Maskers

Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Wille Will

Op pad na sy eie argitekkantoor in Groensig, glimlag Estiaan by homself terwyl die verkeer bietjie ophoop by ‘n verkeerslig wat buite werking is. Hy dink aan Mika se uitnodiging toe hulle gisteraand per selfoon gesels het na hulle bykans ‘n jaar laas kontak gehad het.

Sy is ‘n universiteitsvriendin van ‘n paar jaar terug, maar hulle het nooit bedmaats geword nie. Dit is seldsaam vir Estiaan Naudè, want as hy ge-’kliek’ het met ‘n meisie was die logiese volgende stap om “mekaar intiem te leer ken want dit maak die verhouding soveel meer sinvol.” (Dit is sy aanknopingspunt waarmee hy al menige vroue onder sy lende laat beland het al was hy inderdaad net eintlik meer as normaal jags vir lekker seks!)

Maar hy en Mika het ‘n alliansie gehandhaaf, opgebou uit wedersydse respek vir mekaar se skerp intellek en aweregse humor. Hulle het mekaar se geselskap ontsettend geniet en selfs intieme wedervarings met ander seksmaats met mekaar gedeel. Tog het daar al gedagtes van seks met Mika deur sy brein geflits … dit kan dalk besonders wees!

Estiaan glip die Lexus weer in eersterat wanneer die verkeer begin beweeg en hervat sy mymeringe eers wanneer hy op die hoofweg is.

Mika se voorstel is dat sy ‘n paar vriende van haar wat mekaar nie ken nie, nooi na ‘n fondue-aand by die huis van ‘n kennis wie se huis sy op die oomblik oppas terwyl dié oorsee is. Die verskil is egter dat almal ten volle gemasker is en niemand mekaar kan eien nie. Daarna is dit ‘n potpourri sou jy en iemand kliek en dinge verder wil vat en julle maskers wil verwyder vir mekaar. ”Daar is genoeg slaapkamers!” het sy laggend bygevoeg.

Sy gedagtes herken die geleentheid om ‘n lekker los gelukkie te steek en hy’t Mika belowe hy sal haar skakel vandag indien hy gaan saamspeel. Hy draai die motor in deur die skuifhekke van sy kantoor en parkeer onder die afdak gemerk: ‘Naudé – Direkteur’

Hy skakel die Lexus af en skuif sy selfoon oop bokant die stuurwiel. Hy tik ‘n Whatsapp na Mika om te bevestig, maar versoek tog wat die verwagte kleredrag is vir die aand. Hy luister nog vir die verwagte “twiet-twiet” van die motor se alarmstelsel toe hy die kantore se voordeure oopmaak, toe kom ‘n Whatsapp boodskap reeds deur op sy foon: ‘Ek’s bly jy’t ja gesê, ek gaan uitkyk vir jou. Trek maar aan wat ookal gemaklik is (vir  jou!) Dis jou keuse. Hier is ‘n sekuriteitsman aan diens, 24 uur, dus sal die voordeur oopstaan totdat almal opgedaag het. Ek wil graag so agtuur begin. Die masker is egter die belangrikste.

Estiaan het sesuur lekker gestort, ‘n wit Chino broek van ligte seilstof aangetrek met ‘n bloedrooi Polo kortmou hemp daarby en roomkleurige seilskoene sonder sokkies. Soos gewoonlik dra hy geen onderklere nie. Die dêm goed voel altyd asof dit sy vryheid van denke kortwiek. Hy’t ‘n rubber
masker van ‘Goofy’ wat oor sy hele kop gaan uit een van sy herdenkingstrommels gaan uithaal. Hy glimlag wrang aan die herinneringe toe hy die masker bekom het op ‘n oorsese besoek aan Disneyland so nege maande gelede. Sy metgesel dié besondere aand was ‘n “Minnie Muis” met tiete groter as haar muis-ore! Fok, toe sy later wydsbeen oor sy lende sit en hom ry dat sy asem jaag, begin sy vorentoe leun van lekkerkry en daardie roomwit kanne met die klein pienk tepeltjies klap heen-en-weer deur sy gesig asof sy hom wil wakkerklap omdat hy flou geword het! Die Yankees ken
van naai …

Daar is drie motors reeds geparkeer in die straat by sy aankoms en hy trek met geruste hart agter die laaste een in teen die randsteen en hy sien ‘n sekuriteitsman in uniform aangestap kom met ‘n rubberknuppel wat hy agter sy rug teen sy boude laat wip.Hy draai die Lexus se binne-spieëltjie na sy gesig terwyl hy die Goofy-masker oor sy kop trek. Hy wikkel dit tot dit gemaklik pas en klim dan uit die motor. Wanneer hy oor die voordeur se drumpel treë lag hy amper hardop vir die maskers en kostuums wat hom begroet van die gaste wat reeds daar is. Daar staan ‘n kort oompie met ‘n stewige bierboep wat hy probeer wegsteek agter ‘n “Batman” uitrusting terwyl hy laggend kou aan ‘n fondue-happie wat uit die skottel kom wat bo-op die klein gasvlammetjie-stofie op die tafel rus. Hy staan by ‘n ewe gesette vrou wat ‘n rooi masker oor haar oë het onder ‘n rooi kappie en mantel wat seker Rooikappie voorstel. Links van hulle klink die “Die Skim” glasies met “Catwoman” wat ‘n baie wellustige lyf vertoon onder die noupassende
kostuum. Regs van Boepens Batman sien hy die mooiste boudjies met pragtige lang bene wat bedek is met ‘n ligblou materiaal wat weg van hom buk oor die tafel om ‘n broodrolletjie te smeer.

Hy swaai sy kop na links wanneer hy ‘n vrouestem hoor wat sê: “Vanaand naai ek jou stukkend.”

Dis Wonder Woman en Captain America wat verbystap, maar sy stel teleur, want haar “wonder” tiete hang op haar maag en sy’s beslis ouer as wat sy probeer voorkom. Captain America aan die ander kant het of homself opgestop of hy het ‘n moerse trul, want dit staan ‘n groot handvol uit in sy kostuum tussen sy bene.

Estiaan stap vorentoe na die tafel op dieselfde tydstip wat die mooi boudjies nou omgedraai het en die rooi en blou gewebte kostuum van Spider Woman tentoonstel. ‘Wat ‘n lyf’ flits dit deur sy gedagtes terwyl hy haar op en af bewonder. Met ‘n glimlag kom sy na hom gestap en hy steek viervoet vas. “Pas die kostuum darem by my?” sê sy met ‘n buitengewone diep stem vir ‘n vrou en steek haar regterhand na hom uit.

“Onder hierdie kostuum is my regte naam Sandra …. en jy is?”

“Goofy,” lag Estiaan gemaklik terug. “Ek verkies om eers anoniem te bly.”

Sy lag en sê in haar diep stem, terwyl sy sy hand gryp: “Kom ek kry vir jou iets te ete en drinke, voor ons bietjie gesels.”

Hulle stap na die tafel en hy sien uit die hoek van sy oog hoedat “Die Skim” een van “Cat  Woman” se vol borste knie terwyl sy ‘n vol Fondue-vurkie in sy mond stop.

“Wat van drie verskillende soorte kaas afgewissel met skaapvleis en hoender?” vra Sandra.

”Klink lekker, wat van jou?”

“Myne is klaar in die warm olyf olie op die brander, ek sit joune gou in. Miskien kan jy vir ons solank wyn skink, ek verkies vanaand Rosè.”

Hy leun oor na die wynbottels en skink twee wynkelkies uit dieselfde Rosè bottel. Wanneer hy die twee kelkies optel hoor hy ‘n ingenome kreun aan sy regterkant bo die stadige Blues musiek wat êrens uit ‘n luidspreker kom. Estiaan probeer ongesiens loer terwyl hy omdraai en sien hoe Cat Woman ‘n
Fondue-vurkie dwars afeet met Captain America wat agter teen haar staan. Captain America lek heen en weer oor sy lippe terwyl hy kreun en vinnig asem haal met toe oë. Estiaan kyk af en sien dat Cat Woman Captain America se kolos, wat stokstyf is, uit sy kostuum verlos het en haar knopvingers streel in reëlmaat op en af oor sy voel.

Hy draai terug na Sandra se kant toe net toe sy ook omdraai met hulle twee bordjies Fondue.

“Volg my, ek ken ‘n private plekkie agter daardie Chiffongordyn in die hoek. Hierso raak dit nou “Love is in the air!” Sy vonkellag soos wat sy vooruit stap. Hy besef hy het ‘n semi-horing en dit sak nie as hy haar stywe mosbeskuitjies voor hom sien aanstap nie. (Fok hy kan hulle in sy hande voel as hy haar sou diep steek!)

“Trek die gordyn weer toe agter ons vir wat dit werd is” sê sy terwyl sy die bordjies op die ronde geglasuurde tafeltjie met verskillende hout inleggies neersit.

“Ons klink eers ‘n glasie” draai sy weer terug na hom.

Hy sluk onbewustelik by homself wanneer hy haar ‘n glasie aangee. Sy leun terug teen die tafeltjie en haar tepels druk harde knoppe uit tussen Spider Woman se spinnerakke. Sy oë flits af en hy kan die gleuf duidelik sien inkerf uit vol poeslippe tussen haar bene.

“S-shit, Sandra …” Hy lig sy glasie. ”Ek moet dit sê, jy’t ‘n baie sexy lyf. Cheers!”

“Dankie. Ek moet sê jy verras my ook … baie aangenaam.” Sy steek haar hand wat die wynkelkie vashou uit in die rigting van sy onderlyf. Hy kyk vinnig af en sien hoe sy erekte 11 cm penis duidelik omlyn deur die dun seilbroek vertoon, kloppend asof dit verlos wil word.

Sy draai om en plaas die glas op die tafeltjie. Dan trek sy ‘n ritssluiter van bo-op haar kop af teen haar rug af tot by daai mooi boude. Sy trek die oop pante nou van bo haar kop af oor haar gesig en ‘n dos ligbruin hare tuimel oor haar rug wat nog steeds na hom gedraai is. Hy’t sy broek afgeskuif tot by sy knieë en staan met sy klipharde familietrots in sy regterhand en skuif die vel liggies op en af dat die glans ‘n druppeltjie vog loslaat. Met gekruisde hande sien hy hoe sy nou die kostuum afstroop oor haar skouers, haar arms uit die moue trek en die gewaad nou op haar heupe laat rus.

Dan draai sy om na hom toe.

Met ingetrekte asem kreun Estiaan:”M-I-K-A.”

“Ja, my Goofy, ek’t my lyf nou al geruime tyd gestreamline met die hoop dat ek eendag sal kans kry dat jy my ook eet en naai soos jy my sovele kere vertel het van die ander meisies in jou bed.” Haar stem is nou ligter en meer bekend. Sy neem sy hande in hare en plaas dit op haar borste met die
dik, erekte, maroen tepels. Dan skuif sy haar handpalms oor sy arms tot by sy nek en trek dan die rubber Goofy-masker op en uit oor sy kop. Sy voel sy ereksie dringend druk teen haar maag. Sy trek sy gesig na haar toe en haar lippe gaan reeds oop soos sy haar mond omvou om syne en sy met ‘n ruk deur haar hele lyf voel hoe hy haar tepels rol tussen sy vingers. Mika stoot hom effe terug teen sy bors en sak dan stadig af op haar knieë. Haar tong laat ‘n nat spoor na vanaf sy bors tot by sy naeltjie en dan is sy meneer voor haar in al sy glorie. Haar linkerhand kommetjie dadelik sy balsak en sy rol sy groot eiers met haar vingers. Die ander hand gaan om na sy ferm boudjies en sy speel met haar voorvinger op en af in sy holgleuf. Haar mond soen teen sy staaf op met nat soentjies van haar tong. Sy proe die soutsmakie in sy pre-kom wat by sy voorhuid uitsypel en bring dan haar hand op
van sy trossak en neem sy voel stam in haar vingers en trek sy voorvel af dat sy pielkop pers blink in die bietjie lig wanneer dit uitpop.

(Fok! Sy’t nog nie met baie verskillende mans genaai nie, maar hierdie kop van sy voël is die grootste wat sy nog ooit gesien het.)

Sy lek eers die vog op en speel dan so vinnig as wat sy kan met haar tong in die glans se spleetjie. Estiaan staan met geslote oë, sy gesig na die dak gemik in intense ontvangs van die plesier wat hy daaronder ontvang. Sy hande speel tussen haar bos hare in afwagting vir meer. Hy voel die spiere in sy linkerbeen reageer van die lekker en dis amper asof sy knieë wil knak.

Mika kry met moeite haar lippe om die perskop en sluk ‘n paar keer voordat sy begin suig. Altwee haar hande is nou om sy staaf, die een hand bokant die ander en sy beweeg ritmies met haar vingers al hoe vinniger op en af met sy voëlvel en sy suig nog harder aan die goddelike kop. Estiaan sien pers en rooi ligte in sy gedagtes van plesier en toe sy sy draad begin trek saam met die suig weet hy hy gaan beheer verloor.

Hy buk af en trek haar aan haar elmboë teen sy lyf op en sê: “ J-jy’t my nou amper laat kom.” Hy soen haar weer. Haar mond is gulsig en
onbeheerbaar in syne en hy proe homself in haar mond. Hulle suig en soen mekaar dat daar spoeg orals spat. Haar naels maak kerwe in sy skouerblaaie en hy neem haar boude so stewig vas in sy hande dat dit kneusmerke gaan los.

Sy kan kwalik asemhaal wanneer sy haar lippe van syne wegruk: “J-j-issus … ss-steek h-hom in ek gaan mmmal word!” Sy gee ‘n groot sluk en trek haar asem diep in en kyk in sy oë. In een beweging knak hy sy knieë effens en trek haar een bo-been op na sy ribbes. Sy ander hand gryp sy stywe voël en hy terg haar by haar poes se opening en klit deur dit op en af te skuif daarteen sonder om in te gaan.

“Liewe vader … ek k-kom Estiaaaan!” gil sy hard genoeg dat hy seker is al die mense daarbinne dit kan hoor. Haar liggaam ruk en ruk en haar vingernaels het in sy rug ingeslaan. Sy stamp en wriemel hard teen sy bekken en hy voel hoe daar iets spuit vanuit binne haar oor sy meneer. Sy gee nog kermgeluidjies met elke stampslag en dan stoot hy sy penis so diep moontlik in haar in en begin haar naai! Sy gryp sy hoof met albei hande en sit haar natgeswete voorkop teen syne haar oë starend na hom en haar onderlyf kom in pas met syne.

“Naai my en kom in my, ek wil jou ten volle ervaar,” sê sy hortend, maar sagter.

Hy stoot sy penis nog harder in haar dat sy ‘n gilletjie uiter en tel haar dan aan haar boude op dat sy haar bene om sy middel slaan. Hul beweging is nou ritmies gesinkroniseer en hy voel of hy een word met haar soos wat hy soms met die Lexus word teen ‘n baie hoë spoed.

Mika leun haar bo-lyf effens terug en plaas een van haar tepels in sy mond terwyl sy die ander bors egalig knie in dieselfde ritme as hul onder lywe.

“Ek g-gaan k-kommm, Mika,” kreun Estiaan wanneer hy sy mond wegruk van haar genotvolle tepel.

“Ek ook … grootman … ek ook,” skree sy hees terug.

Hul klimaks is soos die hoogtepunt van ‘n opera. Oordonderende orkes met geweldige tromslae wat weergaloos tot eindpunt opwerk.

Estiaan se knieë gee die stryd gewonne en hy sak af daarop terwyl hy die laaste sperm skote nog in haar inskiet. Sy voel sy saad vasslaan binne haar en sy voel hoe haar onbeheerbare pis saam met haar genot uitspuit oor en in hom. Hulle oë is albei styf toegeknyp in die orgasmiese oomblik en hulle begin stadiger afkoel.

Estiaan maak sy oë oop en sien oor haar skouer hoe almal daarbinne seker hulle skadu-seks spel gesien het deur die Chiffongordyn. Die gaste is egter ook meegevoer deur die tafereel.

Boepens Bat man lê op sy rug met Rooikappie bo-op hom in die “69” posisie. Sy een linkerbeentjie ruk aanhoudend soos wat sy hom suig en hy kou waansinig aan haar koek. Die Skim lê ook op sy rug, maar hy is half orent van genot soos wat Cat Woman se wonderlyf hom ry terwyl sy haar hare agteroor gooi oor haar rug en haar onderlip byt dat die bloed wys. Captain America stoot dik strale uit vir sy “States” uit sy enorme voël waaraan Wonder Woman vasklou terwyl die kom van die Verenigde State van Amerika in haar oë, oor haar hare en op haar tieties spat.

Dit lyk asof die aand nog baie plesier vir almal gaan inhou.

4 thoughts on “Maskers

  • Manjefiek Will. Manjefiek

    Reply
  • JouBok

    Ou Will. Wat is beter as ‘n lekker orgie? 🙂 Die volgende een!

    Baie lekker storie. Dankie

    Reply
    • Mmmmmm ….. ek wil nogal hiermee saamstem

      Reply
  • annelisePost author

    Uiteindelik weer ‘n nuwe storie van Will 🙂

    Reply

Leave a Reply to annelise Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)