One thought on “Lusmaker vir nie-lede: Romanties op ‘n Vrydag

  • Feb 21, 2020 at 1:22 pm
    Permalink

    Hierdie lesbiese snapsie erotika is klinkklare bewys dat ons as ‘lovers’ nie die waarde sien van tepel & borste stimulasie tydens voorspel nie! Voeg by die kennis wat jy moet inwin en dan stimuleer van al jou beminde se ander erotiese area’s.
    NEE, ons wil net afvoeter met die lyf na die Genotsvrug van Venus en dan sal sy sooo lus raak dat jy maar Meneer kan insteek en jy het ‘n Supaquick-waarborg!
    Vir my bly die goue reël met voorspel: Bevredig eers jou seksmaat se behoeftes en begeertes tot maksimum op alle wyses moontlik en die kulminasie daarvan sal jy en jou seksmaat se liefdesdaad daarna tot hoogtes voer wat jy nie gedink het moontlik is nie, Sê maar net.

Leave a Reply

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)