Hartstog (finaal)

Hoe lank gaan ek lees: 14 minute

deur Wille Will

Taalversorging deur Lusman

(lees vorige episode HIER)

Met bulderende gedreun materialiseer die “stofwolk” skielik en bars uit tussen die hoë mielies.

Vyf motorfietse met blink flitse vanaf die son op die chroomdele kom met ‘n U-draaibeweging in ‘n halfmaansirkel tot stilstand aan die bokant langs die Handelshuis en die hotel oorkant. Twee fietse het passasiers agterop.

Die fietse se enjins is nie afgeskakel nie, maar twee of drie van die motorfietsryers jaag die toere van die enjins met ‘n sarsie skree-klanke op.

Terwyl die stof nog afsak kom ‘n silwer Electra Glide Ultra Classic skielik tussen die mielies deur tevoorskyn. Met ‘n loei-brom kom dit aangeluier na die ander toe. Die ryer ry met een hand in die lug gehou soos ‘n saluut. Hy dra nie ‘n helm nie en het lang, golwende silwergrys hare wat tot laag op sy rug hang. Die gebeitelde gesig is oortrek met ‘n soortgelyke witgrys baard en snor. ‘n Donkerbril – met ‘n spieëlweerkaatsing aan die buitekant – rus op sy groot neus. Agterop sit ‘n meisie, ook helmloos, met lang koring-geel hare. Haar arms nog is nog steeds styf om die ryer se middel geknyp. Hy kom tot stilstand voor die halfkring en laat sak sy opgehefte arm en stoot sy been uit op die grond om balans te hou.

Toe sy arm sak en hy die motorfiets se systaander uitskop, skakel al die ander ryers hul fietse af en sommige haal hul helms af.

“Boys, ons is hier vir een nag. Suip, vreet, naai soos julle wil. Onthou net vroegdag vat ons weer die pad Kaap toe,” bulder sy growwe stem na sy manne toe.

Met ‘n dawerende hees lag skree hy: “Skylar, kom diens my, ek is moeg en dan is ek jags ook. Daarna kan ons ‘n dop gaan vat en gaan naai.” Hy swaai sy ander been oor die saal dat hy langs die Harley staan en sy boude teen die saal rus.

Skylar klim agter hom van die fiets af met haar lang bene wat in ‘n pers denim gegiet is en met opgerygte hoëhakstewels aan. Haar bene is so bak dat dit lyk asof sy twéé Brahmane langs mekaar kan ry op die rodeo. Sy’t slegs ‘n loshangende bolero-baadjie, sonder bra, aan haar bolyf. Sy stap tot voor hom terwyl sy die geel hare bymekaarvat en met ‘n rekkie agter haar nek bind. Sy hande, met kopbeenmotief-ringe aan elke vinger, rus nou weerskant van hom op die fiets en hy lig sy bebaarde gesig op na die son toe.

“Rêrig … hier buite? Kan dit nie wag tot in die kamer nie?” Sy kyk hom vraend aan.

Al die manne vries waarmee hul besig was en staar na die twee voor hulle.

“Die Baas het gepraat, moenie kak soek nie,” sê een van die ou hande.

Wankel laat sak sy hoof stadig en haal die sonbril af met sy een hand. Hy’t ‘n swart denimbroek aan met vuil, stofverouderde stewels. Daar is slegs ‘n swart oopgeknoopte leeronderbaadjie om sy bolyf en sy sterk seningarms is bykans ten volle getatoeëer. Voor aan sy nek hang, tussen die grys borshare, ‘n groot silwer kopbeen met rooi robyn-oë. Oor sy regterskouer hang ‘n opgerolde sweep en ‘n Smith & Wesson 19 se houtkolf steek by die gordel van sy broek uit by sy maag.

Sy fletsblou oë kyk vir ‘n oomblik stip na haar en dan druk hy haar op die skouer af dat sy op haar knieë tussen sy bene neerplof. Hy maak die gulpsknope van die broek los. Skylar kyk vir ‘n oomblik weer op na sy gesig en dan trek sy sy trul uit die broek uit. Dis lank, slap en spierwit … en besnyd. Met haar duim aan die onderkant van sy skag omvou sy dit met haar lang vingers en begin dit heen en weer werk sodat die vel vorentoe en agtertoe oor die akker rol. Die orgaan begin bykans onmiddellik groei en styf word en die klein pienk glans blink amper asof daar reeds pre-kom is. Wanneer dit ten volle erek in haar hand skuins na bo staan, druk Wankel met sy een hand tussen haar blonde hare haar gesig na sy lyf toe en sê: “Suig my, merrie!”

Keefer, een van die motorfietsryers, het die girl wat op sy fiets saamgery het, op haar rug laat uitstrek oor die saal en brandstoftenk van sy Triumph. Hy het haar broek halfpad afgetrek en kou en suig met mening in haar nat koek met die bruin bos hare. Sy oë bly egter gevestig op die aksie by Wankel en Geel Vos.

Big Fist, ‘n man met ‘n bruin-rooi velkleur en gebore in die Oos-Kaap (glo van Indiaanse afkoms) het sy passasier in sy arms met haar bene om sy lende gevou. Hy naai haar hard.

Skielik donder ‘n geweerskoot oorverdowend van die hotel se kant af. Keefer lig sy kop op en draai dit na waar die skoot vandaan gekom het. ‘n Drel slym, duidelik sy spoeg gemeng met vroue-kom, hang van sy lippe af na die ruie bos poeshare onder sy ken. Big Fist ruk sy orgaan uit sy girl uit en laat val haar, nog hygend, in die gruis. In dieselfde beweging spring sy Remington 3-rewolwer met die pêrel-kolf soos blits in sy linkerhand uit die skede aan sy sy en hy rol op die grond om. Die haan is reeds oorgehaal en die rewolwer wys in die rigting van waar die skoot gekom het.

Die hotel is ‘n roomkleurige tweeverdiepinggebou met twee swaaideure as enigste ingang tot die kroeg, asook die hotel. Wie ook al die naam geverf het in donkergroen op die fasade van die gebou was seker bietjie ongeletterd, want daar pryk “HOTEL” met die “L” se onderste been wat links wys.

Die swaaideure wieg nog, want ‘n aantreklike donkerkopvrou met donkerblou oë het daar uitgestap en staan wydsbeen op die hoteltrap.

‘n Stoeger-dubbelloopgeweer in haar een hand se lope rus nou teen haar een skouer en ‘n na-rokie warrel nog uit die een loop.

“Wankel!” roep sy met snydende stem uit. “Wat soek jy en jou gespuis alweer hier op Hartstog?”

Die vrou op die hotelstoep se donkerblou oë staar minagtend, met haar ken half afgebuig, na die motorfietsryers in die straat voor haar. Sy’t ‘n mosterdkleurige sweedseleer-pak aan. Die baadjie met die geborduurde kragie hang oop oor ‘n geel frilletjiesbloes. Die romp se lengte is halfpad tussen haar knieë en haar middellyf. Om die middel is ‘n bandeliergordel met ‘n vol ronde koeëls gegespe. Die goue gespe is ovaalvormig met ‘n “A” daaroor wat uitstaan. Aan haar oopgespreide voete is ‘n paar ligbruin leerkamaste met fyn, gekrulde draaie en kinkels aan die sye uitgekerf.

“Toe jy drie jaar terug hier was, Wankel, het jy daardie pragkind geskep en haar Griekwa-ma het gesterf met die bevalling. Haar naam is ‘Onskuld’.”

Sy beduie met die geweerlope na die hoek van Mara se erf.

Onskuld staan nou egter alleen met haar beentjies oormekaar gevou. Met haar een voorvinger in die mond staar sy met haar groot blou oë, half-bang, terug na al die oë wat skielik na haar kyk.

Wankel stoot Skylar se hoof weg. Sy wit piel flap uit haar mond uit en hang nou by sy gulp uit soos ‘n uitroepteken teen sy swart broek wanneer hy ‘n tree vorentoe gee, met sy hand weer in die lug. ‘n Skoot dawer weer en ‘n fontein brandstof spuit skielik by ‘n gat in die Electra Glide se petroltenk uit.

“Gee nog een tree en ek skiet daai lel van jou piel se pienk kop af!” skree sy. “Mara  waar’s oom Doempies?” skree sy na die huisie se kant toe.

Sy kyk af en knak die Stoeger, waar ‘n rokie nog uittrek, oop. Sy steek weer vinnig twee koeëls in, wat uit die bandeliergordel om haar middel kom. Wanneer sy dit toeklap en die geweer weer lig na die spul in die straat, sak Wankel se hand. Geweer-, rewolwer- en pistoolhane wat deur die manne agter om Wankel oorgehaal word, weerklink soos domino’s wat in ‘n ry omval. In die status quo stap Wankel vorentoe en met die een hand bêre hy sy piel terug in sy broek. Met die ander hand rol hy die sweep af wat oor sy skouer gerus het.

“Ha-ha-ha,” lag hy uit sy maag uit en kyk tevrede terug oor sy skouer na sy manne.

“Waar’s Big Fist?” vra hy en draai terug hotelstoep toe.

Op daardie oomblik verskyn Big Fist soos ‘n spook op sy sagte mokassins agter die vrou. Met sy een arm onderdeur haar arm, oor haar bolyf, knel hy haar keel vas in sy sterk vingers. Hy neem die Stoeger saggies uit haar hande met sy ander hand en gooi dit eenkant toe.

“My wêreld, Texas Annie, is jy nou die burgemeesteres van Hartstog dat jy ons sommer uit die dorp wil jaag?”

Wankel bring die sweep op en as dit klap skeur dit die geel bloes op Annie se voorlyf heeltemal oop. ‘n Rooi haal verskyn dadelik. Sy stoei verwoed in Big Fist se omarming, maar hy plaas net meer druk op haar gorrel – dat sy rooipers word in die gesig. In sy ander hand kneus hy haar een vol bors met die bruin tepel en sê met ‘n harde lag: “Baas moet hierdie kalbas proe, dis vol en hard! Ha-ha-ha.”

Die volgende oomblik speel ‘n nuwe tablo af.

Annie slaan met albei haar elmboë tegelyk na agter in Big Fist se maag in. Hy gee ‘n kreun en in daardie sekonde van pyn kom Annie uit sy arms, swaai om en ruk die jagmes uit die skede aan sy gordel. Dan bêre sy die lem van die Bowie met alle mag in sy maag. Sy draai dit voordat sy hom omstamp dat hy na agter deur die swaaideure terug in die hotel in val met ‘n kreun. Rats duik sy na regs om haar vuurwapen terug te kry … kry dit en haal albei lope oor nog voor sy weer op haar voete is. Op daardie oomblik weerklink ‘n stem vanaf die dak van die Handelshuis en sy merk dat die baas van die winkel, ook met ‘n bewende pistool, in sy winkeldeur staan. Hy’s potsierlik gebou, met ‘n groot maag wat vloei uit die dubbelken vanaf sy
ronde gesig met die knopneus waarop ‘n monokel rus. Gepommadeerde yl haartjies pryk om sy ore.

Die man op die dak is die lenige een wat vroeër met die spoorslag gestaan en speel het. ‘n Skoot bars uit die Remington-geweer wat hy teen sy wang hou.

“Ek is haar balju, Wankel …”

Die skoot ontplof in Wankel se agterkop en ‘n bloedvloed stroom uit sy mond soos hy vorentoe val op sy gesig. Nog twee skote gaan bykans tegelyk af. Een is van Martha, wat die besem verruil het vir ‘n haelgeweer waarmee sy van die heup af skiet. Nog ‘n skoot lig nog een van die bende van sy voete af en hy val met ‘n slagop sy rug.

“Bliksem! Hy’s in sy moer!” skree Martha se horrelpoot-man vanaf die hekkie en dans in die rondte met sy gesonde voet. Die ander skoot het uit die winkelbaas se pistool gekom en een van die motorfietsryers in die bobeen gewond. Hy sak neer op sy ander knie. ‘n Donderende geluid word nou gehoor. Die grond tril en die vensters van die geboue ratel en een spat selfs uitmekaar soos die beweging as ‘n aardbewing ontplooi. ‘n Massiewe trop beeste kom in die straat af gestormloop met oom Doempie wat hulle van agter aanhits met sy Homberg-hoedjie wat in sy een hand waai … en met ‘n geskree op hulle. Die hoewe vermorsel Keefer en sy kaal girl op die Triumph se saal. Die een wat Big Fist genaai het, is ‘n oomblik in die lug met ‘n beeshoring deur haar maag voordat sy onder die woeste beeshoewe neerval. ‘n Ander biker trek deur die lug en val op die Handelshuis se stoep.

‘n Kakofonie van benoude beesbulke, metaal wat skuur, kappende hoewe en selfs ‘n mens se roggelroep word geskep as die voorste beeste oor die motorfietse klim en val. Maar die hordes wat van agter kom, stoot hul oor die struikelblokke en die trop begin by die dorp uithardloop. Aan een se horings is ‘n sweep verdraaid daardeur gevleg en ‘n ander het ‘n denimbroek aan sy horings gehaak. Hy probeer dit afskud. Die trop, wat tussen die mielies aan die buitewyke van Hartstog in is, kalmeer. Die stof sif finaal neer op die straat tussen die hotel en die Handelshuis. Verwronge metaalstukke lê wyd gespreid, asook bebloede liggaamsdele. Annie staar af na waar die sweephou nog brand op haar hals. Sy probeer die geel bloes se geskeurde stukke bymekaarbring om haar kaal borste te bedek.

Skylar sit op die rand van die stoep met verlepte tiete wat uithang onder die bolero-baadjie. Haar vingers verstrengel aanhoudend terwyl sy staar na ‘n roomkleurige metaalstuk waarop die woord Electra Gl… nog vertoon. In die middel van die pad staan ‘n eensame oorblywende motorfietsryer, kop omlaag, asof hy nie weet wat nou vorentoe nie.

Stewelvoetstappe knars oor die pad in die oorhoofse stilte en Annie kyk op. Die lenige man van die dak kom aangestap na haar toe. “Annie … is jy orraait?” sê hy skor, skaars hoorbaar.

Sy staar in sy oë wat sag en vol kommer in hare priem. Dan klim hy op met die stoeptrap en vou sy sterk arms styf om haar liggaam. Sy laat rus haar donkerkop teen sy bors en ‘n traan biggel by die een oog uit oor haar wang.

“Dankie tog, dis verby,” prewel sy. Hy lig haar kop op na syne en fluister-soen haar op haar voorkop, waar hy die hare eers saggies wegstoot. Hy kyk weer diep in haar donkerblou kykers. Dan swiep hy haar bene in een beweging op en dra haar in die hotel in.

***

Toe hy uit die badkamer kom en na die kamer stap, dink hy aan wat die afgelope paar minute gebeur het sedert hy haar die hotel ingedra het. Hy’t haar op ‘n kroegstoel laat neersak en vinnig agter die toonbank, vanuit ‘n noodhulpkissie, watte, salf en ‘n ontsmettingsmiddel gegryp en haar weer opgetel. Hy het haar met die houttrappe op gedra na een van die kamers toe, waar hy haar gebukkend sag op die bed neergelê het. Voor hy kon regop kom, het sy albei haar hande om sy nek geplaas en sy blondehaar-kop afgetrek na haar toe en sy dor, skurwe lippe met haar eie sagte mond omvou. Haar mond was vol deernis en innigheid en nie sensueel nie. Hy het eers half stram probeer terughou maar haar opregtheid het sy lippe laat ontspan. Sy’t haar mond teësinnig teruggetrek en in sy gesig gefluister: “Dankie … die sweephou wassie so erg nie.”

Hy’t orent gekom en na die badkamer gestap en drie komme warm water getap uit die koperkraan en dit in die bad gestort. Hy’t ‘n blerts van die ontsmettingsmiddel wat hy in sy sak gedruk het in die water gegooi en die water geskommel. Die watte en salf het hy op die handdoekkassie langs die bad geplaas. Sy kom regop net toe hy die kamer instap en haar arms slaan om haar vol borste om hulle te verberg. Hy sien sy het reeds haar stewels uitgetrek en haar bolyfklere gevou en op ‘n stoel gesit wat eenkant staan.

“Gaan bad lekker, dan voel jy beter. Goeters vir daai sny is op die kassie. Sal jy alleen regkom?” vra hy. Vir geen fokken rede nie voel hy ‘n blos wat warm van sy bors na sy nek opkom!

Met ‘n fyn, onnutsige glimlag antwoord sy: “Ja wat, skop jou stewels uit en gaan lê op jou rug op die bed dat jy ook ontspan.” Sy verdwyn op pad badkamer toe met die woorde “Dis nou net ek en jy wat oor is.”

Hy trek sy baadjie en hemp sommer so saam oor sy kop en gooi dit eenkant toe. Toe hy op die sagte matras gaan sit, voel hy die moegheid en spanning in sy liggaam. Hy trek die twee stewels een vir een uit en los hul langs die bed terwyl hy sy rug laat sak en na die middel toe skuif met sy hoof op die donskussings. Sy oë gaan toe met ‘n growwigheid onder die ooglede en hy strek sy arms uit bokant sy hoof. Verskillende tonele uit die afgelope uur flits voor hom verby maar dan neem die moegheid oor. Annie klim uit die bad en vryf haar droog met die handdoek. Verdomp, nou voel sy darem baie beter, dink sy. Sy wonder hoekom is Kurt so stil in die kamer? Sy trek niks aan nie en vou eerder die handdoek om haar hele lyf en knoop dit bo haar borste. Sy wil nie nou weer die vuil en geskeurde klere aantrek nie. Wanneer sy in die kamer terugstap, sien sy sy uitgestrekte liggaam op die bed. Sy stap op haar tone nader en kyk af na sy gesig met die vierkantige ken en die hoë voorkop. Sy geskulpte bors haal egalig asem asof hy diep slaap. Sy gaan sit op die kant van die bed teen sy middel en vryf saggies met haar een hand tussen sy borshare en vroetel met die ander hand nog water uit tussen haar nat hare op haar kop. Sy volg met haar een voorvinger die strepie hare wat van sy bors afgegroei het tot waar dit in sy broek verdwyn. Sy weet nie hoekom nie, maar ‘n warm gloed sprei skielik op in haar lende … dat sy dit tot in haar poesie kan voel. Sy voel hoe haar tepels hard word onder die handdoek. Sy begin sy gulpsknope met albei hande losknoop. Toe sy die derde een los het, kan sy die stam van sy penis tussen sy skaamhare sien. Skielik gryp sy die broek weerskante by die gordellussies en probeer dit van sy lyf afskuif. Sy sukkel met sy boude wat ook die denim vas lê. Maar dan is dit onder sy lyf uit en trek sy dit af tot by sy knieë. Sy dik, onbesnyde voël lê half-erek tussen sy bene!

Sy kyk verras op na sy gesig waar ‘n glimlaggie nou huiwer en sy groen oë oop is en vrae vra.

Hul oë hou mekaar vir ‘n oomblik vas en dan lig Kurt sy bolyf van die bed op. Met sy oë nog steeds in Annie s’n, skuif hy met die een hand die handdoek om haar lyf oop. Hy woel die knoop bokant haar borste los en trek dit dan om haar rug met een ruk van haar liggaam af. Haar oë skeur weg van syne en sy kyk af dat jy net haar wimpers sien, asof sy bang is hy sal dalk teleurgesteld wees as hy haar nou ten volle naak sien. Haar blik val op sy voël en sy kan letterlik sien hoe dit begin groei in dikte en lengte en begin erek raak. Sy vou haar een hand saggies daarom en voel hoe dit warm klop. Haar voorvinger en duim kom nie eens bymekaar om die omtrek van sy skag nie. Sy voel klein sametrekkinkies in haar koek en terwyl haar vingers ten volle op en af oor sy skag begin skuif, kyk sy weer op na sy gesig.

“Is dit wat jy wil hê?” vra sy hom.

“Jy’t gesê: ‘Nou’s dit net ek en jy.’ Ons maak kennis … proe my.”

Hy steek sy hand uit en streel die bietjie hare wat oor haar oë hang uit haar gesig uit.

Sy kyk weer af en sien dat sy voël nou ten volle erek is – dik beaard in haar hand. Sy voorhuid het halfpad afgeskuif oor die groot pers akker en ‘n druppeltjie pre-kom glinster in die gleufie. Vorentoe leunend pik sy dit op met haar tong en ruik sy manlike muskus terwyl sy die voorvel heeltemal van sy akker afskuif. Sy lek sy hele glans en met haar ander hand neem sy sy balsak in haar hande. Sy eiers is groot en die skrotum voel vol, asof dit lank laas leeggemaak is. Sy vryf die balle saggies en ritmies teenmekaar, heen en weer en in die rondte in die palm van haar ander hand. Sy hoor hoe hy ‘n kreun gee hier bokant haar. Dit spoor haar aan om haar lippe nou sag om sy hele glans te vou terwyl haar tong nog steeds oral daaromheen dartel. Sy
laat die kop so ‘n paar keer in en uit haar mond glip. Dan begin sy met haar hand sy penis, teen haar tong, dieper in haar keel afstoot, nadat sy haar ken effens laat sak het. Haar vingers streel nog steeds, saggies, sy voël op en af. Die beweging laat haar erekte tepels rakelings skuur teen sy bobene en daar ontwaak trillings in haar lyf.

“J-j-ssis, Annie … w-wat doen jy aan my …” sê hy amper hortend van genot, sy bolyf nou weer plat op die bed.

Dit voel vir Kurt of nie net sy piel nie, maar sy hele liggaam en siel, sy manlikheid, sy menswees, op hierdie oomblik gesentreer is in haar mond. O fok, dis hemels! Haar hand is skielik weg van sy balsak en hy maak sy oë vir ‘n oomblik oop en kyk af oor sy gespanne lyf. Hy sien net haar wippende donker bos hare wat ‘n gordyntjie hang oor die aksie waarmee sy besig is. Hy sien egter ook die ritmiese beweging van haar ander hand laer af tussen tussen haar bene waar haar boude in die lug troon, want sy is nou op haar hande en knieë op die katel. Sy is besig om met haarself te speel! Die erotiek daarvan stoot soos dierlikheid in hom op en ‘n sinlose refrein – of is dit dalk nie sinloos nie? – hamer herhaaldelik in sy kop: “O glory be! O glory be!”

Die langsame maar aanhoudende nat wrywing van sy hele meneer in en uit haar keel en mond maak hom rasend en hy besef sy terughou-drempel is in die rooi. Sy asem jaag al vinniger. Annie, wat eers net haar klit opgewek het, het nou daarmee saam ook twee vingers op in haar doos wat sy behendig en vinnig in en uit laat speel. Kurt kom skielik orent en met sy hande in haar armholtes pluk hy haar ru op oor sy terugsakkende bolyf dat haar gesig by syne eindig. Sy een hand en albei hare gaan gelyktydig af tussen hul liggame en soek sy voël, maar hare wen. Die hand druk sy voël op in haar poes. Haar bolyf ruk op dat sy nou regop op hom sit en sy gee ‘n gil van ekstase en pyn gemeng terwyl sy grimlag.

“Is jy orraait?” vra hy maar hy begin sy liggaam op en af beweeg in haar.

“Was maar net bietjie lanklaas, nou word dit al hoe lekkerder,” antwoord sy en pas haar aksie aan by syne.

Hy lig sy hande op en neem haar volronde lammers met die gepunte, harde, groot tepels in sy hande en masseer hulle terwyl die tepels tusen sy vingers geknyp en gelos word. Haar hande gryp vas oor syne en sy begin met mening ry asof sy hom dieper wil dwing vir die genot wat sy daaruit kry. Hy voel sy stok vasslaan teen haar serviks, maar hy wil nog dieper want hy voel sy hele lyf moet in haar ingaan.

“O glory me! O glory me!”

Sy gee klein kreuntjies en die sweet pêrel op haar voorkop. Haar mond is oop asof sy asem soek en skielik skree sy weer met haar hoof agteroor gegooi en haar liggaam slaan freneties en snel hard teen syne asof dit haar laaste is. Hy voel, saam met haar klimaks, die verlossing van sy saad wat in haar inskiet – straal op straal dat sy sfinkter eintlik toetrek.

“Ek kom, Annie, ek kom!” sê hy hard en die duiselingwekkende plesier tril deur sy hele liggaam.

“The prophet has cometh!”

‘n Nuwe begin.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Hartstog (finaal)

  • Avatar
    May 30, 2019 at 7:36 am
    Permalink

    Dankie manne as julle dit geniet het!
    Die verhaal is heelwat geredigeer weens omvang redes, maar die kern v/d verhaal het behoue gebly.
    Ramkat dis jou beurt as fundi op “cowboy” gebied om vir ons ‘n verhaal op te dis met die pragtige “squaws” van die Indiane as uitgangspunt?….(glimlag)

    Reply
  • Avatar
    May 29, 2019 at 9:54 pm
    Permalink

    Louis L’Amour en Quentin Tarantino in een. Ja neee…

    Reply
  • Avatar
    May 29, 2019 at 9:42 pm
    Permalink

    Dit was nou wragtig pragtig!

    Reply
  • Avatar
    May 29, 2019 at 8:11 am
    Permalink

    Will jou ou doring – meesterlik gedoen weereens.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)