Meneer

Hoe lank gaan ek lees: 15 minute

deur Ramkat Erasmus

 

Sy kry die sms laat op ‘n Donderdag. Hulle kombuis maak weer oop. Alles is ontsmet en hulle is reg om weer te begin. Sy trek die volgende oggend na ‘n vinnige stort iets gemakliks aan.  Sy trek ‘n borsel deur haar kort hare, sit bietjie maskara en lipstifie aan en klim in haar kar.

By die werk aangekom sit sy haar masker aan, haal haar handsak uit die kattebak uit en stap met lang hale na die ingang toe.

Sy stap in die gang af en draai by die kleedkamer in. Sy sluit die slot van haar sluitkassie oop en sit haar handsak op die boonste rakkie. Dan loop sy na die rak waar die uniforms, skoon en onsmet, hang. Sy kry haar hanger en gaan terug na die sluitkassie toe.

Natalia kom in net soos sy haar sjefbaadjie begin toeknoop. Natalia se lang swart hare is iewers in die grendelperiode kort, kort afgesny.

“Ja, ja, ek weet dit lyk poes. Dit is wat jy kry as jy jou hare self probeer sny,” brom Natalia.

“Ek dink dit pas jou,” probeer sy troos.

“Ag kak man, Rika, dit lyk poes!”

Natalia trek haar broek uit en knoop dan haar hemp oop – soos gewoonlik dra sy nie onderklere nie. Sy loop poedelnakend na die klererak toe en haal haar hanger af.

Terug by haar sluitkassie trek sy ‘n t-hemp oor haar pragtige ferm borste aan. Dan die sjefbaadjie en laastens die sjefbroek.

“Kon jy darem iemand naai tydens lockdown?” vra Natalia doodluiters.

“Uhmm, nee …”

“Fok, ja. Dit was rof. Ek het twee vibrators opgebruik. Moes naderhand my elektriese tandeborsel inspan. Dis nogal lekker as jy verstaan hoe …”

En met die trek Natalia die hoedjie oor haar kort hare en sit die deursigte gesigmasker oor haar kop, en stap doodluiters uit.

Dit voel vir Rika asof haar bene gaan ingee. Hoe raak mens so gemaklik met jou seksualiteit dat jy so oop en bloot daaroor kan praat, sonder enige skaamte.

Sy ruk haarself reg, vou haar hare onder haar kappie in en na die gesigmasker gemaklik gemaak is loop sy agter Natalia aan.

Onder in die gang staan Meneer met arms gevou en wag. As Natalia by hom kom, wys hy sy moet eers na die raadsaal toe gaan. Rika volg en groet vriendelik. Meneer knik net sy kop.

Die raadsaal loop stadig vol en dan kom Meneer in. Hy trek die deur agterhom toe en loop na die podium toe. As hy opkyk word almal stil.

Hy begin deur te sê dat dinge nie goed lyk nie. Besigheid is dood, maar hulle gaan in die korttermyn niemand afbetaal nie. Hy gaan egter vra dat almal ‘n dertig persent sny in hulle salarisse vat. Dis of dit, of niemand gaan geld kry nie. Daar is ‘n beroering onder hulle, maar niemand sê iets nie. Meneer sê hy gaan hulle kans gee om te dink en as enigiemnd nie die aanbod aanvaar nie, sal hy hulle na HR toe vat waar hulle hulle bedanking kan indien.

“Dis nou ‘n poes move,” sê Natalia saggies. “Wat gaan jy doen?”

Rika skud haar kop. “Ek dink nie ek het veel van ‘n keuse nie. As hulle begin om mense af te betaal is ek eerste uit. Ek is die kortste hier.”

“Ja, fok. Jy’s reg. Ek behoort darem veilig te wees. Ek is al deel van die meubels in die fokken plek.”

‘n Paar mense staan op en loop uit. Maar meestal bly mense net sit met bekommerde trekke op hul gesigte.

Meneer kom weer in en vra of daar nog iemand is, maar niemand verder loop uit nie. Hy bedank almal en sê hulle kan maar begin.

Rika en Natalia loop na hulle onderskeie werkstasies toe en kyk na die opdragte wat vir elkeen opgeplak is.

“Frikkedelle! Fokken frikkedelle! Ek haat frikkedelle,” kreun Natalia. Rika glimlag. Haar taak is toebroodjies.

“Ons kan ruil as jy wil”

“Enigste ding om te maak wat kakker is as fikkedelle is komkommertoebroodjies.”

Hulle stap na die ruim koelkamers toe en begin hulle waentjies laai. Dan stap hulle terug en die werk begin.

Meneer het die spysenieringsbesigheid by sy pa geërf en op sestien al in die kombuise begin werk. Nou, op amper veertig loop hy die gevaar om alles te verloor. Rika se hart gaan uit na hom as sy hom sien inkom. Hy loop van werkstasie na werkstasie, gesels met elkeen, wys foutjies uit en beweeg dan aan.

By Natalia se werkstasie gee hy haar ‘n druk en sê dankie dat sy besluit het om te bly. Natalia lag en sê as sy geweet het sy gaan heeldag staan en frikkedelle maak het sy haar goed gevat en geloop. Hulle lag en dan staan Meneer langs Rika. Hy groet haar op die naam en sy bloos. Hy sê haar toebroodjies lyk soos klein kunswerkies en hy vat terstond een en druk dit in sy mond. Hy kou en sluk en dan knipoog hy vir haar.

“Ek was reg. Dit is ‘n kunswerk …” Hy vat aan haar skouer en loop aan. Rika voel hoe sy vuurwarm bloos en Natalia lag saggies langs haar.

“Jy weet hy’s getroud, né?” sê sy saggies.

“Ag man… Hy’s net ‘n nice man, dis al.”

“Ek vermoed die nice man, wat getroud is by the way, krap jou hormone om.“ Natalia lag weer saggies.

Rika voel hoe die blos weer teen haar wange opstoot. Sy laat sak haar kop en tel ‘n vars komkommer op.

“En onmiddelik gryp sy na ‘n komkommer … Dames en here, ons nimlike Rika dink aan die Meneer se meneer en sy tel ‘n komkommer op! Wat sê dit vir julle?” sê Natalia in ‘n omroeperstem.

Rika sit die komkommer neer en loop toilet toe. Sy haal die masker af en spoel haar gesig af met koue water. Sy onthou die droom wat sy gehad het oor haar en Meneer. Sy het wakker geword met ‘n kloppende hart en ‘n sopnat gevoel tussen haar bene. Haar seksuele onderving is maar karig. Servasie op skool wat sy vuurwarm gevry het en wat haar deur haar broekie gevryf het tot sy kom. Bietjie masturbasie na sekere liefdesromans. Baie fantasië oor mans en tot haar skok een of twee keer oor meer as een man en ook oor ‘n paar vroue.

Op kookskool het sy geluister na die ander meisies se gesprekke en agtergekom dat sy eintlik heel normaal is. Sy het laataand op die internet gesoek na onderwerpe wat te doen het met seks en fantasieë. En besluit daar is niks met haar fout nie. Haar gedagtes tydens masturbasie het vrye vlug geneem en sy het verskillende maniere ontdek om haarself plesier te gee. Maar sy kon nooit die moed bymekaar skraap om na ‘n winkel toe te gaan om ‘n speelding te koop nie. En die katalogusse op die internet het haar meer bang gemaak as opgewerk.

Haar gunsteling fantasie was dat sy seks het met ‘n man en ‘n vrou tegelyk. Sy het met een van haar medestudente begin uitgaan en een aand met ‘n redelike gesukkel seks met hom gehad. Sy penis was heel klein en sy het nie veel gevoel toe hy dit in haar indruk nie. Hy het ook net so ‘n keer of twee vorentoe en agtertoe beweeg en toe gekreun en uitgetrek. Hulle volgende paar sessies was meer suksesvol, maar hy het nooit lank genoeg aandag aan haar gegee om haar tot orgasme te bring En sy was verlig toe hy vir haar sê dat hy nie meer met haar wil uitgaan nie.

Sy droog haar gesig af en sit weer die masker aan. Dan loop sy terug na haar werkstasie toe. Natalia is nêrens te sien nie. Sy tel die komkommer op en begin dit behendig skil. Sy dink skielik dat as Meneer se meneer so groot soos die komkommer is gaan hulle regtig sukkel om dit in haar in te kry. Sy sukkel om aan haar vagina te dink as enigiets anders as “in haar.” Ander meisies praat oor hulle koekies, of iets anders, maar sy dink altyd daaraan net as ‘in haar.”

Natalia kom terug en lag as sy sien hoe Rika die komkommer op en af teen die mandolien laat gly om dit in dun skyfies te sny.

“Maggies, vir so ‘n onskuldige meisie soos jy, is jy nogal behendig met Meneer se meneer …”

“Bly stil Natalia. Netnou hoor iemand jou …”

Natalia lag. Dan word se skielik ernstig.

“Ek het ‘n aanbod vir jou. My garden flat. Die mense by wie ek huur het my nou net gebel en gesê hulle wil hulle ma of ouma of iemand daar inskuif, en hoe gou kan ek ontruim.”

“Nee!” sê Rika. “Wat gaan jy doen?”

“Ek het gedink. Hoekom kry ek en jy nie ‘n plek saam nie. As ons saam vir ‘n plek betaal gaan dit ons elkeen minder kos en ons gaan spaar op elektrisiteit en kos en drank, en so.”

Rika se instink is om dadelik te weier, maar dan begin dit vir haar sin maak.

“Wel,” sê sy, “ek het ‘n tweeslaapkamerplek. Hoekom trek jy nie tot tyd en wyl by my in nie?”

“Klink na ’n plan. As dinge nie uitwerk nie, trek ek net weer uit en jy hou jou plek. Fok. Jy’s slimmer as wat jy lyk.”

Hulle spreek af dat Natalia na werk by haar sal kom draai om na die plek te kyk, en dan gaan hulle voort met hulle dag.

Aan die einde van hulle skof stap hulle uit en groet Meneer wat by die uitgang staan en vir elkeen ‘n bemoedigende woord gee.

Rika bloos weer as Meneer iets sê oor haar toebroodjies. En Natalia vra hoekom hy nooit iets sê oor haar kos nie. Hy lag en sê hy wil haar nie ‘n groot kop gee nie.

Rika verduidelik vir Natalia waar sy bly en klim in haar kar.

Twintig minute na sy by die huis gekom het, klop Natalia en sy maak oop. Natalia het ander klere gaan aantrek en sy het twee bottels wyn saamgebring. Rika sit die een bottel in die yskas en maak die ander een oop. Sy skink terwyl Natalia deur die woonstel dwaal.

Natalia kom in die gang af met ‘n boek in haar hand. Rika het ‘n boekrak in die spaarkamer en Natalia moes dit raakgesien het. Sy druk die boek agter haar rug in en kyk met ’n skewe glimlag na Rika.

“Ek hou van daai kamer, maar ek weet nie of ek al my goed daar gaan inkry nie.”

“Ek het ‘n garage en ons kan reël vir ‘n afdak.”

“Ok,” glimlag Natalia, “As jy oraait is daarmee, sal ek graag sommer more trek. Ek sal my landlord se bakkie kan leen en my broer en sy boyfriend sal seker kan help dra.”

“Great,” sê Rika en hou die glas wyn vir haar nuwe kamermaat uit.

Natalia vat dit en gaan sit op die bank. Sy haal die boek agter haar rug uit en sit dit op haar skoot neer. Rika gaan sit oorkant haar en Natalia tel die boek op.

“Kom ons praat oor hierdie interessante boek …. My Secret Garden? Regtig? Of gaan jy vir my sê dis nie joune nie?”

Rika bloos weer sê: “Dit is myne”

“Hmm,” glimlag Natalia. “Women’s sexual fantasies, by Nancy Friday!”

Voor sy kan aangaan sê Rika: “Ek het die ding gekoop, want ek het snaakse drome begin kry.”

“Snaakse drome? Waaroor?”

“Seks.” Rika kyk weg en dink dis tipies van Natalia om die een ding wat sy nie moes sien nie wel te sien.

“Hmmm,” sê Natalia weer en begin deur die boek blaai. Sy lees ‘n bietjie, blaai dan verder en lees weer iets. Dan gebeur dit waarvoor Rika bang was, Natalia kom op die hoofstuk af wat Rika weer en weer en weer gelees het. Sy selfs nota’s op party plekke gemaak.

“Threesomes, foursomes, moresomes …” Sy lees van Rika se nota’s en maak dan die boek toe. Sy sit die boek op ‘n koffietafeltjie neer en vat ‘n sluk van haar wyn.

“Het jy al?” vra sy ongeërg.

“Nee! Nooit!” kreun Rika dit uit.

“Wil jy?”

“Ek weet nie.”

Natalia vat weer ‘n sluk. “Ek spot nie met jou nie. Dis ‘n ernstige vraag. En mens hoef dit nie te doen net omdat dit ‘n fantasy is nie. Vra my ek weet. Ek het eenkeer te veel daai foutjie gemaak …”

“Hoe bedoel jy?” vra Rika, verbaas oor Natalia se skielike eerlikheid.

“’n Fantasy moet maar partykeer ‘n fantasy bly. Ek het al ge-threesome. Selfs al ge-foursome. Maar my man kon dit nie handle nie en hy het verlief geraak op die ander girl. Fokkop of note. Anyway. My een fantasy was om deur twee groot mans genaai te word …”

Rika kyk weg. Daai een het sy ook al gedroom.

“Maar in my fantasy moes hulle my vasbind en rof naai. Twee groot rugbyspeler tipes en arme ek. Ek kon nie ophou om daaraan te dink nie. Toe besluit ek om iets daaraan te doen.” Weer vat sy ‘n sluk.

“Kan ek nog kry asseblief?” Rika vat die glas en gaan maak dit vol. Sy sit ‘n ysblokkie in en bring dit vir Natalia.

“Dankie”. Natalia maak keel skoon. “Ek is na ‘n klub toe. Dit het my weke gevat, maar ek het uiteindelik die twee ouens in my visier gehad.”

“Watse klub was dit?” vra Rika.

“BDSM. Weet jy wat dit is?”

Rika knik.

“Anyway. By sulke klubs is streng reëls. Nee beteken nee en ‘n mens gebruik veiligheidswoorde sodat jy die ding kan stop as dit te ver begin gaan.”

Rika is verbaas om te sien dat Natalia se oë vol trane is.

“Ek het vir hulle verduidelik wat ek wil hê. Hulle was happy to oblige en ons het afspreek om mekaar weer by die klub te ontmoet. Op die groot aand het ons ‘n kamer gekry en eers bietjie oor en weer gevry. Ons het die plan van aksie besluit. Veiligheidswoorde vasgemaak, en toe begin. Hulle het my eers so ‘n bietjie in die klub rondgejaag. Dit was grootmens wegkruipertjie. Toe laat ek hulle my kry en hulle gryp my toe en dra my na die kamer toe. Niemand het gedink iets is verkeerd nie, want ek het gelag en hulle ook. Maar toe ons in die kamer kamer kom het dinge lelik begin skeef loop. Ek was veronderstel om te smeek dat hulle my nie moet seermaak nie en dan aanbied om hulle blowjobs te gee. Wel. Die een ou het my geklap, op die bed neergegooi en my klere begin afskeur. Ek het probeer om saam te speel, maar toe raak dit rerig rof. Ek het my veiligheidswoord ‘n paar keer geskree, maar hulle het dit net ignoreer. En toe plak hulle my mond toe. Hulle het my so op my kniëe laat sit en my toe vooroor gebuig en my so vasgemaak. Die een ding wat ek gevra het hulle nie moet doen nie was om anal op my te doen. Dis die een ding wat hulle wel gedoen het. Hulle het beurte gemaak…”

Die trane loop nou vrylik oor Natalia se wange.

“Weer en weer en weer. Ek kon vir dae nie ordentlik loop nie. Om toilet toe te gaan was ‘n marteling. Die polisie het gesê hulle kan en gaan niks doen nie, want ek het daarvoor gevra. Die klub het hulle verban en dit was dit. So ….”

Sy vat weer ‘n groot sluk wyn en sit terug. Sy vee die trane ergerlik met die agterkant van haar hand af.

“Dis hoekom ek sê jy moet mooi besluit indien jy ‘n fantasy wil uitleef.”

Rika staan op en trek Natalia regop. Sy sit haar arms om haar en hou haar vas.

“Ek is so jammer dat dit met jou gebeur het. Is jy ok?”

“Ja wat.” Natalia stoot haar weg. “Dit het ‘n ruk gevat, maar ek selfs weer anal gedoen EN dit geniet. Mens moet jou monsters maar partykeer konfronteer. Terloops, daar het ‘n pakkie vir my gewag toe ek by die huis kom ….”

Sy krap in haar handsak en haal ‘n fluweelsakkie uit. Sy maak die toutjies oop en haal ‘n voorwerp uit. Rika kyk en kyk, maar is nie seker wat sy sien nie.

State of the art my darling. Dit het ‘n fokken fortuin gekos.” Sy hou dit Rika toe uit. Rika vat dit en kyk met ‘n frons daarna. Dis ‘n komkommeragtige voorwerp, maar aan die een kant is ‘n paar knoppies soos wat mens op ‘n remote kry. Net voor die knoppies so entjie teen die skag op is ‘n knop wat lyk soos ‘n klein pynappletjie en dan loop die skag vir ‘n entjie voor dit in ‘n sampioenvorm eindig. Skielik besef sy met ‘n skok dat dit ‘n seksspeelding is en dat die sampioen aan die voorkant, ‘n man se penis verteenwoordig. Sy laat dit amper val. Dan gee sy dit terug. Sy maak keel skoon.

“Hoe werk dit?” vra sy saggies.

“Dis ‘n strapon, sonder die straps.” Sê Natalia, nou weer haar ou kru self. “Met ‘n gewone strapon… jy weet wat dit is?”

Rika knik.

“Met ‘n gewone strapon het jy straps wat jy om jou lyf vasmaak, en dan sit die dildo soos ‘n piel voor jou. Weet jy waarvoor mens dit gebruik?”

“Ek dink so…”

Natalia lig ‘n wenkbrou en kyk na haar. Rika vat ‘n groot sluk wyn.

“Dis wanneer een vrou ‘n ander vou wil … wil … penetreer?”

“Jy kan maar sê naai. Ons is almal grootmense,” lag Natalia. ”Jy’s reg. Een vrou kan ‘n ander vrou daarmee naai. Maar sy kan dit ook gebruik om ‘n man te peg.”

“Peg?”

“In die hol te naai. Party mans hou daarvan.”

“Nou hoe maak jy die een vas? Hoe hou jy hom aan jou lyf? Of hou jy dit in jou hand?”

“Hang seker af wat jy wil doen, maar as jy dit soos ‘n strapon wil gebruik dan doen jy dit. Jy skakel hom aan op die setting wat jy wil hê …”

Sy druk een van die remoteknoppies en die ding begin saggies vibreer. Sy wys na die pynappelgedeelte.

“Dan druk jy die ding in jou eie koekie in en jy hou hom vas met jou binnespiere. Dan staan die pielgedeelte voor jou uit en jy kan hom dan indruk waar jy wil.”

“Jy moet sterk binnespiere hê om dit te kan inhou … daar binne …”

“Wil jy probeer?” vra Natalia, skielik weer ernstig.

“Ek weet nie”

“Kom hier.”

Rika sluk al haar wyn af en maak die glas weer vol. Sy gooi die laaste bietjie in Natalia se glas. Sy‘t hol kol op haar maag as sy besef wat sy nou gaan doen. Al haar drome en fantasiëe speel voor haar af. Sy sluk weer wyn, sit die glas neer. Dan loop sy stadig tot voor haar vriendin.

Natalia staan op, ‘n skewe glimlaggie om haar mond.

“Moet ek jou uittrek of gaan jy?”

“Ek sal,” sê Rika en begin haar bloes oopknoop. Sy is skielik skaam en jags tegelyk. Skaam oor haar onderklere, haar ou bra, wat al bietjie gehawend begin lyk, wat sy eintlik net werk toe dra. Haar ou-tannie katoenbroek wat sy dra omdat dit gemaklik is by die werk. Sy gooi die bloes eenkant toe en trek die bra vining uit en gooi dit agter die bank in.

Natalia kyk vir haar, haar skewe glimlaggie nou weg. “Jy is pragtig Rika.”

“Ag, is nie, ek is doodgewoon.”

“Doodgewoon stunning, ja.”

Rika knoop haar romp los en laat dit val. Dan pluk sy haar broek af en gooi dit ager die bra aan. Skielik is sy ontsettend skaam, ongemaklik bewus van die vloeistof wat uit haar uitloop.

“Ek veronderstel ek moet ook uittrek,” sê Natalia. En sy trek haar rok ook haar kop. Sy het soos gewoonlik niks onderaan nie.

Rika kyk vir haar. Bewus daarvan dat Natalia, anders as sy, haar skaamhare kort geknip en in ‘n hartjievorm geskeer het. Syself laat dinge maar begaan daar onder en het ‘n redelike welige bos.

Natalia is maer, met spiere. Haar borste styf en ferm, haar bene gespierd. Rika is sagter, voller maar dra geen ekstra vet nie.

Natalia hou die ding na haar toe uit en sy kyk vreesbevange daarna. Dan kyk sy na die pynappel-gedeelte en skakel die ding aan. Hy vibreer saggies en sy kyk vraend na Natalia.

“Is jy nat genoeg om hom in te sit? Of moet ek room kry?”

Rika skud haar kop en beweeg die ding stadig na daar onder. Sy lig haar een been effens. Voel, voel met die pynappelknop en dan gly dit in haar in. Vibrasies rol deur haar. Sy knyp met haar binnespiere en voel skielik ‘n ongelooflike orgasme oor haar rol.

“Fokkit! Jy mors nie tyd nie, né,” sê Natalia. “Is dit gemaklik? Kan jy hom inhou?”

Rika knik bewus daarvan dat sy nou ‘n piel het wat voor haar uitstaan. Natalia kom nader en druk haar lyf teen Rika s’n vas. Sy vroetel met die ding en druk hom tussen haar bene in. Sy hou dit teen haar poesie, tussen haar bo-bene vas.

“Fok dit voel lekker. Hoe voel dit vir jou?”

Rika vertrou nie haar stem nie en knik net haar kop. Dan is sy skielik intens bewus van Natalia se gesig voor haar. Sy beweeg haar kop vorentoe en sit haar lippe op Natalia s’n. Natalia druk haar tong tussen haar lippe deur en dan soen sy haar terug. Rika onthou drome wat sy gehad het van seks met ‘n vrou, maar wat hier gebeur is oneindig beter, sagter, lekkerder. Natalia se tiete teen haar is intens eroties en wanneer sy Natalia se hande op haar boude voel wat haar nader trek kom sy amper weer.

Vir lank staan hulle so, lyf teen lyf, mond teen mond in ‘n innige soen verenig. Dan druk Natalia haar stadig weg en gaan sit op die bank. Sy maak haar bene oop.

“Wil jy my proe?” vra sy.

Rika knik en gaan op haar kniëe. Sy beweeg haar kop stadig vorentoe, ruik die ongelooflike reuk wat uit Natalia uitkom en dan steek sy haar tong uit. Versigtig, versigtig proe sy aan haar vriendin en dan skraap sy haar moed bymekaar en begin lek. Natalia se rug trek krom.

“O fok dis lekker!” sug sy. “Harder …”

Rika doen met Natalia wat sy gedroom het iemand doen met haar. Na ‘n ruk begin Natalia sug: “Ek gaan kom, ek gaan kom … Ah …”

Haar bene bewe en ruk en sy gryp Rika se hare en trek haar kop dieper in haar in.

Na ‘n ruk hou die stuiptrekkings op. Sy laat gaan Rika se kop en fluister. “Kom. Kom naai my nou.”

Rika druk die pynappel dieper in haar in en staan dan op. Sy sit haar hande op die lening van die rugbank en beweeg haar onderlyf vorentoe. Natalia vat haar aan die boude en beweeg die plastiekpiel in haar poesie in. Rika konsentreer om die pynappel binne te hou en beweeg haar heupe stadig vorentoe en agtertoe. Dan kry sy die ritme en begin meer ritmies naai. Natalia help om haar op koers te hou met haar hande op Rika se heupe en hulle albei se asems begin jaag.

“O jissis jy naai my lekker. Hou aan, so, vinniger Rika. Vinniger!”

Die vibrasies, die gevoel van die pynappel in haar en dit wat sy voor haar sien bou op tot sy nie meer kan hou nie en dan spoel ‘n reuse orgasme deur haar. Sy kreun diep in haar keel en druk so diep as wat sy kan in Natalia in. Sy sien Natalia se oë oopsper as sy ook weer kom. Dan gly die pynappel uit haar uit en sy val vorentoe.

Natalia vat die pynappel vas en beweeg die ding nog ‘n paar keer in en uit voor sy weer sidder, die ding uithaal, afsit en eenkant toe gooi. Sy gooi haar arms om Rika en soen haar weer.

“Was dit jou eerste keer saam met ‘n vrou?”

Rika knik.

“Gaan jy dit weer doen?”

Rika knik en glimlag.

“Lus vir nog?”

Weer knik sy. Natalia sak af tussen haar bene en begin haar lek. Vir die eerste keer voel Rika hoe dit voel om ‘n sagte, nat, warm tong daaronder te hê. Haar volgende golf orgasmes is dieper, maar sagter. Dit vibreer deur haar tot in haar kern. Sy kreun, sug, gril en vryf haar hande deur Natalia se sagte kort hare. Natalia suig haar klit in haar mond in en weer verander die manier van kom.

UIteindelikm druk sy Natalia se mond weg.

“Wag, Wag, dis te erg. Eers bietjie rus.’

Natalia glimlag en klim langs haar op die bank. Sy sit haar arms van agter om Rika en so lê hulle lepel tot hulle aan die slaap raak.

As Rika wakker word is Natalia weg. Terleurstelling spoel deur haar. Dan kom Natalia in van die badkamer se kant af. Rika se asem word weggeslaan deur die skoonheid van die ouer vrou se lyf.

“Kry jy koud?”

“Nee.” Sê Rika.

“Mooi. Ek wil jou iets nuuts wys.”

“Wat?”

“Dis my favourite ding om met ‘n ander vrou te doen. Hulle noem dit ‘tribbing‘. Wil jy probeer?”

“Wat is dit?”

“Kom die tannie wys jou …” Natalia glimlag en loop nader aan die bank. “Maak oop jou bene?”

Natalia klim van Rika se voetekant af op die bank en druk haar een been onder Rika se been in. Dan skuif sy nader en nader tot haar poesie teen Rika s’sn raak.

“Nou skuur ons teen mekaar …”

Natalia begin haar heupe heen en weer beweeg en die lekker vloei deur Rika en dan begin sy ook haar heupe beweeg. Die gevoel daar onder teen Natalia se poesie is ongelooflik. Die twee vrouens beweeg vinniger en vinniger. Die sensasie is wild en lekker. Dan begin Rika se orgasme en dit hou aan en aan en aan. Tot sy met gil van die bank afval. Natalia vryf nog ‘n paar keer met haar hand oor haar poesie en dan verstyf sy. Haar oë rol terug in haar kop en sy sidder met ‘n reuse orgasme.

Later gaan klim hulle in Rika se bed en raak in mekaar se arms aan die slaap.

Die volgende oggend sit Natalia haar nuwe speeding terug in sy fluweelsakkie.

“Ek gaan hom ‘n naam gee”

“Wat?” vra Rika.

“Meneer …”

 

 

 

5 thoughts on “Meneer

  • Ek sou nogal baie graag ‘n toeskouer wou gewees het

    Reply
  • Weereens meesterlik Ramkat, maar ek glo nor die twee dames se kaperjolle is klaar nie.

    Reply
  • Die kwaliteit-stempel druk sy afdruk op hierdie storie.
    Knap, Ramkat, soos altyd.

    Reply
  • Baie goed ja! Ek wil regtig weet of daai vibe werk dat my vrou my met so een kan peg

    Reply
  • Brombeer

    Baie goed geskryf en ‘n ongelooflike sexy storie. Hopelik hoor ons meer van die twee se speletjies.

    Reply

Leave a Reply to Hagar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)