Komleesbiekiehier so stukkie Andre P. Brink
As ‘n Afrikaanse webwerf staan ons ook ‘n oomblik stil vir Andre P. Brink. Hy was nie bekend as ‘n erotiese skrywer nie, maar tog – dis deel van die lewe – hoe vermy ‘n mens dit?
Hierdie stuk kom uit Duiwelskloof uit:
Ek onthou nog ek het die kers uitgeblaas, maar daarna was ek weg voor. In my slaap het ‘n vrou na my toe gekom. Sy het eenvoudig die karos van my afgetrek en begin doening raak met die soort oervaardigheid en die skoon, totale wellus waarvan ‘n man net droom. Teen die tyd dat ek van haar begin bewus raak het, was sy al op volle toere. sy was kaalgat, en sy was oral, teen my, om my, op my, onder my, oor my. Dit was asof ek in ‘n fokken storm beland het, hoog bokant die aarde, tussen massas swaar wolke waar die bliksems deur rank en waar rukwinde en natuurmagter my rondgooi en omtol en dubbel vou, my die een oomblik in ‘n lugleegte laat aftuimel en dan weet die hoogtes uitsmyt. Onbebleddieskryflik. Dit was te donker om enige besonderhede uit te maak – behalwe af en toe, deur die gewoel en gewriemel, die silhoeët van’n kop of ‘n skouer of ‘n bors teen die reghoek van die venster. En dit alles sonder om ‘n woord te praat. Daar was net ons swaar asemhaling en diep steungeluide en uiteindelik die hoë skree van haar orgasme. Toe eers het sy vir ‘n paar oomblikke stil en nat en hygende teen my bly lê.
Andre P. Brink is 2004 vir die Bad Sex Fiction prys genomineer. Dit was vir hierdie toneel uit Before I forget (Voor ek vergeet in Afrikaans):
“. . . the most tousled, tangled pubic patch through which I have ever had to find my way. A near impenetrable little forest, a small private Amazon to get lost in. But when one finally got down to the river, slipping and sliding through reeds and weeds and rushes and undergrowth, one could slither through the mud and dive in, wholly immerse oneself, stay down for an impossibly long time, nearly drowning, before coming up again, panting and heaving . . .” (bl. 140);
“ . . . her tides were convulsive, an ebb and flow that could take you very far, far back, before hurling you out, wildly and triumphantly, on a ribbed and windswept beach without end . . .” (bl. 202-3).
“. . . . I would plunge into her from above like a diver in search of abalone . . .” (bl. 171-2)
Dink hoe baie toekennings hulle in die verband vir kombiekiehier sou kon gee. 😉
1 COMMENT
Ek moet nog Andre P Brink lees.
In sy boeke skuil daar ook n klomp van my wese.
Meeste van ons is maar toe boeke vir vrede en stlte se onthalwe ne.
Hoe jammer ons kan nie almal ons self uitlewe soos n Andre P Brink gedoen het nie dan sou die wereld dalk n beter plek gewees het.