Oor Beeste en Borste

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Anne Lamb sê sy neem foto’s van haarself by beeste omdat sy wil hê mense moet sien hulle is meer as net vleis en velle. Ek is nie seker of sy my anders na beeste se gebruike laat kyk nie 😉 maar hulle is wel mooi diere. Wonder of sy al ons beeldskone Nguni-beeste gesien het … of daardie beeste met die moerse horings wat Cyril ook blykbaar mee teel. Dalk moet Kombiekiehier een van daardie horing-beeste as ‘n gelukbringer aanneem … 😉

 

 

 

 

 

 

7 thoughts on “Oor Beeste en Borste

  • ramkat

    Vir my bietjie te na aan bestaialiteit

    Reply
  • Perde en poesies sal ook werk……

    Reply
  • Gemini

    Anne, jy is die mooiste koeitjie wat ek nog gesien het…..!!!!!

    Reply
  • Ysbeer

    Sjak sy net so mooi soos die bramhan vers saam met haar ini foto. Maar ek eet haar eers voor ek die vers eet.

    Reply
    • annelisePost author

      Hehehehe. 🙂 🙂

      Reply
  • Nevermind die beeste, Anne Lamb het ‘n boootiful body !
    …ek wonder wat is haar opinie oor ‘horings’ ?

    Reply

Leave a Reply to annelise Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)