Op die paal

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

kombiekiehier wil so ‘n biekie die bedoelde en onbedoelde seksuele insinuasies versamel wat op koerantplakkate langs ons paaie verskyn. (Enige ander plekke is ook welkom – as dit op ‘n sexy manier met Afrikaans speel, wil ons dit sien) Ons begin met hierdie ene, maar nooi die lesers om asseblief vir ons ‘n foudie te neem en aan te stuur wanneer julle sulkes raaksien. 🙂 (Dit hoef nie nuut te wees nie – juwele uit die argief is meer as welkom)

 

koek

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)