Liedjiestorie: Sunday Morning Coming Down
deur Ramkat Erasmus
Die son breek deur die venster en haar oë gaan oop. Die slaapkamer is gebad in dramatiese goudkleurige lig. Vir ‘n oomblik is sy onseker oor waar sy is. Dan onthou sy …
Sy draai versigtig op haar sy en kyk na hom. Sy donker hare, die stoppelbaard, sy vol lippe, skerp neus en hoë voorkop. Hy is ‘n mooi man. Aantreklik op ‘n manier wat herhinner aan ‘n filmster of model. Hy snork effens want hy lê op sy rug.
Sy beweeg haar hand stadig nader aan hom, vat aan sy lyf, skuif oor na sy borskas, voel sy borshare. Dan beweeg sy haar hand strelend na ondertoe. Sy hou hom fyn dop om te sien of hy dalk gaan wakker word, maar hy slaap rustig verder. Dan voel sy die bos skaamhare en dan die weerlose voëltjie. Sy streel saggies oor die sagte vlieswurmpie en voel hoe die wonderwerk begin gebeur. Die voëltjie word ‘n voël. ‘n Piel . ‘n Horing.
Sy tel haarself op haar arm op en beweeg haar kop af na sy pielkop toe. Sy druk die skag liggies en sien hoe die deursigtige vloeistof by die klein ogie uitkom. Sy buk nog nader en lek dit op. Dan druk sy weer en nog ‘n druppel verskyn. Sy lek dit ook op en dan maak sy haar mond oop en druk hom stadig in haar mond in. Hy kreun en sy versteen. Dan verander sy asemhaling weer na normaal.
Sy beweeg haar tong saggies om en om die kop en dan trek sy hom saggies so diep in haar mond is as wat sy kan. Sy beweeg nie haar kop nie, sy suig hom net so hard as wat sy kan. Met haar vry hand omklem sy die skrotum en die sensitiewe balle. Sy vryf en kielie versigtig. Dan kreun het weer en beweeg sy heupe. Sy vat die skag vas en begin haar hand op en af beweeg. Dan tel sy die ritme op met haar kop. Soos haar hand op kom gaan sy af met haar mond.
Sy hoor hoe sy asem begin jaag en dan is sy hande in haar hare. Sy weet hy is nou wakker en sy beweeg al vinniger. Hy begin kreungeluide maak en sy werk hom nou hard en vining. Hy trek haar hare en dis seer maar sy gee nie om nie.
Dan skielik lig hy sy heupe van die bed af en skiet sy saad in haar keel. Sy sluk en suig, sluk en suig en probeer hom heeltemal leeg tap, maar hy trek haar aan die hare op en soen haar op die mond. Sy tong soek oor haar lippe en op haar tong vir die smaak van sy saad. Dit is iets wat haar aan die begin bietjie gepla het, maar wat sy nou geniet.
Dan is hy klaar.
Sy rol op haar sy en kyk na hom. Hy lê met sy oë toe en ‘n glimlag om sy mond.
“Fokkit,” sê hy. “Dis mos hoe mens op ‘n Sondagoggend moet wakker word …”