Hallo almal :)
Hello al my geliefde mense,
Ek is terug en ek is beter en reg vir die tweede deel van die jaar. Waar is die stories wat julle intussen vir my moes skryf? 😉 Ek dink ek het net een tussen my eposse gesien, maar ek sal nou-nou mooi op alles gaan opvang. Vandag moet ek uitpak, maar van more af behoort ek weer (amper) voltyds aan julle. Ek het ‘n stories vir julle bedink wat ek vermoed julle dalk sal geniet. Ek sal hom ook begin skryf. En dan beplan en Kombiekiehier se adverteerders ‘n verassing vir julle, so watch this space. 🙂
Ek het julle gemis. Hier is vir julle solank ‘n foto om dinge af te skop.
Met lus en liefde. Mos.
Annelise
18 COMMENTS
Die dag dat ons Meesteres nie meers LUS is nie kan ons die webwerf maar tydelik sluit vir Upgrades en Vernuwing. Maar wie gaan die gelukkige blikskottel wees wat haar LUS hernu met ‘n prima seks vertoning wat haar tone weer sal laat krul van beluste, sap-genaaide, genot?
Sommige van die nuwe stories het my nogal erg lus gemaak 😉
Sjoe, so bly jy is terug. Jy het werklik pragtige borste. Ai, daar beaam meneertjie dit.
Bly jy is trug
Jy bly Pragtigin ligaam en gees..wat n voorreg om jou hier te he…Bly jy voel weer soos n mens…
Baie dankie ?
Wow baie dankie Annelise,welkom terug en kan nie wag vir die lekker lus stories en foto’s….
wow en wat n verwelkoming foto…. pragtig en lustig Annelise.
Welkom terug…ons het jou gemis jong.
Hoopvol elke oggend gekyk , net om te moes ontdek dat Ma-Baker nog nie terug is nie ! ; maar vanoggend !!! Op hierdie Donder-dag , is daar weer “a blink in my eye” Hahahahahaaaaaaaa……………. Baie welkom terug en soos almal hierbo dit reeds onomwonde gestel het ; ons het jou vreeslik-vreeslik gemis.
Bly jy is terug!!
Met so ‘n terug foto van sulke pragtige borste kan dinge net lekker raak weer!
Soooo bly onse Maangodin is veilig terug. xxx
Dankie ?
Fantasties mooi! Dit is mos hoe ‘n mens met ‘trots’ hallo sê.
Baie bly dat jy veilig terug is en ek hoop dat ou memories mooi dinge in jou wakker gemaak het.
Ons het jou en jou stories gemis. Sien uit na jou volgende meesterstuk.
? dankie en dankie en dankie
Yipeeee Onse Edeldierbare is terug. Ekt die afgelope tyd gevoel soos n dronkie voor n toe bottelstoor, hehehehe.’ Hoop jys goed uitgerus en lekker ge-tan.
Hehe ek is bly iemand het my gemis 😉 Nie so baie getan omdat dit winter was, maar ek voel weer meer mens na die vakansie, dankie x
Pragtig!! Dankie tog jy is terug en ook nog steeds Lus soos ons speel groepie!!
Vertrou jy het lekker gerus!!
Ek het dankie en ek sal altyd lus wees 😉