3 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • Ysbeer

    Dis baie mooi, maar ek dink hierdie pop is wilder as die wildtuin. Hou nogal van die piekante kleertjies.

    Reply
  • Die porselein voorkoms en fluweelsagte, skone vel met die fyn onderklere kontrasteer pragtig met die tatoe’s en die misterieuse kimono….pragtige foto vol belofte en sensualiteit!
    Dankie

    Reply
  • Die porselien suiwere sagtheid van die vel met die fyn onderklere, in kontras met die krasse tatoe’s en die Komono-tipe japon skets ‘n erotiese foto van uitmuntende gehalte. Dankie dat jy dit met ons deel.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)