Ommekeer (2)

Hoe lank gaan ek lees: 7 minute

deur Wille Will

Ek was maar teruggetrokke en nie spraaksaam nie toe Alyn en ek daarna weer saam werk toe stap. Dalk skaam? Hy moes dit aangevoel het, want daardie middag op pad huis toe sê hy: “Will ek is jammer vir wat gebeur het. Ek kon myself net nie keer nie, maar ek wil nog steeds jou vriend wees. Vergewe
my, asseblief?”

“Dis fine, Alyn … ek ken net nie so iets nie,” antwoord ek ernstig.

“Om op te maak wil ek jou saam nooi na ‘n partytjie by Nonnie hierdie Saterdag aand. Sy’s uit Holland en baie mooi. Miskien kliek julle?”

Ons het nou voor sy woonstelgebou aangekom. Ons staan stil en kyk vir mekaar.

“Gaan jy ‘n biertjie kom drink … soos altyd?” vra hy huiwerig.

Ek lag en sit my arm om sy skouer en gee hom ‘n drukkie.

“Natuurlik”

***

Na ons gesettle het en ons bierblikkies gestamp het in ‘n cheers”, vra ek: “Nou waar bly die Nonnie?

Alyn glimlag terug: “In die woonstel reg bo myne!”

“Gaan jy saam?”

“Ek’s in” sê ek.

“Ek bel haar gou,” tel hy die foon se gehoorstuk op.

Na die gewone ‘hallo, hoe gaan dit’ hoor ek hom vra of hy ‘n vriend kan saambring, want hy dink sy sal van hom hou.

“Nee hy’s straight, dink ek,” sê Alyn met ‘n laggie.

“Nou goed dan sien ons jou Saterdag!”lui hy af.

“Hoe is ek as ek straight is?” vra ek vir Alyn.

“Jy’s reguit en loop nie draaie nie. Hou baie van mooi meisies.”

Hy kry ‘n effense blos asof hy lieg, maar ek glo hom maar.

***

Ek het met Tannie Mentz gereël dat ek saam met ‘n vriend gaan uitkamp en Saterdag nie tuis sal wees nie en eers Sondag sal terugkom. ‘n Partytjie en drank en wie weet wat nog kon ek nie ‘n kans vat om losieshuis toe te gaan nie.

Saterdagaand, om en by agtuur, lui ons die voordeurklokkie by díe Nonnie. Ek het ‘n noupassende paar Jeans aan en ‘n pofmouhemp met groot blomme wat Alyn uit sy hangkas gehaal het en aangedring het ek moet aantrek. Polsende musiek met diep bas dromme en loeiende kitare kan agter die deur gehoor word.

“Nonnie!” roep Alyn en omhels haar met ‘n stewige druk toe ‘n vrou die deur oopmaak.

“Long time no see!” lag hy.

“Dit bijn jou skuld, pootsie!” druk sy hom terug en soen hom op sy wang.

Sy’s heelwat ouer as wat ek verwag het, maar baie aantreklik. Sy’t ‘n diep boergondiese-kleur bloes aan wat styf span oor twee ferm borste.‘n Klinknael kortbroek wat seker ook nie stywer kan sit nie, om haar breë-erige heupe. Kaalvoet met tone gelak dieselfde kleur as haar bloes … en haar lippe! Kort koperkleurige hare kort geknip in haar nek. Langerige neus maar twee groot, helder blou oë.

“En hierdie leuke jonge?” vra sy terwyl sy ‘n hand na my uitsteek.

“Nonnie, meet Wille, a friend … en Wille dis nou Nonnie!” stel Alyn ons voor. Haar oë kyk my deur asof ek ‘n item op ‘n Wimpy spyskaart is en haar hand druk my palm, warm.

“Kom in julle die ander paar mense is al hier,” staan sy eenkant toe dat ons kan binne gaan. Ek ruik Perversion parfuum by haar wat my een suster ook altyd gebruik het en sy was ‘n rooikop.

Nonnie se woonstel is ‘n eenmankamerwoning, kleiner as Alyn s’n. Een groot vertrek met ‘n kombuis en badkamer daarby. Dis egter semi-donker, want daar is net kerse wat op strategiese plekke brand. In die middel skud-dans drie pare saam met die luide musiek. Daar is ‘n driekwart, netjiese bed in een hoek en daarnaas ‘n tafel waarop verskeie drankbottels en glase staan en bordjies met aarappelskyfies en ander
versnaperinge. Die musiek donder uit luidsprekers van ‘n hi-fi stel teen die ander muur met stoele weerskante daarvan.

Nonnie gryp my hand en ons sluit aan by die ander in die middel van die vloer. “Van waar bijn jy en waar werk jy?” vra sy met ‘n stem wat sy moet lig oor die musiek.

“Ek bly oorkant die straat in die losieshuis en werk in die stad as ‘n ouditeursklerk” roep ek terug.

Die Beach boys het klaar gesing en Glen Campbell begin neurie met Country Home.

Nonnie gryp my om my middel en met haar lyf styf teen myne rus sy haar hoof op my bors. Ons skuifel stadig en ek sien twee paartjies het eers lafenis gaan soek by die dranktafel. Ek sien ook vir Alyn daar staan in diep gesprek met ‘n lang, maer ou met brilletjies en hare tot op sy skouers.

Nonnie se kop kom net tot onder my ken en sy vryf met een hand oor my bors langs haar wang. “Het jy ‘n ‘girlfriend’ Wille,” vra sy.

“Laas jaar op skool, nou kyk ek maar net dinge deur,” antwoord ek in haar hare. “Hoekom vra jy?”

Sy vryf haar ander hand op en af oor my rug en vat dan my een boud vas en druk my lyf nog stywer teen hare.

“Jy’t so ‘n mooi gesig ek sal graag jou lyf ook wil sien,” kyk sy nou op na my en die voorste hand trek my hoof af na haar vol lippe wat nat blink in die kerslig. Wanneer haar tong soekend speel met my tong voel ek hoe ek ‘n horing begin kry. Ek wil my lyf bietjie wegtrek van hare, want ek voel skielik skaam, maar haar hand op my boud dwing my nog meer teen haar vas. Ek voel my, nou erekte, voël teen haar maag
vasdruk.

“Ons sal moet wag tot almal gewaai het, loverboy,” lag sy en druk met een hand my penis oor my broek. “Kom ons gaan soek ‘n dop.”

***

Toe die laaste paartjie gegroet het, staan nog net Alyn en die John Lennon brilletjies by die tafel, baie na aan mekaar. Ek sit op die bed waar ek en Nonnie tussen dansies gaan sit het en sy my toegelaat het om aan haar tieties te vat en self my hand hoog op teen haar been te skuif wanneer ons mekaar hartstogtelik soen.

Sy kom terug van die voordeur en staan met haar onderlyf styf teen my skouers waar ek sit terwyl sy oor my hare streel.

Sy kyk vir Alyn-hulle. “Nou ja so kom ‘n party ook tot einde,” sê sy.

Ek ruik ‘n musk reuk saam met die Perversion waar haar heupe naby my hoof is.

Alyn se oë kyk ‘n oomblik in hare en hy sit sy glas neer.

“Wille dan moet ons seker ook maar waai? Ek neem aan jy slaap daar by my plek?”

Nonnie se hand gaan agter om my nek met ‘n drukkie: “Wille kan sommer hier slaap dan kan Gerald daar by jou nesskop, want hy kom van Aberton af en dis ‘n entjie as jy nog ‘n paar doppe ook in het”

John Lennon skuif sy brilletjies hoër op oor sy groot neus en gee ‘n skaapagtige grinnik. Laggend is hulle by die deur uit en ek staan in die middel van die vloer. Nonnie sluit en sit die skuiwer op by die deur en draai dan om na my toe. Sy lek liggies oor haar lippe met ‘n voorvinger wat in haar mond ingaan.

“Uiteindelik is ons alleen,” sê sy sag en trek die bloes oor haar skouers uit. Sy’t nie ‘n bra aan nie en haar bruin, dik tepels staan regop teen die melkwit borste. Sy kom stadig aangestap na my terwyl haar hande die denimbroekie losmaak. Ek pluk my geblomde hemp ook naarstigtelik uit en gooi dit een kant toe. My asem jaag. Net wanneer ek my broek losmaak is sy by my en sit haar arms om my nek en druk die pragtige boorpunte van haar tieties in my bors in. My arms gaan om haar naakte, sagte bo-lyf en ek kry
hoendervleis van lekker. Ek soen haar mond weer met vurige passie en ek voel hoe sy my broek los het en dit afskuif oor my boude.

My broek sit so styf dat Nonnie moet buk en dit met haar hande oor my knieë en kuite moet aftrek tot by my voete. Ek stap uit die broek uit en sien hoe Nonnie stadig teen my bene weer begin regop kom terwyl sy met haar vingers oral oor my vel, die waai van my knieë, my boude vat-vat beweginkies maak. Haar tong het ook nat geterg teen my skene op tot oor my bo-bene. My asemhaling versnel : ‘hierdie vrou maak my mal.’

Haar voorkop skuif teen my balsak vas, want my ereksie smeek nou vir aandag en dan daaroor en sy kyk op na my met haar blou poele.

“Kom ons sien watse lekker lul bijn in deze onderbroekje,” glimlag sy op na my terwyl haar vingers by my boude inhaak in my onderbroek en dit begin aftrek. Ek vryf met my een hand krulle weg uit haar oë.
Die onderbroek haak vas onder my boude want dit kom nie aan die bokant oor my ereksie wat soos ‘n vlagpaal vorentoe uitstaan in die broekie. Nonnie sit haar ander hand by en die onderbroek verlos my
voël met ‘n wip wanneer sy dit dan daaroor afkry.

“Verdomp!”ruk sy haar kop effe terug.

“Julle boere hier in Afrika dra gevaarlike goedere in deze broekies!” skaterlag sy. Maar dan onvou haar een hand om my skag en sy trek die voorvel terug. Haar tong lek paar keer oor haar lippe en dan druk sy my perskop vol in haar mond in!

Bomme van genot bars in my hoof. Kartetse van lus wat oor my hele lyf uitskiet. My oë is vir ‘n oomblik toegeknyp met my hoof agteroor maar ek buk vinnig af en trek Nonnie se liggaam, onder haar oksels op dat sy weer regop staan. Spoeg sypel by een mondhoek uit wat sy vinnig terugslurp.

“W-wat’s dit nou, Wille?” vra sy saggies en hees.

Die groot blou oë soek ‘n antwoord in my gesig. Haar pragtige borste hyg vinnig op en af.

“Ek wil nou naai, ek’s bang ek verloor beheer oor myself,” sê ek en stoot haar tot by die bed en laat haar daar op haar rug val dat die matras eintlik wip.

Ek buig af, maak die klein denimpie heeltemal los by die ritssluiter en ruk die broekie af oor haar dye met merkbare bewende vingers. Haar oë is soos pierings, maar sy druk haar kant pênties af dat dit ook afgaan en lig haar boude. Ek pluk altwee broekies af oor haar voete in die lug. Ek druk haar bene oop en huiwer ‘n oomblik toe ek haar kaalgeskeerde koek sien.

Fôk! Ek het laas so’n skoon koekie sonder hare gesien toe ek my sussies, toe hulle nog klein was, afgeloer het in die badkamer!

Dan gryp ek egter my kloppende genotstok in een hand en met een slag stoot ek dit tussen daai lippies, diep in haar op.

Nonnie gee ‘n gil: “Godsverdommen, Wille … jou lul is darem sèèr dik!” Maar sy druk hard terug soos wat ons lywe in galop gaan. Haar vingernaels het intussen in my skouers ingegrawe.

Ek is in ‘n halwe beswymde toestand, want dis die eerste keer in my lewe wat my penis in ‘n vrou se gladnatte, geriffelde, noupassende poeskanaal in en uit beweeg. Omdat ek die lekker daarvan nog nie ervaar het voel ek skielik net hoe my kom opstoot in my voël en ek skiet straal na straal, amper onophoudelik, in Nonnie in. Ek’t nog nooit so baie geskiet as ek draadtrek nie!

Wanneer dit voel asof die laaste druppel kom uit is begin my penis verslap, maar dis asof Nonnie nog desperaat harder en vinniger teen my bekken stamp. My slap piel gly uit haar poes uit, maar sy stamp nog in die lug.

Ek rol van haar lyf af op my rug langs haar.

“Bliksem, dit was ongelooflik lekker,” sê ek en vee sweet van my voorkop af.

3 thoughts on “Ommekeer (2)

  • Adrian

    Wow dit klink ongelooflik lekker en sal graag die Hollander wil ontmoet

    Reply
  • Bliksem Will waars deel 2— ek wil nog van dit sien asb asb

    Reply
  • Jan Pielewiet

    Ai Will, hierdie indruk en kom is meeste jong mans se eerste naai probleem. Hoop die Hollander leer jou mooi met die tweede rondte

    Reply

Leave a Reply to Jan Pielewiet Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)