Hekelwerk met gemiste steke (finaal)
deur Tiptop
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Een belangrike meisie aan wie Tommie dink om hom uit sy blues oor The Ice Queen hier in die kar op te kikker, is Ilmay van die Kaap.
Dit het so gebeur: Tommie se vriend Stokkies van Suidwes gaan trou en Tommie vlieg af Kaap toe vir die event.
Tommie het vir Stokkies in Londen ontmoet. ‘n Goeie siel. Oor die jare het hulle kontak behou.
Al wie Tommie op die troue ken is Stokkies.
Stokkies het al vir Tommie vertel van sy aanstaande se lekker maatjies, veral Nalise. Tommie begin met haar gesels by die onthaal. Stokkies kom staan by hulle en sê vir Nalise sommer reguit sy moet vir Tommie versorg. Dit lyk nie of sy dit waardeer nie, want sy verdwyn later saam met ‘n ander knaap die winderde in.
Tommie wend hom tot Ilmay, aan wie Stokkies hom ook voorgestel het. Sy is pragtig en lyk sexy. Hulle gesels soos ou vriende.
Na die onthaal staan daar so ‘n klompie mense rond en gesels. Ilmay sê toe dat sy glad nie lus is om die 70 km na haar ouerhuis te ry nie. Sy sou eerder hier naby wou oorslaap. Hy weet nie of dit was omdat hy in ‘n vreemde omgewing was nie, maar Tommie neem die duidelike uitnodiging op nie.
Fok, jou dom idioot! dink Tommie toe hy by die gastehuis indraai. Jy kon mos die girl uit haar verknorsing gered het … en haar genaai het! ‘n Steek gemis, ou maat!
Ja, nog ‘n steek onnodig daarmee heen, dink Tommie as hy nou na die spoedmeternaald, wat ‘n hele paar kilometer per uur hoër as die spoedperk staan, kyk. Snaaks, hoe nader hy aan Pretoria kom, hoe duideliker word die herinneringe uit die verlede en hoe hoër die opwinding van daai lekker tye.
Voorop in Tommie se gedagtes is nou die ondervinding met Ann.
Ann was ‘n baie oulike meisie in haar dae. Sy en Tommie het op ‘n stadium in Londen ‘n huis gedeel. Hulle het op buurdorpe grootgeword, maar mekaar eers in Londen ontmoet. Hulle het goeie vriende geword, baie wyn gedrink en kak aangejaag.
En hy was heimlik verlief op haar. Oor sy ore verlief. Terug in Suid-Afrika het hulle gereeld gekuier, maar niks het daarvan gekom nie.
Ann is al ‘n hele tyd met ‘n ou getroud. Hulle bly op ‘n dorp nie ver van Pretoria nie.
Ann is sekerlik die vrou met wie Tommie die maklikste praat. Hul gesprekke vloei net. Sy is die vrou waaroor Tommie die meeste wonder. Hulle kommunikeer ‘n paar keer per week en hul gesinne was al saam op wegbreke. Sou Tommie deur hul dorpie reis, sal hy altyd aandoen vir ‘n koffie, soms selfs daar oornag. Dieselfde gebeur as sy en haar man stad toe kom.
Nouja, jy het jou kanse verspeel met Ann,dink Tommie. Jy weet nie eers hoe sy naai nie, wat nog te sê van trou.
Dan besef Tommie dat die kar se spoed afgekom ten spyte van die plat, oop, breë pad. Hy was so diep ingedagte oor Ann. Hy trap die petrolpedaal uit frustasie so hard in dat die kar oorskakel na ‘n later rat.
Tommie se brein is nou vinnig op pad na sy laaste herinneringe van die vroue in sy lewe – die een wat die grootste impak gehad het, en nog steeds het, Amelia.
Tommie is besig om diep denkend voort te spoed op die N1 terwyl hy Warden se liggies regs van hom sien.
Na Lyla, Natasha en Ann en die teleurstelling dat hy met nie een van hulle hy ‘n verhouding kon volhou nie, het Tommie bykans ‘n jaar gevat om weer in rat te kom. Hy het so ‘n los dingetjie hier en daar genaai, maar niks ernstigs nie.
Ongelukkig vir hom – en die kruin van sy blues op hierdie rit van KZN na Pretoria – is daar die hele lang ondervinding met Amelia.
Uit die bloute, loop Tommie eendag hierdie die dame, wat later by hom The Ice Queen geword het, in Londen raak.
Amelia was sy gedoop. Tommie en Amelia het in dieselfde area in Londen gewoon. Hulle was vir ‘n geruime tyd aan mekaar bekend voor hulle ernstig geraak het. Die twee het lekker gesels as hulle mekaar op gesellighede wat die Suid-Afrikaners bygewoon het, raakgeloop het.
Sy was die skoonheid self. Amelia was blond, 1.7 m, 60 kg en 36B. Sy het grys-groen oë gehad. Die eintlike skakering van haar oë het afgehang, het hy later uitgevind, of sy bedonnerd was of nie.
Met albei van hulle terug in Suid-Afrika loop hy haar in Pretoria raak. Hy besluit om haar te vra om saam met hom te gaan koffie drink.
Die een ding het gou op ‘n ander gevolg. Nog voor hy mooi aan haar tiet kon vat, toe staan hulle voor die kansel!
Die aand na hul troue, op pad na hul oornagplek, sê Amelia so ewe: “Ek sal maar vanaand met jou seks hê.” So asof dit nie op die menu vir die aand is nie, dink Tommie by homself.
Voor die huwelik wou Amelia niks weet van seks nie. Oom Dominee sal mos trots wees op ons! het sy blykbaar gedink. Tommie kon darem so ‘n paar keer aan haar tiete vat.
Twee aande voor die troue het Tommie by Amelia gaan kuier. Sy wys hom toe vinnig hoe sy haar koekie laat waks het. Hy het sommer báíé uitgesien na die huweliksnag!
Op wittebrood het Amelia al met haar tantrums begin. Een dag het sy glad nie gehou van die verblyf nie, haar lippies (bo en onder) styf getrek en aangedring om te ry en ander verblyf te kry.
So sewe weke na hul troudag is Amelia siek, eintlik meer naar. Tommie weet presies dit was ‘n Dinsdagaand wat hy haar gespyker het. Sy het voor die tyd gevra of hy ‘n kondoom gaan aansit. Hy het gereken sy is nog nie in haar vrugbare tyd nie. Foutjie! Sy het gevat soos ‘n goeie Ford-trekker!
Ja, Amelia het geweier om enige voorbehoedmiddels te gebruik as gevolg van ‘n geloofsoortuiging wat Tommie nie kon uitpluis nie. As hy wou naai, moes sy paalgeworde slang maar ‘n reënjas dra.
Ses maande later trou Amelia se broer. Dis ‘n groot makietie in die plaasskuur. Die hele distrik is daar. Almal kuier lekker. Na ete en poeding vra Amelia ewe soet dat Tommie saam met haar na die opstal moet stap, sy wil ander skoene gaan aantrek. Half nukkerig los Tommie sy whiskey op die kroegtoonbank en stap saam met sy vrou. Sy gaan eerste badkamer toe en toe hy. Na die badkamer gaan hy na hul kamer om te kyk waar draai sy tog. Sy bek val oop. Hier lê sy vrou met haar boepens van ‘n maag kaalgat op die bed. Tommie druk die deur agter hom toe.
“Gaan jy my naai of moet ek iemand anders loop soek?” vra sy.
Tommie het nog nooit so vinnig van sy klere ontslae geraak nie. Een voordeel van die swangerskap is dat Tommie nie meer kondome hoef te dra nie. Sy kaal zaber gly in haar sopnat doos in. Hy stamp diep in haar in en sy stamp terug. Kort voor lank kom hulle byna gelyktydig.
Dit is kortstondig, maar intens. Amelia kan naai. As sy net wil!
Tommie klap homself teen sy kop en skud sy kop toe hy die Vaalrivier by Villiers oorsteek. Hoe anders kon jou lewe nie verloop het nie as jy die regte vrou gekies het nie? En selfs as dit nie die geval was nie, hoeveel kere nog kon jy nie lekker nie gesteek het nie? Verspeelde kanse – dis wat dit is! Steke wat jy laat val het!
Tommie dink aan sy verjaardag een Saterdag – die snaakse manier waarop hy dit moes probeer geniet.
Amelia se tong kasty hom al van Woensdag af.
Hy besluit hy het nou genoeg gehad, storm uit, klim in sy bakkie en jaag weg. Hy eindig by ‘n boekwinkel in Centurion Mall.
Later bedaar sy gemoed. Hy bel vir Amelia.
Die woorde is kortaf: “Ek gaan fliek. As jy wil saamkom moet jy oor 30 minute hier wees.”
30 minute later staan Amelia daar. Hulle gesprek is beleefd en versigtig. Hulle koop kaartjies en springmielies – ja, daai belaglike, duur springmielies! Hulle kry hul sit. Die fliek is so-so. Amelia vat Tommie se hand en sit dit op haar been. Hy is eintlik nog hoog de moer in vir haar. Hy vryf egter haar been met sy een vinger. Hy dink by homself sy het in elk geval altyd kak en sy kerm al klaar, hy kan net so wel kyk of hy haar koek kan vryf. Amelia laat hom begaan. Later krap hy haar dooshare deurmekaar, maar hy kry nie lekker sy vinger ingedruk nie.
Tuis gaan stort Amelia met haar ronde pensie en klim kaalgat in die bed. Tommie kan nie meer op haar lê nie, dus moet sy bo-op hom sit en sy wors in haar wegbere. Nie aardskuddende seks nie, maar soos ‘n skoolvriend altyd sê: “‘n Pomp is ‘n pomp, ou pel!”
Tommie ry baie – baie langafstandtrips, maar ook baie in Pretoria. Soms het hy tyd en stop dan gou by die huis. Amelia is ‘n tuisteskepper, dus is sy meestal tuis. Hy probeer haar laat voel dat hy graag tyd met haar deurbring. Maar dan is sy dikwels kortaf en dikbek. Gewoonlik weet hy nie waaroor nie.
As die gevoelens taai is, gaan drink Tommie eerder koffie by pelle of kliënte wat tyd het. Net soms kan hy huis toe gaan en rustigheid ervaar.
Sy foon lui. Dis Amelia. Hy sug voor hy die foon antwoord. Sy is heel opgeruimd en vrolik. Sy wil net verneem of hy dalk vandag by die huis gaan draai. Inderdaad, hy is oor 15 minute daar. Sy lui af.
Met sy tuiskoms is dit stil in die huis. Hy gaan was sy hande en loop deur die huis om Amelia te soek. Hy vind haar in hul slaapkamer waar sy hom inwag in haar evasgewaad.
Soos blits lê sy klere op die grond. Hulle naai soos konyne. Sy kom en hy is ‘n kortkoppie agter haar. Hulle liefkoos so ‘n rukkie voordat sy die skoolrit moet doen.
So ‘n klompie weke later skakel Amelia vir Tommie. Sy vra of hy vir middagete huis toe kom, waarop hy vra wat is op die menu. Sy rammel iets af, maar hy sê dat hy eerder lus is vir ‘n lunchtime special met haar op die menu. Sal die vrou haar nie vererg nie en hom uitskel dat hy net aan een ding kan dink!
Hul telg is nog jonk en uit saam met sy maats. Die Saterdagoggend lê Tommie op die sitkamerbank en lees sy e-posse. Amelia kom in en trek die deur halfpad toe. Sy kom staan by sy kop en trek haar nagrokkie so ‘n bietjie op. Tommie loer so skuins na haar. Hier is haar harige doos bykans in sy gesig!
“As jy wil seks hê moet jy vat wat jy wil hê”
Tommie het nie ‘n tweede uitnodiging nodig nie. Hy staan op, trek sy slaapbroek so half af en druk Amelia neer op die bank. Hy druk sy voël in haar nat poesie weg. Hy tel haar regterbors uit die slaaprok en rol die tepel tussen sy vingers. Dan lek hy hard aan die tepel. Dit maak Amelia onmiddellik jags. Hy gee sy beste, kom mildelik en trek net betyds sy voël uit toe hy die jongeling hoor afkom in die gang.
‘n Lang ruk na die geboorte van hul kind het Amelia op ‘n geestelike reis vertrek waar sy almal en alles agtergelaat het. Dit was asof die reis dinge vererger het. Nie sy of Tommie het besef dat hulle so vinnig en so ver uitmekaar sal dryf nie. Tommie glo in dieselfde leringe as Amelia, maar sy het fanaties geraak. Niks het meer net gebeur nie, dis of jou straf of jy word geseën …
Ten spyte van die paar goeie sekssessies met Amelia, is seks met haar gewoonlik nogal vervelig. Dis gewoonlik missionêr en so elke sesde keer in die vrou-bo-posisie. Niks van hondjiestyl of enige ander “sondige” metodes nie. Vergeet sommer nou al van orale seks!
Hy kon haar darem een keer in 10 jaar oorreed dat hy haar lek. En dit was gans en al te gou verby. Hy droom nog daarvan om sy voël in sy eie vrou se mond te voel. Sy kan ook maar net die punt lek en sy hoef ook nie te sluk nie. En daai bos van haar is net een te veel vir hom!
Hoe verder hul uitmekaar gedryf het, hoe minder seks was daar. Tommie was vas oortuig Amelia se maagdevlies het teruggegroei.
Na 10 jaar weet Tommie al dat nagmaal meer gereeld bedien word as seks.
Dis Desember en die gesin is in Jeffreysbaai. Die middag na hul terugkeer van die strand verdwyn hul telg na die oord se ontspanningslokaal. Tommie en Amelia gaan na hul huisie en kry dinge reg vir aandete.
Tommie gaan lê op die bed terwyl Amelia begin uittrek om te gaan stort. Sy het net haar grys pêntie aan. Hy roep haar nader en haal sy voël uit sy broek. Sy sien dit en staan vir ‘n oomblik en betrag die situasie. Dan stap sy nader, trek die pêntie eenkant toe en sak oor Tommie se plesierspier af. Dit raak een van die beste naaie wat Tommie kan onthou.
Teen die tyd dat Tommie die liggies van die Daspoort-vulstasie duskant Heidelberg ‘n ent in die veld in regs van hom sien, is hy redelik suf van al die herinneringe wat hy opgediep het, veral dié oor The Ice Queen. Hy wonder of dit blote seksblues is en of dit onbewustelik ‘n poging is om ‘n raamwerk in sy kop te kry vir sy toekomsplanne.
Hy dink weer aan Amelia. Jis, sy’s my eie vrou en ek kan op my een hand tel hoeveel keer sy seks geïnisieer het in 10 jaar.
Sy gedagtes gaan weer oor opsommend oor die naaisuksesse wat hy al in sy lewe gehad het. Hy wonder hoe hy daarop kan voortbou. Hy wonder ook of enige van die girls wat hy ontmoet het beter troumateriaal sou wees.
Tommie begin opsom hoe ‘n trouvrou elkeen van die belangrike girls in sy lewe sou kon wees.
Dit begin by Leigh, die meisie van Suid-Afrika wat hy in die Kaap ontmoet het en wat vir sy ontknaping in Londen verantwoordelik was. Wat ‘n voorreg was dit nie om deur so ‘n girl ontmaagd te word nie – dit kon beswaarlik beter wees! Hy weet net nie of hy die pas met so ‘n gulsige naaier so kon volhou nie. Ongelukkig het hy haar nie regtig goed leer ken nie; sy’s te gou weg uit Londen. Hy dink sy’s nog in Engeland.
Dan was daar ou Kathy, die pofbroekdraer in die tweede huis waar hy in Londen gebly het. Sy kon lekker vry, maar hy kon nie ‘n piel in haar kry nie – seker maar net te outyds. Nee wat, hy sou haar wou oorslaan.
Julia in Londen kon lekker steek, maar hy het nie van haar buitensporige drinkery gehou nie. Sy sou nie ‘n goeie vrou uitgemaak het nie.
En wat van Liz op sy geboortedorp? Ja, ‘n lekker naaier. Maar met haar fokus op piel alleen sou hy dit maar hotagter gehad het – en nog met kinders van ‘n ander man opgeskeep gesit het.
Tania, die besigheidsverkoopsagent? Jy kon by haar ‘n lekker kasuele spyker kry. Maar trou? Aikôna! Te besigheidsgerig en ook nie ‘n goeie kosmaker nie.
En Lyla van Pretoria? Nou kyk, sy kon naai en was altyd game vir opwindende seksspeletjies – soos met die afstandsbeheerde trilstokkie in die kerk. Maar net soos Amelia, te veel van ‘n kla-gat. Nee wat, sy sou hom oor die jare mal gemaak het.
En sou dinge met Natasha kon wees? Niks besonders nie. En sy naai te maklik; sy sou rondgeloop het.
En as hy met Ann getrou het? Hy dink hy sou gelukkig met haar kon wees, al weet hy nie hoe sy in die bed is nie. Sy’s ‘n baie goeie vrou vir haar man en kinders. Net so jammer sy’t klaar die strop om haar nek.
En wat van Ilmay? Al wat jy van haar weet is dat jy haar sou naai. Maar hy weet omtrent niks van haar nie; het nie eers aan ‘n pram van haar gevat nie.
Die laaste girltjie wat in Tommie se gedagtes opkom terwyl hy by die eerste Heidelberg-afrit verbysnel, is Mylise. Hy’t amper van haar vergeet.
Hulle het in Londen saam opleiding as sekuriteitswagte gekry, toe hy nog nie sy elektrisiënsjob gehad het nie. Soos dit was, was in Londen elke tweede Suid-Afrikaner op ‘n stadium ‘n sekuriteitswag! En dit sluit meisies in.
Mylise was ‘n oulike brunet van die Kaap. Dis ‘n girl sonder enige kak. Sy pas oral in en vat die lewe soos hy kom – sonder moeilikheid.
Dit was tydens tennis op Wimbledon. Mense het op strepe gekamp voor die hekke. Tommie is nie so ‘n groot sportliefhebber dat hy op ‘n sypaadjie sal slaap daarvoor nie. Die partytjie die aand voor die tyd is waaroor dit gaan.
Tommie en vriend Helgard is na die partytjie net vir die pret daarvan. Mylise bly in die straat waar die partytjie plaasvind. Hulle reël om haar by die paartie te ontmoet en kuier baie lekker. Laataand, net voor die laaste moltreine, groet vriend Helgard. Hy moet die volgende oggend terugvlieg Suid-Afrika toe.
Tommie vergesel Mylise na haar huis, waar sy hom innooi. Sy wys hom haar kamer en nooi hom vir koffie. Hy wys dit van die hand. Hy wil ook die moltrein haal want hy wil môreoggend vir Helgard gaan afsien op die lughawe.
Dom doos! Die girl gooi haarself vir jou … en jy wil lughawe toe gaan? Verspeelde kanse … dis Mylise!
Nog ‘n gevalde steek! dink Tommie toe hy die industriële gebied van Germiston aan sy regterkant sien lê.Hy sien hoe die opkomende son se strale die rook hoog bo die fabrieke al begin verlig.
Tommie is nou absoluut suf as hy by die eerste Alberton-afrit verbyry. Dis nou omtrent vier uur waarin hy homself wysgemaak dat die lewe beter kan wees as wat dit vandag is – met Amelia, sy yskoningin!
Sy lewe is waarlik soos sy ouma se hekelwerk. Die enigste verskil is dat, waar sy ouma se hekelwerk perfek was, syne vol foute is. Dis letterlik ‘n klomp steke – met ‘n hele paar meisies en vroue – wat hy gemis het.
Ek wat Tommie is sal moet inhaal as ek in Pretoria kom! dink hy as hy die Hillbrow-toring se rooi lig in die verte sien. Al kan ek nie so maklik van vrou verander nie, het ek heelwat laat valde steke wat ek dalk nog kan optel, sê hy vir homself. ‘n Deel van die hekelwerk kan nog regkom!
Soek op die internet is my voorland vir die volgende drie weke, neem hy hom voor.
Hy haal sy regterhand van die stuur af. Hy vat voor aan sy broek en gee sy nou halfslap voël ‘n gerusstellende drukkie.

So baie van ons is in dieselfde situasie, Ice Queen…..baie goed geskryf