Hallo

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Hallo almal,

 

Net so bietjie nuus. Die vennootskap wat ek vir Kombiekiehier beplan het gaan nou nie meer gebeur nie. So die ander groot planne moet maar nog so bietjie wag. 🙁 Ek het net gevoel ek moet julle inlig oor wat aangaan, want op ‘n manier is dit mos die lesers se webwerf. 🙂

So dis net ek en julle en ek gaan nerens heen nie – al doen ek dit dan net vir liefde.  Alles sal nog gebeur – al die verrassings wat ek vir julle beplan – net so bietjie stadiger. 🙂

 

Lief en lus

Annelise

 

NS. Ek post vir julle oor so klein rukkie. 🙂

 

6 thoughts on “Hallo

  • Seergeagte Ons Edeldierbare, jammer om te hoor dat ander jou alweer gedrop het, maar my oupa sou vir jou gese het soos hy my geleer het – my ou seun krap jou eie gat. Menende moet eerder nie op ander staat maak nie. Sit die ding self aanmekaar en as jy raad nodig het kontak ons klomp op ons geliefde se portaal, dan kyk ons hoeveel breins ons kan bymekaar kry om die probleem op te los. Maar verder bly jy n ou skat.

    Reply
    • annelisePost author

      🙂 xxx

      Reply
  • Boshcak

    Ja nee Annelise moet nie opgee nie jy bly die koningin!

    Reply
  • JACK

    Dankie vir die deel- ek geniet dit nog net so veel!

    Reply
  • Prys die Here vir klein toegifte : Die feit dat jy nie weggaan nie !
    Dankie dat jy ons ingelig het, miskien was die vennootskap nie bedoel om te gebeur nie ?
    Ons sal jou dra, jy is ons stuurman (vrou), sonder jou sou ons die “Kombiekiehier” Love Boat nooit op die water kon hou nie.
    Tjoekoes
    WilleWill

    Reply
  • Tomcat

    Annelise, jy bly ons Darling

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)