Groot nuus! March 5, 2014 annelise 2 Comments Hoe lank gaan ek lees: < 1 minuteOns stel met groot vreugde vir Skrapnel bekend. Hy gaan eksklusief vir kombiekiehier erotiese sketse lewer – so “weekliks” as moontlik. 😉 Hierdie is ‘n bevange begin – wat dink jy?
Hene ek like dit baie.
BAIE goed gedoen.