Om te be(sny) of ’n lyn te sny
deur Geriatrix
Sit ons nou die aand rustig en mediteer oor die betekenis van die lewe; die groepie bestaan uit die normale spul plus die Hippie met die kewer. Nou dat ek so daaroor dink en dit ook met hom bespreek het, het ek hippie liewer met ‘n kleinletter as ‘n hoofletter gespel. ‘n Man wat nie meer sy kuif in ‘n eendstert kan kam nie omdat hy eerstens nie soveel hare oor het nie en tweedens omdat Brylcream al lankal van die mark af is, lyk darem regtig sleg as hy nog soos ‘n hippie probeer aantrek.
In elk geval, hy is terug van sy sessie by die koshuis vir senior burgers in die platteland en wil nou
weer sy normale lewe voer. Vra die dames hom uit oor hoe dit gegaan het toe hy met sy kewer en die bakmatras op die klein dorpie aangekom het. Volgens hom sommer baie goed, want hy het nog nooit in sy hele lewe soveel aanbiedinge gehad om te spyker nie – hy moes ‘n rotasiestelsel gebruik om almal te akkommodeer en aan die begin was dit nogal pret om sommer twee of drie dames in die kewer te laai, dam toe te ry, die matras op die bak staan te maak en dan hulle op die kewer se bak te spyker. Van hulle het bietjie gesukkel om op die bak te kom, maar sommer gou het iemand ‘n trapleertjie geprakseer en dit
het ook elke keer saam gery toe dam toe.
Hy sê hy het toe onthou van ‘n gesegde uit die jeug van sy hippiedae – ‘the best ones are those over
fifty, they do not yell, they do not tell, they do not swell and they are grateful as hell!’ Hy sê toe ook
dat na so ‘n ruk het hy begin moeg word om so in die oude doos te naai en hy het regtig begin verlang na ‘n stywer dosie, maar daar is nie sommer sulke goed op die platteland nie! Wat hom ook gevang het, is die reuk van melksalf – hy het ook besef dat sommige van die ouer dames se smering nie so goed is nie en hy het ‘n blikkie KY jellie by die plaaslike Chinees gekoop, maar die dames wou nie daaraan byt nie. Van die deelnemers het lanklaas iets deur die gleuf gehad en dan het hulle maar die blikkie melksalf saamgebring; hulle ken en is gewoond aan melksalf en hulle mans het dit al die jare gebruik.
Die ander ding wat hom vreeslik gehinder het, was die hangpramme. Hy was glo nog altyd ‘n
pramman en die feit dat die bene amper soos die sinkplaatpaaie van die omgewing gelyk het, het
hom nie veel gepla nie, maar daardie hangende pramme wat soos ‘n ghoen in ‘n twaksak rondswaai
was later net te veel vir hom en hy moes terugkom groot dorp toe.
Soos julle weet, is die dames in die groep nie meer piepkuikens nie, maar elkeen van hulle se figuur is
nog die moeite werd en sommer gou het een van hulle haar bloes los en die bra af om vir die hippie
te wys wat hy al die tyd gemis het. Nog voor jy mes kan sê, is die ou op haar en voel, suig en speel
met die pragtige pramme hier voor hom. Hy weeg hulle, vergelyk die een met die ander, trek hulle
en begin die punt regop laat staan. Ons sit maar ek kyk hoe die hippie homself geniet – die groep is
immers daar vir genot.
Na ‘n ruk begin die ou besef dat onse meisie darem ook meer as net pragtige borste is en hy begin met haar hare speel, hou dan die hare voor die pram, loer vir die puntjie tussen die hare deur en dan weer heeltemal oop. Sy speel ook saam en later is die hippie se hemp ook oopgeknoop – die twee kuier lekker en ons sit vir hulle en kyk en lewer dan sommer ook kommentaar.
Dit moet seker die lang verblyf op die platteland gewees het, want toe sonder enige waarskuwing het hy haar langbroek en die onderbroekie ook sommer saam af tot op haar voete. Die gesig van ‘n jonger stywe dosie wat van nature gesmeer word en nie melksalf nodig het nie is vir hom net een te veel en daar trek sy broeke! Hier staan die hippie poedelkaal voor ons met ‘n meneer wat amper sy naam van groot voël gestand doen – die hippie beweer sy roepnaam in die hippiegroep was ‘groot voël.’ Hy is effens groter as ons en die dames kyk almal met belangstelling na wat nou vertoon word.
Ek kan nie onthou wie dit was wat die opmerking gemaak het nie, maar meteens sê een: “Maar hy is
dan besny!”
Die manne van my geslag is byna sonder uitsondering nie in ‘n hospitaal gebore nie en daarom was daar nie mediese kundiges teenwoordig nie; meeste van ons het nog die hele voorvel waarmee ons gebore is en die dames ken ons ook so. Die enigste ouens wat onder die mes deurgeloop het, was die Joodjies en hulle was maar min so ons het nie regtig geweet hoe die besnede manne lyk nie.
Die hippie wat op die punt gestaan het om sy groot voël in die wagtende grot in te stoot, kyk meteens gesteurd op en met dié lyk dit soos ‘n band wat bars, daardie groot voël verander voor al die toeskouers in ‘n gewone ou pieletjie wat skaam-skaam afkyk grond toe en geen tekens van styfheid vertoon nie.
“Julle bliksems! Ek was net reg vir ‘n lekker naai en nou kom julle alles bederf! Ek gaan nou weer sukkel om die ou regop te kry, want op my ouderdom is so ‘n skielike afblaas ernstig.”
Almal simpatiseer en van die ander dames bied ook aan om hom weer paraat te kry, maar dinge wil nie
werk nie. Toe sit ons maar almal poedelkaal en begin praat oor wat nou alles kan verkeerd gaan.
Toe kom die storie uit: In die koshuis vir senior burgers kry die mense ook maar by geleentheid lus en dan probeer hulle spyker; sommige net vir die pret en ander is meer konserwatief – gemeenskap van die vlees mag slegs binne die huwelik plaasvind (ek het mos gesê dit is senior burgers wat hier woon!) en daar sal geen seks wees voor hulle nie getroud is nie. So gebeur dit toe dat ‘n wewenaar sy intrek in die koshuis neem en kort voor lank is daar ‘n weduwee wat baie aandag aan hom skenk. Eers net saam aan die etenstafel sit, later ook na ete op die sonstoep en so gaan dit aan. Omdat hulle nie meer so jonk is nie, kan hulle nie te lank wag nie en na twee weke maak hulle bekend dat hulle nou verloof is en oor ‘n week gaan trou.
Omdat hulle nou verloof is, is hulle meer openlik met hulle gekafoefel en een middag het hulle agter die groot varing op die sonstoep gaan sit. Op een of ander manier het sy haar hand in sy broek gekry en met sy voël gespeel – wonder bo wonder het hy darem amper regop gestaan en toe sien sy dit: Die donder is nie besny nie en het nog sy voorvel! Net daar maak sy alles toe, storm die gang af en verkondig luidkeels dat die verlowing en die troue af is.
Dié wat reeds vir die groot fees begin voorberei het, probeer paai en uitvind wat dan aan die gang is. Toe kom iemand agter die kap van die byl – die weduwee se man se ouers het die voorskrifte van die Bybel baie streng nagevolg en hy is op die agste dag besny (glo een van die plaaslike boere wat die takie verrig het). Volgens hom was ‘n man wat nie besny is nie onheilig en ek weet nie wat alles nie en mag so ‘n man glad nie met ‘n vrou gemeenskap hê nie. In haar ouderdom is hier nou so ‘n onheilge man wat haar wil verlei en sy sal dit nooit toelaat nie. Sy is nou in oneer gebring en ek weet nie wat alles nie. Daar is net een uitweg – sy sal haar nou in die huwelik moet begewe, maar met die dat die man nie besny is nie, weet sy nie wat om te doen nie.
Die ou het glo via die matrone navraag gedoen oor wat hom te doen staan. Ons plattelandse dorpie het nie ‘n dokter nie en die matrone reël toe dat een van die dokters op sy rondtes die ou te woord staan. Nie een weet wat tydens die gesprek plaasgevind het nie, maar die dokter het blykbaar vir die oom gesê dat hoewel dit nie vreeslik pynlik is nie mens tog vir ‘n week of wat sukkel met die kop wat baie sensitief is en die rofie wat in die onderbroek vashaak en dat jy ook moeilik pis – dit is veral ‘n probleem as jy met die klier sukkel. Na oorweging besluit hy dat die weduwee se erfporsie darem nie al die moeite werd is nie en hy trek weg na ‘n ander dorp.
Dis is juis gedurende die tyd dat die hippie so bedrywig is en onvermydelik word die weduwee in kennis gestel dat hier wel ‘n geskikte besnede man is – die hippie. Die hippie weet van geen sout of water nie, maar meteens word hy by byna elke geleentheid betrek en hy raak naderhand ongemaklik. Een van die manne vertel hom van die weduwee se penarie, vra hom of dit waar is dat hy besny is en nog meer. Hy bewys toe dat hy wel sy voorvel kwyt is en die boodskapper stap weg. Na so ‘n uur of wat kom ‘n afvaardiging hom sien. Die weduwee is in oneer gebring en sy moet nou met ‘n besnede man trou om haar eer te reg – sal Saterdag hom pas?
Van die plaaslike inwoners wat my die storie vertel het, sê dat nog nooit in die geskiedenis van die dorp iemand so vinnig met ‘n Volkswagen by die dorp uit is nie! Die verkeersman wat onder die boom sit en slaap het, sweer hoog en laag dat dit nie ‘n kar was wat daar verby is nie, maar ‘n spuitvliegtuig.
Nou wil die dames by mekaar weet hoe dit voel as ‘n man met ‘n voorvel en een sonder ‘n voorvel jou naai? Kan jy die verskil voel? Jong dit is ‘n geGoogle van die ander wêreld, maar daar is geen definitiewe antwoord nie. Die een kundige sê baie beslis kan jy die verskil voel, die ander een sê daar is geen waarneembare verskil nie en so gaan dit aan. Die uitslag is gelykop.
Daar is net een oplossing: plaaslike navorsing en nie navorsing van oorsee nie.
Aangesien ek betrokke is, is die gevoel dat van die dames meer volledig verslag moet doen – hulle sal
dit later doen. Wat volg, is my ervaring van ‘n absoluut wonderlike ervaring – wat begin het as ‘n gewone byeenkoms het ontwikkel tot ‘n sessie wat deurnag geduur het en waar die uitputtende gevolge nog nie uit my gestel is nie. Ek het seker nog minstens twee weke se rus nodig.
Ons is drie mans, Jose, die hippie en ek; van die drie is net een besny so ons moet nog deelnemers kry. Geen probleem nie en binne ‘n paar minute is ons ses manne vir die ses dames. Omdat die dames ons stemme kan herken, besluit ons dat daar niks gesê sal word nie; hulle sal elkeen geblinddoek word en dan slegs hulle hande en ander ledemate gebruik om te bepaal wie dit is wat haar spyker.
Die dame kan enigiets doen wat sy wil om te bepaal wie dit is wie sy voor (of dan in) haar het. Die man moet doen wat sy vra. Almal is reeds sonder klere so ons mors nie veel tyd met voorspel nie. Die dame wat my aan die swingel nader trek, trek sommer dadelik my voorvel terug en begin die kop streel – sy ken my ongelukkig baie goed en weet wat my swak plekke is en kort voor lank het sy met haar bors se punt begin om die blootgestelde kop te manipuleer. Sy noem sommer dadelik my naam en stel voor dat ons nie te veel tyd mors nie; my voël is styf, haar doos is nat en ek kan insit.
Met die insteekslag maak sy ‘n opmerking wat ek al van te vore gehoor het: omdat sy geblinddoek is, is haar sintuiglike waarneming anders as wanneer sy kan sien. Sy verbeel haar dat dit anders as gewoonlik voel as my voël ingly. Sy kan sweer dat sy gewoonlik kan voel as my voorvel begin terugskuif, maar hierdie keer voel sy dit nie en vir haar voel die kop heeltemal anders. Ons spyker, naai en fok dat die biesies bewe en dan neem een van die ander manne oor. Hierdie keer is dit die hippie en die dame bevestig onmiddelik dat die ou wat haar nou spyker beslis nie sy voorvel het nie – sy kan daardie ekstra vel voel en dit is totaal anders as toe ek haar gespyker het.
Na die sessie vergelyk die dames notas en stem saam dat hoewel hulle van ons herken het, dit vir hulle totaal anders gevoel het as wanneer ons sonder enige maskers genaai het. Die gevoel is vir hulle anders, want in plaas van na die voorkoms van die voël te kyk, konsentreer sy op die gevoel wat veroorsaak word. Na hierdie ervaring het ons by geleentheid dikwels maskers gebruik en jong hoewel ons lekker kan te kere gaan, is dit asof ons meer op die fisiese konsentreer.
Nou sit ‘n man met die dilemma – moet jy laat afsny of moet jy die ou stukkie vel los waar hy is? ‘n Ou kan seker die dame in jou lewe se mening vra, maar sê nou net sy beveel dat die outjie waai en later kry jy ‘n maatjie wat die voorvel terug soek? Onvermydelik word daar geGoogle, maar die antwoord bly dieselfde – as hy af is, is hy af en daar is nog nie ‘n chirurg wat vir jou ‘n werkbare voorvel kan prakseer nie.
Laat my dink aan ‘n grappie van lank gelede: Dit werk ongelukkig net in Engels.
The man goes to see a doctor. “Doctor, I want to be castrated.”
“Are you sure, it is a dramatic intervention! Discuss this with your girlfriend.”
Next day he is back. “Spoke to my girlfriend, she agrees it will do wonders for our sex life.”
“OK, just sign this indemnity and we will do the operation tomorrow”
Next day he is admitted to the hospital and later recovers in the ward. He sees the canopy over his
abdomen. “Ah, the operation has been done!” He looks around and sees a man in the bed next to
him also with a canopy over his abdomen.
“Hey mate, what are you in for?”
“I just had a circumcision”.
“Damm, that is the bloody word I have been looking for!”
3 COMMENTS
Lekkerjoernaaltjie, Geriatrix !
Ek moet erken dat ek meer positiewe as negatiewe kommentaar gekry het oor my eie onbesnydenheid….en wat Jack noem is baie waar: draadtrek is lekkerder en meer beheerbaar.
Dankie en Cheers !
Wens ek was nie besny nie. Draadtrek lyk baie lekkerder onbesny
Jack dit lyk nie net lekkerder nie – Dit is.
Ek het die twyfelagtige voorreg om beide van die draad te kon proe. Dit was baie lekkerder voor my “groot snip”.