Koshuiskaskenades

Hoe lank gaan ek lees: 7 minute

deur Geriatrix

“Ook maar mens, ook maar lus”.  My Nederlandsgebore ma het ‘n baie meer verligte uitkyk op die lewe gehad as die ander ma’s in die omgewing waar ek groot geword het.  Dit was haar reaksie op die nuus dat een van die bure se seuns ‘n meisie ‘in die moeilikheid gebring het’.  In die half-plattelandse omgewing het ieder en elk die arme jong man veroordeel (die meisie wat hy in die moeilikheid gebring het, het op ‘n ander dorp gewoon en die moeilikheid waarna almal verwys het, het gebeur by die onderwyskollege waar hulle studeer het).

Sy arme ouers het begin dink om te emigreer en almal het hulle vermy – my ma het die tannie genooi vir tee en dit is waar ek as tienjarige seun die eerste keer die uitdrukking gehoor het.  Toe ek my pa hieroor uitvra, was sy antwoord:  “Dit is jou ma se reg om so te dink, maar moenie dit as ‘n verskoning gebruik nie; jou broek se plek is om jou heupe en nie op jou knieë nie”.

Naslaanwerke was nie redelik beskikbaar nie en ek het met verloop opgehou om oor die betekenis van die uitdrukking te wonder – tot nou die dag toe die skandaal oor ons dorpie losgebars het.  Een van die vrouens (sy is glo summier van haar status as tannie onthef) in ons plaaslike residensiële fasiliteit vir senior burgers is betrap waar sy saam met een van die manlike inwoners in die bed was.

Die etiekkomitee van die residensiële fasiliteit vir senior burgers bestaande uit die plaaslike leeraars van die gemeentes op die dorp, verskeie ouderlinge en diakens en pastore. Ander belanghebbende sedebewakers is onmiddelik saamgeroep.  Die feit dat die dame nie ‘n lidmaat van enigeen van die kerke was nie en ook die feit dat daar nie ‘n enkele vrou op die komitee gedien het nie, is stilweg verswyg.

Toe al die feite voor die komitee gelê is, het die volgende na vore gekom:

Hulle was nie in die bed nie maar het ten volle geklee bo-op die deken gelê.

Sy is 87 en hy 89 en albei woon in die spesiale afdeling vir inwoners wat aan demensie ly.

Een van die gemeentes het nagmaal by die ouetehuis gevier en die persoon wat moes opruim, het nagelaat om die wyn veilig te bêre – toe die twee daarop afkom, het hulle besluit dat dit beter is om dit op te drink as om dit in die riool af te spoel.  Hulle kon nie verder as haar kamer strompel nie en het toe maar op haar bed hulle roes lê en afslaap – tot een van die sedebewakers die gesnork uit die kamer hoor en ondersoek kom instel het.

Sy het onmiddellik alarm gemaak en soos die storie die gang afgeloop het, het die een stertjie na die ander bygekom; eers was hulle onder die deken, maar met hulle klere nog aan, toe is hulle sonder hulle bo-klere op die deken en nog verder die gang af was hulle sonder enige onderklere op die deken.  Een van die tannies het beweer dat die ou man poedelkaal by haar kom hoor het of sy nog van haar oorlede man se blou pilletjies het en so het die storie met verloop van tien minute gegroei.  Teen die tyd wat dit die matrone se ore bereik het, was die vrou glo besig om navraag te doen oor wat sy moet doen om te voorkom dat sy dalk swanger kan raak!

Ek sien een van die vele regulasies wat afgekondig is om die lewens van die burgers van die land te reguleer, verwys na ouetehuise as residensiële eenhede vir senior burgers en noem dan ook in dieselfde paragraaf residensiële eenhede vir studentekoshuise, daarom is die plaaslike ouetehuis toe summier ook tot ‘n koshuis herdoop (hier is reeds ‘n koshuis vir skoolkinders op die dorp).  So nou praat ons van die jong koshuiskinders en die ouer koshuiskinders.  Net soos die jonger koshuis het die ouer koshuis ook maar sy deel van koshuiskaskenades; ek wil graag so een of twee hiervan met julle deel.

Die ou man wat aan hoogtevrees gelei het.

So ‘n paar jaar gelede het ‘n jongerige dame by die ouetehuis ingetrek; haar man is dood en het haar goed agtergelaat – hulle het nie kinders gehad nie en sy was die enigste kind van haar ouers so dit het vir haar sin gemaak om dan maar in die ouetehuis te kom bly, daar was immers geselskap en ook versorging.  Sy en haar man het ‘n ywerige sekslewe gehad en dit was nie baie lank voor sy weer die behoefte aan beweging tussen haar bene gevoel het nie.  Gelukkig was daar darem van die wewenaars wat nog met moeite en met behulp van die blou pilletjies iets kon regkry so sy het daardie kant van haar verblyf ook kon regverdig.

Onvermydelik het die storie uitgelek en een van die ouer manne het besluit dat hy ook maar sy burgerlike plig teenoor sy naaste sou nakom.  Hy het toe met die dame kontak gemaak en sy het hom laat weet wanneer hy moes kom (letterlik en figuurlik).  Sy het hom ook gesê by watter weduwee hy van die blou pilletjie kon kry en hy het dit gaan haal.  Omdat hy al redelik lank op die seks waterkar was, het hy by van die ander manne navraag gedoen oor presies hy te werk moet gaan, wat hy moet doen en so voorts.  Elkeen het raad gegee en voorstelle gemaak.  Hulle het hom mooi vertel watter plooi nou die regte een is.

Die betrokke dag na aandete het hy toe presies ‘n uur voor die afspraaktyd sy blou pilletjies gesluk en toe die klok die uur slaan, het hy aan die dame se deur geklop.  Hy het later vertel dat hy so ‘n bietjie gesukkel het om al haar klere van haar lyf af te kry; die bra was glo veral ‘n probleem, want hy het nie geweet waar die knippie sit nie; met verloop van tyd het hy haar darem kaal op die bed gehad en kon begin vry.  Soos hy later gesê het, ‘vry is soos fietsry, as jy dit eers een keer onder die knie het, vergeet jy nie maklik nie’.  Dit was vir hom lekker om weer ‘n pram onder sy vingers te voel, hoewel die ene nou nie meer so ferm was as die waaraan hy gewoond was nie.  Terwyl hy so vroetel, is die tannie se hande ook nie stil nie en sy het die ou man goed gemasseer sodat hy al amper soos ‘n wafferse voël gestaan het.

Sy een hand het toe op haar been beland, volgens hom was dit effens aardig om aan ‘n been te vat wat so baie knoppe en spatare het, maar gou het hy sy ongemak oorwin en al hoe hoër op beweeg, hoe nader hy aan die teiken kom hoe meer het sy haar bene oopgemaak en hy kon toe haar poes sien, ruik en voel.  Gelukkig kon hy ook darem die regte plooi herken.  Dit was baie droeër as wat hy kon onthou, maar gelukkig het sy ‘n buisie met smeermiddel gehad wat hy kon aanwend – hy sê dit was nogal onaardig om sy vinger eers in die melksalf te doop en dan haar poes se wande oop te druk, gelukkig het die lus gou sy weersin oorkom en toe kon hy lekker speel.

Die tannie het sy voël mooi styf gekry en toe vir hom beduie dat hy maar kan instoot; hier het die kennis van die ou dae ook goed te pas gekom het sommer gou het hy sy ou ritme gekry; hy was net versigtig met die slag, want die een of twee keer wat hy uitgetrek het, was dit nogal ‘n gesukkel om die piel weer in die gat te kry.  Hy vertel dat hy toe onthou het van die uitdrukking dat die vinnigste vierhande spel is wanneer hy uitglip!  Die blou pilletjie het sy werk gedoen en hy kon ‘n hele paar stampe inkry tot hy met n groot gejuig ongeveer drie druppels geskiet het.  Sy meisie het ook aangedui dat dit sy gekom het en hulle twee het toe vir so ‘n rukkie gelê met sy slap voël in haar poes.

Dit is toe wat sy vir hom sê dat sy nou eintlik wil gaan piepie en dat hy maar moet afklim.  Met die kyk hy na die vloer se kant toe – en dit voel vir hom baie ver!  Hy probeer eers die kant toe rol, maar dit lyk vir hom die vloer nou nog verder is; ander kant toe wil ook nie werk nie.  Sy vrees vir hoogtes waaraan hy van kleintyd gely het, het met mening toegeslaan!  Hoe graag hy ook al wil, hy sien nie kans om sy voete oor die kant van die bed te kry en op die vloer te laat sak nie.

Die dame wil gaan piepie, maar hy kan nie van haar afkom nie.  Einde raad druk sy maar die noodknoppie en toe die suster daar kom, het die haar eers byna ‘n papie gelag voor sy hulp ontbied het en twee verpleegsters die ou man van haar af getel het en op die vloer neergesit het.

Hy is nou baie bang om in die gang af te loop, want elke vrou wat hy sien, waarsku hom oor ‘n baksteen by die trappie of ‘n vloerteël wat effens hoër as die ander is.

En toe strip die reverse gear.

Ons mense op die platteland is nie so gesofistikeerd as hulle broers en susters in die stede nie en plekke waar mens kondome kon koop was ook skaars; dan durf jy natuurlik ook nie op die plaaslike dorp koop nie, want dan weet almal hoe veel en hoe gereeld jy kondome koop.  Die meeste van hulle het maar die oeroue metode van ‘gaan in reverse en pluk uit’ gebruik.  Partykeer was hulle gelukkig en by ander geleenthede was hulle nie vinnig genoeg nie en dan is die meisie in ‘n ander tyd – as dit jou vrou was, kon dit nog gaan, maar in baie gevalle was dit van plaaslike jonge dames en dan moes die ou maar ekstra lande plant om vir die koste te betaal.

So beland een van die ouer boere toe in die koshuis – sy vrou is lank voor hom lang bome toe.  Op die plaas was daar darem geleenthede wat hy so nou en dan benut het.  Seun het later begin vasskop en toe vir pa by die koshuis kom aflaai ‘omdat hulle beter na hom kan omsien’ maar eintlik sodat hy dan nie meer in die bedrywighede van die plaas kon inmeng nie.

Na so ‘n ruk het die vleeslike begeertes hom begin oorval – hy doen toe diskreet navraag of daar dalk nie een van die inwoners is met hy sy begeertes kan bespreek nie.  Een middag kry hy ‘n briefie onder sy bord met ‘n kamernommer daarop.  Hy haas hom daarheen en gelukkig is die beskikbare een nog redelik goed gevorm.  Soos hy later vertel het, het die een ding op die nader gevolg en hy kon nog genoeg opstaan kry om die ou man in te stoot waar hy wil.  Lekker gespyker – hoewel die dame gekla het dat die pas effe stadiger is waaraan sy gewoond is.  Toe hy voel dat hy dalk nou ‘reverse gear’ moet soek, hou hy so amper stil, maak sy rug reg om vinnig uit pluk sodat hy nie die dame dalk in ‘n ander tyd sit nie.  En dit is waar die moeilikheid begin, in plaas van in trurat te gaan skop sy rug vas in die allervreeslikste kramp en hy kan glad nie beweeg nie.  Hulle het alles probeer, maar hy kon glad nie die kar uit die waenhuis kry nie.  Ten einde raad bel hy toe een sy vriende om te kom help.

Vriend moes uit die aard van die saak hulp saam bring en op die ou einde was daar seker so agt mense behalwe die oorspronklike twee in die kamer – almal gee raad en lewer ook sommer kommentaar.  Na ‘n gespook het hulle toe ontkoppel en hy is terug na sy woonstel toe.  Elke dag hoor hy net die manne se gepratey oor die ou wie se ‘reverse gear’ gestrip het.  Een van die jonger boere het selfs aangebied om vir hom ‘n ou trekker se ratkas te bring sodat hy kan oefen hoe om te maak as die reverse weer strip.

6 thoughts on “Koshuiskaskenades

  • Geriatrix – wat n storie. Puik geskryf ou mater.
    Een ding wat ek in die lewe geleer het is dat as jy ouer raak jy nie moet ophou lewe nie. Doen jou ding so ver as moontlik soos wat jy dit altyd gedoen het.

    Reply
  • Willewil,

    Daardie dag kom baie vinniger as wat mens dink! Kort voor lank is jou Google op ED in plaas van die X-rated webtuistes ingestel. Gelukkig is daar iets soos herhinneringe wat jou aan die gang hou (of is dit probeer hou?)

    Reply
    • annelisePost author

      Baie van ons gereelde skrywers en leser is ook reeds daar waar jy is, Geriatrx – in ouderdom bedoel ek. Almal is net nie so openlik soos jy daaroor nie. 😉

      Reply
    • Jy is reg, Geriatrix.
      Ek is reeds daar maar soos jy tereg sê is daar herinneringe.
      80% van my stories wat ek skryf is op herinneringe gebaseer

      Reply
  • ‘n Storie met baie empatie en met deernis vertel.
    Dankie Geriatrix.
    Ja, ons moet maar onthou dat daardie ‘oumens’ dae vir almal voorlê.

    Reply

Leave a Reply to annelise Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)