan my seks aan hom ruik.
Hy byt my saggies aan my oorbel en fluister: “Dit wou ek al lankal doen.”
Dan is ek net so skielik weer alleen.
****************************
deur Wille Will
Ek buig voor die gordyne na die skare in my derde encore as die hoofkarakter in die opvoering van Julius Caesar van Shakespeare. Ek sien sweetdruppels val op die gekalkte vloer van die verhoog, soos ek laag buig en ek besef my liggaam en siel is uitgemergeld na die vertoning. Soos ek agter die gordyn weer ingaan wys ek vir die verhoogbestuurder dis die laaste en gaan in my kleedkamer in.
Ek trek my verhoogklere uit en gaan lê nakend en moeg op my rug, met ‘n handdoekie waarmee ek my sweet afvee, op die divan in die kleedkamer. Buiten die divan is daar net ‘n bankie voor my grimeertafel en ‘n stoel en tafel onder ‘n ou olieverwarmer teen die muur. Dis al ameubelment.
Ek haal stadig en diep asemteue in en uit en voel hoe my diafragma begin ontspan asook my liggaam.
Daar is ‘n kloppie aan die deur en ek roep: “Wie’s daar?”
“Dis Ronelle, van kostuums, ek kom net jou klere check en ophang.”
Kom in, antwoord ek en trek die handdoekie oor my ontblote geslagsdele.
Sy kom in met haar bos bruin hare wat los hang om haar kop. Sy loer vinnig na my kant toe, glimlag vir my amper-naaktheid en sê: “Jou vertolking was meesterlik, soos gewoonlik.”
Sy tel die klere op van die vloer en begin dit uitstryk met haar lang vingers en hang dit op aan hangers. Sy’t net ‘n kort broekie aan met plakkies aan haar voete en ‘n hempie, sonder bra, wat se punte onder haar vol borste geknoop is. Soos sy buk met die klere optel kan ek haar tiete sien rondskommel en selfs ‘n glimpsie van een ligroos tepel.
Ek besef ek is besig om ‘n ereksie te ontwikkel en vou my een hand oor my voël onder die handdoekie om hom plat te druk.
Daar is weer een harde klop, maar hierdie keer word die deur terselfdertyd oopgemaak. Dis langbeen Tersia wat ons soms masseer as enige van die akteurs dit nodig het. Sy staan in die deurkosyn en kyk na my met ‘n skalkse glimlag en sien nie vir Ronelle raak nie.
“Ek kon uit die “wings” sien hoe gespanne jou liggaam is, toe kom bied ek hulp aan.”
Sy stap tot langs die divan en buk vorentoe en begin my skouers behendig masseer. Haar welige rooi hare kielie oor my gesig en haar klein borsies skud enkele sentimeters van my oë af in die oopnek trui. Ek sien fyn sproetjies oor albei borsies en donker rooi tepels wat pen-orênt staan soos sy my skouers met mening invryf.
My inhibisies het met die teenwoordigheid van twee dames by my kaal lyf, heeltemaal verdwyn, asook die moegheid. Die handdoekie moes afgeval het want, ek kan voel my lat staan Jakobregop.
‘n Keelskoonmaak van Ronelle laat Tersia orent wip en sy swaai om. Ronelle kom na die divan toe gestap terwyl sy die hempie se knoop losmaak en dit uittrek. Sy wys met haar kop na my ereksie en sê: “Dalk moet ek kom help, as jy nie omgee nie?”
Hulle kom al jare saam as bystand personeel, en het al boesemvriendinne geword.
My blik gaan van die een na die ander en weet ek is nou kliphard in afwagting.
“Ronelle! Ek het nie eers geweet jy’s hier nie!” Sy stap om tot tussen my bene en neem my meneer in haar koel hand.
“Ek dink beslis jy kan, sal nie die eerste keer wees nie.”
Albei lag lekker en Ronelle soen Tersia so vuriglik op die mond dat sy haar greep op my stam laat los en Ronelle se borste hard knyp in albei haar hande. Ronelle trek met dieselfde asem Tersia se trui oor haar kop uit, en buk af en kommetjie haar klein borsies in albei haar hande en rek-suig die lang donker tepels om die beurt. Tersia omarm haar met ‘n genoeglike laggie en sê: “Daar’s nog een wat saam met ons wil geniet.”
Sy stap terug na die onderent van die divan tot tussen my bene en omvou my tot-barstens-toe erekesie met albei hande, een bo-op die ander, om my skag.
Maar my oë dwaal na Ronelle wat nou vorentoe buk dat die vol, wit tiete hang en haar kortbroekie en panty met een slag afskuif oor haar boude en bene en daaruit stap reguit na my toe. Voor sy uit my sig verdwyn agter by my skouers merk ek dat haar wye heupe onder ‘n blousteen naeltjiering uitkolk en dat daar net ‘n potloodstrepie skaamhare bokant haar reeds nat effens pienk poesie is. Iets blink het nog my oog gevang maar toe staan sy reeds agter my kop by die divan.
Asof gesinchroniseerd, buk Ronelle meteens oor my en hou die goddelike borste by my mond.
“Suig my hard,” sê sy voor sy my soen.
Haar tong proe soos peperment, maar die vol lippe omvou my hele mond soos sagte spookasem. Aan die onderpunt het Tersia my plesierstok ‘n paar keer op en af gestreel met albei hande dat rillings deur my hele lyf gaan en op die tydstip wat Ronelle my soen het sy my voël heeltemal in haar mond geneem! Ek neem die twee tepels om die beurt in my mond en suig hard terwyl ek ‘n bors in elke hand vashou en tergelykertyd knie. Sy het haar lippe van my mond af oor my ken tot op my bors gekielie en suig aan een van my tepels terwyl die lang vingers nou hale maak teen my sye af tot by my dye en weer terug. Tersia is nou besig om my ‘n BJ te gee wat wêreldrekords in die uitvoering daarvan, kan laat spat. Haar keel en mond voel soos die beste kondoom met pels aan die binnekant uitgevoer wat ek al kon wens om oor my voël aan te trek. Al die sensuele aksie laat my besef dat my klimaks onafwendbaar baie vinnig opbou.
“Men at some time are masters of their fate,” flits een van my strofes uit Julius Caesar deur my kop en ek herwin beheer.
Meteens klim Ronelle op die divan by my kop en gaan sit met haar doos op my gesig. Die muskus reuk oorweldig my neusvleuels en ek lek en sluk terselle tyd, want sy is papsopnat. My neus vryf aanhoudend teen haar klit soos ek met my tong in-uit, om-en-om, vinnig in haar gleuf beweeg. Ek besef die “iets blink” wat ek nie vroëer kon eien nie is ‘n klit ringetjie. Ek neem dit tussen my tande en trek saggies maar ritmies daaraan.
Asof afgespreek het Tersia nou ook oor my liggaam geklim en met haar hand my kloppende genotstok in haarself in geplaas. “Bliksem,” uiter sy met effense kreun toe ek voel hoe ek plat tot teen haar mons in haar ingaan. Sy begin my onmiddelik hard ry, openaf, openaf, met fyn kreuntjies wat daarmee saamgaan. Ek voel Ronelle se onderlyf skielik oplig weg van my mond af en kan onderdeur die druppende dosie sien dat sy en Tersia mekaar weer oopmond soen en bevoel aan die tiete, maar Tersia ry al vinniger op my voël.
Wanneer Ronelle weer sit op my wagtende lippe, neem ek haar klit alleen in my mond en suig en knibbel hard en vinnig daaraan. Sy klimaks skielik en gee ‘n harde gil en ry my mond dat ek amper nie kan asem kry nie. Haar boude klap weergaloos, aanhoudend en hard oor my gesig tot die tempo begin afneem. Intussen het Tersia se ry ook al hoe vinniger begin raak.
Ronelle lê vir ‘n oomblik vorentoe, oor my bors, op haar kop se regterwang by my maag en ek kan haar vinnige hartklop in my eie bors voel vibreer en haar asem begin bedaar in kielie strome oor my bekken. Sy staan skielik op en klim van my af. Tersia trek haarself ook uit my penis en sê: “ Neem my nou asseblief van agter af.”
Soos ek orent kom staan sy handeviervoet met haar gesig na die onderkant van die divan. Op my kniëe skuif ek tussen haar bene in, maar kyk af na my nat dik semi-hard voël, nou in my hand, en klap dit ‘n paar keer teen haar gebuigde bo-been dat dit weer styf word. Ek plaas die kop by haar gleuf, maar haar hand kom om haar lyf en druk dit op na haar holletjie toe. Stadig wikkel ek hom in en sy kreun weer twee maal en dan is hy in. Ek vat haar boude met my hande stewig vas en begin dan ritmies beweeg in haar en kyk vir die eerste keer weer op. Voor my het Ronelle op die stoel by die tafel gaan sit, altwee bene gekruis op die tafelblad en sy kyk af in ‘n boek op haar skoot. Dis my teksboek.
Hardop, sonder om op te kyk , terwyl ek en Tersia se liggame klap,
lees sy: “The fault, dear Brutus, is not in our stars but in ourselves, that we are underlings.”
8 COMMENTS
Hmmm. Lekker stories. Dankie Avanni. Dankie Will
Niemand iets te sê oor Shakespeare ?
Dit is die beste storie van al die fotoverhaal stories tot dusver. Jy skryf die beste erotiek. Gaan jy eendag ‘n boek uitgee?
Jy het sekskennis en die skryfkuns vervolmaak. Puik!
10/10 vir jou storie. Skryf vir ons nog. Wil jy nie sommer vir ons twee of drie stories skryf oor elke foto nie?
Avanni, kort kragtig en styf lekker storie.
Dankie vir julle kommentaar. Waardeer.
Ek sit en lees so aan Avanni se storie. En ek sien die silwergrys in my hare reflekteer op die rekenaarskerm. En ek onthou hoe die fisio nou die dag vir my vertel het hoe goed my lyf nog lyk. Dis nou nadat sy agtergekom het my een oog is blougroen en die ander een geelgroen.En ek dink aan Leonard Cohen: “I can’t forget where my lips have been, those holy hills, that deep ravine …” Ek dog ek se maar net 😉
Heel eerste moet ek Avanni gelukwens en bedank vir ‘n lekker loslit, gemaklike storie. Ek het my SO ingeleef daarin dat my onderlyf reageer het…smile..
Maar ek weet dit is blykbaar ‘n versugting of gedagte wat opgekom het met die Mills & Boon se hulp. Wil jy dit nie opvolg met buurman wat regtig daar is nie en hoe julle mekaar geniet ?